Tag Archives: Facing the Light of Revelation

Sienend die Lig van Openbaring Onder die Oë

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op August 18, 2012
in Boulder, Colorado

Mense besef nie wat die Boodskapper in die wêreld in die gesig staar nie. Vir hom, is dit ‘n baie moeilike ding, en hy is teensinnig om dit te aanvaar omdat dit so baie moeilik is – met soveel risiko en onsekerheid en die versekering van verwerping en ontkenning. Dit is ‘n baie moeilike ding, jy sien.

Vir die Boodskappers, hierdie het altyd die geval gewees. En terwyl hulle die belangrikste mense in al die menslike geskiedenis het gewees, hulle het ook sommige van die moeilikste take gehad – take wat hulle hulself sou nooit vir hulself kies nie, maar wat vir hulle gegee was, met groot beklemtoon.

Feitlik, is die wonderwerk van hul werk die wonderwerk van hul aanvaring en hul gewilligheid om ‘n patroon en ‘n pad nie van eie maaksel of hul eie ontwerp te volg, om voort te gaan sonder ‘n groot skema of plan – sonder om te weet al die stappe en wat hulle sou verg en wat binne in hulle ontwikkeld moet word, wat vrygelaat moet word en wat dit sou verg van diegene wat geroep was om hulle te bystaan en hulle te volg.

So terwyl hulle die grootste taak in die wêreld het gehad, hulle het ook in die begin die minste inligting gehad. Slegs die sekerheid dat dit gedoen moet word. Slegs die mag van die verbintenis met die Engelagtige Vergadering. Slegs die oortuiging diep binne in hulle dat hierdie is dit. Hierdie is alles waarvoor hulle voorberei het. Hierdie is alles wat hulle moet doen.

Daar is geen alternatief nie. Daar is geen ander lewe om te kies nie. Daar is geen pad uit nie. Jy kan nie jouself verskoon nie, jy sien, wanneer jy hierdie punt reik. Jy moet op daardie skip seilend na die Nuwe Wêreld kry, met al die gevare wat daarin betrokke is en die onsekerheid van wat jy sal vind en ervaar wanneer jy aankom.

Vir die Boodskapper, is die gevaar beide mislukking en sukses. As hy misluk om genoeg mense in die wêreld te reik, dan mag sy Boodskap nie vashou hier neem nie, mag in onbekendheid val en word verstel en verander deur mense vir hul eie doelwitte en begeerte.

Maar, in ‘n manier, sukses hou groter moeilikheid vir die Boodskapper, want met sukses kom erkenning, en met erkenning kom ongeluk. Met erkenning kom aanvaring wat nie waar is nie – mense stormend om te Boodskapper te ontmoet, maar vir al die verkeerde redes, wil spesiale gunste hê, wil spesiale uitdelings hê, wil met die Boodskapper wees, om deel van sy spesiale entourage te wees, om met hom te reis en sy gesél te wees en aanspraak maak op al die beduidendheid en erkenning vir hierdie.

Dan sal daar mense wees wat sal dink die Boodskapper hul maat en hul genoot is. Dan sal daar mense wees wat sal kom, maar wat werklik nie gewillig is om die inspanning en die selfondersoek en die werk te indoen nie wat vereis is om tot hierdie groot geleentheid te opstaan, seker die grootste geleentheid van hierdie tyd in die wêreld.

Ja, hulle het vir die regte redes gekom, maar hulle weet nie hulleself genoeg nie om te sien waar hulle kon misluk, om te sien waar hulle swak en wondbaar is, om te sien waar hulle onder oorreding van ander kragte kan val en terug in die skadus stap eers die pad te moeilik en uitdagend word.

Sommige daarvan sal wegkwyn. Hulle kan nie die uitdaging aanvaar nie. Hulle kan nie eerlik onder die oë sien wat hierdie binne hulleself sal verg selfs al hulle geroep is aan hierdie situasie, selfs al dit die regte plek en tyd is vir hulle.

