Lewend in ‘n Tyd van Openbaring

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op September 27, 2011
in Leadville, Colorado

Vir die eerste keer in die geskiedenis van hierdie wêreld, kan jy die proses van Openbaring betuig. Deur moderne tegnologie gehelp, die hele proses word registreer sodat daar geen fout in toekomstige uitleggings kan wees nie, soos dit baiemaal in die verlede gebeur het.

Dit is nie slegs die Openbaring ditself wat betekenisvol is nie. Dit is die proses van Openbaring ditself – om die Stem te kan hoor, so gelyke as daardie wat met die Jesus, die Buddha en die Muhammad en baie ander groot onderwysers gepraat het, albei bekende en onherkende in die geskiedenis van hierdie wêreld.

Hierdie is ‘n unieke geleentheid en ‘n innige onderwys wat baie foute in godsdienstige denkery kan verhelder en al God se vorige Openbarings in ‘n nuwe en baie helderder lig te stel.

Want in die geskiedenis van hierdie wêreld en alle wêrelde, die proses van Openbaring is dieselfde. ‘n Individueel is uitgekies en uit in die wêreld gestuur. Wanneer hulle ‘n sekere fase in hul ontwikkeling en beleënheid bereik, word hulle uit gewone omstandighede geroep, na ‘n groot rendezvous geroep toe, ‘n groot ontmoeting met die Engelagtige Teenwoordigheid wat oor daardie spesifieke wêreld waghou. Dan is hulle in ‘n groter diens geroep en vir ‘n groter diens voorbereid, voorbereid om iets nuut en rewolusionêr na die wêreld toe te bring.

Hierdie is nie net ‘n verfyning van vorige begripte of vorige gelowe nie. Dit is iets wragtig nuut en rewolusionêr. Dit is nie slegs ‘n verbetering of ‘n vermeerding of ‘n nuwe oogpunt op iets wat alreeds verskaf was en wel gestig is nie. Dit is ‘n nuwe draaipunt.

Jy het die geleentheid om die Openbaring en die proses van Openbaring en die verheldering van die Openbaring en die betekenis van die Openbaring vir jou lewe en vir die hele wêreld te getuig.

Want dit is ‘n nuwe Openbaring vir die hele wêreld, nie slegs vir een volkstam of een volk of een nasie of een landstreek nie. Dit is nie net ‘n hersiening van wat tevore gegee was nie. Dit is nie ‘n reaksie op wat tevore gegee was nie. Dit is nie geheg aan enige lering of teologie wat in die wêreld bestaan nie. Dit is iets nuut en rewolusionêr. Dit verteenwoordig ‘n groot draaipunt en ‘n groot uitdaging vir die menslike familie.

Waar jy ook al woon, watter nasie waarin jy ook al is, wat jou omstandighede ook al is, jy leef in ‘n tyd van Openbaring, so groot as enige tyd van Openbaring in die verlede.

Jou bekwaamheid om vir die Openbaring te beantwoord sal jou gereedheid, jou oopheid, jou eerlikheid en jou ongeveinsheid bepaal. Want alles wat vals is, alles wat geveins is, alles wat korrup of verkeerd is, word in die Lig van die Openbaring geopenbaar.

Wie kan ‘n nuwe Boodskapper van God ontvang? Wie sal hom verwerp? Hoe sal mense reageer? Sal hulle selfs reageer?

Alles word in die tyd van Openbaring geopenbaar – die waarde van ‘n mens se godsdienstige begrip, die suiwerheid van ‘n mens se godsdienstige geloof, die helderheid en die eerlikheid van ‘n mens se benaderingswyse, die oopheid van ‘n mens se hart en verstand. Al van dié word in die tyd van Openbaring geopenbaar. En jy lewe nou in ‘n tyd van Openbaring.

Een man het voorbereid geword en in die wêreld gestuur geword. Daar kan geen anderes wees wat so ‘n aanspraak kan maak nie, want die Hemel weet wie uitverkore is wie nie uitverkore is nie. Diegene wat hulleself kies en hulleself uitverkies, hulle kan nie ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld bring nie. Hulle het nie die mag of die helderheid nie, en die belangrikste ding, hulle het nie die Openbaring ditself nie.

