Tag Archives: The Mission of the Messenger

Die Missie van die Boodskapper

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op April 10, 2012
in Boulder, Colorado

God het ‘n Nuwe Boodskapper in die wêreld gestuur, ongelyk as enigiets wat vir meer as ‘n duisend jaar gelede gestuur was.

‘n Boodskapper is in die wêreld gestuur – ‘n Boodskapper wat ‘n ietwat gewone lewe gelei het, ‘n Boodskapper wat ‘n nederige man is en wat in ‘n baie lank voorbereiding vir hierdie rol was.

Terwyl ander mense mag aanspraak maak op so ‘n titel as ‘n Boodskapper van God te wees, is daar rêrig net een wat in die wêreld gestuur is. Die Hemel weet hierdie dinge, natuurlik, alhoewel sal mense ander aansprakings en verklarings maak.

Mense is bang vir die Boodskapper. Hulle is bang vir wat dit mag vir hulle beteken, hoe dit mag hul idees verander of hoe dit mag hulle in ‘n groter soort diens of assosiasie roep.

Baie mense sal God se Nuwe Openbaring verwerp op hierdie basis alleen omdat hulle bang is dat daar ‘n Nuwe Openbaring vir die wêreld is wat die pad van die menslike geskiedenis en bestemming kan verander en dat baie van die heersende opvattings en gelowe, wat so ingestel en so wel gestig geword het, sal uitdaag.

Maar die Skepper van alle lewe is nie deur hierdie dinge vasgebind nie en gee net die wesenlike Boodskap en Openbaring vir die welstand van die mensdom en die mensdom se toekoms en bestemming, albei binne hierdie wêreld en binne ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal.

God se Nuwe Openbaring is meer uistgestrek en insluitend en uitvoerig as enigiets wat ooit tevore in die wêreld gebring was. Dit word gegee in ‘n tyd wanneer die menslike familie het geletterd geword en deelneem in ‘n wêreld beskawing en ekonomie met internasionele kommunikasie. Dit is ‘n baie verskillende omgewing as enige van die vorige Openbarings, wat baie plaaslik in hul karakter was en wat slegs oor ‘n groot tydperk en deur baie onrustigheid, geskil en geweld versprei het.

Die mensdom staan nou na die grens van ‘n heelal vol intelligente lewe – ‘n nie-menslike heelal wat hulle moet nou leer om daarmee te behandel.

En die mensdom woon nou in ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne en omgewings onvastigheid, ongelyk as enigiets wat vir duisende jaar gesien was. Selfs jou geskiedenis kan nie reken met wat hierdie kan beteken, behalwe die geskiedenis van die Aarde ditself.

Die Openbaring bring dit se eie uitlegging. Dit is nie net ‘n geheimisvolle lering wat aan menslike uitlegging oorgegee is nie, soos tevore gebeur het.

Die Openbaring is volkome en veelomvattend, en raak aan amper elke aspek van ‘n individueel se lewe en die lewe van die mensdom, albei nou en in die toekoms.

En tog soos al die Openbarings in die geskiedenis, praat dit oor groter dinge as die mensdom se belangstellings vandag. Dit praat oor dinge wat die hele verskil sal maak of die mensdom sal kies om te verenig in ‘n agteruitgaande wêreld of sal veg en sukkel oor wie het toeneming van die oorblywende hulpbronne.

Dit sal die hele verskil maak of die mensdom kan vir hul inskakeling met die Groter Gemeenskap voorberei, wat alreeds vandag gebeur weens ‘n Ingryping in die wêreld deur rasse wat hier is om voordeel van menslike swakheid, geskil en verwagting te neem.

‘n Boodskap so groot het ‘n enorme voorbereiding vir die Boodskapper benodig en vir die weinige individuele wat geroep was om hom in sy voorbereiding en verkondiging te help.

