Tag Archives: The Journey to a New Life

Die Reis na ‘n Nuwe Lewe

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Desember 21, 2011
in Boulder, Colorado

Die lewe begin opnuut met die Nuwe Openbaring. Dit is soos ‘n nuwe huurkontrak op die lewe. Dit is ‘n nuwe beloftigheid. Dit is ‘n Nuwe Openbaring van God, gegee nou met die groot Liefde van die Skepper, gegee nou met diep medelydendheid vir die mensdom se predikament, en moeilikhede, en getroebelde geskiedenis, en vernielsugtige neigings en so voort.

Dit is soos om ‘n nuwe begin te hê vir elke persoon wat kan beantwoord en vir die wêreld, wat nou nog een maal aangeraak is deur die hande en die Liefde van die Skepper.

Hierdie stel ‘n reis voort, wat geïnisieer sal word deur diegene wat aan die Nuwe Openbaring kan beantwoord, wat sy onderrig kan ontvang en wat kan begin om te leer wat dit het om te leer en hierdie wysheid natuurlik met andere te deel.

Hierdie is nie net bedoel om ‘n filosofie te wees, wat in die gange van akademia of in die kafees en restaurante rondom die wêreld gespekuleer oor en gedebatteer kan word nie. Mense wat so doen beantwoord nie aan die Openbaring nie – nie diep nie, nie eerlik nie, nie heelhartig nie.

Die versoening met die Skepper is ‘n reis, jy sien – om die Stappe na Kennis te neem, om te begin om ‘n mens se lewe in orde en helderheid te bring, om die dilemmas en die onvergifnis van die verlede te oplos, om op ‘n nuwe koers te begin met ‘n groot Openbaring om ‘n mens te lei, ‘n mens te onderrig en ‘n mens te beskerm.

Dit is soos om ‘n gawe van ‘n nuwe lewe gegee te word vir diegene wat kan ontvang en vir diegene wat sal bevoordeel van diegene wat kan ontvang. Want die gawe resoneer van verstand na verstand en word betoon deur diegene wat begin om te beantwoord.

Dit is ‘n groot hoop in ‘n verdonkerende wêreld. Dit is ‘n groot beloftigheid vir die mensdom wat sy hoop en sy selvertroue verloor.

Die Boodskapper is in die wêreld. Hy is hier vandag. Maar hy is ‘n ouder man, en in sy oorblywende jare op Aarde, sal hy die Nuwe Boodskap verkondig om dit na mense te bring sodat hulle mag hoor en verstaan.

Hy sal van die groot beloftigheid vir die mensdom praat. Hy sal van die groot uitdagings vir die mensdom praat. Hy sal van die mag en die teenwoordigheid van Kennis praat wat binne in elke persoon leef as God se groot en magtigste begiftiging, wagtend om ontdek te word. Hy sal praat van die Stappe na Kennis te neem. Hy sal praat van ‘n mens se lewe in orde te bring en om ‘n mens se integriteit en innerlike sekerheid te herstig. Hy sal praat van voor te berei vir ‘n nuwe wêreld – ‘n wêreld van omgewings, ekonomiese en politieke onvastigheid. Hy sal praat van dit wat magtig is en geen vrees hê, wat die groot begiftiging is, te volg.

Hy sal van hierdie dinge praat, jy sien, om mense vertroue te gee en die pad te wys. Want hierdie is nie net ‘n belofte nie, jy sien. Hierdie is nie net wensdenkery nie, want hy het die voorbereiding, want dit is deel van God se Nuwe Openbaring. Dit praat van God geopenbaar, onthul – die God van die Groter Gemeenskap; die God van jou lewe; die God van jou hart; die God van jou geheue, diep geheue; ‘n God van jou Antieke Tuiste; ‘n God van jou groter toekoms; ‘n God van jou verlossing; ‘n God van jou herkoms; ‘n God wat jy in die wêreld vir ‘n groter doel gestuur het, wat jy nog nie ontdek het, maar wat vir jou afwag. Nou het jy die beloftigheid en die groot geleentheid om hierdie te ontdek en die stappe te neem, die groot stappe, na sy verwerkliking en vervulling.

