Tag Archives: Introduction to the New Message

Inleiding tot die Nuwe Boodskap

Oor die Nuwe Boodskap

Welkom by die Nuwe Boodskap van God. Opmerklik, oor tyd en ‘n lank en dalk geheimenisvolle reis in die lewe, het u hier aankom. U het die Nuwe Boodskap van God gevind of dalk het dit u gevind. Dit is geen bygeval nie dat hierdie so is.

God het weer gepraat. Daar is ‘n Nuwe Boodskap van God in die wêreld. Hierdie is die wonderwerk van God se liefde en kommunikasie vir die mensdom onvoudend in ons tyd, en u is tussen die eerste om oor hierdie te weet.

Die Nuwe Boodskap van God is ‘n oorspronklike kommunikasie van God vir alle mense in die wêreld. Hierdie is ‘n gawe van kommunikasie en openbaring vir mense van alle nasies en gelowe, gegee nou vir ‘n letterkundige wêreld van globale kommunikasie en groeiende globale bewustheid.

Die Nuwe Boodskap is nie vir een volkstam, een nasie of een geloof groep alleenlik nie. Dit is God se kommunikasie vir die hele wêreld.

Hierdie kommunikasie hê die mag om die geestelike hart van die mensdom te ontvlam, om God se roeping vir eenheid tussen die wêreld se nasies en godsdienste te laat klink en die mensidom voor te berei vir ‘n radikaal veranderende wêreld en vir sy bestemming in ‘n groter heelal van intelligente lewe.

Die Nuwe Boodskap was oor ‘n period van meer as 38 jaar aflewer vir Marshall Vian Summers. Hy het ‘n lank en moeilike reis geloop om God se Nuwe Boodskap te ontvang en dit vir u te bring en almal wat dit kan ontvang. Hy is ‘n nederige man, in die wêreld vir hierdie doel gestuur,om die Boodskapper te wees vir die Nuwe Boodskap van God.

Waarom U?

Hoekom het u hier aankom? Hoekom het u die Nuwe Boodskap van God gevind? Dit mag soos ‘n geheimenis of net toevallige kans lyk. Maar feitlik is daar ‘n rede u die Nuwe Boodskap op hierdie tyd gevind het.

Want God roep dwarsdeur die wêreld vir baie mense om te ontwaak en voor te berei vir ‘n nuwe en groter lewe – ‘n lewe van bedoeling, verhouding en bydrae vir ‘n wêreld in nood. God en die Engelagtige Vergadering roep vir baie mense om hul hoër doel te ontdek en die mensdom te dien nou en in die moeilike tye voor.

Is u een van hierdie mense? Voel u dat u lewe ‘n groter doel en bestemming hê buite u wêreldse omstandighede? Voel u dat daar andere is wat u moet vind wie se doel en bestemming met u s’n verbind is? Voel u dat die wêreld op pad na ‘n moeilike toekoms is en dat u moet uitvind wat hierdie beteken en hoe u kan voorberei?

As hierdie so is, dan mag u ontdekking van die Nuwe Boodskap ‘n rendezvous met bestemming wees. Want die Nuwe Boodskap verskaf ‘n antwoord vir hierdie vrae en soveel meer.

Die Nuwe Boodskap verskaf ‘n helder pad om Kennis te ontwikkel, die dieper intelligensie wat binne in u leef, wat alleenlik u hoër doel en bestemde verhoudings in die wêreld kan openbaar.

Waarom nou?

Dit is opmerklik dat u by ‘n groot draaipunt in die menslike geskiedenis leef. Hierdie is ‘n tyd van onvoorafgaande verandering, uitdaging en geleentheid voor mense orals.

Nooit tevore het die risiko van oorlog, godsdienstige konflik, rampspoedige klimaatsverandering en menslike lyding meer ernstig gewees nie. En tog op geen ander tyd het die geleentheid vir wêreld eenheid en globale samewerking groter gewees nie.