Hy is nie hier om elke vraag te beantwoord en ‘n oplossing vir elke behoefte te hê nie. Sy Boodskap spreek aan die behoefte van die siel binne in die individueel – die behoefte om weer met die Bron van die lewe te verbind en die sterkte te kry wat God vir elke persoon gegee het deur die teenwoordigheid van ‘n dieper intelligensie binne in hulle wat Kennis genoem is.

Die Boodskapper is nie hier om te argumenteer of te debatteer of fout te vind met wêreldsake of die ambisies van verskillende groepe nasies of volkstamme nie. Hy is hier om ‘n nuwe Boodskap van Openbaring en verlossing na mense van die hele wêreld toe te bring, ongeag hul individuele kulturele posisie of godsdienstige houding, as hulle selfs een hê.

Hierdie oorskry nasies en kultuur en godsdienstige ideologie. Hierdie oorskry die twispunte betreffende hierdie dinge want dit is ‘n Nuwe Boodskap van God vir die verlossing en voorbereiding van die hele wêreld vir ‘n werklikheid en ‘n toekoms wat baie verskillend as die verlede sal wees.

Slegs God kan so ‘n ding verskaf. Want selfs op hierdie oomblik, die godsdienste verdeelde is, selfs binne hulleself. Hulle is strydend en kan nie die groot stygende globale probleme genoegsaam aanspreek wat in die toekoms die mensdom sal oorval, as hulle nie voorbereid is nie.

Om nou te argumenteer oor wie het die beste godsdiens of die uitstekendste grondlegger kan die mensdom skade net. Dit veroorsaak verdeling en uitsluitendheid. Dit vermeerder net die verknorsing en die verdeling van die menslike familie.

God weet beter. En die een uitverkore om die Openbaring te bring is die perfekte een. Hy het die toetse geslaag. Hy het nie die lank voorbereiding gefeil nie, en alles wat dit van hom en sy gesin benodig het.

Mense sal hierdie weerstaan en beledig voel daaroor en die Boodskapper van allerlei dinge beskuldig. Maar hy is die een. Onvermoë om sy waarde en sy rol te sien is die onvermoë van die beskouer, die onvermoë om ‘n groot Seën wat nou in die wêreld is te ontvang.

Die Boodskapper het geen hoogmoedigheid nie. Hy is ‘n nederige man, maar hy moet die groot roeping en die groter verantwoordelikhede hierdie plaas op hom, en die groot moeite hy sal moet deurgaan om ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld te bring, aanvaar.

God het weer gepraat. En God se Openbaring is nie vir ‘n sekere elite groep of die kulturele bevoordeeldes, die rykes en die selfbevredigend nie. Dit is vir die persoon na elke rang en stasie van die samelewing – van elke samelewing, selfs die primitieftse, die gevorderdste, die geïsoleerdste of die mees globale.

Net die wysheid van die Skepper kan so praat, deur die Engelagtige Teenwoordigheid, deur die Stem van Openbaring, wat jy op hierdie oomblik hoor.

Die missie van die Boodskapper is om die Openbaring in die wêreld te bring, om die eerste beantwoordende te vind, om vir hulle die geleentheid te gee om met die Openbaring te inskakel en hul eie dieper inbors en roeping in die lewe te erken.

Daardie is hoekom ‘n groot deel van die Lering gegee is, om die pad vir persoonlike openbaring te uitlê vir diegene wat dit kan ontvang, wat by dit kan aanpas en dit in hul lewens met welslae kan toepas.

Die behoeftes daarvan is nie groot nie behalwe dat dit vir ‘n groter eerlikheid roep as meeste van mense op hierdie oomblik betoon, ‘n eerlikheid nie net om jou idees en gelowe op die wêreld te uitdruk, maar om die dieper stroming van jou lewe te erken en, in ‘n staat van nederigheid en vasberadenheid, te kies om daardie te volg. Want daardie is die mag en die teenwoordigheid van Kennis in die individueel, wat God se Openbaring vir die eerste tyd volledig openbaar.

