Tag Archives: The Essential Truths About the GC

Die Wesenlike Waarhede Oor die Groter Gemeenskap

As geopenbaar aan
Marshall Vian Summers
in 1997

Om die werklikheid van die Groter Gemeenskap en dit se totale belangrikheid vir die mensdom op hierdie tyd te teenwoordig, besef Ons dat Ons baie van die voorkeurregste idees en beminde idees in menslike kulture vandag uitdaag. Ons aanvuur baie vrae en dalk baie deurmekaarheid. Maar dit is die werklikweid wat moet teenwoordig word, en mense moet ‘n manier vind om wat dit bedoel te verstaan en hul vorige idees te uitgroei as hierdie idees weerhou hulle om so te doen.

Omdat die Mensdom in ‘n baie jeugdige fase in hul ontwikkeling is, is hulle vol baie idees en bygeloof wat niks hê om met die werklikheid te doen nie. Eerder verteenwoordig hulle die begeerte en vrese van die menslike bewussyn. So vas aan hierdie idees kan mense klewe dat dit baie moeilik kan wees om iets nuut te hoor. Dit kan baie moeilik vir hulle wees om helder te sien en helder te verstaan wat in hierdie boek teenwoordig word.

Ons verstaan hierdie moeilikhede, en Ons sal probeer om die werklikhede wat ons teenwoordig so duidelik as moontlik is te verduidelik. Tog moet jy nog verstaan dat jy die werk moet doen om ‘n oogpunt te kry waarheen jy vir jouself kan sien. Dit is nie genoeg om net wat in hierdie book teenwoordig word te glo nie. Jy moet dit vir jouself ervaar, en jy moet bekwaam wees om dit duidelik te sien. Hier doen jy die meeste van die werk.

As jy versonke in jou bedrywighede bly, as jy versonke in menslike ideëels en gelowe bly, sal jy nie bekwaam wees om die groter prent te sien nie, en jy sal nie bekwaam wees om die groter kragte te herken nie, albei binne jouself en binne die wêreld rondom jou, wat jou lewe en bestemming vorm. Daarom bring Ons ‘n groter uitdaging met ons boodskap. Ons verstaan hoe groot dit is.

Die mensdom is net een meer ras wat in die Groter Gemeenskap verrys. Deur die enorme netwerk van samelewings en kulture in die Groter Gemeenskap, is daar op hierdie oomblik ander rasse wat in verskeie fase van verrysing in die Groter Gemeenskap is. Party is voor waar julle nou is. Andere is ver agter julle.

So hierdie is ‘n baie natuurlike proses, soos dit ‘n baie natuurlike proses is om van jonkheid tot volwassenheid te groei. Soos jy persoonlik ‘n evolusionele vooruitgaan in jou lewe hê, het die mensdom as ‘n ras ook ‘n evolusionele vooruitgaan. Hierdie is in menslike samelewing, menslike kultuur, menslike idees en menslike onderwys betoon.

Hierdie dinge gebeur allerweë in die heelal. Weens sy eie inbors, moet intelligente lewe groei en uitstrek. Hierdie stel dit afsonderlik van ander vorme van lewe, wat ‘n verskillende rol in die groot weefsel van die heelal speel.

Daarom, as Ons die Groter Gemeenskap werklikheid vir jou teenwoordig en ook die enorme belangrikheid daarvan vir jou en vir die mensdom, teenwoordig Ons ook ‘n groter geleentheid om te leer, die belangrikste geleentheid jy kan op hierdie tyd hê. Sodat jy hierdie proses van onderyws kan begin, om die proses te begin om ‘n groter oogpunt in die lewe te kry waarheen jy kan sien wat jy kon nie tevore gesien nie en weet wat jy kon nie tevore geweet nie, moet Ons sekere wesenlike waarhede oor die Groter Gemeenskap teenwoordig, oor jou wêreld en oor jou wesenlike geestelike inbors, want hulle alles verbind is. Wat ons sal nou vir jou teenwordig mag in die begin baie moeilik lyk om te verstaan. Selfs as jy dink jy kan dit reguit verstaan, het jy nog nie die oogpunt waarvan jy kan dit sien en volledig weet nie.

Om jou voor te berei vir die Groter Gemeenskap, is daar sekere dinge jy moet verstaan. As hierdie dinge nie geherken en verstaande word, as hulle nie ernstig bedink word, dan sal jy nie bekwaam wees om die Groter Gemeenskap te verstaan nie, en jy sal nie bekwaam wees om daarvoor te voorberei nie.

