Die Verkondiging

As geopenbaar aan
Marshall Vian Summers
op Julie 7, 2006
in Boulder, Colorado

Daar is ‘n Nuwe Boodskap van God in die Wêreld. Dit kom van die Skepper van alle lewe.

Dit word in menslike taal en begrip vertaal deur die Engelagtige Teenwoordigheid wat oor hierdie wêreld waghou.

Dit aanhou die groot reeks uitsendings van die Skepper wat oor die eeue en millennia gebeur het.

Dit is ‘n Nuwe Boodskap vir hierdie tyd en vir die toekoms.

Dit vervul die vorige Boodskappe wat aan die mensdom gegee was, tog onthul dit dinge wat nooit tevore aan die mensdom gewys was nie, want die mensdom nou ernstig en gevaarlike uitdagings aankyk, albei in die wêreld en van buite die wêreld af.

Die Nuwe Boodskap van God is hier om die menslike familie te waarsku, voor te berei en krag te gee – mense van alle nasies en godsdienste, alle volke, groepe en oriënterings.

Dit het na ‘n tyd van groot behoeftes gekom, ‘n tyd van groot belangrikheid. Dit voorberei mense vir dinge wat nog nie herken is nie.

Dit is ‘n profesie wat wek die mensdom tot die Groot Golwe van verandering wat na die wêreld toe kom en op die mensdom se plek in die heelal, veral betreffende julle kontak met ander rasse.

Dit roep vir die groot geestelike teenwoordigheid binne-in elke persoon – die groot geskenk van Kennis wat het aan die hele menslike familie gegee geword, wat nou verbou, versterk en voortgebring moet word.

Dit spreek aan die groot geestelike behoefte van die persoon – die behoefte vir ‘n doel, betekenis en rigting.

Dit spreek aan die groot verhoudings dat mense met mekaar kan stig; verhoudings wat hulle hoër doel in die lewe verteenwoordig.

Dit spreek aan die behoefte van die wêreld en die behoefte van die toekoms. Daarom bring dit bedoeling en herkenning, vereniging en samewerking, wysheid en sterkte vir elke persoon wat dit kan ontvang, wat dit kan leer, wat die stappe kan volg, wat dit vir anders kan gee en dit se wysheid kan deel in diens van anders, van families, van gemeenskappe, van nasies en van die hele wêreld.

Ontvang hierdie seën. Leer van die Nuwe Boodskap van God. Besef dit sal alles wat waar is binne jou aktuele tradisies bevestig, en aan die dieper wysheid sal praat, wat jy reeds besit. Dit sal aan jou hart spreek, selfs verby jou gedagtes en gelowe, en die gedagtes en gelowe van jou kultuur of jou nasie.

Ontvang hierdie geskenk en leer geduldig daarvan. Volg die Stappe na Kennis, leer die wysheid van die Groter Gemeenskap en herken die mag van die Een Geestelikheid van die mensdom om die mensdom te verenig, die mensdom te versterk en die mensdom voor te berei om die moeilike tye voor te herken en te navigeer.

Ontvang die Nuwe Boodskap met die roeping vir die beskerming en die versterking van menslike vryheid, samewerking en verantwoordelikheid.

Sonder hierdie Nuwe Boodskap, sal die mensdom ‘n ernstige en haastige agteruitgaan aankyk.

Die mensdom kyk aan die verlies aan vryheid en oppergesag in hierdie wêreld deur ander ingrypende kragte van uit die heelal rondom julle.

Sonder hierdie Nuwe Boodskap, sal die menslike gees slapend bly, en mense sal lewens vol radeloosheid, medediging en stryd leef.

Dit is die Skepper se Wil dat die mensdom in die Groter Gemeenskap van lewe in die heelal as ‘n vry en soewerein ras opdaag – ‘n sterk ras, ‘n verenigde ras, ‘n ras wat hul kulturele diversiteit kan behou terwyl dit die dieper sterkte en bedoeling ere, wat die wêreld sterk sal hou en die menslike familie vitaal, aktief en kreatief sal hou. Hierdie teenwoordig ‘n nuwe geleentheid vir vooruitgang in die toekoms.

Maar om voort te gaan julle moet oorleef. Julle moet die moeilike tye voor oorleef, en julle moet medediging van buite die wêreld af oorleef, betreffende wie hierdie wêreld en hierdie wêreld se noodlot sal beheer.

Elke persoon moet herken dat hulle ‘n groot geleentheid hê om hul dieper Kennis wat God vir hulle gegee het te uitvind – die Kennis wat hul doel, hul betekenis en hul rigting en kriteria vir al hul betekenisvolle verhoudings bevat.

Daarom is daar ‘n Nuwe Boodskap van God vir die individueel, en daar is ‘n Nuwe Boodskap van God vir die hele wêreld. Dit is hier nou.

Dit het ‘n lank tyd geneem om vir die Boodskapper dit te ontvang, want die Boodskap is baie groot.

Ere dan die een wat gekom het om die Nuwe Boodskap aan die wêreld te bring.

Hy is ‘n nederige man. Hy het die noodsaaklike wysheid ontwikkel om so groot ‘n rol te onderneem, en hy was in die wêreld vir hierdie doel gestuur.

Ontvang hom. Verstaan hom. Moenie verhoog hom nie. Hy is nie ‘n god nie. Hy is ‘n Boodskapper wat die Nuwe Boodskap van God aan die wêreld bring.

Hierdie is die tyd nou. Hierdie is die groot geleentheid. Hierdie is die antwoord vir die gebede van mense orals rond die wêreld – gebede deur elke geloof tradisie, deur elke nasie en kultuur, gebede vir wysheid, sterkte, vereniging, vryheid en uitredding.

Ontvang hierdie Boodskap nou. Dit het gekom, en dit het net op die regte tyd gekom.