Met hierdie, is jy nie meer in die wêreld verlore nie. Dit is soos om ‘n vis in die oseaan gevang te wees. Jy word ingetrek deur die Groot Aantrekkingsvermoë van die Goddelik, en deur die mag van Kennis binne in jou, wat aan hierdie alleenlik beantwoord, want hierdie groter mag het geen ander verpligtings nie behalwe aan sy Bron.

Hierdie is jou belofte van verlossing. Maak nie saak hoe moeilik of ongelukkig jou lewe geword het nie, maak nie saak wat jy in die verlede gedoen het nie, maak nie saak hoe baie spyt jy mag hê nie, hierdie is jou verlossing. Want Kennis binne in jou is onbesmet deur die wêreld en onbesmet deur jou eie misverstaan en deurmekaarheid. Dit bly suiwer binne in jou.

Hierdie beteken dat God onbesmet deur die geskiedenis van die wêreld en die geskiedenis van godsdiens is. Wat suiwer binne in jou is, is onsbesmet deur alles wat gebeur het – die mensdom se ongelukkige geskiedenis en jou ongelukkige geskiedenis.

God word opnuut ge-ervaar, soos ‘n nuwe God – nuut vir jou, maar tydeloos en onveranderlik.

So begin jy die reis van baie stappe. Jy begin om te leer hoe om jou verstand te rig eerder as deur dit gerig te word. Jy leer hoe om werklike besluite te neem met die sekerheid van Kennis. Jy leer hoe om jouself vry te laat van sekere situasies en verpligtings wat nie jou bestemming of jou groter doel hier verteenwoordig nie.

Lank tevore hierdie groter doel verwerklik word, sal jy hierdie stappe neem om jouself vry te laat, om jou verlore lewe te herkry, om jou mag en jou selfvertroue te herkry.

Want jou groter bestemming is nie eenvoudig ‘n groot omskrywing nie. Dit is ‘n bestemming. Maar om in die rigting van jou bestemming te beweeg, moet jy genoegsaam van die verlede vrygelaat wees dat jy voortwaarts met ‘n groter besieling kan beweeg. So begin jy die reis.

Terwyl elkeiemand sekere dinge moet leer, elke mens se reis is uniek aan hul situasie, aan hul inbors, aan hul geskiedenis en aan hul omstandighede. Elke reis is uniek in hierdie manier, maar elkeiemand leer dieselfde dinge en word van dieselfde dinge vrygelaat.

So jy is nie verlore in Afgeskeidenheid op die terugkeer na God nie. Dit begin nou om jou met andere te herenig in ‘n diepgaande en betekenisvolle manier. Hierdie is waar jou verhoudings van bestemming sal voortkom. Hierdie is waar jy ware geselskap sal vind, nie op bekendheid of jou persoonlikheid gebaseerd nie, maar op ‘n dieper resonansie, want jy kan mekaar help in hierdie reis, en jy neem hierdie reis saam. Terwyl dit geheimenisvol en buite die gebied en die bereik van die intellek is, jy ondersteun mekaar deur om te doen wat nie tevore gedoen is nie en die dapperheid en die vertroue te hê om ‘n nuwe avontuur in die lewe te begin.

Hier sal jou grootste verhoudings ontstaan. Hier sal jou groter sterktes hernuwe word. Hier sal jy leer hoe om die wêreld met medelydendheid en objektiwiteit te sien eerder as met vrees, verlange en veroordeling.

Hier sal jy op jou verlede kyk, maak nie saak hoe getroebel dit mag gewees het nie, om van dit te kry watter wysheid ook al dit kan verskaf. Want dit leer jou wat dit beteken om ‘n lewe sonder Kennis te leef, ‘n lewe sonder bedoeling, ‘n lewe sonder ware rigting. Dit kan jou nou dien as jy dit objektief kan benut. Dit is die toning dat jy moet aan die dieper roeping van jou lewe beantwoord, dat jy moet die nuwe God erken, wat die ou God onthul is, en beantwoord aan wat God binne in jou gesit het om te volg en te ervaar.