Eerstens, die Groter Gemeenskap waaroor Ons praat verteenwoordig hoofsaaklik die lewe in die fisieke heelal, hoewel dit insluit ook die groter geestelike panorama waaroor Ons later sal praat. Op hierdie punt Ons is hoofsaaklik betrokke met die fisieke werklikheid. Wanneer Ons oor lewe in die Groter Gemeenskap praat, daarom praat Ons oor fisieke lewe en fisieke bestaan. Ons praat oor intelligente lewe in die fisieke heelal. Dit is noodsaaklik om te verstaan dat die Groter Gemeenskap omvat intelligente lewe na alle fase van evolusie – kulture in ‘n staat van vroeg verrysing, vroeg ontwikkeling, volwassenheid en vergaan.

Ons praat nie oor ingeligte wesens nie. Ons praat nie oor engelagtige kragte. Ons praat oor werklike fisieke wesens soos jou, wat in omgewings baie verskillend as jou s’n opgegroei en verrys het en wat moes dieselfde moeilikhede in die lewe deurgaan: die moeilikhede van oorlewing, medediging en verhouding.

Selfs die feit dat hulle met [hierdie dinge] in baie verskillende maniere gehandel het reken vir die verskillende uitslae wat hulle ervaar. Maar dit is belangrik vir om te weet dat daar sekere dinge is wat julle met hulle en met alle inteligente lewe in die fisieke heelal gesamentlik hê.

Dit is baie belangrik om die fisieke en geestelike werklikhede nie deurmekaar te maak nie. Hierdie word gereeld gedoen, en as gevolg jou vermoë om waarmee jy behandel helder te deursien, word baie belemmerd. Die fisieke werklikheid is baie verskillend [as] die geestelike werklikheid. Dit werk volgens verskillende wette. Dit het verskillende betogings en ‘n verskillende bedoeling.

Een is kortstondig. Die ander is ewig. Een is hoofsaaklik op onderwysing en diens gefokus. Die ander is hoofsaaklik op bydrae gefokus. Een is die sfeer van doen. Die ander is die sfeer van wees. Een benodig enorme kragte van stryd en medediging, en in die ander hierdie dinge nie bestaan nie.

Hierdie is so ‘n hoofsaaklike gebied van deurmekaarheid vir mense dat Ons moet weer en weer beklemtoon dat jy met fisieke kragte en fisieke wesens behandel. Die feit dat jy sal moet nodig om aan groter geestelike kragte te roep om jou te help is wesenlik, maar moenie hulle deurmekaar maak met die kragte vanuit die Groter Gemeenskap waarmee jy moet leer om te behandel. Dan is dit belangrik om te verstaan dat wanneer ons the woord Groter Gemeenskap gebruik, Ons praat nie oor ‘n verenigde gemeenskap, ‘n groot broederskap uit in die heelal nie. Ons praat oor ‘n enorme troep individuele kulture en individuele wêrelds [wat] ontwikkel het en, tot sekere trappe, moes met op mekaar reageer. Party van hierdie interaksie is vreedsaam en eensgesind. Party daarvan is vol stryd en moeilikheid. Hierdie is so baie belangrik omdat vir eeue mense het na die hemele toe vir verlossing gekyk, en het gedink dat iewers daarso moet ‘n beter lewe wees, daar moet ‘n oplossing vir al hul probleme wees, daar moet ‘n manier om te leef wees waarheen die probleme van grypsug, geweld en haat net nie bestaan nie.

Maar hierdie bestaan slegs in jou Antieke Tuiste, waarvan jy gekom het en waarnatoe jy sal teruggaan. En dit bestaan in die Groter Gemeenskap slegs tussen baie klein en geïsoleerde gemeenskappe van Kennis.

Groot tegnologiese samelewings selde die ware geestelike Kennis en vooruitgaan hê en betoon. Hulle fokus is op beheersing en eenvormigheid. Individuele vryheid is selde in sulke samelwings gewaardeer. Eerder, soek hulle om ‘n een-dimensionele vorm van interaksie te skep, baie regimenteerd en reglementeerd.

Vir baie mense wat hierdie boek lees, sal hierdie hulle innig teleurstel, want hulle het gedink: “Daar moet idilliese wêrelde iewers uit daar wees, en diegene van die idilliese wêrelde sal kom on ons te leer hoe om onsself idillies te wees.”

Hierdie is ‘n baie diepgewortelde hoop en verwagting, maar dit moet in die begin regsit word, of jy sal blind wees met wat in die wêreld gebeur, en jy sal jou eie ervarings en ook die ervarings van ander mense verkeerd optel.

Daar is samelewings wat ‘n hoog verdieping van geestelike bewustheid en verstandelike vermoë bereik het, maar hulle is ongewone. Hulle is uitsonderlik. Moenie hierdie met tegnologiese vooruitgaan deurmekaarmaak nie.

