Tag Archives: About the Worldwide Community

Oor die Wêreldwyde Gemeenskap

Die Wêreldwyde Gemeenskap (WWG) is ‘n oop gemeenskap van mense van alle nasies, kulture en geloof tradisies wat soek om die Nuwe Boodskap van God te ontvang, te studeer en te leef. Die Wêreldwyde Gemeenskap is oop vir enigiemand wat ongeveins soek om betrokke te raak met die tekste, lerings en pad van God se Nuwe Boodskap.