Hier daar is geen helde om te aanbid nie. Hier daar is geen Oordeelsdag nie. Hier daar is geen finale toets nie, wat amper iemand in elk geval sal feil.

Want God weet beter. God weet dat sonder Kennis, sal mense struikel en misluk, dwase foute maak en hul lewe oorgee en onder gevaarlike en verdrukkende kragte swig. Want sonder die Mag van God in die individueel om hulle te lei, wat sou hulle doen maar hul swakheid en hul deurmekaarheid en die feit dat hul lewens deur anderes oorheersend is te wys?

Jy sien, die God van jou wêreld is die God van die hele Groter Gemeenskap, die heelal – ‘n biljoen, biljoen, biljoen rasse en meer, in een sterrestelsel en tussen baie sterrestelsels en ander dimensies, en die onveranderlike Skeppingswerk buite dié. Jy behandel nou met ‘n God van soveel grootte en uitgestrektheid dat jou idees en jou gelowe flou word en stamel in die gesig van soveel majesteit.

Hierdie is die God wat Kennis in jou geplaas het om jou te lei en te seën en voor te berei vir ‘n groter lewe, om jou uit jou kruiperigheid en jou patetiese bedrywighede en selfbeklag te neem, om eergevoel en waardigheid, selfvermoë, goedgesindheid, meewarigheid en nederigheid terug na jou toe te bring.

Dit is die missie van die Boodskapper om hierdie dinge vir mense te leer, om hierdie dinge te offer, om die weerstrewing en die verwerping van diegene wat nie kan sien nie en nie wil weet nie te verduur.

Hierdie is die groter roeping, jy sien. Dit is hierdie wat die individueel genees en die belofte vir ‘n groter lewe gee. Dit is hierdie wat eergevoel en waardigheid na alle mense bring, selfs die armste van die armes, wat in vernedering leef.

Hierdie is om ‘n groter etiek van vereniging en samewerking te stig in die gesig van ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne. Kan jy so ‘n wêreld verbeeld, jy wat dalk in ‘n staat van oorvloed geleef het? Kan jy verbeeld wat hierdie kan aan die menslike familie doen? Dit kan die menslike beskawing verwoes.

Die mensdom se ontmoeting met aggressiewe kragte wat in die geheim in die wêreld werk kan die menslike beskawing omkap en verwoes.

Mense weet nie hierdie dinge nie. Hulle dink nie oor hierdie dinge nie. Miskien is dit te veel vir hulle, diegene wat hul gedagtes aan klein dinge gegee het, bang om vir hulle voorregte te verloor. Hulle sien nie die groter prent nie, wat die uitslag vir almal sal bepaal.

Maar vir diegene wat kan sien en hoor, sal die Openbaring hulle aanspreek, en hulle sal die eerste om te beantwoord wees. En deur hulle, sal die Openbaring diegene aanspreek wat meer afgetrokke en minder bekwaam is om die groot gebeure wat oor die horison kom te aankyk. Een man kan nie al hierdie dinge doen nie. Dit sal die inskakeling van baie mense werkend saam met die Boodskapper nodig.

En dan het jy die probleem van mense wat selfsugtig en aggressief is, wat gelowe dat hulle so baie belangrik in die heelal is, en aanspraak maak om hul eie lesing te hê, werkend nie saam met die Boodskapper nie, en probeer om die Openbaring met ander lerings of hul eie idees te trou.

Hierdie is die korrupsie wat gebeur wanneer enigiets suiwer in die wêreld gebring is. En daardie is hoekom die Openbaring word voor die Verkondiging gegee. Daardie is hoekom dit neergeskryf is. Daardie is hoekom jy die Stem van Openbaring vir die eerste keer in die menslike geskiedenis kan hoor. So ‘n Stem wat aan die Jesus, die Boeddha en die Mohammed gespreek het, kan jy nou hoor.