Tegnologiese vooruitgaan en geestelike vooruitgaan en prestasie is glad nie dieselfde nie. Hierdie word so maklik deurmekaar, want as iemand ‘n tegnologiese vermoë het wat soos toorkrag vir jou lyk, sal jy neig wees om te dink dat hulle betowerende wesens is, of dat hulle baie ontwikkeld is, of dat hulle baie onselfsugtig is, of dat hulle baie medelydendheid en liefde hê. Maar hierdie is nie waar nie.

Welbeskou het die mens vandag groot tegnologiese voordele wat ondenkbaar net ‘n paar eeue gelede was, maar het die mensdom in ‘n geestelike manier betekenisvol ontwikkel? Het geweld van die menslike ervaring uitgevee geword? Het grypsug regmaak geword? Het samewerking en medelydendheid dwarsdeur menslike samelewings betoon geword? Die antwoord vir dié is duidelik. Maar in tegnologie het die mensdom selfs hul eie verwagtings ver oorgeskry.

Daarom is daar groot tegnologiese samelewings in die Groter Gemeenskap, en daar is baie daarvan, omdat tegnologie kan geleer word en gekoop word en verruil word en in die sfeer van koophandel gebring word.

Maar ontwikkeling in Die Weg van Kennis, wat in die Groter Gemeenskap bedoel geestelike ontwikkeling, is ongewone, net soos dit in jou wêreld ongewone is. Byvoorbeeld, elke persoon kan dalk ‘n rekenaar besit, maar hoeveel mense verstaan die inwendige werkings van die menslike gees of die gesigkring hê om die groot bewegings van die verstandelike omgewing wat hul gedagtes beïnvloed te besef? Daarom ‘n wesenlike waarheid is om te verstaan dat tegnologiese vooruitgang en vermoë is nie dieselfde as geestelike vooruitgang en vermoë.

Verstaan ook dat jy met werklike, fisieke, sterflike wesens behandel. Hulle het nie dood vermeester nie. En want daar grense is met wat tegnologie kan in die fisieke heelal doen, is hulle nie alvermoënd nie. Hulle mag vir jou in sekere maniere soos godde lyk weens wat hulle bekwaam is om te doen, maar hulle is nie meer goddelik as julle is nie en ten feite is hulle beset deur alle dieselfde soort siëlkundige en kulturele toestande wat julle eie vermoë begrens en beperk.

Volgende, dit is wesenlik om te besef dat die teenwoordigheid van die Groter Gemeenskap in die wêreld, en hulle aankoms op hierdie tyd, en hulle werk en aktwiteite in die wêreld het niks om te doen met menslike geestelike evolusie nie. In ander woorde, hulle is nie hier om menslike voorskrifte of menslike bestemming direk te vervul nie. Die feit dat menslike bestemming voorskrywe dat die mensdom moet uiteindelik in die Groter Gemeenskap verrys beteken nie dat die Groter Gemeenskap kragte wat hier is ondersteun hierdie nie.

Soos Ons het gesê, hulle is hier vir hul eie doelwitte. Hierdie is ook ‘n moeilike idee vir mense te verstaan omdat hulle dink enigiets van die hemele moet engelagtig of demonies wees, en moet iets hê om te doen met die vervulling van antieke menslike voorspellings, en moet omtrent die mensdom wees omdat van ‘n heeltemal menslike oogpunt, is die mensdom die sentrum van die heelal en alles rond dit draai. En of daar ‘n Groter Gemeenskap hier is, moet dit omtrent die mensdom wees; dit moes gekom het om die mensdom die ondersteun of iets vir die mensdom te doen.

Hierdie is ‘n dodelike fout. Moenie hierdie fout maak nie. Die Groter Gemeenskap se teenwoordigheid in die wêreld vandag is die gevolg van hul eie bedrywighede, motiverings en projekte en die mensdom se verrysing as ‘n tegnologiese samelewing met die vermoë om buite hulle eie grense te gaan. Hierdie poging om menslike bestemming nou van buite af te beheer is met betrekking tot hierdie evolusionele fase, maar dit is nie juis met betrekking tot menslike geestelike vooruitgang nie. Menslike geestelike vooruitgaan sal die gevolg van voorbereiding vir die Groter Gemeenskap wees. En dit sal die gevolg wees van ‘n gedaanteverwisseling in ‘n groter en meer medelydende en kragdadige menslike samelewing.

Jou besoekers sal nie hierdie vir jou gee nie. Om die waarheid te sê, die meeste van jou besoekers is selfs nie so geestelik gevorderde as julle is nie. Hulle het beter tegnologie en sosiale samehang, maar hulle het nie die ryk geestelike tradisies wat die mensdom meestendeels hier op Aarde het nie. Hulle is hier vir meer alledaagse redes.