Hier jy beywer om die dilemmas van jou lewe te oplos sodat jy jou sterkte kan herkry, wat tevore verlore was – verlore aan mense en omstandighede, verlore aan hopeloosheid en betekenislose ondernemings, verlore aan onvergifnis en aan veroordeling van jouself en andere.

Nou begin jy om hierdie verlore mag te herkry, hierdie verlore deel van jou lewe. Want jy sal hierdie sterkte vir die toekoms nodig om ‘n nuwe wêreld van groot verandering en onsekerheid onder die oë te sien. Jy sal hierdie sterkte nodig om jou eie vrees en swakhede te oorkom, wat jou tevore gespook het en jou onbekwaam gemaak het.

Vir nou, is jy op ‘n reis. Jy ken hierdie reis net omdat jy dit voel, want iets roer diep binne in. Hierdie is dieselfde begin van jou persoonlike openbaring, wat toenemend sal onvou as jy voortgaan, en solank as jy voortgaan, sal dit aanhou. Solank as jy aanhou stappe te neem, sal jy op hierdie berg kry. Jy sal jou pad vind. Jy sal die verbande losmaak wat jou neergehou het en jou in die valleie onderaan gehou het. Jy sal sien watter besluite geneem moet word en hoe om die teleurstellings en die spyt van die verlede te beskou.

Jy sal nie hierdie reis verstaan nie, want dit is buite die gebied van jou begrip. Maar jy sal dit voel. Jy sal ‘n sin hê daarvan. En, op oomblike, sal jy sy totale noodwendigheid vir jou lewe erken. Op ander tye, sal hy hierdie gevoel moet hou en andere vind wat jou kan bystaan om hierdie te doen. Hierdie is die natuurlike terugkeer na dit wat groot binne in jou is.

Hier God roep jou nie uit die wêreld nie, maar om in die wêreld in ‘n heeltemal nuwe manier te wees – nie as ‘n swak, patetiese persoon nie; nie as ‘n verstandelose volgeling van jou kultuur en jou godsdiens nie; nie as iemand wat in die kraal gejaag is om te werk en na oorlog te gaan nie, maar as iemand wat in die wêreld vir ‘n groter doel gestuur was – as ‘n bydraer, as iemand wat na andere kan bring wat hulle nie vir hulself kan gee nie en om oplossing en sterkte in ‘n unieke manier te bring in die lewe van mense om jou.

Die behoefte is so baie groot en dit groei elke dag. Menslike lyding en treurigheid en ontneming groei elke dag. En die risiko van oorlog tussen groepe en nasies oor die oorblywende hulpmiddels groei elke dag. So die roeping vir verlossing is magtig en moet opnuut dwarsdeur die wêreld laat klink, deur ‘n Nuwe Openbaring van God.

Jy wat hierdie hoor en hierdie lees is tussen die eerste om die beantwoord. Dit is ‘n roeping wat van die Bron van jou lewe kom, pratend aan daardie deel van jou, daardie dieper deel van jou. Dit is hierdie wat jou die mag om te beantwoord sal gee, om deur periode van onsekerheid te gaan, om te oplos wat tevore onoplosbaar geblyk het, en jou vry te laat van wat nie tevore vrygelaat kon wees nie. Want jy is nou op die reis, jy sien, ‘n reis van baie stappe.

Kennis weet die pad. Maar jou intellek sal moet volg, want dit is bedoel om die groter mag binne in jou te dien, want dit alleenlik kan nie hierdie mag wees nie. God roep jou om te beantwoord. In jou hart, sal jy beantwoord.

Hier sal jy oor lewe in die heelal leer. Hier sal jy oor die herkoms van die heelal leer. Hier sal jy oor die wonderwerk van Skepping leer. Hier sal jy ‘n hele nuwe begrip kry van die mensdom se ewolusie binne ‘n groter ariena van lewe in die heelal.

Hier sal jy dinge ontdek wat nooit tevore geleer of geopenbaar vir die mensdom was nie, maar slegs vir sekere wysgere en geselekteerde indiwiduele. Hier sal jy ‘n groter onderwys kry oor die bestemming van die mensdom en wat vereis sal wees om die mensdom vry te laat in ‘n heelal waar vryheid skaars is en waar daar baie mededinging vir mag is.