Kan jy hoor? Jy wat luister na so baie ander dinge met min waarde, kan jy hierdie woorde hoor? Selfs as jy twyfelend en skepties is, kan jy die Boodskapper en die Openbaring hoor? Dit is so helder as die dag, sonder bedrog, sonder ingewikkeldheid, sonder menslike uitlegging om die stroom te bewolk en die atmosfeer van die Openbaring te besoedel.

Die missie van die Boodskapper is om God se Openbaring hier genoegsaam te stig, tydens sy oorblywende jare, sodat die mensdom kan begin om voor te berei vir ‘n verandering wêreld en voor te berei vir hul inskakeling met die Groter Gemeenskap ditself.

Hierdie sal jou teologie verander. Hierdie sal jou begrip van God, en hoe God in die wêreld werk, verander. Hierdie sal jou grondige godsdienstige gelowe oor wat uitlossing beteken uitdaag, omdat wanneer jy van God in die Groter Gemeenskap dink, verander dit alles.

Wat is die Hemel vir ‘n biljoen, biljoen, biljoen rasse en meer? Wat is Hel wanneer jy weet dat God het Kennis binne in jou geplaas en jy kan dit nooit ontsnap nie – dit se seën en verlossing?

Wat is ‘n mens se godsdienstige houding met die begrip dat daar biljoene en biljoene godsdienste in die heelal is, meer of minder met die werklikheid van God se Teenwoordigheid en Mag verbind?

Wie kan sê wanneer God sal weer praat? Wie, sonder hovaardigheid of onbewustheid, kan sê dat God kan nie weer praat nie? Selfs God se Boodskappers kan dit nie sê nie. Selfs die Engelagtige Menigtes kan dit nie sê nie. So watter persoon kan aanspraak maak om soveel gesag te hê, om te bepaal wat God sal doen? Dit is die hoogtepunt van hovaardigheid en dwaasheid.

Die missie van die Boodskapper sal moet al hierdie dinge deurgaan. Dit sal moet intellektuele hovaardigheid deurgaan. Dit sal moet volkome blinde verwerping deurgaan. Dit sal moet elke vorm van beskuldiging deurgaan.

Hierdie is jeens die een wat die grootste uitdrukking van God se liefde sedert 1400 jaar gelede bring. Hierdie is jeens ‘n mens wie se lewe, alhoewel dit moeite deurgaan en nie perfek is nie, is nietemin ‘n uitdrukking van die Openbaring ditself.

Vir die eerste tyd in die menslike geskiedenis kan die hele wêreld die proses van Openbaring sien pleks van net deur ver weg en fantastiese stories daaroor te hoor.

Vir die eerste tyd kan die menslike familie die Stem van Openbaring hoor, die woorde van Openbaring lees, nie soos hulle afgebeeld was deur mense wat het nie Boodskapper geken nie, nie deur orale tradisie vir die nut van ongeletterde bevolkings aangehou nie, maar iets reguit in hierdie oomblik.

Want die mensdom het nie eeue om ‘n begrip van hierdie te kry nie. Die verandering wat nou gebeur is te vinnig. Die sameloping van groter kragte is te magtig en te oorweldigend.

Rondom die wêreld, voel mense verwagting en bekommerdheid oor die rigting van die wêreld. Wat hulle hierdie vrese toeskryf ook al of hoewel hulle probeer om dit te beskryf, dit is omdat hulle die Groot Golwe van verandering voel wat na die wêreld toe kom. Hulle voel dat die mensdom meer en meer swak word, wondbaar word, nou onderwerp van kragte buite hul bewustheid.

Dit is vanweë hierdie dinge dat God die Openbaring in die wêreld gestuur het. Dit is vanweë hierdie dat die Boodskapper hier is.

Ere hom. Respekteer hom. Hy is nie ‘n god nie, maar geen Boodskapper was ‘n god nie. Hy is nie perfek nie, maar geen Boodskapper was perfek nie. Hy het met die Openbaring gesukkel omdat al die Boodskappers met hul Openbarings gesukkel het.