Dikwels probeer mense om hulle bewustheid van die Groter Gemeenskap, hoewel klein dit mag wees, met hul wêreldbeeld of hul geestelike begrip van die lewe te insluit. Maar hier is daar baie deurmekaarheid tussen verdiepings, baie deurmekaarheid tussen die geestelik en die fisieke. Mense probeer om alles een en dieselfde te maak. Die lewe is een, maar dit werk in verskillend maniere op verskillende verdiepings van bestaan, en jy kan nie die verdiepeings deurmekaar maak nie, as jy die moontlikheid wil hê om wat binne in hulle is te verstaan.

Volgende, jy sal nie bekwaam wees om Groter Gemeenskap intelligensie, Groter Gemeenskap motiverings, of die Groter Gemeenskap werklikheid van ‘n heeltemal menslike oogpunt te verstaan nie. Jy moet ‘n groter oogpunt kry.

Hierdie is moontlik weens wat die Skepper het vir jou gegee. As jy na hierdie net van jou eie menslike idees kyk, sal jy nie verstaan nie. Daardie is hoekom ‘n voorbereiding benodig is – ‘n reeks trappe om jou na ‘n hoër hoogte toe te neem, na ‘n hoër oogpunt op die berg van die lewe toe te neem sodat jy die landskap onderaan kan sien, sodat jy verby die toppe van die bome kan sien, sodat jy waarheen jy rêrig staan en wat rêrig gebeur kan sien.

Ek kan nie verwag dat jou sommer alles wat Ons in hierdie boek teenwoordig sal verstaan, maar jy moet ‘n sekere begrip hê om te begin – om daardie reis te begin, om daardie hoër oogpunt te vind.

Desgelyks kan jy nie na menslike godsdiens toe kyk om antwoorde vir hierdie te verskaf nie, want hierdie is godsdienste wat in ‘n staat van isolasie gestig was en kan nie met ‘n Groter Gemeenskap van lewe reken nie.

Die groot geestelike onderwysers in die menslike geskiedenis, alhoewel hulle sterk verteenwoordig binne die wêreld was, alhoewel hulle uitstekend in hul prestasie en betoging was, is, binne ‘n Groter Gemeenskap konteks, baie klein karakters. Want die Groter Gemeenskap verteenwoordig ook ‘n groter geestelike werklikheid. En jou hele opvatting van wie die Goddelik is en hoe die Goddelik in die tasbare lewe sal deur diep veranderings gaan terwyl jy ‘n Groter Gemeenskap oogpunt en begrip kry.

Daarom, moenie na die antieke skrywe toe kyk om die betekenis van die Groter Gemeenskap of hoekom dit hier is te verstaan nie, want hulle kan nie jou vertel nie. Daardie was nie die lering op daardie tyd nie. Daardie was nie die boodskap wat op daardie tyd benodig was nie.

Die antieke tradisies, hoewel hulle baie ryk met deug is, was hoofsaaklik betrokke met om medelydendheid en samewerking as die grondsalg van beskawing te stig. Hulle was nie gefokus op om die mensdom vir hul verrysing in die Groter Gemeenskap te voorberei. Pleks van die, hulle het gefokus op die mensdom bekwaam te maak om selfs te begin om vir die Groter Gemeenskap te voorberei. In ander woorde, hulle het die grondslag gelê vir waarheen julle nou is. Maar hierdie is ‘n nuwe begin. Hierdie is ‘n nuwe draaipunt.

Volgende, verstaan dat in die Groter Gemeenskap alle rasse behandel met sake van oorlewing, soos die mensdom. Baie tegnologiese samelewings in die heelal dikwels hul eie natuurlike omgewing verwoes, soos die mensdom nou doen. Hierdie benodig dat hulle moet na ander wêrelde toe reis om hulpmiddels te verkry en die proses van inskakeling in sekere kontekste vir ruilhandel en koophandel begin. Hierdie het ‘n innige impak op hul kulture. In baie gevalle is hulle deur sterker rasse oorgeval. In ander gevalle is hulle bekwaam om te oorleef en hul eie identiteit te hou. Hulle het nie die fisieke behoeftes van die lewe vermeester nie, soos dit in hierdie wêreld soveel gehoop is. Hulle moet met hul eie fisieke behoeftes behandel. Hulle moet met veiligheid sake betreffende behandel. En hulle moet funksioneel in die verstandelike omgewing word, wat iets is waaroor Ons later sal praat.