Hier sal jy dinge buite jou persoonlike belangstellings leer. Hier sal jy ontdek dat jy op ‘n draaiende tyd in die menslike geskiedenis leef – ‘n groot draaipunt, ‘n tyd van groot uitdaging en moeilikheid, maar ook ‘n tyd van groot beloftigheid vir ‘n sukkelende mensdom.

Hier sal jy verby jou vrees en jou vorige obsessies sien. Hier sal jy buite jou vorige idees sien. Hier sal jy ‘n venster na ‘n groter lewe en ‘n groter bestemming hê, wat slegs deur ‘n Openbaring van God vir jou geopenbaar kan word.

Hierdie Openbaring word nou vir die hele mensdom gegee. Dit is nie iets wat eenvoudig aan een of twee mense gegee is nie. Dit word nou gegee omdat die Boodskapper in die wêreld is, en God het weer gepraat om die mensdom ‘n groter begrip te gee van sy werklikheid, sy groter beloftigheid en die uitdagings wat dit onder die oë moet sien en moet oorkom.

Hierdie is die reis vir die hele mensdom jy sien. Maar hierdie is jou reis ook. Want jy het nie ‘n reis afsonderlik van hierdie nie. Jou deel sal ‘n klein deel wees, maar ‘n groot en belangrike deel, ‘n deel wat die mag hê om om jou te verlos en jou te herstel, om waardigheid en bedoeling en ‘n ware sin van jou rykdom en groter vermoëns vir jou te gee.

Hierdie is hoe God jou hernuwe en herstel. Dit is nie deur net om in sekere dinge te glo of sekere idees te hê nie. Dit is deur om die reis te neem, jy sien, en deur om te verbind met die dieper Kennis binne in jou, wat jy sal leer om te doen as jy die Stappe na Kennis neem.

Die mensdom het ‘n groter reis om te neem om voor te berei om te leef in ‘n nuwe wêreld van omgewings onvastigheid, ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne en ‘n groeiende bevolking, ‘n wêreld waar die risiko van oorlog en mededinging groter is as dit ooit tevore gewees het. Maar dit is binne hierdie wêreld dat die mensdom oplaas, uit noodwendigheid – groot noodwendigheid – kan besef dat dit moet saamwerk om die menslike beskawing te red en sy posisie vas te maak in ‘n heelal waarmee dit nou moet worstel en wat dit moet begryp.

Dit is nie asof jy uitgeroep was op ‘n reis waar elkeiemand anders iewers verskillend gaan nie, want elkeiemand word na hierdie groter reis geroep om hul klein maar wesenlike dele te speel. Maar om hierdie te doen, moet jy die Mag van die Hemel hê binne in jou om jou te lei. Jy moet die dieper sterkte van Kennis hê binne in jou om jou voortwaarts te lei, om jou te dra deur periode van groot onsekerheid en deurmekaarheid en om te behandel met die deurmekaarheid, twyfeling en kritiek van andere. Jy nodig hierdie groter sterkte meer as jy besef en alles wat dit op jou sal bestee, wat jy nie vir jouself kan oplewer nie.

Slegs God weet hoe om jou te lei na daardie wat jou sal verlos en herstel. Jy kan nie dit uitwerk nie. Dit is nie ‘n idee of ‘n filosofie of ‘n menslike versinsel nie. God gee jou die pad en roep jou om terug te keer.

Hierdie word nou met groot helderheid gegee, want die Boodskap is suiwer. Dit is onbesmet deur die menslike geskiedenis, menslike manipulering en die kompromisse van menslike aanneming. Dit is suiwer. Dit is heel. Dit is volledig. Dit is groot in sy omvang. En tog gee dit vir jou die volgende stap in jou lewe.

Want die Heer van al die heelalte praat aan jou hart en aan jou siel, die intiemste plek binne in jou, waar selfs die wêreld nie kan reik nie, daardie deel van jou die wêreld kan nie ontheilig en oorneem nie.