Maak nie saak waar u gebore was, hoe u opgelei was of wat u huidige omstandighede is, u is ‘n deel van hierdie bepalende hoofstuk in die geskiedenis. Die Nuwe Boodskap leer dat ons elkeen verkies het om op hierdie tyd by die wêreld te ingaan om te dien en te bydra vir ‘n sukkelende mensdom, om die geestelike vuur by die hart van die mensdom lewendig te hou, en die gawe van genade en wysheid van ons Antieke Tuiste te bring om die wêreld te dien as dit sy grootste beproewings in die gesig staar. Beskou vir u self: is hierdie waarom u hier is?

Die dekades voor sal die bestemming van die mensdom bepaal. Dit is die dade en besluite van elke persoon albei nou en in die jare voor wat die noodlot en toekoms van die menslike familie sal bepaal. In die jare voor, sal die mensdom kies of om ‘n nuwe pad voortwaarts van eenheid en samewerking te vind of ‘n toekoms van permanente konflik en agteruitgaan. Dit is omdat ons by hierdie groot draaipunt staan dat God weer gepraat het.

Waarom ‘n Nuwe Boodskap?

Die Nuwe Boodskap het gekom weens vier grondige krisisse verrysend nou in die wêreld:

  1. Groot Golwe van omgewings, sosiale en ekonomiese verandering en omwenteling saamlopend nou op die mensdom, bringend saam met hulle die risiko van oorlog en menslike lyding op ‘n skaal nooit tevore gesien nie. Die mensdom het ‘n globale ramp geskep wat die mag hê om die wêreld as ons het dit geken te verander. Vir hierdie is ons onbereid. Deur die Openbaring, God verskaf ‘n nuwe pad voortwaarts vir die mensdom en ‘n pad van innerlike en uiterlike voorbereiding wat elke persoon kan onderneem.
  2. Die mensdom verrys in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal. Kontak het begin deur diegene wat soek om voordeel te neem van ‘n swak en verdeelde mensdom. Vir hierdie, is die mensdom onbereid. Vir die eerste keer, God openbaar die ware inbors van hierdie kontak en die werklikheid en geestelikheid van lewe in die heelal daarmee. Hierdie is die groter konteks om te begryp die mensdom se ewolusie en bestemming en hoe God op werk is in hierdie wêreld en in alle wêrelde.
  3. Die godsdienste van die wêreld is verdeeld en in mededinging met mekaar, en selfs binne hulleself. Weens hierdie groeiende mededinging en konflik, verswak hulle dit menslike familie en veroorsaak groot twis en verdeeldheid op ‘n tyd wanneer om menslike eenheid te bou van die grootste belangrikheid is. Die Nuwe Boodskap leer dat God al die wêreld se godsdienste geïnisieer het en dat hulle almal deur die mens verander is.
  4. ‘n Groot innerlike armoede word gevoel deur mense orals in lande ryk en arm, ‘n afbreking van ‘n sin van groter betekenis, verhouding en rigting in die lewe. Mense rondom die wêreld leef en ly met ‘n diep geestelik verlange. God het aan hierdie behoefte en verlange beantwoord deur om die geestelike mag van Kennis te ontwaak in elke persoon wat kan beantwoord. Kennis is ons God verbinding. Dit sal indiwiduele deur hierdie Kennis gelei wat die hele verskil sal maak in die noodlot en die toekoms van ons wêreld te bepaal.

As ‘n gevolg van hierdie vier rampe, het God weer vir die wêreld gepraat met ‘n waarskuwing, ‘n seën en ‘n voorbereiding vir al die nasies, volkstamme en godsdienste van die mensdom.

Ons Bestemming

Die Nuwe Boodskap openbaar dat die mensdom ‘n groter bestemming hê as ‘n vry en verenigde ras in ons wêreld en in die Groter Gemeenskap van lewe in die heelal. Die mensdom het die mag om konflik te oplos en die omgewing van die Aarde te herstel om sy blywende tuiste in die toekoms te wees. Die mensdom het groot geestelike gawes en vermoëns wat wêreldwyd beskerm, voortgebring en gekweek moet word. Hierdie is die groot geleentheid en groot noodwendigheid voor ons nou.

