Tag Archives: Entering the Greater Community

Ingaan by die Groter Gemeenskap

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Mei 27, 2011
in Boulder, Colorado

God se Nuwe Openbaring maak die deure oop aan ‘n heelal van intelligente lewe, verskaffend perspektief, insig en begrip nooit tevore beskikbaar nie.

Die menslike familie besef nie sy wondbaarheid aan hierdie Groter Gemeenskap nie en ewemin sy verhouding met hierdie Groter Gemeenskap nie.

Lewend in isolasie vir so baie lank, jou hele opvatting van jouself, jou opvatting van die Skeppingswerk en die Goddelik, baie geassosieerd is met hierdie een wêreld alleenlik. En tog het so baie mense in die wêreld vandag wortels in die Groter Gemeenskap, want baie van hulle vorige ervaring [het gebeur] daar tevore hulle in hierdie wêreld, in hierdie lewe gekom het.

Maar natuurlik, is die mensdom uit in die ruimte uitsendend, natuurlik baie dwaaslik, en dus is julle teenwoordigheid goed bekend vir julle bure en vir ander groepe wat hierdie wêreld met groot interesse dophou.

Vir sommige, het julle vir ‘n baie lank tyd gestudeer geword. Terwyl hulle mag julle dieper inbors onbegryplik vind, julle uiterlike opdrag kan maklik onderskei word en is baie voorspelbaar.

Julle staan by die drumpel van ‘n heeltemal verskillende werklikheid, ‘n nie-menslike werklikheid – ‘n heelal waar menslike waardes en strewings nie universeel gedeel is nie, ‘n heelal waar jou bestaan en waar jou belangrikheid van klein of geen konsekwensie is, behalwe vir daardie rasse wat soek of om menslike vryheid in die wêreld te ondersteun of daardie rasse wat soek om dit weg van jou te neem.

Die Groter Gemeenskap sal verander hoe jy sien jouself, hoe nasies hier op mekaar inwerk en die hele prioriteit van die mensdom. Sy impak kan uiters voordelig wees as jy dit korrek kan verstaan.

Dit is die Groter Gemeenskap wat julle sal wys dat julle kan nie julle onophoudelike konflikte hier op Aarde bekostig nie, dat julle hulpbronne hier waardevol is en julle self-genoegsaamheid van die grootste belangrikheid is.

Met hierdie bewustheid, sou julle nie aanhou om die wêreld te mors teen die vreeslike tempo wat julle nou so doen nie. Julle sou nie dwaaslik dink dat die heelal daar vir die neem is eers julle die rykdom van hierdie wêreld uitput. Julle sou verstaan dat hierdie alles is wat julle hê.

Hierdie wêreld, hierdie sonnestelel, is alles wat julle hê. Buite hierdie, gaan julle in by gebiede wat besit of beheer word deur andere, en julle kan nie hierdie weg van hulle neem nie.

Julle weet nie die reëls van verbintenis in die heelal of die verhoudings tussen nasies of wat toegestaan is en wat nie toegestaan is nie in hierdie Groter Gemeenskap van lewe. Julle is soos die kind wat by die metropool ingaan – onskuldig, aanmatigend, onbewus.

Mense wil baie dinge hê van besoekers hier. Hulle verwag baie dinge. Mense voel hulle baie belangrik is in die heelal en dat andere sou natuurlik hierheen kom om julle te help en vir julle te gee wat julle wou gehad en genodig het. Hulle wil dink dat hierdie kontak baie positief en voordelig sou wees omdat hulle nie die sterkte, die dapperheid of die voorbereiding hê om dit in enige ander manier te beskou.

God se Openbaring verskaf jou ‘n venster aan hierdie Groter Gemeenskap van lewe, ‘n venster wat slegs God kon verskaf. Want daar is niks in die heelal waarvan God nie bewus is nie.

Geen ras kan seker so ‘n aanspraak maak nie. Geen ras hê die begrip van selfs hierdie een sterrestelsel nie. Geen ras hê ‘n begrip van die dieper inbors van die mensdom nie. Selfs daardie weinige rasse in hierdie gebied van die ruimte wat vry en self-bepaalde is, selfs hulle kan nie volledig verstaan wat die menslike inbors werklik beteken nie.

Maar elkeiemand in die heelal soek hulpmiddels, en die meer tegnologiese bevorderde nasies is baie afhanklik op hierdie. Jy reik nie ‘n plek waar hierdie behoefte ophou om te bestaan nie omdat as jy bevorder tegnologies, verhoog die behoefte in reaksie daarop.

