Tag Archives: The Recitation

Die Voorlesing

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op April 1, 2011
in Boulder, Colorado

God het weer gepraat. Ons is Diegene om die Boodskap te bring. God se Wil is deur ons verteenwoordig.

Ons is buite jou rekening, buite jou godsdienstige teories en jou persoonlike verbeelding.

Want menslike verbeelding kan net vervaardig vanuit wat dit in die fisieke wêreld ervaar. Maar die waarheid bestaan buite hierdie – buite die gebied en die bereik van die verstand.

Hierdie is die waarheid dwarsdeur die heelal, die Groter Gemeenskap van lewe waarin jy woon.

Ons bring die Groot Boodskap vir hierdie tyd, gebore van die Skepper van al die heelalte, vir die beskerming van die mensdom, vir die verlossing van die wêreld.

Ons is diegene wat jy nie kan verstaan nie. Maar Ons is die bron en die middel van wat die mensdom op hulle eie behoewe moet herken en moet doen, wat hulle moet sien, wat hulle nie gesien het nie, wat hulle moet weet, wat hulle nie geweet het nie, wat hulle moet doen, wat hulle nie gedoen het nie.

Hierdie is die Boodskap vir hierdie tydperk. Hierdie is die tyd van Openbaring.

‘n Sekere mens is in die wêreld gestuur om die Openbaring te ontvang en dit in die menslike bewustheid te bring, ‘n monumentaal taak.

Om die Nuwe Boodskap te ontvang is om die grootste Openbaring wat ooit aan die menslike familie gegee is te ontvang.

Om dit te teenwoordig sal ‘n monumentaal taak wees, ‘n taak vir die Boodskapper en vir almal wat hom sal help om die Openbaring allerweë dit benodig is te bring.

Dit is orals benodig, want die mensdom kyk aan groot gevaar. Hulle het die saad van hul eie dood gesaai deur die verwoesting en die verlaging van hul omgewing – hul waters, hul grond, hul atmosfeer – tot die punt waarheen die wêreld begin ditself om te verander, ‘n verandering wat groot beproewing en moeilikheid na die wêreld van mense en na die menslike familie toe sal bring.

Die mensdom kyk aan ‘n heelal van intelligente lewe. Hulle moet nou vir hierdie voorberei, want kontak alreeds begin het – kontak deur diegene wat die geleentheid sien om voordeel van ‘n swak en verdeelde mensdom te neem.

Dit is ‘n tyd van groot verandering en onsekerheid, waarin vreemde kragte sal soek om invloed te kry en waarin die mensdom sal deur hulle eie onwetendheid, dwaasheid en selfbevrediging gevang word.

Die Boodskap is te groot om in ‘n sin te sê, maar dit sal jou nader aan God en nader aan wat God aan jou gestuur het bring, as ‘n individueel, hier nou om in die wêreld te doen, wat iets baie verskillend is as wat jy vandag glo en verbeeld.

God het wysheid vanuit die heelal gebring om die mensdom vir die heelal te voorberei.

God het die wese van spiritualiteit in ‘n suiwer vorm gebring – onbenewel deur die geskiedenis en menslike manipulasie, ongebinde deur menslike politiek, wilskrag en korrupsie.

Ons bring die Stappe na Kennis sodat jy die dieper verstand mag ken wat God binne-in jou gesit het om jou in ‘n wêreld wat meer en meer gevaarlik word te lei.

Groot wanorde sal nou gebeur en alreeds begin het – natuurlike rampe gebore van die mensdom se onwetendheid en oorgebruik en misgebruik van die wêreld.

Dit is ‘n tyd van rekening, ‘n tyd van verantwoordelikheid, ‘n tyd om dwaasheid en hovaardigheid tot ‘n einde te bring.

Selfs God weet wat kom.

En Ons het ‘n Boodskap gebring – ‘n Boodskap van een duisend boodskappe, ‘n Boodskap van een duisend lerings, ‘n Boodskap groot genoeg om jou vir die res van jou tyd besig te hou, ‘n Boodskap groot genoeg om menslike inspanning, energie en bewustheid te herrig sodat die mensdom ‘n groter toekoms as hulle verlede mag hê; sodat die mensdom die Groot Golwe van verandering en ingryping en medediging van uit die heelal rondom julle mag oorleef.