Alles word in ‘n tyd van Openbaring geopenbaar.

Die proses van Openbaring is so baie verskillend as die stories en fantasies en die wonderwerke wat mense hierdie gebeure toeskryf, sulke gewigtige gebeure in die menslike geskiedenis wat verheerlik geword het en ver uit die gewone verhoog geword het om groter uitstekendheid en betekenis te gee vir hierdie lerings wat uit sulke groot gebeure verrys het.

Maar hierdie groot gebeure al nederige beginne het. Hulle is nie groot en sensasiewekkend nie. Hulle is nie propvol wonderwerke en buitegewone gebeure waarheen elkeiemand in eerbied staan nie. Daardie is die verskil tussen die werklikheid en menslike versinsel.

Maar die Openbaring is buitegewone. Dit is ongewone. Want God stuur ‘n Nuwe Boodskap in die wêreld dalk net eens in ‘n millenium, in ‘n tyd van groot draaipunt, uitdaging en moeilikheid vir die menslike familie; in ‘n tyd van groot geleentheid en groot behoeftes, waarheen ‘n Nuwe Boodskap moet gegee word, nie net verder kommentaar vir wat tevore verskaf was nie.

Dit is hierdie wat dan buite die idees en die gelowe van die luistenaar in ‘n dieper deel van hulle moet bereik, ‘n dieper verstand binne-in hulle, ‘n deel van hulle wat nog verbind met God is, die deel van hulle wat Ons noem Kennis.

Jy kan nie Kennis bedrieg nie. Daar is geen fout in waarneming na hierdie verdieping nie. Maar helaas so min minse het hierdie staat van verstand, hierdie dieper verbinding bereik, genoegsaam sodat hulle helder kan sien en Kennis kan volg, wat die rigting van God se Wil en Doel en die wêreld verteenwoordig.

Die Openbaring voor jou is die grootste Openbaring ooit aan die mensdom gegee, omdat dit aan ‘n geletterde wêreld spreek, ‘n wêreld van globale kommunikasie, ‘n wêreld van groter gekunsteldheid en wêreld van stygende en diepgaande nodigheid, deurmekaarheid en treurigheid.

Dit is die eerste groot Openbaring om aan ‘n wêreld gemeenskap, ‘n geletterde gemeenskap gegee te word. En daardie is hoekom dit nou met groter helderheid, groter beklemtoon, groter gekunsteldheid en ingewikkeldheid moet praat.

Want jy kan nie ‘n kind wees en aankyk wat jy in die wêreld en buite sal aankyk nie. Jy kan nie net ‘n blinde volgeling wees en jouself vir die Groot Golwe van Verandering wat na die wêreld toe kom of vir die mensdom se ontmoeting met intelligente lewe in die heelal – die grootste en gewigtigste gebeurtenis in die geskiedenis – voorberei nie.

Jy kan God aanbid en dink jy vervul jou bestemming hier, omdat elkeen van julle in die wêreld vir ‘n groter doel gestuur was wat verbind is met die evolusie van die wêreld en die werklikheid van menslike behoefte om jou.

Slegs Kennis binne-in jou weet wat hierdie spesifiek beteken en wat moet gedoen word om jou voor te berei en wat deur jou en deur ander mense waarmee jy natuurlik in lig van ‘n groter doel sal assosieer, moet bereik word.

Die Openbaring is nie hier om ‘n panteon van gode of fantastiese stories wat ongeloofbaar en moeilik om te glo is te skep nie. Dit is nie hier om julle in dienaars van God te maak nie in soverre as dit is om jou te aanmoedig om die Goddelike Wil en Doel te verteenwoordig, wat iets is wat slegs Kennis binne-in jou kan jou bekwaam maak om te doen.

