Tag Archives: The Calling

Die Roeping

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op April 1, 2011 in Boulder, Colorado

Dit is ‘n monumentale gebeurtenis om in ‘n tyd van Openbaring te leef en met hierdie Openbaring voorgestel te word. So groot sal dit wees dat dit jou lewe en jou denkery, jou waarneming en jou begrip van jouself, jou wêreld en jou bestemming, sal verander. Selfs as jy die Nuwe Boodskap weier en betwis, sal dit nog steeds jou lewe verander.

Jy kan nie aan iets so groot kom en hê dit nie jou lewe impak nie. Jy kan nie aan ‘n Openbaring kom, die soort daarvan wat slegs eeue uitmekaar gegee is, sonder om te hê dit ‘n groot impak op jou te hê nie.

Ongeag hoe jy in die oomblik mag beantwoord, sal dit dieper binne in jou bereik, na ‘n plek jy mag skaars weet, na ‘n deel van jouself jy slegs in oomblikke van helderheid en groot nugterheid ervaar het. Dit sal langs deur die Antieke Gange van jou verstand praat.

As jy dit studeer en dit lees en sy rigting volg, sal jy begin om dinge te hoor en dinge te sien wat jy nie tevore gehoor en gesien het nie. Jy sal ‘n groter visie en ‘n meer veelomvattende begrip hê, ‘n begrip wat nie net selfsugtig en selfbevrigend is, maar iets wat die werklikheid onder die oë kan sien en wat jou bestaan in die wêreld na hierdie tyd kan waardeer.

As hierdie nie ‘n Nuwe Openbaring van God was nie, kon jy dit by die verdieping van idees alleenlik behandel. Jy kon dit as ‘n teorie behandel. Jy kon dit as ‘n filosofie behandel. Jy kon dit as net nog ‘n lering behandel. Maar dit is ver groter as hierdie.

Daardie is hoekom as jy eens beantwoord, sal dit ‘n impak op jou lewe hê. Dit is bedoel om ‘n impak op jou lewe te hê.

Jy is geroep om dit te ontvang, om dit te studeer en daarvan te leer. Slegs hier sal jy sy geldigheid en sy groot toepaslikheid besef, aan die wêreld jy vandag sien en aan die wêreld jy sal in die toekomstige tye onder die oë moet sien – die groot verandering wat oor die horison kom en alles wat die mensdom sal onder die oë moet sien, die groot beproewings en die groot geleenthede wat vir jou afwag.

Dit is ‘n groot ding om aan God se Openbaring te kom – groter as jou idees, groter as jou oortuigings, groter as jou instellings, groter selfs as die idees en oortuigings van jou nasie of kultuur of godsdiens. Want dié meestendeels menslike versinsels is.

Maar nou ontmoet jy iets wat nie ‘n produk van menslike verbeelding of skeppingsvermoë is nie. Jy sal weet hierdie waar is weens die impak dit sal hê.

Dit kom van jou Bron – die grootste liefde van jou lewe, die Bron van jou lewe, die Bron van jou dieper inbors, die Bron van jou doel om in die wêreld te wees, wat nog steeds onbekende en onvervulde vir jou bly.

Hierdie is die antwoord aan die groot gebede in onlangs tye en dwarsdeur die geskiedenis vir vrede, vir uitredding, vir wysheid en vir sterkte geslaak.

Jy kan nie hierdie groter mag vir jouself gee, hoewel baie geprobeer het. Dit moet aan jou van ‘n groter Bron gegawe word – ‘n Bron wat woordomskrywing uittart, ‘n Bron wat nie met die verstand konseptualiseer of begryp kan word nie.

Want die Skepper leef buite die gebied van die intellek, en die Skeppingswerk saam daarmee. Jy kan slegs jou onmiddelike omstandighede en die volgorde van gebeure begryp, maar buite hierdie is ‘n Groter Werklikheid, ver groter inderdaad.