Onder diegene wat die Boodskapper sal verwerp is al diegene wat hul posisie beskerm, hul belegging, hul ideologie, hul hovaardigheid, hul beduidendheid, hul hoogmoed, hul posisie in die samelewing, hul posisie in akademia, hul posisie in die teologiese gemeenskap.

Daar is diegene wat die Boodskapper sal verwerp omdat hy nie gawes en wonderwerke vir hulle bring en hulle verlig van al hul moeilikhede nie – beloftend ekstase, saligheid en paradys in die toekoms. Hulle moet verkoop op die waarheid wees. Hulle kan nie dit hulself helder sien nie. Hulle wil hê dat die Boodskapper homself vir hulle bewys, wanneer in die werklikheid moet hulle hulself vir hom bewys.

Dan sal daar al die valse boodskappers wees wat, uit hoogmoed en hovaardigheid en onsekerheid, sal verkondig dat hulle ‘n nuwe boodskap van God hê of iets gelyk daaraan. En hulle mag baie oorredend wees, baie aggressief, baie sjarmende, charismaties. Maar hul boodskap hê geen substansie nie. Dit is nie oorspronklik in enige sin nie. Terwyl dit mag sommige verskillende intellektuele assosiasies maak, dit is nie ‘n Nuwe Openbaring nie. Dit bring nie ‘n nuwe werklikheid in die wêreld nie. Dit voorberei nie die mensdom vir die toekoms nie. Dit omvat nie alles van die lewe in hierdie wêreld en buite nie. Dit is die produk van hul verbeelding, nuuskierigheid en roekelose assosiasie.

En hulle sal die toets misluk, jy sien, en daarom sal die Boodskapper met hulle geassosieer word – die valse boodskapper. “O, ons het so baie valse boodskappers tevore gehad. Ons was gewaarsku van die valse boodskappers.” Daarom, sal die werklike Boodskapper met hulle geassosieerd wees.

Mense wil hê dat die Boodskapper by hul verwagtings en omskrywings pas, jy sien. Hulle wil hê dat hy suiwer, grootmoedig, manjifiek, almagtig sal wees, in staat om dinge te doen wat niemand anders kan doen nie om homself vir hulle te bewys, wanneer in die werklikheid moet hulle hulself vir hom bewys.

Die vorige Boodskappers het so verhoog en verfraai en geamplifiseer geword dat hulle het soos gode geword, as hulle nie direk gode genoem was nie. Daarom, [dink mense] ‘n nuwe Boodskapper moet al die eienskappe hê wat met die vorige groot Boodskappers in die wêreld bygevoeg en geassosieerd was. So die verwagtings is onrealisties en hê niks om te doen met die werklike eienskappe van die Boodskapper of wat kwalifiseer hierdie indiwidueel om hierdie verkondiging te maak en hierdie groter rol in die wêreld te aanmatig.

Mense dink daar is geen toekomstige Boodskappers nie. “Die Profeet was die laaste Boodskapper. Die Christus was die laaste Boodskapper. Daar hoef geen andere te wees nie.” Maar hierdie is om te sê dat God niks anders hê om te sê vir die mensdom nie, dat God belang in die mensdom verloor het en sal nie die mensdom voorberei vir die grootste gebeure in die menslike geskiedenis, wat dit nou begin om voor te sien: ‘n agteruitgaande wêreld, ‘n verminderende wêreld, ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne, geweldige weer en altyd-groeiende ekonomiese en politieke onvastigheid; ‘n wêreld wat nou globale krisisse sien, nie net gewestelike of lokale ene nie; ‘n wêreld wat ingryping vanuit die heelal om julle sien deur klein groepe wat hier is om voordeel van menslike swakheid en verwagtings te neem.

Geen van God se vorige Openbarings kan jou vir hierdie voorberei nie. Geen van God se vorige Openbarings was gegee om op dieselfde begin vir die hele mensdom te praat nie. Want God se Nuwe Boodskap is nie vir een groep of een landstreek of een volkstam nie. Dit is ‘n Boodskap vir die hele wêreld, reg nou, want elkeiemand sien voor hulle die Groot Golwe van verandering wat na die wêreld kom, en elkeiemand sien voor hulle ‘n heelal vol intelligente lewe, ‘n nie-menslike heelal waarvan die mensdom weet glad niks.

