Tag Archives: God Is Moving Humanity In a New Direction

God Beweeg Die Mensdom in ‘n Nuwe Rigting

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers op April 22, 2011
in Boulder, Colorado

God beweeg die mensdom in ‘n nuwe rigting, ‘n rigting hulle het het nie tevore gehad nie. Want die wêreld het verander, en die mensdom kyk aan ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal – ‘n groot verandering, ‘n groot draaipunt in die mensdom se lank evolusie, ‘n tyd van onmeetlike onrustigheid en onsekerheid, ‘n gevaarlike tyd vir die menslike familie, ‘n tyd wat met gebeure vinnig ontsluitend sal beweeg.

God beweeg die mensdom in ‘n nuwe rigting, na ‘n wêreld gemeenskap toe wat bekwaam is om die wêreld te volhou, wat bekwaam is om die werklikhede van lewe in die heelal te beleef, wat aan jou gedruk sal word en selfs op hierdie oomblik aan jou gedruk word. Dit is ‘n groot verandering wat baie mense voel, maar nie begryp nie.

Die beweging van die wêreld bespoedig, waarheen mense se lewens sal oorweldig en oorval word deur die groot omgewings verandering wat gebeur en deur politieke en ekonomiese onrustigheid. Al hierdie nou in beweging is en kan nie gestop word nie, net verlig word. Hierdie sal ‘n groot adaptering verg.

Dit is op hierdie groot draaipunt in die mensdom se geskiedenis dat ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld gestuur geword het, en ‘n Boodskapper hier gestuur geword het om dit te ontvang, om dit voor te berei en dit te voorstel. Vir hom, is dit ‘n lank reis, ‘n lank en moeilike reis.

Die Boodskap vir die mensdom nou is groot, meer veelomvattend en volkome as enige Boodskap wat ooit in die wêreld gestuur geword het, volkome met lering en kommentaar sodat dit se wysheid en Kennis deurgesien en korrek toegepas kan word en nie net aan menslike uitlegging oorgegee word nie.

Mense sien nie, hoor nie. Hulle is vreemdelinge vir hulleself. En hul inheemse bekwaamhede van om die omgewing te deursien, vir baie, het verlore geword en onontwikkeld is.

Hierdie maak die Boodskapper se taak meer moeilik. Hy moet die Geheim dra, want die Openbaring buite die gebied van die intellek is en seker nie deur mense se verwagtings, gelowe of begrip opgelei is nie.

God beweeg die wêreld in ‘n nuwe rigting. Dit is ‘n rigting wat altyd voorneme was, maar dit sal nuut vir die mense van die wêreld wees. Dit sal nuut vir jou begrip wees.

Die groot Openbarings van die Skepper is altyd soos hierdie. Hulle voorstel altyd ‘n nuwe werklikheid, ‘n nuwe bewustheid, ‘n nuwe dimensie en groter belofte.

Die wêreld groei donker, en hierdie groter belofte nou benodig is. Slegs die lig van Kennis, die groter intelligensie wat die Skepper vir die menslike familie en vir alle rasse in die heelal begiftig het, slegs hierdie nou kan jou bekwaam maak om te begryp en te beantwoord.

Want jy terugkeer na God op God se terme. En God se Boodskappe moet begryp word, soos hulle wragtig is en voorgenome is om te wees.

Daar sal baie sukkeling en stryd met hierdie wees, en die Boodskapper en die Boodskapper se volgelings moet hierdie moeilikheid, hierdie frustrasie, aankyk en groot geduldigheid beoefen.

So ‘n Openbaring sal nie in die begin aanvaar word nie, en slegs die weiniges sal bekwaam wees om volledig te beantwoord. Maar as tyd beweeg voor en as die wêreld meer onrustig groei, die Nuwe Boodskap sal ‘n groter aantrekkingskrag, groter erkenning en groter toepaslikheid kry.

Dit antwoord vrae jy selfs nie gevra het nie. Dit is ‘n voorbereiding vir die toekoms asook ‘n geneesmiddel vir die hede.

Jou wysgere en godgeleerdes sal nie weet wat daarvan te maak nie. Hulle sal probleme hê daarmee. Dit sal nie tot hul begrip konformeer nie, waarnatoe hulle het hulleself so baie belê. Godsdienstige leiers sal teen dit stry omdat dit praat van ‘n werklikheid hulle nog nie erken nie.

God beweeg die mensdom in ‘n nuwe rigting. Die Boodskapper is hier om die Openbaring te verskaf. Dit het dekade vir hom geneem om dit te ontvang. Dit sal dekade neem om vir dit in die wêreld ge-erken te word.

Maar die probleem is tyd. Die mensdom het nie baie tyd nie om voor te berei vir ‘n nuwe wêreld en vir kontak met lewe in die heelal – kontak wat alreeds gebeur, kontak met ‘n gevaarlike doel en voorneme.

