Tag Archives: God has Spoken Again

God Het Weer Gepraat

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Februarie 24, 2011
in Boulder, Colorado

God het weer gepraat.

God het weer gepraat want die wêreld kyk nou aan die grootste moeite wat dit ooit ge-ervaar het, die moeilikste uitdagings wat dit ooit ge-ervaar het.

Die menslike familie het ‘n omgewingsramp geskep wat die mag hê om hul beskawing te ondermyn – ‘n ramp met so baie faktors; ‘n ramp wat jou omgewing sal verander, jou grond sal opverbruik, jou riviere sal opdroë; ‘n ramp wat jou groei en uitbreiding tot ‘n einde sal bring; ‘n ramp wat die gevolg is van dekade en eeue misgebruik van die wêreld, sonder ‘n denk vir die toekoms, asof die wêreld ‘n eindelose oorvloed is wat sonder grense kan verbruik word.

En die godsdienste van die wêreld, wat alles deur God begin was, is in stryd met mekaar – partykeer geweldig, dikwels haatdraend – in stryd met mekaar, stry met mekaar vir voorrang en herkenning, en aanspraak maak om die uitnemendste of selfs die eintlike ware betoging van God se Openbaring te wees, die eintlike ware pad wat nou moet gevolg word.

God het weer gepraat want die mensdom het die wêreld berowe en kyk nou aan ‘n geval wat na groter berowing en stryd kan lei.

God het weer gepraat want elke godsdiens het misluk om vereniging te vind, behalwe baie weinige individuele en samestellings.

Hulle het misluk om tussen die stamlike identiteite te brug genoeg om ‘n wêreld gemeenskap te stig – om verby ‘n mens se onmiddelike groep, ‘n mens se gewestelike identiteit, ‘n mens se unieke gewoonte en kultuur te gaan, om deel van ‘n wêreld gemeenskap te word.

Hierdie is evolusie vir die mensdom, ‘n evolusie wat tot ‘n groot diversiteit van kulturele uitdrukking lei, maar bemoontlik dat mense saam kan leef en kommunikeer en meedeel hul skeppings met mekaar.

God het weer gepraat selfs al baie mense sê hierdie nie moontlik is nie, dat die laaste profeet het die groot en finale boodskap vir die wêreld [gehad]. Maar watter persoon kan die sê? Selfs God se Boodskappers kan nie sulke aansprake maak nie.

Want God kommunikeer wanneer God wil, en is nie deur menslike idees of gelowe gebonde nie. Dit is hovaardigheid om te dink dat die Skepper van al die heelalte sal deur menslike vermoede en menslike vermaning verhinder word.

Daardie is hoekom God weer gepraat het, want daar ‘n groot korreksie is wat moet tot jou begrip van die Goddelike Teenwoordigheid en Mag kom, wat in jou lewe en in die wêreld en buite die wêreld in ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal is.

Die mensdom staan byna die grens van die ruimte, die grens van ontmoeting met ‘n Groter Gemeenskap van lewe – ‘n Groter Gemeenskap wat ver meer ingewikkeld, vereisend en uitdagend is as enigiets wat die menslike familie ooit ontmoet het.

Dit is asof die mensdom ‘n jongeling is, wat by ‘n volwasse wêreld ingaan, vol vermoede en self belangrikheid, natuurlik, maar onbewus en gevaarlik naïef van die werklikhede en moeilikhede van daardie volwasse wêreld.

Die godsdienste van die wêreld, wat gegee was om die menslike beskawing te opbou, was nie ontwerp om die mensdom vir die Groter Gemeenskap te voorberei nie. Dit was nie hul doel of hul funksie nie, jy sien.

Maar nou het die vooruitgang en die proses van evolusie die mensdom tot hierdie draaipunt gebring. Omdat hulle in ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne en ‘n groeiende bevolking woon, moet hulle nou die werklikheid, die moeilikheid en die groot geleentheid van ‘n Groter Gemeenskap van lewe onder die oë sien.

Want verby jou vrese, verby jou bekommerdheid, verby jou vermyding en ontkenning, sal jy kan sien dat die Groot Golwe van verandering wat na die wêreld toe kom en die mensdom se ontmoeting met ‘n heelal vol intelligente lewe die twee grootse dinge is, die twee grootste motiverings is wat die mensdom sal oplaas lei om saam te werk en ‘n fungerende en gelykmatige wêreldorde te stig, ‘n wêreld standvastigheid wat vantevore nooit nie gevind was nie.

Hierdie standvastigheid kan nie onder verdrukkende regering wees nie, of dit sal nie sukses hê nie. Dit word nou deur noodsaaklikheid ontwikkel. Want nasies wat teen mekaar stry en veg sal die wêreld net vinniger en vinniger opverbruik. En met ‘n veranderende klimaat en ‘n veranderende omgewing, nasies sal moet saamwerk om te oorleef en vir hulle mense te verskaf.