Hoor die nie met jou idees nie, nie met jou gelowes of jou oordele nie, maar met die dieper verstand wat God vir jou gegee het om te hoor, te sien, te weet en met groter sekerheid te doen.

Ons woorde is nie vir spekulasie of debat nie. Daardie is die selfbevrediging van die dwase, wat nie kan hoor nie en nie kan sien nie.

Jy is bang vir die Openbaring, want dit jou lewe sal verander. Maar jy wil die Openbaring hê, want dit jou lewe sal verander.

Dit is jou geskil van verstand wat jou blind maak. Dit is die doelwitte wat teen mekaar stry wat jou in ‘n wanordelike staat hou en jou nie laat sien nie.

Ons is Diegene wat al die Openbarings aan die wêreld gebring het.

Want God praat nie. God is nie ‘n persoon of ‘n persoonlikheid of ‘n enkelvoudige bewustheid; om so te dink, onderskat jy die Skepper en oorskat jy jouself.

Dit is Ons wat deur die eeue met Jesus en die Buddha, die Mohammad en ander onderwysers en profete gepraat het, wie ‘n groter helderheid in die wêreld gebring het – die profete in elke tydperk en die Boodskappers wat selfs op groot draaipunte vir die mensdom kom.

Jy kan nie ons aanbid nie. Jy sal nie Ons name weet nie.

Want jy moet nou verantwoordelik word en die bekwaamheid en die mag gebruik wat die Skepper aan jou gegee het om ‘n wêreld met meer en meer behoeftes, onrustigheid en wanorde te dien.

Moenie buig voor die Skepper as jy onwillig is om te doen wat jy hierheen gestuur was om te doen, as jy kan nie die Stappe na Kennis volg, as jy die hovaardigheid hê om te dink dat jy jou eie bestemming en vervulling kan bepaal.

Moenie dubbelhartig wees. Moenie op die grond val en bid aan die God wat jy kan nie dien nie of wil nie dien nie.

Dan is dit beter om jou self-bepaalde lewe te leef en al die gevare daarvan te aanvaar, as aanbidding te gee vir ‘n God wat jy nie kan dien nie.

En as jy kan nie die Openbaring hoor nie, wat doen jy hier nou?

Elke Boodskapper het vervolging ge-ervaar. Elke Boodskapper het misverstaan geword. Elke Nuwe Openbaring het weergestreef en ontken en betwis geword.

Nou is daar nie meer tyd vir die nie. Die noodlot van die mensdom sal in die volgende twintig jare bepaal word – die toestand van die wêreld, die toestand van die menslike familie, die noodlot en die toekoms van die menslike beskawing.

Jy is nie meer alleen in die wêreld of selfs in die heelal nie, natuurlik nie. Jy weet nie wat nou gebeur en wat oor die horison kom want jy is te bang om te sien en jy is te hovaardig; jy meen dat jy weet. Dat is hoekom die Openbaring moet gegee word, om jou te wys wat jy buite menslike spekulasie en mening nie kan sien nie en nie kan weet nie. Hierdie is in al die Lerings van die Nuwe Boodskap bevat.

Hierdie is die Nuwe Boodskap. Stry teen die en jy stry teen jou eie herkenning.

Want jy moet weet oor die groter verstand en die groter sterkte wat die Skepper vir jou gegee het.

Wat in elke godsdiens geleer is, maar deur elke godsdiens bewolk en verduister is, moet nou herken word.

God bestuur nie die wêreld nie. God skep nie die rampe, die storms, die aardbewings, die oorstrome, die droogtes.

God wag nou om te sien hoe die mensdom met ‘n wêreld dit het verander sal behandel – ‘n nuwe wêreld, ‘n nuwe en onvoorspelbare wêreld.

Die mensdom verrys in ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal, omdat ander rasse hier is om invloed en heerskappy van ‘n wêreld met baie waarde en belangrikheid te soek.

Maar die mense sien nie. Hulle hoor nie. En as hulle selfs dink, skep hulle ‘n begrip wat hul idees en hul belowes bevestig.

So die mense sien nie. Die nasies voorberei nie. En die verwoestige gedrag aanhou.

Ons wag oor die wêreld. Ons het vir ‘n baie lank tyd wag gehou.

