Tag Archives: Who are the Allies of Humanity

Wie is die Bondgenote van die Mensdom?

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Februarie 3, 2011
in Seattle, Washington

Die mensdom is nie alleen in die heelal nie, want die heelal julle sal ontmoet is vol intelligente lewe. Lewend in ‘n goed-bevolkte en lank-gestig streek van die ruimte, julle wêreld sal sigself in ‘n groter buurt vind.

Binne hierdie buurt is baie magtige nasies wat uitgestrekte netwerke van koophandel geskep het wat streng regeer word. En meeste nasies in hierdie streek van die ruimte is afhanklik op hierdie netwerke vir die wesenlike hulpmiddels wat hulle nodig om hul tegnologie te ondersteun en, in sommige gevalle, wesenlike hulpmiddels net om die basiese vereistes van die lewe te verskaf.

Die wêreld, daarom, is nie in sommige ver en onverkende streek van die heelal nie. Julle nabyheid aan hierdie groot stigting van lewe gee julle sekere voordele en sekere nadele.

Julle voordeel is dat oorlog en oorwinning onderdruk is in hierdie streek van die ruimte. Hulle word onderdruk om orde te volhou en sekuriteit en veiligheid te verskaf vir die groter netwerke van nasies en hul koophandel met mekaar. Nadat hulle deur lang periode van oorlog en mededinging en konflik gegaan het, het hierdie groter netwerke gestig geword.

In hierdie streek, word oorlog onderdruk en volslae oorwinning is nie toegestaan nie. So as ‘n nasie wens om voordeel en invloed in ‘n ander wêreld te kry, soos ‘n opkomende wêreld soos julle eie s’n, moet hulle meer subtiele middels gebruik en ander agente gebruik om so ‘n ingryping te uitvoer.

Julle sien voor julle, dan, ‘n nie-menslike heelal waarheen vryheid skaars is, ‘n heelal wat vreemde en selfs vyandelik aan julle teenwoordigheid sal lyk as julle die grense van hierdie sterrestelsel sou ontsnap.

Hier sal julle vind dat julle weinige vriende en bondgenote hê. Maar tot julle voordeel, is daar ‘n netwerk van vry nasies in hierdie streek van die ruimte wat nie deelneem in hierdie uitgestrekte netwerke van koophandel nie. Hulle het, met verloop van tyd en deur groot inspanning, hulle afsondering en hulle vryheid om te fungeer [sonder] uitwendige inmenging gestig.

Want dit is altyd moeilik vir ‘n vry nasie om te bestaan rondom onvry nasies. Dit is ‘n delikate toestand en dit het ‘n voortgaande uitdaging gewees vir daardie vry rasse wie julle mag beskou om die Bondgenote van die Mensdom te wees.

Dit is belangrik om hierdie groter perspektief te hê. Andersins, sal julle nie verstaan wat weerhou julle potensiale bondgenote nie en hoekom hulle inmeng nie in die wêreld vandag nie. Hulle het, deur geheime middels, ‘n expedisie gestuur om naby die Aarde te wees om die alien Ingryping te betuig wat hier gebeur – ‘n Ingryping uitgevoer deur meer beginsselose rasse en organisasies wat soek om beheersing van die wêreld en sy mense te kry deur subtiele en oorredende maniere.

Julle Bondgenote is hier om wysheid en leiding en die perspektief te verskaf wat die mensdom sal nodig om die buurt van die ruimte waarin julle verskyn en wat julle voordele en nadele hier is, te begryp.

Inderdaad, is daar groot nadele omdat ander wêrelde julle wêreld met benyding sien, en hulle sien die mensdom in sy kryglike, verdeelde staat vernielend die rykdom en die waarde van hierdie wêreld. Hierdie, meer as enigiets anders, het tot die Ingryping wat hier vandag gebeur gelei.

[Die Bondgenote se] expedisie wat hier is [in die lokale heelal] om hierdie Ingryping te waarneem en op sy bedrywighede en voorneme te berig fungeer hier sonder die bewustheid van die vry nasies se regerings. Hierdie is baie belangrik om te verstaan. Want hierdie regerings kon verantwoordelik gehou word vir die feit dat die mensdom voordeel kry van hierdie vry nasies, wat oortree die ooreenkomste wat die vry nasies gestig het – ooreenkomste van nie-inmenging in die affêre van die Groter Gemeenskap.

Sulke is die prys hulle moes betaal om die Groter Gemeenskap uit hul streke te hou en voortgaande inmenging en pogings na oorreding te vermy wat hulle vir so baie lank geplaag het.

