Oor die Proses van Openbaring

Die tekste van die Nuwe Boodskap van God was oorspronklik deur die Stem van die Engelagtige Vergadering gepraat, deur die Boodskapper, Marshall Vian Summers. Hierdie proses van Goddelike Openbaring het sedert 1983 gebeur. Tot hierdie dag aanhou die Openbaring.

Hier, die oorspronklike kommunikasie van God, wat buite woorde bestaan, word in menslike taal en begrip vertaal deur ‘n Nuwe Boodskapper in die wêreld vandag. Nooit tevore het die oorspronklike opname van die Openbaring gevang geword en beskikbaar gemaak in sy suiwer vorm nie.

Die Woord en die Klank is in die wêreld. Vir die eerste keer in die geskiedenis, kan u en alle mense die opname van die oorspronklike Stem van Openbaring hoor. Hierdie Stem is nie die stem van een indiwidueel nie, maar van die hele Engelagtige Vergadering pratend saam, almal as een.

Hier is die mensdom in staat om die oorspronklike testament van God se Openbaring, wat in sy gesproke audio vorm gevang was, oorskrywe, saamgestel deur sy Boodskapper en nou vir die wêreld voorgestel.

Om die Stem van Openbaring te hoor, wat die bron van die teks bevat in al die boeke van die Nuwe Boodskap, asseblief besoek www.NewMessage.org/experience. Die oorspronklike audio opnamings van die Stem word nou beskikbaar gemaak vir alle mense.

Mag u die ontvanger van hierdie gawe van Openbaring wees en mag u oop wees om sy magtige Boodskap vir u en vir u lewe te ontvang.