Tog hoe kan hierdie gedoen word? Hoe kan die mensdom weg stap van die roekelose en rampspoedige koers wat dit tans op is? As Groot Golwe van omgewings, politieke en ekonomiese verandering die self-belangstellings en persoonlike sekuriteit van alle mense bedreig, wat kan ‘n groter motivering en besieling inspireer en inboesem in die menslike familie?

In die einde, is dit Kennis, die dieper geestelike mag in alle mense, wat die noodsaaklike dade en motiverings kan inspireer vir elke persoon om hul hoër doel in die lewe te vind en uiteindelik vir die mensdom eenheid en samewerking te kies oor mededinging, verdeeldheid en oorlog.

God het ‘n Nuwe Boodskap aflewer om hierdie geestelike mag in alle mense te ontwaak en ‘n groter visie en vermoë te inspireer om ‘n ver beter toekoms as ons verlede te bou. Hier, werk God deur mense van alle nasies en geloof tradisies in alle omstandighede, werkend van die binnekant uit.

Groot bystand word nou vir die wêreld gegee van God en van die Engelagtige Vergadering, wat die wil van God in menslike taal en begrip vertaal. Die bystand het gekom. God het weer gepraat. Daar is ‘n nuwe pad voortwaarts vir jou en vir die hele wêreld.

Waar om te begin?

U het die Nuwe Boodskap van God gevind maar wat beteken hierdie? Wat doen u daarna? Neem tyd om met die belangrikheid van hierdie ontdekking te wees en beskou hierdie volgende stappe u kan neem:

 

Lees en Hoor die Stem van Openbaring

Lees Die Verkondiging (https://www.newmessage.org/af/) en dan hoor die oorspronklike Openbarings van die Nuwe Boodskap:

 

Lees antwoorde aan vrae gereeld gevra word

Lees aantwoorde aan gewone vrae oor die Nuwe Boodskap van God (https://www.newmessage.org/introduction-new-message/faq), wat dit is, hoekom dis hier en hoe dit ontvang was.

 

Lees die storie van die Boodskapper

Marshall Vian Summers het die verlede 38 jaar van sy lewe gegee om die Nuwe Boodskap van God te ontvang. Lees die Boodskapper se storie (https://www.newmessage.org/the-message/volume-1/new-messenger/the-story-of-the-messenger) en leer meer oor die man verantwoordelik om die Nuwe Boodskap na die Aarde te bring.

 

Hoor die Boodskapper praat

Die Boodskapper is vandag lewendig in die wêreld. Periodiek stap hy voortwaarts met ‘n boodskap vir die wêreld en vir die studente van die Nuwe Boodskap. Hoor die Boodskapper se uitsending (https://www.newmessage.org/gods-messenger/the-messenger-speaks).

 

Neem die Reis in Stappe na Kennis

God het die Stappe na Kennis (https://www.newmessage.org/the-message/volume-3/steps-knowledge) verskaf as ‘n pad elke persoon kan neem om hierdie kern sterkte en groter vermoë in die lewe te bou. Die Stappe is beskikbaar verniet vir alle mense aanlyn.

 

Sluit aan die Wêreldwyde Gemeenskap Webwerf van die Nuwe Boodskap

Sluit aan die Wêreldwyde Gemeenskap Webwerf van die Nuwe Boodskap (https://www.community.newmessage.org/), wat uit studente van meer as 70 lande bestaan wat leer en leer die Nuwe Boodskap van God. Kuier by die weeklikse Kampvuur chat en die lewendige lering van die Vuurherd Uitsending.

 

Lees Meer van die Biblioteek van die Nuwe Boodskap… (https://www.newmessage.org/af)