Dit is vir hierdie rede dat die Bondgenote nie hulleself sal beskryf nie, of hulle name gee nie, of van hul tuiswêrelde praat nie. Want hierdie expedisie fungeer om die mensdom in die geheim te dien, sonder die bewustheid of goedkeuring van groter magte, selfs sonder die bewustheid en goedkeuring, amptelik pratend, van die regerings van hul eie nasies.

Dit is ‘n delikate toestand. Om hierdie te verstaan, moet jy werklik beskou die moeilikheid om vryheid te stig en vol te hou onder die groter magte waar vryheid onderdruk en vermy word. Dit is ‘n probleem dat die mensdom sal onder die oë moet sien as dit voortgaan, as die menslike familie verskyn in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe.

Hoe volhou ‘n ras soos julle s’n sy vryheid en self-bepaling onder die teenwoordigheid van magtige en oorredende magte wat sal soek om julle vertroue, julle eenheid en julle dapperheid te ondermyn?

Dit is nie ‘n stryd van wapens nie. Dit is nie ‘n stryd van militêre mag nie. Dit is ‘n stryd van wil en voorneme, ‘n stryd wat uitgespeel word [in] die verstandelike omgewing – ‘n groot omgewing van invloed waar magtiger verstande kan swakker ene beïnvloed, ‘n omgewing waaroor die mensdom baie min weet.

Die vry nasies in hierdie deel van die heelal soek om vryheid te bevorder waar ook al hulle kan. Hulle sien julle wêreld as tonend groot beloftigheid omdat geestelikheid en godsdiens nie verniel of vergete hier geword het. Hulle sien die mag van Kennis, die groter geestelike mag, nog lewend in indiwiduele, in weervil van die mensdom se erg mislukkings en dwase bedrywighede.

Die Bondgenote van die Mensdom het ‘n reeks Briefings in die wêreld gestuur om die mensdom te aanraai en voor te berei vir sy verbintenis met die Groter Gemeenskap. Hierdie Briefings voorstel inligting wat niemand op Aarde kon skep of vir hulleself weet nie. Hulle skep ‘n perspektief wat die mensdom nie huidig hê nie betreffende die vooruitsigte vir kontak en die gevolge van kontak.

Die Briefings korrigeer baie van die mensdom se valse aanmatigings en oningeligte oortuigings – aanmatigings en oortuigings wat julle baie wondbaar aan vreemde manipulasie en oorreding maak. Die Briefings hulleself aanmoedig die mensdom se onafhanklikheid in die heelal en die belangrikheid om vreemde nasies nie te toegestaan om hulle belangstellings hier te stig nie en afhanklikheid op hul vreemde tegnologie te bevorder nie.

Hierdie is ‘n groot diens vir ‘n unbehoedsame en onvermoedende mensdom, wat glo die heelal óf ‘n groot leeg plek afwagtend ondersoeking is of dat dit vol goedaardige en etiese rasse van wesens is wat gretig sou wees om die mensdom te bystaan in sy soektog vir tegnologiese oplossings en groter mag.

Hierdie naïef en dwase perspektief, natuurlik, beteken dat julle oningelig en ongeleerd oor die werklikhede van lewe buite julle grense is. Julle dink nog dat tegnologie die mag van die natuur kan oorkom.

Die Bondgenote van die Mensdom Briefings, saam met God se Nuwe Openbaring vir die mensdom – die Nuwe Boodskap vir die mensdom – sal jou ‘n baie helderder en meer korrek begrip gee. Want jy nodig hierdie as jy met wysheid, omsigtigheid en onderskeiding sal voortgaan.

Ná die publikasie van die eerste stel Briefings van die Bondgenote van die Mensdom, was die Bondgenote se posisie in hierdie sterrestelsel ontdek, en hulle was gedwing om te vlug. Nou moet hulle berig van ‘n verborge lokasie ver buite julle sterrestelsel.

In die derde stel van Die Bondgenote van die Mensdom Briefings, praat hulle oor die werklikhede van die lewe – van koophandel, interaksie wat in julle buurt van die ruimte bestaan – en die vereistes vir vryheid wat die mensdom sal moet bevorder en te ondersteun as dit self-genoegsaam en self-bepaalde sal bly in ‘n Groter Gemeenskap van lewe.

Dit is belangrik vir jou om te verstaan dat die Skepper van alle lewe, deur die Engelagtige Teenwoordigheid, het hierdie vry rasse aangeroep om hierdie bystand vir die mensdom te verskaf. Hulle is hier en gelei deur ‘n Goddelike missie, die expedisie sigself.