Ons is Diegene wat God gestuur het om die mensdom se ontwikkeling en evolusie te oorsien en die Openbarings te ontvang wat dan vir die Boodskappers gegee is, om die insigte te ontvang wat dan vir die profete gegee is, om die waarskuwings te gee, om die seënings te gee en nou ‘n voorbereiding te gee vir ‘n wêreld wat nie soos die verlede julle ervaar het is nie, en vir ‘n toekoms waarin die mensdom sal moet selfs met die Groter Gemeenskap stry.

God sal nie euwel wegjaag om die mensdom te red nie, sal nie die probleme wat die mensdom geskep het of die probleme dit moet deurgaan as ‘n natuurlike deel van evolusie beëindig nie.

Om so te dink, misverstaan jy jou verhouding met die Goddelik, terwyl jy nou in ‘n staat van Afgeskeidenheid leef.

Maar die Afgeskeidenheid was nooit totaal nie want daar ‘n deel van jou is wat nog verbind met God is.

Hierdie noem ons Kennis. En hierdie sal vir jou die beslissende faktor in die uitslag van jou persoonlike lewe word – die betekenis en die waarde van jou lewe – en of die mensdom kan voorberei, adapteer en kreëer in ‘n nuwe wêreld, in ‘n nuwe klomp toestande.

Nooit in die verlede was so ‘n Openbaring aan die mensdom gegee nie, want dit nie nodig was nie.

Julle het ‘n beskawing in die wêreld geskep. Dit is gebreek en afgeskeie, maar dit is ‘n beskawing.

Julle nasies en julle kulture het meer en meer onderling van mekaar afhangelik geword. Hierdie was die plan van die Skepper, want dit die natuurlike evolusie van die mensdom en alle intelligente rasse in die heelal is.

Nou moet julle die volgende groot draaipunt onder die oë sien – ‘n wêreld wat agteruitgaan, ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne, ‘n wêreld van agteruitgaande standvastigheid, ‘n wêreld van agteruitgaande kos en water, ‘n wêreld waarin ‘n groeiende mensdom moet die toestande van die wêreld deurgaan. Om hierdie te doen, nodig julle ‘n nuwe Openbaring.

Die vorige Openbarings van die Skepper kan julle nie vir die Groot Golwe van verandering voorberei nie. Hulle kan julle nie vir julle bestemming in die Groter Gemeenskap voorberei nie. Hulle kan julle nie vir die groot draaipunte voorberei nie, wat nou met julle is en meer en meer met julle sal wees.

Jy het nie die antwoorde vir hierdie dinge nie. Dat is die rede waarom die Openbaring word gegee. Want nou nodig die mensdom aanraading en waarskuwing, seënbede en die voorbereiding vir ‘n toekoms wat nie soos die verlede sal wees nie.

Hoor hierdie woorde, nie met jou verstand nie maar met jou hart. Hulle spreek aan ‘n groter waarheid binne-in jou – ‘n groter waarheid wat buite jou begrip, gelowe en idees is.

Hulle spreek aan ‘n natuurlike resonansie binne-in jou, ‘n natuurlike verbinding, ‘n natuurlike rigting wat elke moment binne-in jou lewe, buite die gebied en die bereik van die verstand.

Hierdie is ‘n kommunikasie vir jou dieper inbors – om dit te versterk, om dit uit te roep, om dit teen jou idees, jou gelowe en jou bedrywighede, as hulle vandag bestaan, te stel.

Jy is onbereid. God het die voorbereiding gestuur.

Jy is onbewus. God gee die bewustheid.

Jy is onseker. God gee die pad uit geskil.

Jy is self-vernederend en vernederend van ander mense. God bring jou ware waarde en bedoeling in die wêreld terug.

Die wêreld verander, maar jy sien nie. God het jou die oë waarmee om te sien en die ore waarmee om te hoor gegee, maar hulle is verskillend as wat jy vandag doen en wat jy vandag verstaan.

Die mensdom sal misluk sonder die Nuwe Openbaring. Die wêreld sal donkderder groei, meer gevaarlik en meer afgeskeie sonder die Openbaring word.

Die mensdom sal hakkel en misluk onder hul eie foute en gebrek van helderheid

Die hulpbronne van die wêreld sal op stryd, medediging en oorlog gespandeer wees. Mense sal teen hulle regerings stry. Mense sal teen mekaar stry.

Daar sal onvoorafgaande stryd in die toekoms wees, meer, en meer aanhoudend as enigiets julle ooit gesien het.