Sou God laat die mensdom gesamentlik en volledig misluk in die gesig van een van die twee of beide van hierdie groot draaipunte, terwyl mense veg en slaan mekaar dood oor wie die Profeet behoort om te wees of wat die waarheid behoort om te wees of wat hul omskrywing van God behoort om te wees, met al die vyandigheid, wreedheid, treurigheid en onvergifnis in die verlede om hierdie houdings en oortuigings te steun en versterk?

Sonder ‘n Nuwe Openbaring, sal die mensdom in krisis ná krisis afsonder breek as kos, water en energie word meer skaars en moeilik om te vind – leidend tot oorloë van radeloosheid, leidend tot geweld op ‘n skaal nooit tevore in hierdie wêreld gesien nie.

Mense kan nie hierdie sien nie, nie omdat dit nie blykbaar is nie, nie omdat sy voortekens word nie in die wêreld betoon nie, maar omdat hulle hê nie die sterkte of die dapperheid of die geloof om dinge van hierdie grootheid onder die oë te sien nie. Hulle sal dink dit die eindtye is: die einde van die wêreld het oplaas gekom. Maar dit is die begin van ‘n groot oorgang.

En die uitkoms van daardie oorgang sal in die volgende twintig of dertig jare bepaal word – of die mensdom ‘n verstoke en onderwerpte ras sal wees, onderwerp deur vreemde rasse wat hulleself hier geplant het onder die vermomming van hoop en verlossing te offer aan ‘n sukkelende mensdom. Of sal die mensdom opstaan en ‘n sterk en onafhanklike ras in die heelal word, stigtend sy eie grense en reëls van verbintenis met lewe van buite af? Sal die mensdom leer om te leef in ‘n wêreld van verminderende hulpbronne, ‘n wêreld wat groter gelykmatigheid, samewerking, vergifnis en bydrae verg?

Slegs God weet. Mense is verlore in die verlede. Hulle beweeg voortwaarts kykend agter hulleself. Hulle sien nie wat kom oor die horison nie. Hulle sien nie omdat hulle te bang is, te besete, te voorbesete en te vol van hul eie idees en oortuigings, te hovaardig, te onwetend. Terwyl die lewe gee hulle die voortekens en die waarskuwings, hulle sien nie. Hulle hoor nie. Hulle beantwoord nie.

So God moet ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld stuur en ‘n nuwe Boodskapper in die wêreld stuur om die mensdom voor te berei vir die grootste van alle gebeure. En hy sal alles onder die oë moet sien wat die vorige Boodskappers onder die oë moes sien. Maar hy sal selfs meer onder die oë moet sien, want nou praat hy aan die hele wêreld – mense van baie lande almal meteens, mense van baie kulture en baie godsdienste almal meteens. Die teenspoed hy sal onder die oë moet sien kon seker groter wees as enigiets ‘n vorige Boodskapper in hulle tyd, in hulle omstandigheid onder die oë moes sien.

Die weerstaan tot God se Openbaring sal van baie kwartiere kom – regerings, godsdienstige instellings, ander mense mededingend vir voorrang. Dit sal afgesit word deur sekulêrisse en wetenskaplikes, wat dink “Wel, hierdie is nog ‘n dwaasheid, om te dink dat God praat weer.” Omdat hulle het hul ideale en hul wetenskap hul godsdiens gemaak, en soos alle ander godsdienstige figure wat nie oop aan Openbaring is, sal hulle dit vir dieselfde redes afsit.

So die Boodskapper hê die groot geleentheid om aan die wêreld te praat in uitsending en in die geskrewe woord, meteens bereikend ‘n wêreld nie in eeue nie maar in dekade. Maar die teenspoed hy sal moet ontmoet kon baie beduidend wees.