Mense is versonke met hul behoeftes, hul probleme, hul verlange en hul begeerte. Hulle sien nie die beweging van die wêreld nie. Want die wêreld het verander, maar mense het nie saam daarmee verander nie. En nou kyk julle aan ‘n nuwe klomp werklikhede.

Wat sal God vir hierdie sê as mense oorweldig voel, as hul profesies vir die toekoms nie waar word nie, as die terugkering van hul Redder nie gebeur nie, as hulle glo dat God al hierdie probleme vir hulle skep?

Die Openbaring spreek aan al hierdie dinge. Maar jy moet oop tot die Openbaring wees, en jy moet die vooruitsig van groot verandering aankyk, want dit nou aan jou en aan die wêreld is, en dit gaan voor beweeg.

Jy kan nie duisende jare terug gaan en probeer om wat vandag gebeur te begryp nie. Want die mensdom se evolusie het in ‘n nuwe posisie beweeg, ‘n posisie van heerskappy in die wêreld en ‘n posisie van groter wondbaarheid in die heelal.

Waar sal hierdie onderwys begin om jou voor te berei vir ‘n nuwe wêreld en vir die Groter Gemeenskap van lewe – twee gebeure wat die koers van die menslike geskiedenis as jy dit vandag weet sal verander en die lewe van elke persoon sal aanraak?

Die regerings weet nie. Die godsdienstige leiers wet nie. Die vakkundiges weet nie. Die universiteite kan nie mense voorberei nie.

Die Openbaring moet kom van die Skepper van alle lewe, en hierdie is wat nou gebeur. Want jy leef in ‘n tyd van Openbaring, en die Boodskapper is in die wêreld. Solank as hy in die wêreld is, sal jy ‘n geleentheid hê om te ontvang en voor te berei. Wanneer hy weg is, sal dit verskillend wees. Dit sal moeiliker wees. In hierdie, hy is die Lig in die wêreld.

Hy is ‘n nederige man en maak geen aansprake nie behalwe om die Boodskapper te wees, want daardie is die rol wat aan hom gestel geword het. Hy moet die mensdom vir ‘n nuwe wêreld deur die Openbaring voorberei. Hy moet oor die groot verandering wat kom en wat alreeds aan mense allerweë is, deur die Openbaring praat.

God beweeg die mensdom in ‘n nuwe rigting. Kan die mensdom beweeg? Kan mense beantwoord? Kan jy beantwoord? Kan jy aanvaar dat jy in ‘n tyd van Openbaring leef en beskou wat hierdie vir jou lewe beteken en die uitdaging hierdie voor jou plaas?

Mense besef nie hoeveel hul lewe en omstandighede afhanklik is op die toestand van die wêreld en die beweging van die wêreld. Slegs in die armer nasies is hierdie groter werklikheid ewig teenwoordig. In ryk nasies, die rykheid afsonder ‘n mens van die groter werklikhede van die lewe tot ‘n sekere mate vir ‘n period van tyd. Maar hierdie rykheid sal verminder, en die groter werklikhede is aan julle.

Hoe die mensdom beantwoord en voorberei sal die hele verskil maak. Wat individuele se besluite inlig sal die hele verskil maak. Watter stem hulle aanhoor, of dit die mag en die teenwoordigheid van Kennis is wat God hulle gegee het om hulle te lei en hulle te beskerm, of dit die stem van hul kultuur of die stem van vrees of die stem van kwaadheid of ambisie is.

Hierdie besluite is grondig vir die individueel, en wat individuele besluit om te doen sal die noodlot en die toekoms van die mensdom bepaal. Daarom, die verantwoordelikheid val op elkeiemand, nie slegs op leiers en instellings nie.

Daardie is hoekom God bring die Nuwe Boodskap na die mense toe en nie na die leiers van nasies toe nie. Want die leiers is nie vry nie. Hulle is vasgebind deur hul amp en met diegene wat hulle verkose gekry het, deur die verwagtings van anderes. Daardie is hoekom die Openbaring kom na jou toe en na die mense toe. Dit is hul besluite en vasberadenheid wat die hele verskil sal maak.

Mense wil baie dinge hê. Hulle wil wat hulle hê verloor. Hulle is verwikkeld in die oomblik. Hulle het nie oogpunt om waar hul lewe gaan te sien nie.

Die Openbaring sal ‘n groot skok en ‘n groot uitdaging vir elke persoon wees. Maar hierdie skok en uitdaging is die skok van die Openbaring. Die uitdaging is om teenoor die Wil van die Skepper gestel te word. Die uitdaging is of jy kan beantwoord en die inbors van jou antwoord.