Die Nuwe Openbaring verg dinge van jou. Dit verg jou om te beantwoord. Dit verg jou om te studeer en geduldig te wees en nie aan voortydige gevolgtrekkings te kom nie, nie jou vooroordelings, jou kwaadheid en jou haatdraendhede te volg nie. Dit vra vir jou om te ondersoek, nie net om te glo nie, want oortuiging is swak. Dit is nie substantieel genoeg nie.

Jy sal ‘n groter grondslag binne in jouself moet hê om ‘n veranderende wêreld onder die oë te sien en alles wat die die mensdom in hierdie tyd van Openbaring onder die oë moet sien.

Hierdie is nie net ‘n gawe vir jou persoonlik nie. Dit is bedoel om deur jou na anders te vloei. As jy sal ontvang, dan moet jy gee. Jy moet getuienis van die Openbaring hou.

Jy moet die Boodskapper eer. Hy is nie ‘n god en sal nie mense veroorloof om hom te aanbid nie. Maar hy is die Boodskapper, en daar is niemand anders in die wêreld wat ‘n Nuwe Boodskap van God hier gebring het nie.

Dit het ‘n lank tyd gewees sedert ‘n Openbaring van hierdie grootheid gegee geword het. En nooit tevore het ‘n Openbaring so volledig gegee geword nie, nou vir ‘n geletterde wêreld gegee – ‘n wêreld van planetariese kommunikasie, ‘n wêreld van groter sofistikasie, ‘n wêreld van groter behoefte.

Jy nog nie besef dit nie, maar dit is bestemming dat jy hierdie sou vind. Dit is geen eenvoudige toeval of gelukkige sameloop nie. Dit is bestemming dat jy die Nuwe Openbaring sou ontmoet. Dit is bestemming dat jy daarvan sou hoor.

Dit is ‘n groot roeping. Maar wat God wil en wat mense wil doen is nie dieselfde nie.

Jy is vry om in enige nommer maniere te beantwoord selfs al hierdie ‘n gawe vir jou is, selfs al hierdie die beloftigheid hou om jou groter doel en bestemming in die wêreld en ‘n groter begrip van jou lewe en die veranderende omstandighede rondom jou vir jou te openbaar.

God kan nie jou antwoord beheer nie. God kan nie jou gedagtes, jou lyding, jou deurmekaarheid, jou vermanings, jou ywerige oortuigings, jou klagtes, jou self-vernielende gedragte, jou slegte mislukke en besluite beheer nie.

Daardie is omdat jy in Afgeskeidenheid leef. Maar daar is ‘n deel van jou wat nooit van God afgeskei was, en hierdie is wat die Nuwe Openbaring binne in jou sal aanspreek, ‘n deel van jou wat slegs kan beantwoord. Dit is die natuurlikste ding in die wêreld. Dit is jou doel en jou bestemming.

As jy dit [die Nuwe Boodskap] sal ontvang, dan moet jy dit met andere deel. En jy moet dit in jou lewe bring en dit daarheen tot die beste van jou vermoë toepas en andere soek wat dieselfde doen sodat hulle jou mag help om sterk te word en balans en bedoeling by jou sake te bring.

Jy kan nie ‘n Nuwe Boodskap van God betwis nie. Jy sal net dwaas lyk vir die Groter Magte as jy hierdie sal doen.

Jy sal baie vrae hê wat jy nie kan beantwoord nie en baie vrae wat vir inderdaad vir al ‘n geruimte tyd nie beantwoord kan word nie.

Jy moet besef dat hierdie ‘n groter verbintenis is. Dit is nie ‘n intellektuele nastrewing nie. Dit is nie ‘n terdverdryf of ‘n stokperdjie nie. Dit is nie hier om plesier, gerieflikheid en veiligheid vir jou te gee nie. Dit is hier om jou in ‘n groot diens te roep in ‘n wêreld wat se behoeftes elke verbygaande dag stygend is.

Jou verpligting is omdat jy ‘n groter doel hê om hier te wees – ‘n doel jy het nie versin nie en kan nie versin nie, ‘n doel wat nie volledig vir jou geopenbaar geword het nie, ‘n doel wat verskillend as jou wense en jou voorkeure en jou idees oor jou lewe is.