En hy sal beskerm moet wees deur diegene wat hom liefhê. En hy sal bygestaan moet wees deur diegene wat na hom geroep is. En hulle sal moet besef dat hulle kan nie misluk nie. Hulle kan nie wegval of in die skadus kwyn nie. Hulle moet sterk wees. Hulle moet eerlik wees. Hulle moet gewillig wees om ‘n pad te reis wat hulle uitdaag, hulle oplig en groot dinge van hulle verg, want hierdie is hoe mense word verlos, jy sien.

God waai nie ‘n towerstaf om al jou ongeskikthede, frustrasies en konflikte te maak verdwyn nie. God gee jou groot dinge om te doen, belangrike dinge om te doen, dinge wat jy kan doen, dinge wat benodig is. En dit is deur hierdie, as jy hierdie groter raad kan vind en volg, dat jou verlossing aan die gang sal wees.

Die afgeskeidene word deur Kennis, die dieper intelligensie wat binne in alle gevoelende lewe geplaas is, teruggeis. Hulle word gered deur om Kennis te vind, wat lei tot ‘n lewe van diens en bydrae.

God se Nuwe Openbaring praat van hierdie dinge in groot detail, beantwoordend baie vrae betreffende hulle. Want God se Nuwe Openbaring, gegee deur die Engelagtige Vergadering, is die mees uitgestrekte ooit gegee – gegee nou vir ‘n wêreld wat ver meer onderwys is, ‘n wêreld van globale kommunikasies, ‘n wêreld van globale koophandel, ‘n wêreld wat globale probleme en potensiale rampe in die gesig staar.

God gee nou ‘n Boodskap, nie in parabels nie, nie in stories nie, nie in [anekdote] nie, maar in die helderste woorde moontlik wat maklik en helder in ander tale vertaal kan word, gegee met baie herhaling, gegee met baie verheldering, gegee met sy eie kommentaar so dit staatmaak nie op toekomstige menslike kommentaar om te omskrywe wat dit vir mense beteken nie.

God se Nuwe Openbaring is om jou naby aan God te bring en wat God wil hê dat jy doen, en wat jy hier is om te doen, en jou te wys hoe om te volg wat jy hier is om te doen en dit te onderskei van al die ander stemme en kragte en invloede in jou verstand.

God het vir jou die Stappe na Kennis gegee om op die pad te neem sodat jy mag leer om jou wêreldlike verstand in diens vir die groter verstand binne in jou te verbind in so ‘n manier dat al jou vaardighede word verbeter en al jou ongeskikthede word verminder.

Slegs God kon hierdie vir elke persoon doen. Jy kan nie hierdie moontlik verstaan nie. Jy sal elke redenering daarteen bring, maar jou redenerings bewys net dat jy kan nie verstaan hoe God werk deur mense of wat God voorneem om te doen nie.

Want God se Woord nou is nie net vir hierdie oomblik nie, vir die krisis van hierdie dag nie, maar vir die krisis van 25 jare van nou af en 50 jare van nou af en 100 jare van nou af. En daardie is waarom God het jou die Openbaring oor Lewe in die Heelal gegee, sodat jy vir hierdie werklikheid kan voorberei. Nooit nie het enigiets soos hierdie ooit tevore vir die mensdom gegee geword nie.

Om hierdie onder die oë te sien, om hierdie te ontvang, om hierdie te veroorloof om die proses van verlossing in jou lewe te begin, moet jy gewillig wees om jou lewe te evalueer, jou lewe te verander waar dit noodsaaklik is, om dapper te wees in hierdie betref, om vasberade te wees in hierdie betref, om jou ander gode te oorgee – jou god van verpligtings, jou god van verdwaasdheid, jou god van opeenstapeling – jou ander gode. Nie om jou ‘n selfverloënaar te maak nie, maar om jou ‘n persoon bekwaam en vry genoeg om ‘n groter werk en diens in die wêreld te onderneem.

Slegs God weet wat hierdie beteken. Want jy kan nie die wêreld dien nie as jy kwaad is met die wêreld. Jy kan nie mense dien nie as jy nie hulle liefhê nie. Jy kan nie jou vyande eens in die gesig staar nie as jy hulle heeltemal veroordeel. God weet wat hierdie beteken.