Hy sal aanval en veroordeel word want al die Boodskappers aanval en veroordeel was deur dieselfde agteloosheid, hovaardigheid en onbewustheid wat die Boodskapper vandag sal moet sien, en selfs op hierdie oomblik sien.

Sy missie is nie om brûe te bou of regerings te verander of elke probleem en fout en onregverdigheid in die wêreld te oplos.

Sy missie is om die geheime genesing na die individueel toe te bring en die mensdom voor te berei vir die grootste gebeure in die menslike geskiedenis, wat nou hier is en wat selfs op hierdie oomblik oor die horison kom.

Die mensdom sal niks hê nie as dit kan nie in ‘n agteruitgaande wêreld oorleef nie. Julle groot werke, skatte en kuns sal alles weg wees.

Die mensdom sal niks hê in die Groter Gemeenskap nie, waarheen vryheid so baie skaars is, as hulle kan nie wysheid stig en hul grense beveilig en hul mense verenig, ten minste genoeg sodat hulle kan vir hul onderling welstand, beskerming en bevordering beantwoord.

In die Lig van die Openbaring, word menslike dwaasheid, onbewustheid en hovaardigheid so volledig geopenbaar. Dit is asof ‘n groot Lig [skyn] oor die wêreld en alles wat donker en in die geheim is, alles wat bedrieglik en haatdraend is, blootgestel word in die Lig van die Openbaring – die swakheid van mense se posisies; die patetiese toestand van hul lewens; die groot behoefte vir genesing, waardigheid en verlossing; menslike korrupsie; menslike bedrieglikheid; diegene wat aanspraak maak om godsdienstig te wees, maar wat godsdiens vir mag en oorheersing gebruik.

Al hierdie sal in die Lig van Openbaring geopenbaar word, en daardie is hoekom diegene wat die Openbaring wil verwerp sal moet jeens dit spreek, omdat dit hul posisie sal bedreig; dit sal hul swakheid, hul foute en hul gevaarlike neigings blootstel.

Die Openbaring is die produk van groot Liefde, want God is nie kwaad met die mensdom nie. Want God weet dat sonder die mag en die teenwoordigheid van Kennis om mense genoeg in hul eie bewustheid te lei, dat mense dwaas, selfsugtig en verwoestig sal gedra.

God weet hierdie dinge. Die mensdom weet nie. Om hierdie te verstaan is nie slegs ‘n kwessie van geloof. Dit is ‘n kwessie van ‘n dieper erkenning, ‘n dieper resonansie binne in jouself, ‘n dieper eerlikheid wat jy kan nie jouself vervul nie en dat ‘n groter Openbaring baie benodig in die wêreld is.

Kan mense so eerlik wees? Kan mense so nugter oor hulleself sonder veroordeling wees? Kan mense werklik waar hulle is en – of hulle ryk of arm is, bevoorregte of onbevoorregte is – die trap waarnatoe hul lewens het leeg geword in oënskou neem? Kan hulle hierdie sien en besef dat hierdie leegheid is ‘n roeping vir God en dat God het beantwoord?

Die missie van die Boodskapper is om die Openbaring na soveel mense as moontlik is toe te bring, tydens sy oorblywende tyd op Aarde, en vir ander mense wat sy groot werk met sy seën sal aanhou, wat die Nuwe Boodskap in die toekoms sal aanhou, om dit na meer en meer mense toe te bring – na diegene wat nie bevoorregte is toe, na die rykes toe, na die ryk nasies toe, na die arme nasies toe, na die imheemse mense wat in die natuur leef toe, na die mense van die groot stade toe.

Die Openbaring is hier. Dit kan alleen gestudeer word. Dit kan saam met ander mense effektief gestudeer word. Dit kan gehoor word. Dit kan gelees word. Dit kan duidelik vertaal word. Dit moet gedeel word. Daardie is die diens van elke persoon wat dit ontvang, en dit sal jou natuurlike wens wees om so te doen.