Dit is die lewe byna so eenvoudig en wesenlik ‘n verdieping, verlore vir die moderne verstand wat slegs oor sy begeertes en vrese, sy fantasies en sy skeppings dink met so onophoudelike selfbevredigendheid dat dit kan nie die werklikhede van die lewe ditself sien nie.

Beroof jou omgewing en dit sal jou ondermyn. Dit sal teë jou werk. Veg met mekaar, en oorlog sal ewigdurend word. Die [ou] wrokke sal hervat word, en nuwe wrokke [sal] gestig word.

Die wêreld nodig ‘n Nuwe Openbaring. Want die Christendom kan nie die wêreld red nie. Islam kan nie die wêreld red nie. Boeddhisme en Hindoeïsme kan nie wêreld red nie. En Judaïsme was nooit geskep om die wêreld te red nie.

Noudat daar ‘n wêreld gemeenskap van groot inter-afhanklikheid en groot breekbaarheid en groot wondbaarheid is, albei aan inwendige instorting en uitwendige medediging en ingryping, is dit tyd vir die mensdom te opgroei. Dit is tyd vir ‘n hartverandering, vir mense van alle nasies – ‘n rekening van die werklikheid van die situasie, ‘n begrip van die Groot Golwe van verandering en hul mag om ‘n vastige wêreld te beïnvloed en ondermyn.

Dit is tyd om vir God weer te praat. God weet hierdie dinge, natuurlik, maar weinige mense kan dit herken.

Baie mense wag vir die vervulling van hul vroeër profesies – die terugkom van die Imam, die Maitreya [of] die Jesus. Maar hulle sal nie terugkom nie, jy sien. En diegene wat kom om aanspraak op hierdie titels en identiteite te maak sal nie die geestelike inligtes of die geestelike begawes wees nie, maar diegene vanuit die Groter Gemeenskap wat hier is om voordeel van menslike dwaasheid en verwagting te neem.

God het weer gepraat. As jy eerlik die behoefte vir hierdie kan sien – die behoefte vir hierdie in jou lewe, in jou gemeenskap, in jou gesin, in jou nasie, tussen jou nasies – dan kan jy sien dat ‘n Nuwe Openbaring benodig is en dat jy werklik in ‘n tyd van Openbaring leef.

Maar hier moet jy baie helder wees, want God gee nie vir jou ‘n nuwe superheld waarin te glo nie. God gee nie vir jou ‘n massiewe leerstelling om vas aan te klewe onder die ernstige bedreiging van straf as jy sal misluk. God vra nie dat jou moet in een onderwyser glo nie. God vra nie dat jy een teologie of een wysbegeerte moet hê nie.

God bring, in pleks daarvan, die Mag van Kennis aan die individueel en met daardie Mag, verantwoordelikheid in diens vir die wêreld. God gaan nie die mensdom ‘n nuwe idee gee waaroor hulle in verskil sal veg. Dit gaan jou iets meer grondig gee, iets wat jy net rêrig vir ‘n wêreld gemeenskap kan gee, wat groot gevaar en onrustigheid aankyk.

Hierdie is ‘n meer gevorderde Openbaring – nie nou in eenvoudige stories of anekdote gegee nie, nie in vermanings gegee nie, nie in eenvoudige pastorale beelde gegee nie, nie in mistieke identiteite met die belofte van inligting gegee nie, maar gegee om die individueel tot ‘n plek van herkenning en ‘n sin van verantwoordelikheid te bring, nie net vir hulleself nie, maar vir die redding van die menslike beskawing ditself.

Mense sal nie hierdie in die begin verstaan nie want hulle sien nie die groot gevaar wat die mensdom nou aankyk nie. Hulle dink die lewe sal soos tevore wees, dalk meer problematies, meer moeilik, meer onseker. Hulle besef nie dat hulle in ‘n nuwe wêreld woon nie – ‘n wêreld wat onbemerkbaar verander het, ‘n wêreld wat nie deselfde as die wêreld waarin hulle opgegroei het sal wees nie, die wêreld van hul ouers of voorgangers. En hulle sal sien dat sonder die leiding van Kennis binne-in hulleself, is hulle in hierdie wêreld verlore – hierdie wêreld wat meer en meer verontrustend, meer en meer onseker sal word.

Na ‘n sekere punt, kan jy nie van hierdie hardloop nie. Jy kan nie in ‘n staat van fantasie of ontkenning leef nie, waarheen jy jou beskuldiging en vyandelikheid op jou ouers of jou kultuur of instellings of regerings uitdruk.