Dit is ‘n groot Openbaring vir ‘n toekoms wat ongeleke as die verlede sal wees – vir ‘n wêreld in agteruitgaan; ‘n wêreld van agteruitgaande hulpbronne; ‘n wêreld van omgewings verwoesting; ‘n wêreld waarheen dit moeiliker sal wees om vir mense te sorg, om kos, water, medisyne en energie rondom die wêreld te verskaf; ‘n wêreld van groter gevaar en stryd; en buite hierdie ‘n wêreld wat ingryping van rasse in die heelal, wat hier is om voordeel van menslike swakheid en verwagtings te neem, aankyk.

Daarom, die Boodksap is baie magtig, maar dit moet baie verhelderend wees. En die Boodskapper moet hierdie verkondig en ook bekwaam wees om wat dit beteken vir ander mense te leer. Hierdie is iets wat dekade van voorbereiding benodig het. Dit het die Boodskapper dekade geneem om selfs die Nuwe Boodskap van God te ontvang, so uigestrek en insluitend is dit.

Die Boodskapper moet ‘n man sonder posisie in die wêreld wees, maar moet wel geleerd en baie medelydend wees. Hy moet eenvoudig en nederig wees. Hy moet duidelik praat maar in terme wat elkeiemand kan verstaan. Hy moet die waarde van sy Boodskap en die betekenis van om ‘n Nuwe Openbaring te leef en te leer deur sy lewe betoon.

Hy is nie perfek nie, maar geen van die Boodskappers was ooit perfek nie. Hy gaan nie wonderwerke vir die massas skep nie omdat geen van die Boodskappers het daardie ooit rêrig gedoen nie. Hy is hier om die deur na ‘n dieper ervaring van die Goddelike Teenwoordigheid en Mag in die lewens van mense allerweë te oop – rykes en armes, noord en suid, oos en wes, in alle nasies, in alle godsdienste. Hy is nie hier om die wêreld se godsdiente te vervang nie, maar om ‘n groter helderheid en toespaslikheid daarmee te verskaf.

Want die mensdom moet voorberei vir die Groot Golwe van verandering wat na die wêreld toe kom as die menslike beskawing sal kan oorleef en standvastig wees en ‘n grondslag vir die mensdom se grootste prestasies in die toekoms wees.

Die mensdom moet ook voorbereid en geleer oor lewe in die heelal word, tot die mate dat julle sal nodig om te verstaan sodat julle kan bepaal hoe julle op die teenwoordigheid van ‘n ingryping hier in jou eie wêreld sal reageer.

Geen van die wêreld se Godsdienste kan jy vir hierde dinge voorberei nie, omdat hulle uit ‘n vroeër tydperk gebore was, en hoewel hulle baie belangrik is vir die mensdom, ‘n Nuwe Openbaring van God is benodig om die menslike beskawing te red, om groter eenheid tussen die wêreld se godsdienste te bring, om oorlog en stryd tot ‘n einde te bring sodat die mensdom ditself vir die groot uitdagings voor mag voorberei.

Jy kan nie in die verlede geanker wees en die Openbaring van die toekoms verstaan nie. Jy kan nie onwrikbaar oor jou godsdienstige opinies wees en begryp hoe God weer sal praat en hoekom God weer gepraat het en wat dit vir jou en vir ander mense sal beteken nie. Jou hart kan nie gesluit wees nie, of jy sal nie hoor nie en jy sal nie sien nie.

Jy moet die mensdom genoegsaam liefhê om so ‘n Openbaring te waarde en volgens wat dit leer te leef, om die mag wat dit verskaf, die genade en die medelydendheid wat dit beklemtoon, te ontvang.

Die Boodskapper kyk aan ‘n baie gevaarlike reis voor, want daar sal baie weerstrewing teen die Nuwe Openbaring wees, soos daar altyd groot weerstrewing teen God se Openbarings in die wêreld in die verlede was, wanneer ook al en waar ook al hulle gegee was.