Jy is verplig omdat jy in die wêreld gestuur was. Die verpligting leef binne in jou. Dit is deel van jou dieper inbors, ‘n dieper inbors Ons noem Kennis.

Dit [Kennis] is die hoogtepunt van alle geestelike studie, in alle godsdienste. Dit is wat jou sal verlos. Dit is wat jou lewe, jou waarneming en jou begrip sal transformeer. Maar dit moet deur God aktief geraak word.

Jy het ‘n verantwoordelikheid om in die wêreld te wees. Jy is aanspreeklik vir diegene wat jou hierheen gestuur het. Jy het ‘n groter rol om te speel. Jy het ‘n groter diens om te verskaf.

Die Nuwe Openbaring herinner jou van jou groter doel, jou verantwoordelikhede en jou aanspreeklikheid. Dit doen hierdie sonder die bedreiging van straf of skuld. Dit doen hierdie om jou te herstel, om jou van jou eie spyt en lyding te red, om jou te magtig om jou lewe te verlos en balans daarheen te bring, want jy het groter werk om in die wêreld te doen.

Slegs ‘n Nuwe Openbaring kan so ‘n roeping hê. Dit is ‘n roeping dwarsdeur die wêreld. Dit is nie net vir een groep of een nasie, een godsdiens of een deel van die samelewing nie. Dit begin nou om dwarsdeur die wêreld te klink.

Dit is ‘n nederige begin. Die Nuwe Boodskap kom hier soos ‘n saailing, soos ‘n kind – suiwer, onkorrupte deur die wêreld, breekbaar, delikaat, maar met die Mag van die Skeppingswerk agter dit. Solank as dit suiwer kan bly en die Boodskapper nie ontheilig word nie, dan sal sy suiwerheid voort laat lui.

Jy het hierdie groot geleentheid om ‘n suiwer Boodskap, ‘n Openbaring vir hierdie tyd en die tye voor te ontvang.

Dink jy hierdie ‘n toeval is? Dink jy hierdie per toeval gebeur? As hierdie so is, onderskat jy wat jy hier ontvang. En jy oorskat jou eie idees en begrip.

God soek om mag na die indiwidueel te herstel sodat diegene wat in hierdie wêreld gestuur was mag bydrae vir ‘n wêreld in nodigheid gee. Die toekoms van die wêreld afhang op hierdie.

Jou rol sal nederig wees. Dit sal nie groot aandag en akkolades versamel nie. Jy sal agter die skerms werk, sonder trompetgeskal en erkenning. En om so te doen, sal jy die tronkhuis van jou eie verstand en alles wat jou aandryf en jou laster en jou weerhou ontsnap.

Die Nuwe Boodskap sal ontken en betwis word. Dit sal bespot word. Hierdie gebeur altyd op ‘n tyd van Openbaring.

Die Boodskapper sal nie mense se verwagtings voldoen nie, want hy ‘n eenvoudige en nederige man is. Hy is nie goddelik en almagtig en vol bekoorlikheid en charisma nie. Niemand met hierdie eienskappe sou ooit verkies word om ‘n Boodskapper te wees nie, om ‘n Nuwe Boodskap van God in die wêreld te bring nie.

Hy is sonder ambisie. Hy het in voorbereiding vir ‘n baie lan tyd gewees. Dit het hom ‘n baie lank tyd geneem om die Boodskap te ontvang, want dit baie groot en veelomvattend is.

Dit sal jou tyd neem om die Nuwe Openbaring te ontvang, want dit groter is as wat jy dink en glo en na hierdie oomblik verstaan. Dit hou ‘n venster aan ‘n groter lewe in die wêreld en aan die mensdom se toekoms en bestemming binne ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal.

Niks soos hierdie het ooit tevore vir die mensdom gegee geword nie, maar nou moet dit gegee word. Nou is dit beslissend in bepaling van die toekoms en die uitslag wat die mensdom sal onder die oë moet sien.