Die mensdom weet nie dit by ‘n groot drumpel is nie, ‘n groot draaipunt, ‘n draaipunt wat ‘n toekoms ongeleke as die verlede sal skep. Lewend in ‘n agteruitgaande wêreld, ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne en krimpende geleenthede, julle sien nie julle groot wondbaarheid aan die ruimte nie.

Julle grense is onbewaak. Julle mense is onbewus. Julle regerings is opgeneem in hul inwendige moeilikhede en probleme met mekaar.

Hierdie wêreld, so ‘n pragtige plek, so ryk biologies, met so baie belangrike hulpmiddels wat so moeilik is om te vind in ‘n heelal van onvrugbare wêrelde.

Die Openbaring van God moet jou ontwaak aan die werklikhede, die moeilikhede en die geleenthede om in ‘n Groter Gemeenskap van lewe te verskyn. Geen van God se vorige Openbarings moes hierdie doen nie omdat die behoefte nie daar was nie. Die mensdom het nie so ver vooruitgaan nie.

Maar nou het julle ‘n globale beskawing – opgebreek, gekonflik, vernielend, agteloos en onverantwoordelik, maar dit is nietemin ‘n wêreld beskawing. Julle het globale kommunikasie. Julle het ‘n globale koophandel, en vir baie mense, ‘n groeiende globale bewustheid. Dit is op hierdie punt dat ingryping probeer sal word. Dit is op hierdie punt dat die mensdom word ‘n prize om te eis.

Want diegene wat hier kom en wat alreeds hier is kan nie woon in die biologies ingewikkelde wêreld wat julle bewoon en waarby julle aangepas is nie. Hulle nodig menslike bystand. Hulle nodig menslike getrouheid. Hulle nodig menslike deelneming ten einde om oppergesag en beheersing hier te kry. En hulle sal voordeel neem van julle verwagtings, julle begeertes, julle fantasies en julle ergernisse om hierdie toestand vir hulleself te stig.

Kyk na die geskiedenis van ingryping in julle wêreld. Kyk hoe maklik het inheemse volke geswig aan die teenwoordigheid van vreemde ingryping. Hierdie moet nie julle noodlot wees nie.

As jy begin om te dink binne hierdie groter arena van lewe, sal jy begin om dinge te sien wat jy nie tevore kon sien nie, en jy sal sien dat menslike eenheid en samewerking nie net ‘n wenslike toekomstige doelwit of ‘n voorkeure keuse is nie, maar pleks ‘n noodsaaklikheid om die vryheid en die toekoms van die menslike familie te verseker.

Die Ingryping soek nie om julle te verniel nie, maar om julle te gebruik, om julle vir hul eie doelwitte te gebruik. Hierdie is ‘n werklikheid jy kan nie ontsnap nie, en die bedrog wat op die menslike familie gewerp sal wees en die pasifikasie wat dit op die menslike familie sal werp om self te onderwerp, te inwillig, baie sterk en dwingend is.

Omdat hulle vertroue in menslike leierskap en instellings verloor het, sal mense na ander magte in die heelal kyk om hulle te lei, glo vurig dat ‘n voordelige krag sal kom hier om die mensdom te herstel en van sigself te red. Dit is hierdie verwagting, hierdie wens, hoe bewusteloos ook al dit mag wees, dat die Ingryping vir sy eie doelwitte sal benut.

Julle vryheid is so waardevol, tot watter mate ook al dit in hierdie wêreld gestig geword het. Dit het deur groot inspanning en menslike opoffering gekry geword. Dit moet met groot waaksaamheid beskerm word.

Julle is net met mekaar besorg in hierdie betref. Maar nou hê julle groter besorgings, en met daardie besorgings, ‘n groter behoefte om onderwys te word oor lewe in die heelal en bereid te word vir die betekenis van hierdie moeilike en gevaarlike verbintenis.

Diegene wat aan die mensdom geallierd is, die vry rasse, hulle sal nie ingryp hier nie, want ingryping vir hulle is [‘n] skending. Hulle besef dat selfs as hulle julle sekerheid en vertroue kon kry, sou hulle ‘n beheersende teenwoordigheid hier moet volhou om julle by die Groter Gemeenskap in te lei. Hierdie, kan hulle nie doen nie. Hulle besef dat die mensdom sal moet sukkel en ly selfs om na ‘n punt van erkenning en verantwoordelikheid te kom betreffend sy toekoms en bestemming hier.