Hy sal nie in elke stad praat nie. Hy sal nie teenwoordig by elke gebeurtenis wees nie. Hy sal net hier en daar praat. Maar sy Boodskap sal aan die wêreld uitgesaai word, en die Openbaring sal aan die wêreld teenwoordig word met dit se eie kommentaar, dit se eie amptelike instruksies, dit se eie verheldering. Dit is nie iets wat vir die toekomstige geleerdes en individuele gelaat sal word om dit te uitleg nie, om daarmee te kommentaar nie, want daardie het gevaarlik en ongelukkig in die verlede geblyk.

Daardie is hoekom die Openbaring so duidelik en so herhalend is. Daardie is hoekom dit so verhelderend is, om die moontlikheid van menslike fout, miswaarneming en misverstaan te verminder.

Dit bring die mag van Kennis, wat tevore net die voorreg van die elite en die uitverkore was, terug na die individueel toe. Dit praat oor die dieper gewete van die mensdom, die gewete wat tevore jy hierheen gekom het gestig was, om jou leiding en aanraai in alle belangrike dinge te wees.

Die Boodskapper moet nie aanbid word nie. Hy is nie ‘n God nie. Geen van die Boodskappers was godde nie. Hulle was Boodskappers – halwe menslik, halwe heilig – verteenwoordigend altwee werklikhede, die werklikheid van die wêreld en die werklikheid van die Antieke Tuiste waarvan julle al gekom het en waarnatoe julle al uiteindelik sal teruggaan.

Sy teenwoordigheid sal verhelder wat moet verhelder word. Sy stem sal aan die verstande en die harte van diegene wat kan hoor spreek. Hy sal aan die behoeftes van die wêreld en die behoeftes van die hart en die siel spreek. Hy bring nie net antwoorde nie, maar die antwoord ditself. Want God het ‘n groter intelligensie en verstand binne-in elke persoon geplaas, maar hierdie is nie tot enige groot mate in die wêreld geweet nie, behalwe deur ‘n weinige.

Dit sal nie net menslike tegnologie en menslike vernuf wees wat julle genoegsaam vir die toekoms, vir die Groter Gemeenskap ditself sal kan voorberei nie. Dit sal moet iets meer innig en wesenlik vir julle inbors en jou Wese wees. Die Boodskapper sal oor hierdie dinge praat.

Hierdie is alles deel van die Openbaring, jy sien. God gee jou nie ‘n antwoord vir die dag of ‘n antwoord vir die volgende dag nie, maar ‘n antwoord vir alle dae en alle omstandighede.

God hoef nie jou lewe te rig nie, omdat die Heer van al die heelalte is nie met jou in hierdie manier betrokke nie. God het Kennis binne-in jou geplaas, ‘n perfekte leidende intelligensie om van al die ander stemme en drange, begeerte en vrese in jou verstand onderskei te word.

Die Openbaring het die Stappe na Kennis verskaf, die pad om ingaan te kry by daardie wat die grootste geskenk wat God ooit aan die mensdom of aan enige verrysende of gevorderde ras in die heelal kan gee.

Jou begrip van die Goddelik moet nou in ‘n groter panorama van lewe gebring word. Jou begrip kan nie in die verlede geanker wees nie, maar moet buigsaam en bekwaam wees om aan die toekoms te adapteer, terwyl groter en groter verandering binne-in jou en om jou gebeur. Jou Heer moet nou die Heer van die heelalte, die Heer van ‘n biljoen, biljoen, biljoen rasse en baie meer wees.

Hierdie is deel van die Openbaring vir die mensdom, so baie verskillend en meer uitgestrek as enige Openbaring wat ooit gegee was. Met hierdie, sal jy al die Openbarings waardeer en wysheid van al hulle kry.

As jy ‘n vroom Christen is, jou Christendom nou sal groei en meer uitgestrek word. As jy ‘n vroom Moslem is, jou geloof en jou oefening nou sal groei en meer uitgestrek word. As jy ‘n oefenende Boeddhist of van die Joodse geloof of enige godsdienstige pad is, dit sal alles deur die Nuwe Openbaring vergroot word. Die Boodskapper sal praat oor hierdie dinge. Die Openbaring praat oor hierdie dinge.