Daarom, naderkom met nederigheid by hierdie. Begin om te beskou dat jy ook ‘n groter lewe hê en nog nie hierdie leef nie, dat jy groot hulp en ‘n groot Openbaring nodig om te verstaan en die reis na daardie groter lewe te neem, om die Stappe na Kennis te neem, om deur groter sterkte, ‘n groter dapperheid en ‘n groter vasberadenheid gelei te word.

Jy was verplig tevore jy selfs in die wêreld gekom het. Daardie verpligting leef nou binne in jou.

God se Openbarings het die mag om hierdie dieper verantwoordelikheid te vonk, te ontvlam en te inisieer. Moenie af van hierdie krimp nie, want alles wat groot en betekenisvol is sal van hierdie kom. Alles wat magtig is, alles wat medelydend is, alles wat bevryend is, alles wat vrylatend is sal van hierdie kom.

God het die saaie van verlossing binne in jou geplant, maar hulle moet ontwikkel word, en jy moet die korrekte benaderingswyse en houding hê. En die Roeping moet daar wees.

Hierdie is die verpligting. Dit vra net vir jou om eerlik te wees, rêrig eerlik, so eerlik dat jy kan wat jy weet voel, buite jou wense, jou vrese en voorkeure, [sodat] jy die waarheid buite wat jy wil hê en wat jy ontken kan sien.

Die Nuwe Openbaring vra vir jou om eerlik te wees. Hoe jy sal beantwoord sal bepaal of jy eerlik en ongeveins wees.

Dit is nie ‘n kwessie van wat jy glo nie, as hierdie by hierdie pas nie. Waarom sou God se Openbaring ooit by wat jy dink of glo pas? Dit konformeer nie tot menslike verwagtings, menslike gewoontes, lank-gestig oortuigings of menslike spekulasie nie omdat dit ‘n Nuwe Boodskap van God is en nie ‘n produk van menslike idees is nie.

Dit berei jou voor vir ‘n nie-menslike heelal. Jy het geen idee hoe om jouself vir daardie voor te berei nie. Dit berei jou voor vir ‘n wêreld van verminderende hulpbronne en groter omwenteling en deurmekaarheid. Jy het geen idee hoe om jou self vir daardie voor te berei nie. Dit berei jou voor om ‘n groter lewe te leef. Jy het geen idee hoe om daardie te bereik nie.

God weet hierdie, natuurlik, en daardie is hoekom die Groot Openbaring nou gegee moet word, vir hierdie tyd en die tye voor, roepend aan die verpligting wat binne in mense leef – vir diegene wat in staat is om te beantwoord, vir diegene wat die inwonende eerlikheid en vryheid om te beantwoord hê, vir diegene wat nie aan hul godsdienstige ideologie, hul kulturele denkery of die wil en voorkeur van andere gebind is nie.

Hierdie is die uitdaging van om in ‘n tyd van Openbaring te leef. Dit sal jou met jouself konfronteer – jou sterkte en jou swakheid en die sterkte en swakheid van diegene om jou. Dit is ‘n konfrontasie met ‘n groter waarheid en ‘n groter doel.

Wees dankbaar dat hierdie vir jou gegee kon geword. Want sonder hierdie, sou jy blindelik in die wêreld soek, drome en plesiere jagend, altyd lewend onder die bedreiging van vrees, die bedreiging van ontneming, die gewig van jou eie verstand, ‘n verstand wat nie deur Kennis gelei word nie.

Wees dankbaar, want die Heer van al die heelals gee vir die mensdom presies wat dit nodig – nie om al sy vrae te beantwoord of sy doelwitte en begeertes te vervul nie, maar om dit presies wat dit nodig te gee om sy sterkte te vind en voort met ‘n groter samewerking en eenstemmigheid in die wêreld te gaan.

Jy het na hierdie tyd in die wêreld gekom om onder hierdie omstandighede te dien. Hierdie is jou tyd, ‘n tyd van Openbaring. Hierdie is jou oomblik, ‘n oomblik om ‘n dieper eerlikheid en ‘n dieper ongeveinsheid te oefen.