Ten feite, die fisieke behoeftes het groter geword omdat hulle meer hulpmiddels nodig. Hulle nodig groter beskerming in die Groter Gemeenskap. Hulle moet dikwels op ander rasse staatmaak om primêre materiale te verskaf. Dit is ‘n meer uitdagende en moeiliker bestaan in baie wyse.

Ondanks die feit dat tegnologie baie klein probleme kan oplos, skep dit baie meer groot probleme. Daardie is hoekom in die Groter Gemeenskap, die Wyses bly meestendeels in die geheim en deelneem nie in baie reis en koophandel nie. Daar is ‘n weinige baie grondige redes vir hierdie, waaroor Ons later sal praat.

Maar vir jou is dit belangrik vir jou om te verstaan dat die rasse wat julle sal ontmoet, ten feite meestendeels van die rasse in die Groter Gemeenskap, is nie heeltemal selfgenoegsaam en moet met enorme probleme behandel betreffende verhoudings met ander kulture en hul eie omgewings probleme.

Hierdie is ‘n kern begrip omdat hier begin jy om te besef hoekom hulle hier in die wêreld mag wees. Hulle reis nie deur die heelal om goede werke te doen nie. Hulle soek dinge wat hulle nodig. Hulle soek om hul mag, hul hul veiligheid, hul hulpmiddels en so voort te groei.

En want hierdie wêreld ‘n belangrike hulpbron vir baie plaaslike kulture [in die Groter Gemeenskap] deur ‘n baie lank tydperk gewees het, het dit baie aantreklikheid en belangrikheid. En want dit in ‘n baie bevolke gebied van die Groter Gemeenskap is, om betreklik te praat, het dit ook ‘n strategiese belangrikheid, waarvan die mensdom het glad niks bewustheid nie.

Dink oor die analogie van die klein volkstam in die bosruigte. Het hulle enige begrip van hoe belangrik hul ligging of hul hulpbronne vir ‘n uitwendige kultuur mag wees? En tog was hierdie die motiverende faktor om vir alle hierdie kulture uitgevinde, benewelde en vir altyd verander te word. Ons het so ‘n toestand nou.

Daarom, wat jou besoekers het gemotiveer is nie sorg en bekommerdheid vir die gelukkigheid van mense, maar die behoefte vir hulpmiddels, die behoefte vir veilighoed en die behoefte vir mag. Die enigste uitsondering hierdie is jou Bondgenote, wie grondig betrokke is met jou volledigheid en jou bekwaamheid om in ‘n Groter Gemeenskap konteks te oorleef. Maar hulle verteenwoordig nie [die kragte] wat in jou wêreld vandag is nie, soos hulle verteenwoordig nie die meerderheid van kragte in die Groter Gemeenskap nie.

Hierdie is ‘n wesenlike deel van jou Groter Gemeenskap onderwys, en dit mag in die begin baie moeilik wees om te bedenk. Want daar is soveel hoop en verwagting, soveel gelowe en fantasie betreffende die werklikheid van ander vorme lewe en hul gehoopte voordeel vir die mensdom dat hierdie kan ‘n baie moeilike ding wees om te bedenk.

Maar hierdie bring saam met dit die behoefte vir selfstandigheid, die behoefte vir ontwikkeling, die behoefte vir onderwys en die behoefte om sterker en meer bekwaam te word, albei verstandelik en fisies. Hierdie is wat die mensdom nodig. En hierdie is wat benodig is.

Daar is groter geestelike kragte wat hier is om die mensdom te help voorberei, maar hulle uitmaak nie jou werklike [fisieke] besoekers vanuit die Groter Gemeenskap.

Die Groter Gemeenskap is ‘n enorme netwerk van gemeenskappe – party betrokke in ruilhandel en koophandel en party nie betrokke nie. Party leef in isolasie in ver af deelte van die sterrestelsel; anders leef in meer bevolke gebiede.

Dit is nie verwagte dat jou die grootheid van hierdie netwerk of hoe dit fungeer kan verstaan nie, maar dit is vitaal vir jou om te verstaan dat sekere werklikhede in die Groter Gemeenskap bestaan en ‘n direk impak op die toekoms van die mensdom sal hê.

Laat Ons sê weer dat wanneer Ons hierdie idees teenwoordig, behandel Ons met ‘n groep verwagtings en gelowe wat nie in die menslike kultuur bestaan nie, wat dit baie moeilik maak om te verstaan of hierdie dinge helder te sien.

Party mense dink daar is vreeslike kragte uit daar, oorlogliewend en vernielsugtig. Ander mense glo dat hulle almal engelagtige broeders is wat hier is om die mensdom in ‘n nuwe dimensie te help kry. En tussen hierdie uiterlike gesigspunte is daar allehande verskillende vertolkings.