En vir die eerste keer, sal jy die Stem van Openbaring hoor. Dit was tevore nooit moontlik om hierdie te registreer nie, vir klaarblyklike redes, maar nou sal jy bekwaam wees om die Stem van Openbaring te hoor. Dit is ‘n wonderlike ding, maar dit is ‘n ook ‘n uitdaging vir jou, want as jy kan nie hierdie hoor nie, as jy kan nie hierdie herken nie, dan moet jy jou eie beletsels onder die oë sien. Jy mag hierdie kritiseer, ontken en vermy, maar daardie wys net jou swakheid en jou begrensings.

Wat meer moet God vir jou doen? As jy kan nie Openbaring ontvang nie, wat kan God vir jou doen? God het ‘n antwoord vir die hele wêreld en vir jou persoonlik gegee – vir jou geloof, vir jou tradisie, vir jou godsdiens, vir jou kultuur en jou nasie. Wil jy gunstes hê? Wil jy bedelings hê? Wil jy onthef van die moeilikhede van die lewe word? Wil jy vertroetel word? Wil jy wonderwerke om elke draai hê? Of wil jy op iets soort subsidie van die Hemel wees, asof jy hulpeloos en onvermoënd in die wêreld is?

God gee vir jou die sterkte deur Kennis en roep op Kennis deur die Nuwe Openbaring.

Dit is nie God wie die wêreld sal red nie, maar dit is die mense wat hier gestuur was om die wêreld te red wat dit sal doen. En hulle sal hul klein maar betekenisvolle rol speel, en dit sal groter as hulle verstaan wees. En dit sal verskillend as hul persoonlike doelwitte en ambisies wees. En dit sal hulle verlos en verlewendig, en hulle terug na die sterkte en Mag van die Hemel toe bring, wat in Kennis binne-in hulle beliggaam is, diep onder die oppervlakte van die verstand.

Jy het die geleentheid om die proses van Openbaring te verstaan. As jy hierdie kan verstaan, sal jy sien wat ‘n wonderwerk dit werklik is. En jy sal nie die Boodskapper in ‘n god maak, maar vir hom die ere en eerbiediging wat hy verdien verleen. En jy sal eerlik in jou benaderingswyse wees – nie om die Openbaring te afwys of versmaad nie, maar om dit te hoor, te ervaar en toe in jou lewe te pas genoegsaam sodat jy dit se groter doel en bedoeling vir jou kan begryp.

Mense wil dat God baie dinge vir hulle sal doen – hulle uit ramp red, geleenthede vir hulle gee, die siektes genees, korrup en verdrukkende regerings verslaan, hulle ryk maak, hulle gelukkig maak, hulle tevrede of vreedsaam maak.

Maar wat mense wil hê en wat God wil is nie die dieselfde nie, nie in die begin nie. Want die werklike behoeftes van jou hart resoneer met die Wil van die Skepper, maar die werklike behoeftes van jou hart en siel mag iets wees wat nog nie binne jou bewustheid is nie. ‘n Dieper eerlikheid sal jou daar bring.

God het die mag van Kennis verskaf en daarmee die pad en die inskakeling met die lewe wat die individueel sal verlos. Hierdie dien elkeiemand, selfs die bosaardiges, selfs die armste van die armes.

Hier daar is geen helde of meesters nie. Daar is selfs diegene wat sterker met Kennis is en dit se genade and mag in die wêreld kan betoon.

Hoe baie verskillend is hierdie as wat mense geleer is om te dink en te glo. Maar gedagtes en gelowe is na die oppervlakte van die verstand. Onder die oppervlakte is die groot opening na jou ware inbors en die mag van Kennis.

Jy besef nog nie hoe belangrik en sentraal hierdie vir jou lewe is nie. Daardie is hoekom die Openbaring moet verheldering verskaf oor wat godsdiens werklik is en werklik beteken, wat geestelikheid werklik is en werklik beteken, en hoe alle ware geestelike oefening wesenlik stappe na Kennis is.