Die regerings van die vry nasies sal beweer om geen kennis van hierdie expedisie te hê nie, want hulle het baie min kennis daarvan. Hierdie word deur ‘n groter krag en stel Magte in die heelal gelei – Geestelike Magte dienend die Skepper van alle lewe, soekend om vryheid te ondersteun waar ook al dit gestig kan word.

Dit is belangrik vir jou om te verstaan dit die Bondgenote van die Mensdom het ‘n skuld om te betaal, want hulle was deur ‘n expedisie in ‘n vroeër tyd bedien wat hulle gehelp het om hulle van die greep van ingryping te vry, openend die pad vir hulle om hul vryheid en selfregering in die heelal te stig. Hulle het nou ‘n geleentheid om hierdie skuld her te betaal deur om ‘n gelyksoortige diens vir die mensdom te verskaf, as julle julleself sien ingryping voor julle en al die gevare en ongelukkigheid dit kan bring.

Die mensdom weet nie van sy wondbaarheid in die ruimte nie. Julle dink nog die heelal daar is om julle te dien, dat julle spesiaal is en dat enigiemand wat hier sou kom sou hier kom soekend om julle te bystaan, om julle te verlig of julle van julle eie foute te red. Sulke is die misvattings van ‘n geïsoleerde ras, wat nooit sigself by die werklikhede van die Groter Gemeenskap moes aanpas nie.

Daarom, word groot bystaan vir die mensdom gebring – groot bystand verskaffend wysheid en kennis wat die mensdom nie vir sigself kan verskaf nie, groot bystand wat per die Wil van die Skepper gevra geword het en uitgevoer word per sekere indiwiduele van verskeie verskillende wêrelde. Dit is ‘n expedisie wat baie gevaarlik vir sy deelnemers gewees het en ‘n groot hoeveelheid tyd geneem het.

Daarom, wanneer jy begin om die Briefings van die Bondgenote van die Mensdom te studeer, is dit belangrik om te beskou die risikos wat geneem geword het om hierdie wysheid te verskaf en die onmeetlike belangrikheid van die wysheid en perspektief wat in hierdie lerings verskaf word.

Neem hulle ter harte en dink diep van hulle. Vra jou vrae, maar verstaan dat jy by dieselfde begin van jou Groter Gemeenskap onderwys is en jy sal met sekere vrae moet leef wat nog nie beantwoord kan word nie, boudend terwyl jy voortgaan ‘n groeiende en bondige begrip van die mensdom se voordele en nadele.

Daar is baie stelle oë wat die wêreld op hierdie tyd dophou. Daardie is deel van julle nadeel. Maar militêre oorwinning sal nie hier gesoek word nie omdat die wêreld te waardevol is, en die vreemde rasse wat soek om hulleself hier te stig nodig die mensdom as hulle arbeidsmag – ‘n toegewende en willige arbeidsmag – want hierdie vreemde rasse kan nie woon in hierdie omgewing nie, vir redes wat jy nie sou gis nie.

Dit is ‘n toestand wat korrek verstaan moet word, wat ‘n groot hoeveelheid inligting en perspektief verg en ‘n korreksie van baie idees wat nog algemeen in die wêreld vandag is.

Een persoon het verkose geword om die Bondgenote van die Mensdom Briefings te ontvang. Hy is die indiwidueel wat ook God se Nuwe Openbaring ontvang om die mensdom voor te berei vir die groot verandering wat na die omgewinge van die wêreld toe kom en vir die mensdom se ontmoeting met die Groter Gemeenskap sigself. Hy het deur die Heer van die heelal gelei geword deur die Engelagtige Teenwoordigheid, en hy het ook die ontvanger van die Bondgenote van die Mensdom Briefings gewees, Briefings wat deur die Heer van die heelal gelei en gevra geword het deur die Engelagtige Teenwoordigheid.

Jy moet sien dat hierdie moes deur een persoon gekom wat in die wêreld vir hierdie doel gestuur was, om hierdie rol te dien. Andersins, sou die boodskap ontheilig word, en dit sou seker verlore word as dit vir meer as een indiwidueel gegee was, met baie verskillende weergawes en vertolkings.

Dit het Boodskapper dekades geneem om voor te berei om die Nuwe Boodskap te ontvang en die Bondgenote van die Mensdom Briefings te ontvang. Die Briefings hulleself was op baie onderskeie datums ontvang, met lank periode van tyd intussen waar heeltemal geen kontak het gebeur nie.