Hulle kan slegs aanraai. Hulle sal hulle Briefings stuur, die Briefings van die Bondgenote van die Mensdom. Hierdie het hulle gedoen as deel van God se Nuwe Openbaring, want die Skepper weet dat julle moet besef dat julle nie totaal alleen in die heelal is en dat vryheid en self-bepaling bestaan en deur andere bereik geword het. Maar hierdie is nie ‘n maklike prestasie nie, en dit het basiese vereistes.

Mense word geskok deur hierdie dinge, nie omdat hulle onwaar is of selfs dat hulle sensasiewekkend lyk, maar omdat hulle het nooit oor dit gedink nie, en hulle wil nie eens werklik dink daarvan nie, dit is so groot en ingewikkeld en uitdagend.

Maar hierdie is jou wêreld. Dit is hoekom jy het gekom. Jy het nie gekom om op ‘n pragtige planeet te slaap, maar om te help om dit te bewaar en die menslike familie te beskerm teen agteruitgaan en teen onderwerping.

Menslike konflk laat julle wegkwyn. Onwetend, dwaas en onbewus van wat by julle grense bestaan, menslike konflik laat julle wegkwyn.

Dit is tyd vir die mensdom om te verryp, op te groei, te besef dat julle in ‘n Groter Gemeenskap van lewe woon – ‘n Groter Gemeenskap julle nie kan beheer nie, ‘n Groter Gemeenskap wat buite jou inspannings, jou tegnologie en selfs jou begrip is.

Daardie is hoekom die Skepper van alle lewe bring die Openbaring oor die Groter Gemeenskap in die wêreld. Nou is dit tyd – as die mensdom staan by die rand van ‘n agteruitgaande wêreld, ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne en groeiende ekonomiese en politieke omwenteling en onvastigheid; ‘n tyd wanneer die godsdienste van die wêreld het partygenote geword in ‘n voortgaande konflik en mededinging vir menslike aanvaarding en leierskap; ‘n tyd wanneer die armer nasies uitloop van hulpmiddels en die ryk nasies val in groot skuld.

Dit is die perfekte tyd vir ingryping. Dit is die noodsaaklike tyd vir ‘n groter menslike bewustheid om te verskyn en saam daarmee ‘n groter verantwoordelikheid aan die wêreld – nie net aan ‘n mens se nasie of ‘n mens se groep of ‘n mens se godsdienstige affiliasie nie, maar aan die hele mensdom. Want as nasies misluk, kan die hele wêreld misluk. As ingryping suksesvol in een deel van die wêreld is, bedreig dit die toekoms van elkeiemand hier.

Mense is vol ergernis. Hulle is vol behoeftes. Hulle is vol, in sommige gevalle, radelose behoeftes – armoede en verdrukking. Die leiers van die wêreld is óf blind of kan nie kommunikeer wat vir hulle vertel geword het, wat hulle sien en weet. Dus bly die volke van die nasies onwetend oor die grootste gebeurtenis in die menslike geskiedenis, die grootste uitdaging aan menslike vryheid en oppergesag en die grootste geleentheid vir menslike eenheid en samewerking.

Want julle sal nie in staat wees om met ‘n Groter Gemeenskap van lewe te verbind as ‘n krygende en gekonflikte stel volkstamme en nasies nie. Julle sal geen sterkte en doeltreffendheid daarheen hê nie, en julle wondbaarheid sal so duidelik aan andere wees.

Die mensdom verniel die rykdom van die wêreld, en daardie ook het ingryping gevra.

Daar is soveel vir jou om te leer. Dit kan nie in ‘n weinige woorde gekommunikeer word nie, maar in ‘n groot reeks lerings, wat deel van God se Openbaring is.

Hier moet ‘n Christene word ‘n Christene met ‘n Groter Gemeenskap bewustheid. Hier word ‘n Moslem ‘n Moslem met ‘n Groter Gemeenskap bewustheid. ‘n Boeddhist en ‘n Jood kry ‘n groter vergesig van lewe waaraan hul godsdienstige lerings toepaslik moet word. As godsdiens in die wêreld sal onderwys en inlig, moet dit hierdie groter vermoë en bewustheid hê.