Hierdie is ‘n roeping – roepend buite jou denkery en jou idees, jou gevoelens en jou emosies, vir ‘n dieper werklikheid binne in jou.

Moenie probeer om hierdie te verstaan nie. Dit is buite jou begrip. Moenie hierdie met ander dinge vergelyk nie, want jy weet nie wat jy onder die oë sal sien nie. Jy het nie die Nuwe Boodskap deurgesoek, geleef of toegepas nie, so jy kan nie dit met enige wysheid of eerlikheid of ongeveinsheid beoordeel nie.

Hierdie is ‘n gawe vir die wêreld, maar dit moet van persoon tot persoon gegee word. Jy moet getuienis van hierdie vir andere hou, soekend diegene wat gereed is en willig om te beantwoord is. Daardie is deel van jou doel, jy sien. Daardie is deel van jou gawe. Daardie is deel van daardie wat jou dieper erkenning afwag.

Jy was bedoel om in ‘n tyd van Openbaring te leef. Die Openbaring is hier. Jou bestemming roep vir jou. Dit is net ‘n vraag van of jy gereed is of nie. In hierdie saak kan jy slegs van jouself rekenskap gee.

Jy kan nie bepaal wat ander mense sal sê of doen nie. Dit is ‘n uitdaging vir jou en vir elke indiwidueel wat die seën en die geleentheid hê om ‘n Nuwe Openbaring van God te ontvang. Moenie kommer wat die andere sal doen nie, wat die wêreld sal doen nie. Hierdie is ‘n roeping vir jou.

Slegs God weet hoe om die dieper deel van jou te bereik. Jy kan nie hierdie alleen vind nie. Slegs God weet hoe om voort te roep daardie wat jou grootste gawe en diens is. Jy kan nie hierdie vanuit jouself roep nie.

Slegs ‘n Nuwe Openbaring sal die mensdom voorberei vir ‘n toekoms wat ongeleke as die verlede is en om ‘n groter werklikheid van lewe in die heelal onder die oë te sien.

Wees dankbaar. Wees nederig. Wees ontvanklik. Jy hoef nie om te glo nie, net om te sien en te ontvang, te leer en toe te pas. Die gawes sal blykbaar vir jou word, en hulle sal met verloop van tyd hul toepaslikheid en hul volkomenheid vir jou betoon.

Die mensdom kan nie sigself vervul nie. Dit moet groot help hê. Dit kan nie sigself vir die toekoms voorberei nie. Dit is te blind en hovaardig na hierdie oomblik. Dit sien nie wat oor die horison kom, want dit dink dit nog in die verlede leef.

Dit sien nie dat dit in ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal verskyn, ‘n Groter Gemeenskap wat uitdagend en moeilik is, waarheen vryheid so skaars en waarheen mededinging uitgebreid is en met groot vaardigheid en oorreding aangedra is.

Slegs God kan jou vir hierdie voorberei. Slegs God weet die menslike hart en die menslike verstand, die menslike siel en die menslike geskiedenis.

Jy moet jou begrensings aanvaar in orde om ‘n groter begrip te ontvang. Daardie is deel van jou roeping.

Mensdom, hoor My woorde. Ons praat van ‘n groter werklikheid – ‘n groter waarheid wat binne in elke persoon leef, ‘n groter waarheid wat nie deur intellektuele debat of spekulasie begryp kan word nie, ‘n dieper waarheid wat geleef en ervaar moet word om helder uitgegruk te word.

Hoor My woorde, mense van hierdie wêreld. Jy het ‘n groter bestemming in die heelal, maar jy moet ‘n agteruitgaande wêreld onder die oë sien. Jy moet die groot omwenteling wat sal kom onder die oë sien. Jy moet saam verenig en saamwerk met ‘n groter helderheid en vasberadenheid.

Hierdie is die Openbaring van God. Dit is ‘n Openbaring buite menslike begrip. Jy kan dit slegs naderkom en begin om dit te leer, maar jy sal nooit sy wysheid, sy helderheid of sy mag leeg maak nie.