Die Briefings was beskikbaar gemaak met die bystand van die Engelagtige Teenwoordigheid, gekommunikeer deur ‘n geestelike middel wat nie die gebruik tegnologie verg nie, ‘n middel van kommunikasie wat die Ingryping sigself nie kon onderskep of vertolk nie. Weer, hierdie was gedoen om die lokasie van die Bondgenote se expedisie te beskerm, sowel as die suiwerheid en integriteit van die boodskap sigself.

Ons gee jou hierdie perspektief en hierdie agtergrond sodat jy die beduidendheid en die inbors kan verstaan van die kommunikasies wat in die wêreld vandag gestuur word van daardie vry nasies wat in julle streek van die ruimte bestaan.

Dit is nie ‘n maklike ding om te beskou omdat daar ander boodskappe is wat in die wêreld op hierdie tyd gestuur word – boodskappe van die Ingryping, pratend van die edelheid van hul teenwoordigheid hier en die mensdom se afhanklikheid op hul leiding en hul wysheid, pratend van verhewe wesens en groot koningryke en stigtings en ‘n netwerk van rykdom en welvaart wat die mensdom aanmoedig is om deel daarvan te word.

Hierdie is die verlokkings en die lokmiddels van die onvry nasies, pratend aan die mensdom se vrese en ambisies. Baie mense het onder hierdie oorreding geval. Baie indiwiduele in leierskap posisies van regerings en koophandel en godsdiens word deur sulke dinge geswig, word groot mag, groot rykdom en voordeel belowe.

Binne die Bondgenote van die Mensdom Briefings, sal jy ‘n baie verskillende voorstelling hoor, een wat van die mensdom se aangebore sterkte, dapperheid en vermoë praat. Dit sal die mensdom aanraai om nie enige tegnologie van die Groter Gemeenskap te ontvang nie, want dit word geoffer net om afhanklikheid te ontwikkel – afhanklikheid op vreemde magte en die groot netwerke van koophandel. Eers julle word op hierdie dinge afhanklik vir julle tegnologie of basiese vereistes, sal julle vryheid verlore word, en julle sal van ver af regeer word om die terme van verbintenis te voldoen.

Dit neem groot hart om hierdie dinge onder die oë te sien, maar sien hulle onder oë jy moet doen, want hierdie is jou wêreld. Julle isolasie in die heelal is klaar. Van hier voort, sal daar pogings na oorreding en ingryping wees. Die Bondgenote sal nie hier inmeng nie. Hulle sal nie basisse in die wêreld stig nie of probeer om menslike waarneming te manipuleer of leiers van regering, koophandel of godsdiens te verlok nie. Hulle weet dat die mensdom moet [sy] vryheid op sy eie kry, sonder buitekantse beheersing en manipulasie.

Hierdie is ‘n gevaarlike tyd vir die mensdom, want julle hulpbronne agteruitgaan, en julle klimaat word altyd meer onvastig. Julle omgewing versleg. Altyd groter nommers van mense drink van ‘n stadig krimpende bron.

Hierdie is ‘n gevaarlike tyd vir die mensdom, want julle is wondbaar aan oorreding en manipulasie en bedrieëry, wetend min of niks oor die werklikhede van lewe in die heelal of hoe julle vryheid volgehou en beskerm moet word as julle verskyn in hierdie groter arena van lewe.

Die Bondgenote van die Mensdom soek geen verhoudings nie met die mensdom omdat hulle erken die mensdom nie gereed is vir kontak nie. Die mensdom het nog nie die rypheid, die eenheid of die onderskeiding nie om vriend van vyand te onderskei en die ingewikkeldhede van die lewe te verstaan waar duisende rasse op mekaar inwerk.

As jy van hierdie vir ‘n oomblik dink en verbeeld hoe moeilik is dit om ooreenkomste of onderhandelings te stig met rasse wat verskillend dink, verskillend lyk en verskillend konsepte, verskillende geskiedenisse, verskillende prioriteite hê, sou dit julle menslike onderhandelings eenvoudig en duidelik vergeleke daarmee laat lyk.

Dit is ‘n uitgestrekte en ingewikkelde toestand, en julle moet opgroei om deel te neem in hierdie heelal van lewe. Julle kan nie opgeskote en vernielend en aggressief wees nie, want julle sal vind julleself alleen, met groot teenstand om julle.

Vir die mensdom self-genoegsaam en ‘n soewereine ras te wees, vry van buitekantse regering en beheersing, moet julle dan volg wat die Bondgenote Briefings vir julle verskaf. Die Bondgenote sal nie kom om die mensdom van ingryping te red per die gebruik van krag of militêre middels nie, want hierdie sou hulle selfregering in die heelal verniel, wat hulle eeue geneem het om stig.