Hierdie is jou vryheid. Hierdie is jou mag. Hierdie is jou bestemming. Hierdie is wat jy bepaal het om te doen voordat jy in hierdie wêreld gekom het. Hierdie is wat jy sal weerspieël op wanneer jy hierdie wêreld verlaat. Alles anders sal vergete word. Dit sal dan nie belangrik wees nie.

In ‘n wêreld van verdonkerende hemele en groter angstigheid en deurmekaarheid, jy moet hierdie sekerheid hê. Maar dit moet ‘n werklike sekerheid wees. Dit moet die Mag van die Hemel hê binne in dit, en dit moet jou heelhartige ondersteuning hê om dit sigself volledig vir jou te openbaar.

Die reis sal jou hierdie geleentheid gee om die Openbaring weer en weer en weer te kies op elke draaipunt, waar jy sal stilstaan in onsekerheid betreffende wat om te doen, bang vir wat dit mag verg. Dit is slegs deur om voortwaarts te stap, deur daardie hek, oor daardie drumpel, dat jy sal vind dat jy volg dit wat die natuurlikste en die maklikste ding om te volg is, en dat enige ander besluiting jy maak is ‘n besluiting om weer by deurmekaarheid te ingaan en terug in die skadus van die lewe te val.

Daar is deel van jou wat swak is en deel van jou wat sterk is, deel van jou wat dwaas is en deel van jou wat wys is. Seker, moet daardie deel van jou wat swak is daardie deel van jou volg wat sterk is. Daardie deel van jou wat dwaas is moet daardie deel van jou volg wat wys is. Hierdie is wat dit beteken om die Stappe na Kennis te neem, om terug te keer na dit wat wesenlik vir jou lewe is en die reis te neem, wat die belangrikste reis in die lewe is wat jy ooit kon neem en ooit sal neem.

Moenie na andere vir jou aanwysings kyk nie, want jy word nou deur die Bron geroep. Moenie die skare volg nie, want hulle is verlore. Maar jy word geroep om teruggeis en hergestel en hernuwe te word.

Kyk na jou lewe. Luister binne in jouself. Want jy weet jy leef nie die lewe jy bedoel was om te leef nie. Jy vervul nie die doel wat jy werklik hier gestuur was om te vervul nie. Hierdie is ‘n dieper eerlikheid wat die mag hê om ambivalensie en onsekerheid, vrees en die behoefte vir goedkeuring van andere te oorkom.

Hierdie is hoe God jou herstel, deur om jou vry te laat van een ding ná ‘n ander sodat jou verstand vry kan wees en sodat jy die Mag van die Hemel binne in jou kan hê om jou voorwaarts te dra.

Want jy moet ‘n lig wees in ‘n wêreld wat donkerder groei. Jy moet die sterkte en vertroue hê om hierdie te doen. Jy moet die sterkte hê om groot vreugde en gelukkigheid te ervaar in ‘n wêreld waar vreugde en gelukkigheid blyk om te verdwyn, want daardie is deel van jou gawe vir andere.

Hier die Openbaring herstel jou dag ná dag, stap ná stap, as jy leer om sterkte en bedoeling na jou affêre te bring, as jy leer oor lewe in die heelal om jou en die betekenis van menslike ewolusie. Hier selfs jou dwalings dien jou. En die dwalings van andere dien jou om jou te herinner van die groot behoefte vir Kennis en die behoefte om jou groter lewe te ontvang en terug te eis.

Hierdie is die reis. Hierdie is die Mag van die Hemel. Hierdie is die beloftigheid vir die hele mensdom. As genoeg mense hierdie reis kan neem en in hierdie reis kan bevorder, die beloftigheid vir die mensdom groei; die sterkte van die mensdom groei; die dapperheid, bedoeling en integriteit van die mensdom groei. Hierdie is die teenpunt tot alles wat blyk om die menslike beskawing en die mag en die vermoë en die kreatiwiteit van die mensdom afmekaar te breek.

Dit is die reis – jou reis, die mensdom se reis. Hierdie is die Mag van die Hemel werkend binne in jou in die wêreldse omstandighede van jou lewe. Hierdie is die gawe wat gee, wat herstel, wat hernuwe, wat vrylaat en wat die dieper sekerheid in diegene om jou voed.