Daar moet ‘n rekening wees, jy sien, en die vroeër hierdie rekening vir die individueel gebeur, die vroeër begin hulle om hul lewe te hersien.

Maar wat die mensdom sal lei, is die dinge wat jou besluitings beïnvloed en bepaal. Of jy die leier van ‘n nasie is of ‘n arme persoon is wat buite ‘n stad woon, is dit die dinge wat jou besluitings beïnvloed en bepaal en wat jy binne jouself en ander mense hoor en sien wat die hele verskil sal maak tot wat jy besluit om te doen in die gesig van die Groot Golwe van verandering en hoeveel wysheid jy kan in jou eie omstandighede bring, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.

God gee vir die mensdom iets wat die mensdom selfs weet nie dit nodig nie – die een kern komponent, die vermiste deel, die deel wat slegs God kan verskaf, die sterkte, die mag en die sig wat slegs God kan verskaf.

Sonder hierdie, jou tegnologie sal jou nie red nie. Jou vernuf sal jou nie red nie. Geluk sal jou nie red nie. Ontkenning of vermyding sal jou nie red nie. Om jouself in jou stokperdjies en afleidings te verloor sal jou nie red nie. Daardie is hoekom God weer gepraat het.

Die Boodskap is eerlik. Dit is so eerlik dat mense sal weghardloop daarvan. Dit is so eerlik dat dit miskien sal die persoon wat dit ontvang verwar. Dit is so eerlik omdat dit vra vir jou om so eerlik te wees.

Dit vra vir jou wat God in jou geskep het te wees en die deel van jouself wat ‘n produk van jou lewe in die wêreld is te bestuur – ‘n groot aanvra, maar ‘n redelike aanvra as jy gaan bekwaam wees om ‘n agteruitgaande wêreld en die werklikhede van die Groter Gemeenskap te aankyk, waarheen kinderlikheid en dwaasheid sal jou skade en verswak.

Die wêreld het verander. God se groot Openbarings moet nou die volgende fase van hul uitdrukking gegee word – nie om hulle te vervang nie maar om hulle te oplig en hulle skoon te maak en hulle in eenstemmigheid met mekaar te bring. Hulle is al paaie na Kennis toe, jy sien. Daardie is wat hulle werklik is.

Hulle het in ander dinge deur regerings, deur individuele en institusies, deur nasies wat mag en oorheersing soek omvorm geword. Hulle het met kulture en gewoonte en plaaslike waarnemings gemeng geword tot ‘n punt waar hul grondige beklemtoon en bedoeling kan moeilik wees om te onderskei.

Hierdie is om mense terug na die wese van geestelikheid toe te bring, wat die die mag en die teenwoordigheid van Kennis in die individueel is, die mag en die teenwoordigheid van Kennis – hierdie groter verstand wat God aan elke persoon gegee het, werkende deur groepe en nasies van mense, onderhoudend vryheid en vergiffenis, herkenning, kommunikasie, werk, inspanning, verantwoordelikheid.

Hierdie is nie net ‘n keuse nie, want die wêreld jy sien sal baie meer moeilik en baie meer drukkend word. En die besluite jy sal moet neem sal baie gewigtig vir jou en vir ander mense wees.

Jy kan nie dwaas wees in die gesig van die Groot Golwe van verandering nie. Jy staan na die grens van die Groter Gemeenskap. Slegs God kan jou vir hierdie twee groot werklikhede voorberei. En God gee vir jou die wesenlike komponente van daardie voorbereiding.

God gee die wêreld wat dit nodig, maar die mense kan nie dit sien nie. Hulle wil ‘n vegter-leier hê. Hulle wil ‘n militere krag hê. Hulle wil ‘n Barabbas hê, nie ‘n Jesus nie. Hulle wil die heer van die lande hê, nie die Heer van die Hemel hê. Hulle wil materiale mag hê. Hulle wil materiale oplossing hê. Hulle wil hê dat hul probleme vir hulle regmaak sal word. Hulle wil hul beheer oorgee in pleks van die geskenk van verantwoordelikheid.

Die wonderwerk van die Nuwe Boodskap is die wonderwerk van al die Openbarings. Dit is die wonderwerk van persoonlike Openbaring. Dit is die wonderwerk van persoonlike verlossing. Dit is die wonderwerk van persoonlike en individuele verantwoordelikheid en bydrae vir die samelewing en vir ander mense. Dit is die wonderwerk van gee. Dit is die wonderwerk van vergiffenis. Dit is die wonderwerk van resonansie met ‘n ander persoon byna ‘n dieper verdieping, buite die gebied en die bereik van die verstand. Dit is die wonderwerk van jou ware werklikheid wat ditself in ‘n moeilike en kortstondige wêreld uitdruk.