Vir die eerste keer in die geskiedenis, is jy nou in staat om die proses van Openbaring te sien en dit in ‘n suiwer vorm te ontvang, sonder om dit later verstel of opnuut saamgestel te wees deur diegene wat nie die Boodskapper geken het nie.

Hierdie is die grootste oomblik, jy sien, dat deur die wondere van tegnologie, jy kan die Stem van Openbaring hoor: ‘n Stem soos daardie wat vir die Jesus, die Boeddha en die Mohammed en die ander groot Afgesante, wat onerkende in die wêreld bly, het gepraat.

Die uitdaging is op jou, dan, want die Boodskapper is nie hier om homself vir jou te bewys nie. Jy moet jouself vir hom bewys en vir diegene wat hom gestuur het. Ontken hom, en jy ontken diegene wat hom gestuur het. Jy ontken die Heer van die heelal om jou godsdienstige idees, jou hoogmoed, jou hovaardigheid, jou onwetendheid, jou domheid te beskerm sonder om eens te kyk om te sien wat die Openbaring werklik is.

Jy sal sien vakkundiges doen hierdie – goed-geleerde mense, godgeleerdes, wysbegeertes, mense jy bewonder – optree so dwaas, so blind. Want Kennis is nie sterk genoeg binne in hulle om hulle te roep om die Nuwe Boodskap te sien en dit ernstig te beskou nie.

Hulle sal dit op filosofiese gronde verwerp. Hulle sal sê, “Wel, ons dink nie meer van God soos hierdie nie.” Hulle weet nie waaroor hulle praat nie. Hulle dink hulle weet hoe God werk, wat God is, hoe God toon, hoe God beïnvloed, hoe God bring voort korreksie? Nee, hulle hê die God van antikwiteit as hul verwysingspunt, of dalk sommige onlangse filosofie. Hulle kan nie hierdie helder sien nie omdat hulle kan nie dit helder benader nie. Hulle sal dink dit is iets anders.

Die Boodskapper sal hierdie alles onder die oë moet sien. En so ontmoedigend sal dit vir hom wees. Hy is ‘n nederige man. Hy het vir hierdie doel in wêreld gestuur geword. Hy dra dit in die wêreld teensinnig, wetend die groot gevare en teleurstellings. Selfs mense hy mag bewonder sal teen hom draai. Selfs diegene wat dink hulle hom ken – sy gesinslede, miskien – sal teen hom draai. Want wie ken ‘n Boodskapper van God op die tyd van Openbaring?

Wanneer jy besef dat hy die moeilikste taak in die wêreld en die grootste Boodskap vir die wêreld hê, sal jy hom wil help. En jy sal moet kyk en sien in jou hart wat jy gewillig is om te doen [ten einde] om hierdie te doen aangesien jou omstandighede, jou gesondheid en jou ware vermoëns. Die uitdaging op ‘n tyd van Openbaring is op die ontvanger, jy sien.

Die Boodskapper bring die Boodskap. Hy hoef nie sirkus truuks vir mense te doen nie. Hy hoef nie hulle te behaag en hulle te bevredig en hulle te gee wat hulle wil hê en hul verwagtings voldoen en hul ambisies vervul nie, want hy sal nie hierdie dinge doen nie.

Boodskappers tevore was verduiwel en vernietig omdat hulle het nie mense gegee wat hulle wou hê nie. Hulle kon nie as ‘n hulpmiddel gebruik word deur diegene wat hulle gehoor het en hulle gesien het en hulle ontvang het nie.

Jy sal hierdie weer sien. Mense probeer om voordeel van die situasie te uittrek soos hulle probeer om voordeel van elke ander situasie te uittrek, asof hulle sprinkane op die land was. Maar jy kan nie voordeel van die Boodskapper kry nie tensy jy die Openbaring kan ontvang en die Stappe na Kennis jouself neem.