Dit is die Nuwe Openbaring wat die vermiste bestanddele vir jou begrip bevat, die sleutel aan jou bewustheid en die bron van jou mag, sterkte en vasberadenheid.

Vir hierdie moet jy ‘n ernstige verstand hê, jou lewe ernstig neem en begin aandag gee aan die groter behoeftes en vereistes van jou lewe.

Daardie is waarom God die Openbaring gestuur het.

Hierdie is die Openbaring. Ons is die Openbaring.

Nou is daar geen helde om te aanbid nie, geen individuele om te vergoddelik nie; slegs groter verantwoordelikheid om te aanneem en ‘n groter wysheid om te gebruik.

Daar is geen ontsnapping deur persoonlike verligting nie. Daar is geen ontvlugting nie.

Daar is geen self-bedrog nie. Daar is slegs groter resonansie en verantwoordelikheid, groter opoffering en bydrae.

Daardie sal die wêreld red. Daardie sal die mensdom se vryheid en self-bepaling red in ‘n heelal waarheen vryheid baie skaars is, en moet baie versigtig beskerm wees.

Hierdie sal waardigheid en die bekwaamheid om iets van ‘n groter mag en betekenis te gee aan die individueel terugbring, ongeag wat jou omstandighede mag wees.

Hoor hierdie woorde – nie met jou idees, jou gelowes of jou menings, maar met jou hart, met jou dieper inbors.

Want God kan slegs spreek aan wat God in jou geskep het. God het nie jou sosiale persoonlikheid geskep nie. God het nie jou idees en gelowe geskep nie. God het nie jou besluite, jou foute en jou beroue geskep nie.

God kan slegs spreek aan wat God in jou geskep het, wat iets dieper is, iets meer deurtrekkend en meer natuurlik binne-in jou.

Die Nuwe Boodskap roep vir jou. Sodra as jy bewus daarvan word, dan moet jy die uitdaging van herkenning aankyk, en ook wat hierdie vir jou lewe sal beteken.

Mense verwerp die Openbaring want hulle wil nie verander nie. Hulle wil nie moet hul gelowe, hul idees en hul posisie in die samelewing hersien nie.

Hulle kan nie die Nuwe Boodskap betwis nie, nie werklik nie. Hulle kan dit net vermy en teen dit stry om hulle vorige beleggings en idees van hulleself te beskerm.

Wie kan teen die Wil en die Wysheid van die Skepper stry, behalwe op ‘n valse basis?

Hier sien jy die moeilikheid wat elke persoon aankyk. Hoe eerlik wil hulle werklik met hulleself wees, met wat hulle sien en ken? Hoe bewus wil hulle werklik van hulleself wees, hul toestand en die wêreld rondom hulle? Hoe verantwoordelik wil hulle wees om hul lewens in balans te bring en die moeilike besluite te neem, wat hulle vantevore nie geneem het nie?

Hier sal jy die verstand sien pronk soos ‘n soort god, terwyl dit feitlik ‘n wondermooi dienaar is. Daardie is die bedoel en die ontwerp van die verstand.

Hier sal jy hovaardigheid en onbewustheid sien getroud in ‘n self-bedroggende vorm wat so baie mense waarneem.

Jy sal sien wat groot is en wat klein is, wat sterk is en wat swak is, wat waar is en wat vals is, wat waardevol is en wat aansprak maak op waardevol te wees.

Die Openbaring openbaar alles.

Dit vra vir jou om wat groot binne-in jouself is te volg, en wat klein is te bestuur. Dit sê niks oor enige middel-grond in hierdie aanbetref nie.

Jy kan nie alles hê nie. Jy kan nie jou verlede en jou toekoms saam hê want hulle nie verenigbaar is nie.

Dit is slegs deur teleurstelling en misluk dat jy sien jy leef nie die lewe jy bedoel was om te leef nie, en dat jy nie eerlik en waar met jouself en eerlik en waar met ander mense is nie – ‘n streng maar noodsaaklike rekening in ‘n tyd van rekening, ‘n tyd van beseffing, ‘n tyd van Openbaring.

Luister na hierdie woorde – nie met jou idees nie, nie met jou veronderstellings nie, nie met jou hovaardighid, hoogmoedigheid of dwaasheid nie, maar met jou dieper inbors, want daardie is wat moet nou aan jou geopenbaar wees.

Daardie is deel van die Openbaring.