Maar jy moet leer om helder te sien en helder te verstaan. Dit is nie [‘n keus] tussen ‘n liefdevol gesigspunt en ‘n vreesvol gesigspunt nie. Ons sê weer dit is omtrent of jy kan sien of nie.

Na alle groot gebeure in die menslike geskiedenis wat neergeskryf is en wat bestaan het, was daar sekere mense wat kon wat gebeur gesien en baie mense wat dit nie kon gesien nie. Sekere mense kon die verrysing van ‘n groot oorlog gesien; baie kon nie gesien nie. Party kon die uitslag van ‘ groot oorlog gesien; baie kon nie gesien nie. Party kon gevolglik en verantwoordelik optree en ‘n positiewe en bydraende rol neem; baie kon nie dit gedoen nie.

So sal dit nou wees. Terwyl die Groter Gemeenskap werklikheid meer klaarblyklik in die wêreld word, sal mense meer polariseerd in hul posisies en in hul houdings word. Daar sal groter weerstrewing, groter ontkenning, groter fantasie wees omdat soveel mense nie bereid sal wees om met hierdie groter werklikheid te handel nie. Hulle sal in hul oud idees en gewoontes terugtog, en party sal dit heeltemal ontken. Maar in menslike sake het dit het altyd soos hierdie gebeur.

Hoewel dit is wesenlik dat ‘n sekere veelheid mense [oor] die Groter Gemeenskap onderwys word en leer om dit wyslik en met onderskeidenheid te aankom. Daardie sal die hele verskil in die uitslag maak.

Die volgende wesenlike ding om te besef is dat die mensdom hede nie voorbereid is vir die Groter Gemeenskap nie. Hulle is nie sielkundig voorbereid nie. Hulle is nie politiek voorbereid nie. Hulle is nie voorbereid in terme van hul godsdienstige tradisies nie, wat, in hierdie konteks, neig wees om mense weer te hou.

Die behoefte vir hierdie voorbereiding is so groot en so diepgaande, en soveel mense die behoefte voel om iets te doen om voor te berei, om ‘n positiewe koers van aksie te neem, om sterker en meer bekwaam te woord, om wyser en meer onderskeidend te word. Maar tot nou was daar geen voorbereiding vir die Groter Gemeenskap.

Want soos Hulle het gesê, jy kan nie menslike godsdiens, jy kan nie menslike sielkunde gebruik om oor lewe in ‘n groter panorama te leer nie. Jy nodig ‘n Lering van die Groter Gemeenskap oor die Groter Gemeenskap. Jy nodig ‘n Lering wat se bron van die Skepper is om dit se suiwerheid, dit se mag en dit se noodsaaklikheid in die lewe te verseker. Die voorbereiding is nou hier. Maar die vraag is, “Sal mense voorberei? Sal jy voorberei?” Of sal jy weg val om ‘n plek te vind om jouself te gaan wegsteek, in ‘n gelukkige plek in die wêreld gaan leef waar alles aangenaam en tevrede lyk, om jouself met mooi objekte, mooi sigte en klanke te omring en mooi gedagtes dink oor die wêreld wat by ‘n ernstige toestand ingaan?

Selfs as die Groter Gemeenskap nie hier was nie, hierdie sou die geval gewees. Want die wêreld in agteruitgaan is, en die mensdom het nie verantwoordelikheid vir hierdie geneem nie. Maar want die Groter Gemeenskap hier is, verander dit die hele toestand en verskaf dit die bewegingskrag wat mense allerweë sal nodig om bo hul betrokke te kom, bo hul neigings vir ontkenning en fantasie te kom, om ‘n werklike toestand te begryp. En want die voorbereiding hier in die vorm van Die Groter Gemeenskap Weg van Kennis is, het mense oplaas die vermoë om voor te berei en direk voor te berei.

Die mensdom is nie voorbereid nie. As jy oor hierdie dink, as jy om jou kyk en sien waarheen mense hulleself belê; waarmee mense allerweë betrokke is; waarheen hulle hul tyd, hul energie en hul hulpmiddels bestee; wat hulle dink belangrik is en wat hul bewustheid oorheers, sal jy sien dat baie weinige mense tog aan die groot gebeure wat nou gebeur en wat sal kom, kan getuie wees.

Nog ‘n wesenlike waarheid wat moet geherken word is dat die Groter Gemeenskap sal nie tegnologie vir die mensdom gee tensy dit wil hê dat die mensdom afhanklik sal word. Hierdie is ‘n wesenlike idee. Nogeens, baie mense wat oor hierdie gedink het dink dat die besoekers sal lewe-reddende tegnologie na die mensdom toe bring, wat soveel van die mensdom se probleme sal oplos omdat tegnologie nou as die reddende genade beskou is. In vroeër tye, die voorsienigheid was as die reddende genade bedenk. Nou dit is tegnologie.