Julle kan nie gekskeer in die gesig van die Groter Gemeenskap of in die gesig van die Groot Golwe van verandering wat alreeds in die wêreld gebeur nie. Dit is tyd om op te groei.

Die mensdom het groot sterktes. Julle het nie julle verbinding met die dieper Kennis wat binne in elke persoon bestaan verloor nie. Julle het nie ‘n reglementeerde, sekulêre, tegnologiese samelewing geword nie, wat so gewoon in die heelal is. Julle het nie julle vryheid of julle groter fyngevoelighede heeltemal verloor nie, hoewel word daardie met elke verbygaande dag bedreig.

Die behoeftes van die lewe is orals grondig. Bevorderde tegnologie ontlas jou nie heeltemal van hierdie behoeftes nie en feitlik kan hulle grootliks verhoog. Dink jy dat groot tegnologiese samelewings in die heelal nie radeloos vir hulpmiddels is, hulpmiddels wat hulle nie hulleself nou kan skep nie maar waarvoor hulle moet koophandel en onderhandel van ver, ver weg? Hulle het hul self-bepaling verloor. Hulle word nou beheer deur dieselfde netwerke van koophandel waarop hulle afhang.

Om vry in die heelal te wees moet julle baie self-genoegsaam wees, julle moet verenigde wees, en julle moet baie diskreet wees. Daardie is die vereistes wat elke nasie, elke wêreld, elke ras moet stig in ‘n Groter Gemeenskap van lewe.

Hier kan jy die gevaar en die verlokking sien vir die mensdom om tegnologie en hulpmiddels van buite die wêreld af te ontvang. Wat ‘n groot aantrekking daardie sou wees. Wat ‘n groot verlokking is daardie.

Eers julle julle self-genoegsaamheid verloor, word alles verlore wat julle waardeer. Want julle sal nie in staat wees om die terme van verbintenis te stig om toegang te kry aan daardie dinge waarop julle nou afhanklik geword het. Ander nasies sal julle opdrag en julle deelneming bepaal. Dit is ‘n feit van die lewe.

Julle kan nie julle lokale heelal per oorwinning neem omdat julle sal deur elkeiemand teengestand word. Hierdie is ‘n baie verskillende prent [as] julle rolprente en julle wetenskapsfiksie en julle fantasies, julle hope en julle ongesproke verwagtings.

Hierdie werp ‘n baie verskillende prent van die belangrikheid van menslike eenheid en samewerking hier op Aarde, die belangrikheid om menslike vryheid en die mag en teenwoordigheid van Kennis wat God binne in elke persoon geplaas het, te beveilig en te bou.

Hier is vryheid nie net om toegeeflik te word en onverantwoordbaar aan enigiemand of enigiets anders te word nie. Dit word ‘n wesenlike element van jou deelneming in die lewe. Hier kan jou groter gawes voortgeroep word, want jy besef jy is hier om die groot en ingevaarde behoeftes van die mensdom te dien. Hier alles binne in jou wat waar en onvervals is word geaktiveer en aangeroep.

Hier sal nasies ophou hul eindelose konflikte en probeer om vastigheid vir hulleself en hulle bure te skep om hul toekomstige welstand te verseker en hulleself te beskerm teen ingryping van die buitekant.

Die wêreld sal nie per krag geneem word, want daardie is nie toegestaan in hierdie deel van die heelal nie. Dit sal deur verlokking en oorreding geneem word, deur om te kapitaliseer op menslike swakheid en konflik, menslike bygeloof en onvervulde menslike behoeftes.

Brute krag word ongewoonlik gebruik in hierdie deel van die heelal. Groter, meer subtiele maniere word gebruik om die hulpbronne van die wêreld te beskerm en gesag te kry deur oorreding, bedrieëry en geheimhouding. Die mensdom is nog ‘n onhandige, geweldige ras in hierdie betref, maar selfs daardie verander hier op Aarde.

Ons gee jou hierdie perspektiewe omdat hierdie die Liefde van die Skepper verteenwoordig. Hoewel dit in die begin mag oorweldigend of vreesaanjaend lyk, is dit ‘n werklikheid waaraan jy bewus en gewoond moet word. Jy moet nou dink nie slegs vir jouself of vir jou gemeenskap of vir jou nasie nie, maar vir die hele wêreld omdat daardie sal jou noodlot en bestemming bepaal, en die welstand van jou kinders en die kinders van die wêreld. Dit is ‘n groot beweging in bewussyn, ‘n groot en noodsaaklike beweging nou.

