Inleiding

Stappe na Kennis is die Boek van Innerlike Wete. Sy een-jaar studie plan, wat in 365 “stappe,” of lesse verdeel is, is ontwerp om studente in staat te stel om hulle Self-Kennis, of Geestelike Mag, te leer om te ervaar en in die wêreld toe te pas. Stappe na Kennis begin om hierdie taak in ‘n stap-ná-stap manier te bereik as studente ingelei is na die wesenlike idees en oefeninge wat so ‘n onderneming moontlik maak. Om elke dag te oefen verskaf ‘n soliede grondslag van ervaring en ontwikkel die denkery, gewaarwording en self-motivering noodsaaklik vir albei wêreldlike en geestelike bevordering.

 

WAT IS KENNIS?

Stappe na Kennis beskryf Kennis in die volgende manier:

“Kennis verteenwoordig jou Ware Self, jou Ware Verstand en jou Ware Verhoudings in die heelal. Dit besit ook jou groter roeping in die wêreld en ‘n perfekte benutting van jou inbors, al jou aangebore vermoëns en vaardighede, selfs jou begrensings, alles om gegee te wees vir goed in die wêreld.”   (STAP 2)

Kennis is die dieper geestelike verstand wat die Skepper vir elke persoon gegee het. Dit is die bron van alle betekenisvolle aksie, bydrae en verhoudings. Dit is ons natuurlike Innerlike Gidsstelsel. Sy werklikheid is geheimenisvol, maar sy Teenwoordigheid kan direk ge-ervaar wees. Kennis is opmerklik wys en doeltreffend om elke persoon te lei om sy of haar regte verhoudings, werk en bydrae te vind. Dit is gelyklik doeltreffend om ‘n mens voor te berei om die baie vanggaatjies en bedrogte te herken wat langs die pad bestaan. Dit is die basis om met sekerheid en sterkte te sien, weet, en doen. Dit is die grondslag van die lewe.

 

VIR WIE IS STAPPE NA KENNIS?

Stappe na Kennis is verskaf as ‘n Pad vir indiwiduele wat voel dat ‘n geestelike roeping en doel verrys in hulle lewens, maar wat ‘n nuwe benaderingswyse nodig om wat hierdie beteken volledig te begryp. Baiemaal het hierdie indiwiduele hierdie aantrekkingskrag vir ‘n baie lang tyd gevoel. Stappe verskaf ‘n grondslag waarop hulle kan begin om aan hierdie roeping te antwoord. Die enigste toegang veresite is die vasberadenheid om jou doel, betekenis en rigting te ken.

 

WAT IS DIT ONTWERP OM TE BEREIK?

Stappe na Kennis verteenwoordig albei ‘n pad na God en ‘n pad van bydrae in die wêreld. Dit inskakel die student in om twee van die grondigste vrae in die lewe te oplos: Wie is Ek? en Waarom is Ek hier? Stappe bespreek hierdie vrae binne die konteks van bedoeling, verhoudings en gemeenskap. Dit beklemtoon dat elkeiemand soek vir hierdie in die wêreld en dat hierdie nastrewing onderlê al die begeertes en ondernemings wat as betekenisvol hier beskou is. Die ervaring van bedoeling, verhoudings en gemeenskap gee vir elke persoon watter sin van bedoeling en identeit ook al hulle op enige gegewe oomblik mag hê. Stappe aandui dat hierdie behoeftes intrinsiek vir elkeiemand is en dat elkeiemand die antwoord vir hierdie behoeftes saam met hulle van hulle Antieke Tuiste gebring het. Dus sê dit dat elkeiemand dra, onwetend, hulle eie vervulling binne in hulleself, binne in hulle Self-Kennis.

Deur oefening en openbaring, gee Stappe na Kennis vir studente die noodsaaklike struktuur om Kennis te vind, met Kennis te inskakel en Kennis te volg in elke situasie. Met hierdie, begin hulle om hulle ware rigting te vind in die lewe. Om elke dag te studeer bou die vaardighede en die vertroue wat slegs konsekwent self-toepassing kan verskaf.