Hoewel, tegnologie neig wees om meer probleme te skep as wat dit oplos. Maar dit is belangrik vir jou om in die begin te verstaan dat as enige tegnologie vir menslike regerings gegee is, byvoorbeeld, dit sal nie vir die voordeel van die mensdom wees soveel as dit ‘n instrument of kanaal sal wees om beheersing oor menslike sake te kry. Welbeskou, as ‘n groot stuk tegnologie vir die mensdom gegee was en die mensdom het dit benodig en op dit afhanklik geword het, maar die bron daarvan was van buite die wêreld af, dan sal jy hoe jy baie uitlewer het vir rêrig baie min.

Die werklike geskenk wat die Groter Gemeenskap het om vir mense te gee is die werklikheid van dit se teenwoordigheid en die werklikheid van dit se voorneme. Hierdie ‘n roep om te ontwaak en voor te berei. Dit is nie ‘n teken dat meer vry goed sal vir die mensdom gegee word nie. Die mensdom moet van dit se slaap ontwaak en beleë word, volwassene word in ‘n Groter Gemeenskap van lewe. Groter Gemeenskap kragte sal nie kom om die wêreld se probleme te oplos nie, ten minste nie vir die mensdom nie. Hulle sal die beskerming van die fisieke omgewing beklemtoon, maar dat is vir hul gebruik en nie vir joune hoofsaaklik. Pogings word nou gemaak en vir dekade gemaak was om menslike plant en dier vorme te repliseer, om hulle vir toekomstige gebruik te bewaar.

Daarom, moenie voor die Groter Gemeenskap kragte met oop hande kom nie, smekend en pleitend, grypsugtig vir hul mag, grypsugtig vir hul tegnologie, want hierdie sal jou vang en hierdie sal jou blindmaak. Hier sal jy jou vry wil verloor.

Volgende, dit is belangrik om te verstaan dat Groter Gemeenskap invloede sal hoofsaaklik op die regerings van die wêreld gefokus word. Ons sal ten diepte oor hierdie praat wanneer Ons ons gesprek oor die verstandelike omgewing gee. Maar dit is belangrik vir jou om te weet dat die invloed sal nie waarskynlik op jou as ‘n individueel gerig word omdat jy het nie baie invloed in die wêreld as geheel, maar [dit sal gerig word] op wêreld leiers, op invloedryke mense, op diegene wat tasbare vorms van mag besit. Hulle sal die fokus van die invloed wees. Dit is nie om te sê dat alle gesagte, alle regerings, direk onder die invloed is nie, maar hierdie is die fokus. Hierdie is waarheen die invloed sal gefokus word en nou gefokus word.

Nou daar is ander betogings van hierdie wat Ons later sal beskryf, maar dit is belangrik vir jou om hierdie te verstaan. As jy kan besef dat die Groter Gemeenskap kragte wat hier in die wêreld vandag is, word deur hul eie behoeftes gemotiveer, behoeftes waarmee jy kan in verband staan en kan verstaan, sal hierdie vir jou ‘n meer helder begrip gee van hoekom hulle hier is. Dan sal jy hulle nie as goed of sleg sien nie; jy sal bekwaam wees om wat hulle motiveer, en waarmee hulle betrokke is, te verstaan. Hier kry ons uit ‘n romantiese begrip van die heelal en in ‘n werklike verhouding kom.

Volgende, dit is wesenlik om te besef dat diegene wat hier gereis het om jou fisies te besoek verteenwoordig nie baie geestelik geevoluseerde wesens nie – intelligent, vermoënd, tegnologiese, magtig in die verstandelike omgewing, bekwaam van verstandelike betuiging, ja. Maar geestelik gevorderde, nee.

Hier kan jy begin om ‘n begrip te kry dat die Groter Gemeenskap soos die wêreld is maar ver groter en met baie van dieselfde probleme. Eerder as ‘n reddende werklikheid te wees wat jou alles gee wat jy wil hê net en al die probleme van die wêreld oplos, skep dit ‘n hele nuwe klomp probleme en ‘n hele nuwe klomp geleenthede. Dit se geleenthede is wat reddende is. Daardie is die reddende genade. Maar jy kan net voordeel van hierdie neem as jy gevolglik voorberei.

Dan is dit wesenlik om te verstaan dat die hoofsaaklike fokus van die Groter Gemeenskap bedrywigheid in die wêreld vandag is in twee hoofsaaklike gebiede. Ons het alreeds gesê dat daar ‘n fokus op wêreld regerings sal wees. Die tweede is op wêreld godsdienste.