Maar soos al die Groot Openbarings na hul eie tyd, sal dit in die begin weerstand word en moeilik wees, want die wêreld weet nie dat dit ‘n Nuwe Boodskap van God nodig nie. Die wêreld is nie vir hierdie voorbereid nie, en baie mense staan daarteen vir baie verskeie redes.

Mettertyd, as jy kan hierdie duidelik sien, sal jy sien dat die Boodskapper in ‘n baie groot manier die ware werklikheid van jou lewe verteenwoordig – dat jy in die wêreld gestuur was om iets belangrik te doen. Miskien sal dit nie na ‘n groot en globale verdieping wees nie. Dit maak nie saak nie.

Elkeiemand was in die wêreld vir ‘n groter doel gestuur. En die feit dat mense nie daarvan bewus is nie of kan dit nie hoor nie, kan dit nie sien nie, kan dit nie voel nie, kan dit nie in ander mense ondersteun nie – daardie is die tragedie van die menslike familie. Daardie is die veroorsaak van korrupsie, stryd, geskil, haat en al die dinge wat die menslike familie kwel en weerhou om van in ‘n groter volk in die heelal te word.

Al hierdie dinge wat die mensdom kwel staan in die pad van hul vryheid in die Groter Gemeenskap. Al hierdie dinge moet nou deur genoeg mense besef word – dalk nie almal nie, maar genoeg mense – sodat ‘n groter beweging kan in die wêreld gebeur, ‘n groter gewete wat werklik binne in elke persoon op hierdie oomblik leef, kan geopenbaar word.

Om van die Openbaring te leer beteken om terug in verhouding met Kennis te kom, wat die deel van jou is wat nooit God verlaat het nie, wat nog in kommunikasie is, wat wys is en onbenewelde deur die wêreld is, ‘n wysheid en ‘n sterkte wat die bron is van enige dapperheid en onkreukbaarheid wat jy dalk sover in jou lewe gestig het.

Hierdie is die gawe van die Boodskapper. Hierdie was die gawe van die vorige Boodskappers. Maar hul storie het verander geword. En dikwels was hul woorde verkeerd gelees.

Want al God se Openbarings [is] om die individueel terug na die mag en die teenwoordigheid van Kennis toe te bring, want hierdie is hul ware gewete, en hierdie is wat hulle na God toe sal bring, in ‘n suiwer en werkdadige manier.

Die wêreld is geseënde omdat God weer gepraat het. Die wêreld is geseënde omdat die Boodskapper in die wêreld is.

Ontvang hierdie seën. Deel dit met ander mense. Die Openbaring is baie groot. Jy kan dit nie in ‘n oomblik verstaan nie. Jy kan dit nie ‘n sin lees nie. Jy moet dit naderkom op soektog na dit se wysheid en toepaslikheid vir jou lewe en vir die wêreld wat jy sien.

Dit is die toets, jy sien. Dit is die moeilikheid en die groot geleentheid om in ‘n tyd van Openbaring te leef. Dit is die toets – die toets vir die ontvanger.

God sal nie die boosaardige mense straf nie, omdat God weet dat sonder Kennis, boosardigheid sal voortkom.

Daardie is hoekom die Openbaring roep mense na die groter intelligensie toe wat binne in hulle leef, wat grondig is vir al die goeie dinge wat vir hulle en vir die wêreld kan gebeur.

Hierdie bring groot verheldering na jou begrip van die Goddelike Teenwoordigheid en Mag, hoe God werk doen in die wêreld – die God van die heelalte.

Hierdie is jou groot geleentheid, die grootste oomblik in die menslike geskiedenis, die groot draaipunt vir die menslike familie wat sal bepaal of hulle ‘n vry en verenigde beskawing in die toekoms sal wees, of sal vergaan en onder uitwendige oorreding sal val.

Dit is die groot draaipunt, die groot uitdaging, die groot geleentheid, die groet roeping en die groot verlossing.

Laat hierdie jou begrip wees.