Die terugeising en die toepassing van Self-Kennis is die doel van hierdie boek van geestelike oefening en sy lering. Dit beklemtoning in elke stap is om die student se innerlike lewe en uiterlike lewe saam te ontwikkel, want Kennis (Self-Besef) en Wysheid (Self-Toepassing) moet saam voortkom. Dus, deur om Die Pad van Kennis te studeer en toe te pas, ontwikkel die student natuurlik gedulg, objektiwiteit, insig, sterkte, verdraagsaamheid en ‘n blywende sin van self-waarde.

 

HOE DIT GEGEE WAS

Stappe na Kennis was in die Lente van 1989 vir die onderwyser Marshall Vian Summers geopenbaar. Dit was oor ‘n viertien-dag period ontvang in ‘n staat van openbaring. Stappe na Kennis was verskaf deur ‘n groep onsigbare geestelike onderwysers wat hulleself as Onderwysers van die Groter Gemeenskap beskryf. Hulle boodskap is universeel en tog is hulle metode uniek vir ons tyd en wêreld.

 

WAAROM DIT GESKRYF WAS

Ons wêreld is op die drumpel van in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal rondom om ons te verrys. Daarom, is ‘n meer universeel begrip en perspektief op verhoudings, geestelikheid en menslike bevordering nou op hierdie tyd benodig. Stappe na Kennis is verskaf vir diegene wat beloftigheid wys van die primêre bydraers te wees gedurende die volgende groot period in die menslike geskiedenis, waar die mensdom begin om ander intelligente rasse vanuit die Groter Gemeenskap te ontmoet. Hierdie is die grootste draaipunt wat ons ooit onder die oë gesien het. Tog van ‘n Groter Gemeenskap perspektief, is dit duidelik dat die mensdom nie bereid is nie. Hierdie het die basis gestig vir ‘n nuwe geestelike begrip en lering vir die wêreld gegee te wees, want die Skepper sou nie ons alleen en onbereid laat vir ons verrysing in die Groter Gemeenskap. Dus, het ‘n geestelike voorbereiding van ‘n baie unieke soort gegee wees wat manne en vroue in staat kan stel om die mag, die medelydendheid en die vaardigheid te kry wat benodig is om ‘n wêreld in oorgang te dien. Om hierdie indiwiduele voor te berei om hulle groter roeping in die lewe te vind, is Stappe na Kennis en sy maat-boeke as ‘n gids en ‘n hulpmiddel verskaf.

 

HOE OM MET STAPPE TE WERK

Asseblief beskou hierdie volgende aanbevelings om jou in staat te stel om die maximum voordeel te ontvang van jou studie van Stappe na Kennis:

 

~ Stappe na Kennis is ‘n volle program van studie. Elke stap neem jou hoër en nader aan jou self-ontdekking. Daarom, plan om die hele weg te gaan. As jy nie ophou nie, sal jy voortgaan.

~ Hoewel Stappe na Kennis ‘n self-studie program is, dit is aanbeveel dat jy andere vind waarmee jy jou oefening en ervaring kan deel. Hierdie maksimaaliseer jou geleentheid vir leer en verskaf ‘n betekenisvolle basis vir nuwe verhoudings te vorm.

 

~ Volg die “stappe” in Stappe na Kennis soos hulle gegee is. Verstel nie die oefeninge in enige manier nie. Hierdie is baie belangrik. Jy mag bly vir meer as een dag op een les as jy wens, maar bly nie op enige les vir te lank of jy mag tempo verloor met die kurrikulum.

 

~ Spring nie vorentoe nie of verstel nie die volgorde om lesse te oefen wat jy as aantreklik vind nie. Elke les is ontwerp om jou een stap op ‘n slag te neem. Hierdie verskaf ‘n veilige en suksesvolle deurgang in jou benadering na Kennis. Volg en benut die stap vir die dag. Dit is perfek vir daardie dag.

 

~ Lees die les albei in die môre wanneer jy opstaan en later in die dag. Jy mag ook die les in die eerste persoon lees, op een van hierdie okkasies, as jy wens om die boodskap vir jouself te verpersoonslik.