Mense sal hierdie weerstaan, natuurlik. Hulle sal skuilplek neem in hulle godsdiens. Hulle sal skuilplek neem in hulle politieke ideologie. Hulle sal skuilplek neem in menslike redelikheid.

Maar lewe in die heelal is nie afhanklik op hierdie dinge nie. Die lewe gebeur as jy bewus daarvan is of nie, as jy bereid daarvoor is of nie. Dit is nie ‘n kwessie van perspektief nie. Dit is nie ‘n kwessie van ideologiese oriëntering nie. Dit is werklik oor aandag te skenk, om opmerksaam en voorwerplik en eerlik met jouself te wees.

Hierdie is ‘n groot uitdaging, maar ‘n noodsaaklike uitdaging, en ‘n verlossende uitdaging as dit eerlik en ongeveins ontmoet kan word. Jy het die oë waarmee om te sien en die ore waarmee om te hoor, maar jy kyk nie en jy luister nie.

Elkeiemand om jou lyk asof hulle behep, voorbesete of verdruk is. Wie sal met hulle praat? Wie sal hulle leer? Hulle mag nie Ons woorde hoor nie. Wie sal met hulle praat?

Jy hoef net om na die Openbaring te beduie, want jy jouself kan nie lewe in die heelal verduidelik nie. Jy jouself kan nie die Groot Golwe van verandering wat na die wêreld toe kom verduidelik nie. Jy jouself kan nie verduidelik wat menslike geestelikheid beteken by die verdieping van Kennis nie. Jy jouself kan nie Wysheid en Kennis vanuit die heelal verduidelik nie. Jy jouself kan nie die mensdom se groter bestemming en wat gedoen moet wees om dit te bereik verduidelik nie.

Vir hierdie moet jy aan die Openbaring draai, want die Openbaring is groter as wat enige een persoon kan verstaan. Beduie na die Openbaring, want daardie alleenlik hou die voorbereiding vir die mensdom se toekoms en bestemming in ‘n opkomende wêreld.

God gee die mensdom wat dit nie vir sigself kan gee nie. God aandagtig die mensdom aan die gevare en die geleenthede as dit staan by die drumpel van die ruimte. God aandagtig die mensdom aan die gevare en die geleenthede en noodsaaklikhede om in ‘n agteruitgaande wêreld te woon. God bring in die wêreld ‘n verheldering van die inbors en doel van menslike geestelikheid, ‘n inbors en doel wat so verlore en verduister in God se vorige Openbarings geword het.

Die Openbaring is uitgestrek. Dit praat van so baie dinge. Jy kan nie dit uitput nie, en jy moet dit gebruik en dit toepas en sy werklikheid met andere deel. Dit is net dan dat jy sal sien wat dit werklik beteken en hoekom dit noodsaaklik is en hoekom dit die grootste beloftigheid hou vir die toekoms en die vryheid van die mense van hierdie wêreld.

Want sukses is nie verseker nie. Baie volke in die heelal het onder oorreding en onderwerping geval. Dit het ontelbaar tye gebeur. Dit is die onontkombare uitkoms vir mense nie aandagtig en bereid te word om met ‘n groter arena van intelligente lewe te verbind nie.

Oppas jou eie fantasies en verwagtings. Vra hulle uit. Beskou hulle in lig van die werklikhede van die natuur en van die menslike geskiedenis.

As jy eerlik met jouself is, moet jy kom om te sien dat jy weet nie wat buite die grense van hierdie wêreld is, en dat hoopvolle verwagtings uiters verblinderend kan wees. Jy moet bereid wees vir enigiets en alles, net soos jy bereid moet wees vir enigiets en alles fungerend in hierdie wêreld in menslike verhoudings en deur die bedrwyighede van die lewe sigself.

Om vry te wees, moet jy sterk wees. Om sterk te wees, moet jou verstand helder wees. Jy moet helder sien. Jy moet die waarheid hoor. Jy moet voorwerplik wees oor jou lewe en omstandighede. Jy moet aan die wêreld kyk nie met ergernis of vermyding nie, maar met medelydendheid, geduldigheid en vasberadenheid. As jy die grondwerk vir ‘n nuwe toekoms hier sal smee, om jou klein maar belangrike rol hier te speel, dan moet jy hierdie benaderingswyse hê.