Hulle gee jou die wysheid wat jy nie vir jouself kan gee nie. Hulle gee jou die perspektief jy nie vir jouself kan gee nie. Hulle gee jou die inligting jy nie jouself kan verkry nie. Dit is nou tot die mensdom, die sterkte van die mensdom, die integriteit van die mensdom en die mensdom se inheemse wysheid om julle te leer hoe om die Ingryping te teenwerk en julle vermoë en julle sterkte as ‘n ras te bou.

Hierdie sou beteken die ophou van konflik in die wêreld en ‘n ver groter samewerking tussen nasies as wat huidig bestaan, of wat ooit bestaan het. Wat sal die stukrag vir hierdie wees maar die bedreiging om ‘n heelal onder die oë te sien waarheen vryheid skaars is en waar baie die wêreld met benyding dophou?

Jy besef nie wat ‘n prys hierdie wêreld is en waarom ander nasies sou hier ingryp om te probeer om dit vir hulleself te red, gebruikend die mensdom as net ‘n hulpmiddel in and van sigself.

Dit is tyd nou vir jou om op te groei en van groter dinge te dink – van die welstand van jou planeet te dink, van die vastigheid van jou omgewing te dink, van wêreld sekuriteit nou te dink en nie net die sekuriteit van jou eie nasie nie.

Dit is ‘n toestand wat dapperheid en objektiwiteit verg, die gewilligheid om dinge te leer wat jy nooit tevore geleer het nie en die gewilligheid om te besef wat die mensdom geleer het deur sy lank en moeilike geskiedenis betreffend ingryping en die gevare aan die vryheid en self-bepaling van die inheemse volke.

Die hele mensdom is nou die inheemse volke van die wêreld sienend Ingryping voor hulle – ‘n Ingryping wat hier is om julle vir sigself te gebruik, vir sy eie rykdom en verwerwing.

Jy besef nie die biologiese rykdom van hierdie wêreld, en die hulpmiddels wat binne die ingewikkelde web van lewe hier bestaan wat so nagesoek word en waardeer word in ‘n heelal van onvrugbare planete.

Daar is soveel vir die mensdom om te leer. Daardie is hoekom God het ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld gestuur en het die Bondgenote van die Mensdom aangeroep om hulle wysheid en hulle raad te verskaf om te help in hierdie groot inspanning om die mensdom te onderwys en die mensdom te aandagtig oor die groot gevare en geleenthede wat bestaan as dit staan by die drumpel van die ruimte.

Die Openbaring van die Nuwe Boodskap en die belangrikheid van die Bondgenote van die Mensdom Briefings behoort nie om onderskat te word nie. Hulle verteenwoordig te belangrikste dokumente in die wêreld vandag en die grootste behoeftes voor die mensdom, wat vir so baie nog onbekend is.

Jy is gelukkig om hierdie te ontvang. Jy is geseënde om hierdie te ontvang. Gaan nou voort met ‘n dapper hart, en veroorloof jouself om te ontvang die gawe van liefde van die Skepper van alle lewe en die versekering dat julle het ander rasse in die heelal wat die mensdom se vryheid en onafhanklikheid ondersteun. Betyds, sal jy kom om te afhang op hierdie twee groot bronne van gerief soos nooit tevore nie.

Die mag en die teenwoordigheid van Kennis wat binne in elke persoon leef is die groter intelligensie binne in die indiwidueel. Dit is hierdie groter intelligensie waaraan die Nuwe Boodskap praat en waarvan dit praat. Dit is hierdie groter intelligensie wat die Bondgenote van die Mensdom expedisie probeer om te ontvlam en vir jou te kommunikeer.

Hierdie hou die geheime van die mensdom se geestelikheid en die beloftigheid van julle groter bestemming in die heelal – ‘n bestemming as ‘n vry en self-bepaalde volke. Maar julle bestemming is nie verseker nie. Die uitkoms is onseker. Jy as ‘n indiwidueel moet groot geloof hê in die mag van Kennis binne in jouself en binne in andere om die gety in die mensdom se guns te draai.

Die risiko aan die mensdom se vryheid in die heelal en die agteruitgaan van die wêreld waarin julle woon is die twee groot motiverings vir menslike vryheid en eenheid, vir die mensdom se wysheid en groter samewerking.

Maar hierdie twee bedreigende werklikhede kan die mensdom ook in konflik, oorlog en ontneming lei, leidend na seker ondewerping aan vreemde magte. So die risikos is baie groot, en die belonings om korrek te kies is onmeetlik, plaveiend die pad vir ‘n groter toekoms vir die menslike familie.

Laat hierdie jou begrip wees.