 

~ Stappe na Kennis sal jou leer hoe om te oefen en hoe om doeltreffende studie gewoontes te ontwikkel. Soms mag jy vind dat met die oefeninge te bly sal ‘n uitdaging wees. Tog onthou dat Stappe albei jou sterkte en self-bewustheid sal bou deur sy oefeninge. Jy is in staat om hierdie oefeninge te doen en om hulle te doen sal jou lewe in ooreenstemming bring en tranformeer.

 

~ Sit elke dag gereelde oefening tye opsy. Laat nie omstandighede jou beskikbaarheid om te oefen bepaal nie. Oefening is wesenlik om ‘n omgewing te bou vir Kennis te verrys. Oefening tye is by die bodem van elke stap verskaf om jou te bystaan om die oefening in jou dag te integreer.

 

~ Om ‘n joernaal te hou is uiters waardevol om jou voortgaan te volg en om te sien hoe elke stap ‘n deel speel om jou elke dag te dien. Die joernaal is ‘n magtige gereedskapstuk vir self-ontdekking en sal jou bystaan om die stappe toe te pas. Om ‘n joernaal te hou sal jou ook grootliks help om die HERSIENING oefeninge te gebruik wat dwarsdeur die kurrikulum verskyn.

 

~ Wees geduldig en laat die stappe toe om vir jou te werk. Dit is verbasend magtig as jy die volgorde van stappe volg soos hulle gegee is. Hierdie neem tyd. ‘n Groot reis bestaan uit baie, klein stappe. Elkeen is noodsaaklik.

 

~ As jy ‘n dag mis, eenvoudig terugkeer na oefening. Veroordeel jouself (of die program) nie. Jy hoef slegs te aanhou in Stappe om sy volle voordeel te ontvang.

 

~ Stappe na Kennis mag beminde oortuigings en aannames uitdaag. As hierdie gebeur, aanvaar hierdie as ‘n uitdaging en sien wat dit hou vir jou. Jy moet verby ‘n begrensde gesigspunt sien om ‘n groter een te kry. Hierdie is waar bevrediging bereik word.

 

~ Stappe na Kennis is ‘n gawe vir jou van God deur die onsigbare onderwysers wat dien die mensdom. Dit is ‘n gawe vir jou om te ontvang en te gee.

 

TER AFSLUITING

Die mag en omvang van Stappe na Kennis is so groot as sy doel. Sy Bron is van verby hierdie wêreld. Dit leer dat die wêreld in ‘n proses is van in ‘n Groter Gemeenskap van Wêrelde te verrys. Dit offer ‘n nuwe geestelike begrip en voorbereiding wat benodig is om elke persoon se geestelike magte en wêreldlike vermoëns te aanskakel. Hierdie sal hulle verlede verlos en hulle voorberei vir hulle toekoms. Stappe na Kennis aanbeveel ‘n perspektief groter as ‘n suiwer menslike gesigspunt om gebeure binne die wêreld en buite te begryp. Dit sou vanpas wees dan om te sê dat die kurrikulum in die Stappe na Kennis verteenwoordig Universele Wysheid in sy waarste sin.

As Stappe baiemaal aandui, die Waarheid, hoe gekonseptualiseer ook al, moet volledig ge-ervaar wees om besef en juis toegepas te wees. Hierdie is ‘n stap-ná-stap proses. Om diegene te dien wat geroep is om hulle geestelike erfenis en doel op hierdie tyd in die wêreld te besef, is Stappe na Kennis gegee.

 

TOEWYDING

_______________

“Hierdie metood is gegee vir

alle studente van Kennis in die wêreld

met dankbaarheid en hoë verwagting

van jou Geestelike Familie.

Volg die instruksies soos hulle gegee is.

In hierdie manier, sal die mag en doeltreffendheid van hierdie werk

vir jou geopenbaar wees en, daarom,

sal ons gawe vir jou gegee wees.

Dit is met groot opgewondenheid

dat ons hierdie op jou bestee

en deur jou op jou wêreld.”