Maar dit is moeilik om hierdie in die godsdienste van die wêreld te vind, so bedek het hulle deur rituaal, tradisie, kommentaar en verkeerde uitlegging geword. Vir baie mense, hulle het in onbuigbare gelowe geword; vir ander mense, selfs ‘n vertroosting. Hulle ware mag kan net deur ‘n groot onderwyser en ‘n wys gids binne-in hulle gevind word.

Die mensdom het nie die tyd vir hierdie nou nie, want die uur is laat. Hierdie is nie selfs vir sekere individuele om ‘n groter reis in die lewe te neem nie. Dit is vir die hele menslike familie om voor te berei in die werkdadigste en wesenlikste maniere vir die groot verandering wat na die wêreld toe kom, en wat alreeds begin om jou kuste te slaan en jou stadde te oorweldig, om nasies in stryd met mekaar te stel, om jou hemele te verduister, om jou riviere te besoedel, om selfs die hulpbronne waarop jy elke dag afhanklik is te bedreig.

Die Openbaring is nie hier om jou bang te maak nie, maar om jou te magtig; om jou die sterkte, dapperheid en vasberadenheid te gee; om jou medelydendheid en verdraagsaamheid te gee; om jou die mag van Kennis te gee, wat die bron van jou ware sterkte en opregtheid is.

Die wêreld het verander, maar mense het nie saam daarmee verander nie. Die Groot Golwe kom, maar mense weet nie. Ingryping gebeur nou in die wêreld, maar mense is onbewus of dalk dink dit ‘n wonderlike ding is.

‘n Openbaring van die Skepper van alle lewe sal benodig wees om die mensdom voor te berei, om die mensdom te ontwaak en te versterk en verenig sodat hulle ‘n groter toekoms mag hê en die groot uitdaging tot hul vryheid en bestemming oorleef.

Daar is soveel om te leer. Daar is soveel dinge om weg te sit, soveel dinge om te uitvraag, soveel dinge om te herbeskou. ‘n Openbaring van God bring al hierdie dinge. Dit is ‘n groot uitdaging vir die ontvanger en vir die mense wat so geseënde is om dit te ontvang.

En terwyl die Boodskapper in die wêreld is, het jy hierdie groot geleentheid om hom te hoor, om sy woorde en die betekenis van sy teenwoordigheid in die wêreld na hierdie tyd te beskou.

Dit sal ‘n groot skok vir baie wees. Dit sal deur baie weerstrewe word. Dit sal deur baie ontvang word.

Maar ‘n groot skok sal benodig wees om te mensdom op die werklikheid van hulle toestand en die omstandighede waarvoor hulle moet voorberei, te ontwaak. Dit sal die skok van die Openbaring benodig. Dit sal die skok van die toekoms benodig. Dit sal hierdie dinge benodig: die werklikheid van hierdie huidige oomblik en die beseffing dat jy leef nie die lewe jy hierheen gestuur was om te leef nie en die beseffing dat jou idees alleenlik kan nie jou vir groter dinge voorberei nie, dat jy die mag van Kennis moet hê, wat die sterkte van die Hemel is wat vir jou gegee is.

Hierdie is die betekenis van die Openbaring. Dit is nie net ‘n Openbaring van idees nie. Dit ‘n Openbaring van ervaring. Dit is ‘n Openbaring van ‘n mens se ware inbors, oorsprong en bestemming.

Mag jou oë oop vir hierdie wees. Mag jou hart ontvanklik wees. Mag jou idees buigsaam genoeg wees om herbeskou te word. En mag jy besef dat jy hier is om ‘n groter doel te dien, wat jy jouself kan nie uitdink of rig nie. Mag die Openbaring joune wees, en deur jou vir ander mense gegee word. Mag die Boodskapper erken word en ere kry in sy oorblywende tyd op die Aarde. En mag hierdie ‘n tyd van groot seëning, verheldering en aanmoediging wees vir jy wat soek om ‘n groter doel en rigting van jou lewe te vind.