Dit is in die sfeer van godsdiens dat mense die wondbaarste is, die minste objektief, die mees maklik betuig word. Dit is hier dat mense sal teen hul beste belange vir onverklaarbaar redes optree. Moenie dink dat hierdie redes en hierdie motiverings kan nie deurgesien en gebruik word.

Daar is vandag kragte in die wêreld van die Groter Gemeenskap wat die beeld van Jesus verskynend na die einde van jou bed kan skep. Hoe sou jy onderskei of dit werklik was of nie? Hulle kan die verstandelike beeld skep en dit in jou verstand projekteer. Hoe sou jy weet as dit werklik was of nie? Baie mense sou net gevolg, geswig, op hul knieë geval, toegee, hulleself bestee tot wat ook al die beeld hulle gerig het om te doen.

Wie het die onderskeidenheid? Wie het die vermoë om die werklikheid van eenvoudige projeksies soos hierdie te herken? Wie het die vermoë om wat werklik is te herken en dit van wat nie werklik is te onderskei? Elkeiemand in die wêreld het hierdie potensiaal. Jy het hierdie potensiaal. Maar is dit genoegsaam ontwikkeld? Sal jy ‘n individueel word wat kan nie bedrieg word nie, ongeag hoe oorredend die teenwoordiging mag wees?

Menslike godsdiens is die bron van groter deug en groter belofte vir die mensdom. Maar dit is ook die arena van groter bygeloof, groter wantroue en misverstaan. Soos regerings godsdienste vir hul eie doelwitte gebruik, kan die Groter Gemeenskap ook godsdienste vir hul eie doelwitte gebruik. Hierdie sal op baie groot denominasies van godsdienste gefokus word wat enorme impak op baie, baie mense hê. Hier nodig jy net om ‘n weinige te beïnvloed om die baie te beïnvloed. Moenie dink dit moeilik is om hierdie te doen. Van ‘n Groter Gemeenskap oogpunt, dit is nie moeilik nie.

Daardie is hoekom in die Groter Gemeenskap sigself/ditself, die kulture en nasies wat bekwaam was om selfs enige geestelike tradisie te bewaar of ontwikkel moes dit baie versigtig teen die indringing van anderes beskerm. Hierdie is ‘n werklikheid in die Groter Geemeenskap. Dit is ‘n werklikheid wat jy moet mettertyd verstaan.

Alles wat Ons in hierdie gesprek teenwoordig is om jou ‘n grondslag te gee, om jou ‘n grondslag in waarheid en begrip te gee. Dit is nie om jou bang te maak nie. Dit is om jou ‘n soliede grondslag te gee, wat werklik baie moeilik is om in die wêreld te hê.

Meeste van mense kan nie onderskei tussen werklikheid en fantasie nie. Hulle kan nie die inbors van hul eie gedagtes onderskei nie. En hulle weet nie hulle in die menslike omgewing beïnvloed.

Daarom, Ons verstaan dat hierdie uitdagend is, maar dit moet eenvoudig en helder as dit werklik is gegee word, of jy sal geswig onder oorredings wat jy kan nie moontlik verstaan nie, en jy sal bekwaam wees om te onderskei wat binne-in jou gebeur, binne jou gedagtes en emosies, en ook nie wat in die wêreld rondom jou gebeur.

Jy moet in ‘n baie groot manier dink met baie helder oë. Jy moet helder hoor sonder om die informasie te verf om dit meer welgevallig of aangenaam te maak. Dit is waarskynlik dat hierdie noodsaaklik is, maar dit is so moeilik vir soveel mense. En elkeiemand het sommige moeilikheid met hierdie.

Die wêreld verrys in ‘n baie werklike toestand. Wat in die Groter Gemeenskap gebeur het gebeur sedert tevore die mensdom as ‘n ras selfs in hierdie wêreld bestaan het. En die geestelike werk wat die Skepper dwarsdeur die Groter Gemeenskap onderneem het gebeur sedert tevore, lank tevore, menslike godsdienstige tradisies ooit begin was.

Want die Groter Gemeenskap verteenwordig so ‘n gedug klomp toestande, die Skepper het ‘n klomp magte en bekwaamhede in beweging gestel en het ‘n groot netwerk van diens geskep, albei binne tasbare fisieke werklikheid en buite dit ook. As jy kan met hierdie Groter Gemeenskap werklikhede, met hierdie wesenlike waarhede behandel, dan stel jy jouself in ‘n posisie om te begin om te leer oor die inbors van die Skepper se Werk in die wêreld en hoekom jy is hoe jy is.