En moenie die posisie neem dat jy nie weet nie omdat dit is nie werklik eerlik nie, jy sien. “Wel, ek weet nie oor hierdie Boodskapper. Ek weet net nie.” Daardie is nie werklik eerlik nie. Jy neem hierdie nie diep genoeg nie. Want in jou hart, jy kan hierdie sien en weet. Moenie [agter] besluiteloosheid skuil nie.

Die uitdaging op ‘n tyd van Openbaring is op die ontvanger. En die Boodskapper sal voor hom sien, en jy sal sien as jy met hom reis, allerhande self-bedrog, self-ontkenning, versinsel, allerhande dwaasheid, allerhande grypsug, allerhande ambisie voor hom geplaas in die Lig van Openbaring. Want alles wat onsuiwer is, alles wat korrup is, alles wat mislei is sal in die Lig van Openbaring geopenbaar word omdat dit suiwer is. En dit sal die onsuiwerheid van alles om dit openbaar.

Daardie is waarom mense hardloop die ander rigting. Daardie is waarom mense wil nie kyk nie. Daardie is waarom mense mure bou en stene gooi. Hulle wil nie hul onsuiwerhede vir hulle ge-openbaar word nie. Hulle wil nie hul kern oortuigings moet herbeskou nie. Hulle wil nie hul godsdiens moet herdink in lig van die Nuwe Openbaring nie. Hulle wil nie hulself en die lewe wat hulle gelei het onder die oë moet sien nie, en hoe gekompromiseer dit het werklik gewees en oneerlik in so baie maniere. Maar daardie is wat gebeur op ‘n tyd van Openbaring.

In die verlede, mense het die Boodskapper ‘n god gemaak, ongeleke as hulle. “O, ons hoef nooit soos hom te wees nie, so daarom is ons van die haak af. Ons is verlig van die uitdaging van Openbaring.” Hulle het die Boodskapper so verhewe en spesiaal gemaak, sy posisie so onbereikbaar, dat hulle sou nooit werklik baie hard moet werk nie, jy sien.

Die Boodskapper sal al hierdie onder die oë moet sien. Jy kan nie die ontmoediging verbeeld nie. Jy kan nie die moeilikheid verbeeld nie. Jy kan nie die tragedie van menslike mislukking verbeeld wat in die Lig van Openbaring ge-openbaar sal word.

Maar die Openbaring bring mag, sterkte, integriteit en waardigheid vir die persoon en vra hulle om te doen wat hulle weet hulle moet doen, en om eerlik genoeg te wees om hierdie te sien en te volg, sonder om te probeer om te kompromiseer of iets soort ooreenkoms te maak.

Die Nuwe Boodskap bring seënings op alle volke, van alle geloof tradisies, van alle nasies, van alle ekonomiese klasse van mense – die rykes, die armes, elkeiemand in-tussen. Dit bring die seën van ‘n innerlike openbaring met Kennis. Dit bring voorbereiding vir ‘n wêreld wat elkeiemand saam onder die oë sal moet sien. Dit bring die Openbaring oor die heelal wat elkeiemand saam onder die oë sal moet sien. Dit bring die geheimenis van ‘n mens se innerlike lewe – die mag en die teenwoordigheid van Kennis wat buite die gebied en die bereik van die intellek bestaan.

Jy kan nie eens verbeeld wat hierdie vir die indiwidueel kan doen nie. Selfs as hulle klein stappe neem, dit sal begin om hulle te versterk en dapperheid vir hulle gee wat hulle nie tevore gehad het nie.

God seën die afgeskeidene, die eensaame en die treurige – of hulle ryk of arm is. En die Openbaring is vir hulle, en vir jou en vir elkeiemand in die wêreld wat dit kan ontvang. Want baie moet hierdie Openbaring ontvang vir dit om sy groot impak te hê op menslike bewustheid, menslike samewerking, die ophou van oorlog en die voorbereiding vir die Groter Gemeenskap wat moet begin.