Daardie wat jou besluite inlig sal die hele verskil maak in die bepaling van die uitslag. God het jou die stem en die gewete gegee om jou te lei, maar dit is nie jou stem of jou gewete nie. Dit is deel van ‘n groter Stem en ‘n groter gewete.

God regeer nie die wêreld nie, regeer nie die weer nie. God is nie die bron van jou mislukke en rampe, orkane en aardbewings en vloede. Daardie is net die werking van die natuur.

God het jou in hierdie moeilike en onvoorsigbare wêreld gestuur, so mooi as dit is, om die mag van Kennis terug te eis, en met hierdie mag gelei word om te gee wat jou ontwerp was om te gee, presies waarheen jou bydrae die grootste impak kan hê.

Al hierdie oorskry die menslike verstand, natuurlik, want jy sal nooit die werkings van die Skeppingswerk en die Hemel verstaan nie, wat ver verby die fisieke heelal strek, wat ditself so uitgestrek is dat geen ras ooit bekwaam was om dit heeltemal of ten volle betekenis te verstaan nie.

Hier verenig die praktiese en die mistiese. Hier die inwendige en die uitwendige maak hul wesenlike verbinding. Hier die verstand is deur ‘n groter verstand bestuur sodat die verstand se enorme bekwaamhede kan wyslik gebruik en toepas word. Hier mense verantwoordelikheid neem nie eintlik om hul geval in orde en balans te bring, maar ook om te sien wat hulle moet doen om die menslike familie te help êrens hul geskenke kan gegee wees.

Jy sal moet in die toekoms baie medelydend op die wêreld kyk. Jy sal baie misluk en verlies sien. Jy sal groot dwaasheid en selfs die terugkomende selfbevrediging van die mensdom meer en meer uiters word.

Jy sal moet vergewe, en medelydend op die wêreld kyk. Jy kan nie heeltemal daarvan afgeskei wees, want jy met dit verbind is, en jy was gestuur om dit te dien en jou doel en bestemming is daarmee verhoudend.

Die doelwit is nie [inwendige] vrede nie. Die doelwit is bydrae. Selfs die grootste gesante moes hierdie herken en uit in die wêreld gestuur geword om te leer en te verkondig en bydrae te gee, êrens hulle kan.

Jou prestasies in hierdie wêreld, of selfs jou geestelike prestasies, alles sal gebruik wees om te dien, om die las van diegene rondom jou te verlig, om mense te aanmoedig om terug na die Mag en die Teenwoordigheid te keer wat hul Bron en hul verbinding met die Goddelik is – met enige gelowe of simbole of tekens of persoonlikhede dat vir hulle die besielendste is.

Wat wesenlik en belangrik is is die nastrewing en die herkenming dat jy met twee verstande leef – die wêreldlike verstand en die dieper verstand van Kennis.

Hierdie is vir almal, nie net vir een volkstam, een groep of een tyd in die geskiedenis nie, en nie net om een groot voorverhaal in die lank storie van die mensdom se teenwoordigheid in hierdie wêreld te aanspreek nie.

God het nou oor groter dinge weer gepraat – dinge buite die gewone en dinge wat uiters gewone en belangrik is. God het weer oor die Groter Gemeenskap gepraat, en die Groot Golwe van verandering, en die betekenis van jou inwendige werklikheid [en] die wesenlike nastrewing om jou verbinding met Kennis terug te eis, wat nou hier is om jou te lei, te beskerm en na jou groter uitvoerings in die lewe toe te lei.

Dit is ‘n enorme deurbraak vir die individueel. En dit sal individuele wees wat die hele verskil sal maak in die besluit van die noodlot en die toekoms van die mensdom.

En daardie wat hul besluite inlig – as dit ambisie, gelowe, vrees, hoogmoedigheid en hul vorige opvattings is, of die groter besieling wat slegs Kennis kan verskaf – sal die uitslag in elke toestand bepaal.

God het weer gepraat. Jy moet tot die Openbaring kom om dit te sien. Moenie dwaas wees en afsonderlik staan en probeer om dit te veroordeel en te verstaan nie, want jy sal nie dit verstaan nie. En om dit te veroordeel beteken slegs om jou dwaasheid en gebrek van eerlikheid te betoon.

Hierdie is ‘n groot tyd van Openbaring. Dit is ‘n groot tyd van voorbereiding vir die toekoms. Dit is ‘n groot tyd om jou lewe in balans en eenstemmigheid te bring en jouself vir ‘n nuwe wêreld te voorberei, ‘n uitdagende wêreld, maar ook ‘n verlossende wêreld indién die mensdom besluit om wat God verskaf het te volg.