Jy kan nie staan waar jy is nie, want die wêreld het verander, en dit sal verder verander. Dit beweeg. Jy moet saam daarmee beweeg. Hierdie is om in eensgesindheid met die lewe te wees. Hierdie is om uit afsondering te kom. Hierdie is om jouself van afgetrokkenheid en obessie te vrylaat. Hierdie is om te leer om te luister, te kyk, en jou verstand stil te maak sodat jy mag sien. Hierdie is om klagte te opgee sodat jy mag verstaan waar jy is. Hierdie is om die Stappe na Kennis te neem sodat die Teenwoordigheid en die Mag van God deur jou en met jou kan praat.

Hierdie is die Openbaring nemend die mensdom in ‘n nuwe rigting. Is mense willig om te gaan, of sal hul hulle agter bly – kykend aan die Groot Golwe van verandering, slapend op die strand terwyl die Groot Golwe bou, lewend op die kus dinkend alles wel is, lewend vir die oomblik, onbekwaam om aan die tekens van die wêreld te beantwoord, lewend onder vermoede dat nie in ooreenstemming met die werklikhede van die lewe is nie?

Wie kan beantwoord? Wie sal kyk? Wie sal luister? Wie sal hul idees, hul gelowe en hul voorkeure weg sit lank genoeg om iets te sien, iets te hoor, iets te weet?

Hierdie is wat die Boodskapper sal vra vir jou om te doen. Hierdie is wat die Openbaring verg. Hierdie is wat lewend in ‘n nuwe wêreld verg. Hierdie is wat verrysend in ‘n Groter Gemeenskap van lewe verg.

Sal die mensdom dwaas en onhandig, onbewus en onantwoordend wees, hul groter intelligensie nie ge-erken en benut nie? Hierdie is die vrae. Die antwoorde is nie blykbaar nie, want hulle nog nie ontstaan het nie. Hulle het nie die ware toets met wat aan die menslike is ontmoet nie.

Maar die Skepper van alle lewe liefhê die wêreld en liefhê die mensdom en het die mag van verlossing in die wêreld gestuur – om die individueel te verlos en hul mag en onkreukbaarheid terug te bring, om die groot uitdaging van lewe wat op die horison nou verrys te ontmoet.

God beweeg die mensdom in ‘n nuwe rigting. Dit is tyd om voor te berei, om die Openbaring te ontvang en te ondersteun.

Mense sal kla. Hulle sal teëspraak. Hulle sal weerstrewe. Hulle sal die Boodskapper beskuldig. Hulle sal die Openbaring afkeur. Onbekwaam om te beantwoord, onwillig om hul lewe en hul idees te herbeskou, hulle sal weerstrewe.

Hierdie gebeur altyd na die tyd van Openbaring. Diegene wat die grootste belegging in die verlede hê sal die nuwe wêreld en alles daarin weerstrewe. Hulle kan nie sien nie. Hulle sal nie weet nie. Hulle het nie die dapperheid om hul posisie te herbeskou nie. Hulle het nie die nederigheid om in die gesig van die Openbaring te staan nie.

Wat kan God vir hulle doen? Hulle het soveel van die Skepper gevra, maar hulle kan nie aan die Skepper se antwoord beantwoord. Wat kan God vir hulle doen?

Wees tussen die eerstes om te beantwoord sodat jou groter gawes in die lewe mag gestig word en ‘n geleentheid hê om voort te kom in die dae en die jare van jou lewe.

Hierdie is die mag van Openbaring – om wysheid en Kennis te ontkoppel wat die mensdom nou radeloos nodig om voor te berei vir ‘n toekoms wat ongeleke as die verlede sal wees.

Die seënings is met jou. Die mag van verlossing is binne in jou, in Kennis binne in jou. Maar wat kan hierdie Kennis ontvlam en dit voort roep en jou bekwaam maak om dit te aankom, dit te verstaan en dit suksesvol te volg?

Dit moet deur God ontvlam word. Die Openbaring is hier om die groter verlossing van individuele in beweging te stel in voorbereiding vir die nuwe wêreld en vir die mensdom se bestemming in die heelal, wat nog nie ge-erken en vervul is nie.

Dit is tyd om te beantwoord. Dit is tyd om rêrig eerlik met jouself te wees, nie om jou lewe op jou voorkeure of jou vrese te baseer nie, maar op ware erkenning binne in jouself.

Om die Openbaring te aankyk sal jou uitdaag om met hierdie dieper eerklikheid te beantwoord. Om die Openbaring te aankyk sal jou met hierdie dieper eerlikheid uitdaag. Dit is die grootste uitdaging van jou lewe. Dit is die belangrikste uitdaging van jou lewe. Dit is die belangrikste gebeurtenis in jou lewe.

God beweeg die mensdom in ‘n nuwe rigting.