Moenie die Boodskapper jou twispunt maak nie. Maak jou eie antwoord aan die Boodskap die twispunt. Jou twispunt is jou besluiteloosheid oor of jy ‘n werklik en eerlike persoon sal wees, en jou belegging in daardie dinge wat jou van hierdie wegneem en wat dit het jou bekostig en wat jy gaan doen daaroor. Daardie is die twispunt. Die twispunt is nie die teologiese voortreflikheid van die Nuwe Openbaring nie, volgens wat dusver in die menslike sfeer as waar beskou word, asof die mensdom kon hierdie dinge werklik verstaan.

Die ware twispunt is hoe mense op ‘n tyd van Openbaring sal beantwoord – of hulle sal met die Boodskapper en hul verwagtings en vereistes van hom besete word, of hulle sal wat die Openbaring werklik vir hulle gee en vir hulle kommunikeer, oor en oor weer, ter harte neem.

Mense het gebid eerlik, ernstig, vir verlossing, vir uitredding, om hul omstandighede en die kwaliteit van hul lewens te verbeter, om hul gesondheid en die gesondheid van diegene hulle liefhê te verbeter, om hul omgewing te verbeter, om hul wêreld te verbeter. En God het oplaas beantwoord in ‘n Boodskap vir elkeiemand – nie net ‘n klein boodskap vir een volkstam of groep nie, maar ‘n Boodskap vir die hele wêreld omdat die hele wêreld nou hierdie Boodskap nodig.

Hier jy verlaat nie jou geloof, jou godsdienstige tradisie nie. Jy bring die Openbaring daarin net – om dit te amplifiseer, om dit groter te maak, meer doeltreffend, meer magtig; ingiet dit met die Gees, die voorneme en die groot Liefde van God.

Daardie wat oud, opgedroog, ontoepaslik, sonder passie, betekenis, bedoeling en toepassing geword het word nou ingiet met alles wat dit lewendig sal maak.

Want selfs die Christene moet word ‘n volk gewillig om die Groot Golwe van verandering en die mensdom se verskyning in ‘n Groter Gemeenskap van lewe onder die oë te sien. Die Moslems, die Jode, die Boeddhists – al die godsdienstige groepe, groot en klein – almal staar in die gesig dieselfde uitdagings en die risiko van rampspoed. Hulle almal nodig ‘n Nuwe Openbaring van God.

Hulle almal moet die Boodskapper hoor – eerlik, geduldig beskou alles wat hy bring.

Hierdie is die tyd van Openbaring. Daar is ‘n Boodskapper in die wêreld. Hy bring ‘n Openbaring ongeleke as enigiets wat tevore gegee was, pratend van groter dinge wat nooit tevore beskou of benodig was nie. Hy bring die verheldering van geestelikheid by die verdieping van Kennis. Hy praat van daardie wat altyd waar was, en van daardie wat nooit beskou was nie.

Hoor hom. Ontvang hom. Wees eerlik. Jy weet nog nie wie hy is of wat hy bring nie todat jy vir hierdie jou eerlike, objektiewe beskou gee – wees gewillig om uitgedaag te word, wees gewillig om jou idees te herbeskou, wees gewillig om weer te dink waar jy staan en wat is werklik en wat gebeur in jou lewe en die wêreld om jou.

God en die Engelagtige Teenwoordigheid hou wag oor die wêreld om te sien hoe mense sal beantwoord, wie sal beantwoord, hoe sal hulle beantwoord, die suiwerheid van hul antwoord, hul gewilligheid om diep transformering binne hulself te onderneem in lig van die Openbaring. Wie sal teenwerp, wie sal weerstaan, wie sal veg teen hierdie, wie sal probeer om die Nuwe Boodskap van God en God se Boodskapper in die wêreld te vernietig?

Die oë van die Hemel sal kyk. Die toets is vir die mensdom. Want hierdie is nie slegs ‘n groot gawe nie, die grootste jy kan verbeeld, dit is ook ‘n toets. Want leer is altyd ‘n toets, en ‘n groot leer is ‘n groot toets. En ‘n groot behoefte is ‘n groot toets. En lewend in fisieke werklikheid is ‘n groot toets. Die oë van die Hemel sal kyk om te sien hoe en of hul Boodskapper hier word ontvang. Laat hierdie jou begrip wees.