God se Plan Is om Elkeiemand te Red

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op October 14, 2014
in Boulder, Colorado

Vandag sal Ons praat van God se Groot Liefde vir die wêreld.

Lewend in Afgeskeidenheid, mense het gekies om in ‘n wêreld van moeilikheid te kom, ‘n wêreld van verandering, ‘n wêreld vergend gedurige aanpassing, ‘n wêreld van mededinging vir hulpmiddels, ‘n wêreld van skoonheid, maar ‘n wêreld van teenspoed ook. Hierdie is die natuurlike wêreld, wat jy mag bewonder, maar binne waarin jy moet leer om te oorleef. Dit is nie ‘n maklike taak nie.

Die Hemel het hierdie omgewing dwarsdeur die heelal geskep as ‘n plek vir die afgeskeidene te woon, vir diegene wat gekies het om vorm te ingaan en in hierdie manier geïndividualiseer te word. Dit is ‘n omgewing van groeite en uitstrekking, ‘n omgewing wat weinige in hierdie wêreld werklik verstaan.

Kiesend Afgeskeidenheid, jy het gehad om in ‘n baie verskillende omgewing te kom van daardie wat jy verlaat het. En verskillend is dit, wragtig. Jy kan nie jou Antieke Tuiste verbeeld, lewend in Afgeskeidenheid. En inderdaad is dit moeilik om lewe in ‘n fisieke omgewing te verbeeld wanneer jy in jou Antieke Tuiste woon, waarnatoe jy uiteindelik sal terugkeer.

Want God se Plan is om elkeiemand te red. Dit is ‘n Plan so pragtig, so perfek, jy kan dit skaars verbeeld – ‘n Plan nie net vir die menslike familie nie, vir hierdie een klein wêreld alleenlik nie, maar vir die hele heelal en die heelals buite dit en al die dimensies van fisieke bestaan en betoning.

Daardie is hoekom die antieke godsdienste kan jou nie werklik die volle prent gee nie, want hulle praat nie van lewe buite hierdie wêreld nie. Maar wat God buite hierdie wêreld doen is wat God hier doen.

Dus vir die eerste keer in die geskiedenis, word die groot begrip vir die menslike familie gegee as jy staan by die drumpel van die ruimte, as jy staan by die drumpel van intelligente lewe in die heelal te ontmoet – intelligente lewe wat alreeds in die wêreld is.

Vir die eerste keer in die geskiedenis, word jy ‘n groter vergesig van lewe gegee waarin jouself, jou lewe en jou doel om in die wêreld op hierdie tyd te wees, te verstaan. Maar om hierdie te sien en hierdie te verstaan, moet jy ‘n groter begrip hê, nie in antieke filosofië en teologië gebind, maar in ‘n groter begrip van God se Werk in die heelal gebind.

Vir die eerste keer in die hele geskiedenis, word hierdie vir die menslike familie gegee, nie as ‘n groot reis vir ‘n weinige mense om te neem en te ervaar, maar vir die veiligheid van die mensdom, die bewaring van die menslike beskawing en die ontwikkeling van ‘n groter vryheid in die wêreld, groter as enigiets wat ooit tevore hier gestig geword het.

Dan is die doel van kritieke belangrikheid. Moenie dink hierdie ‘n persoonlike reis van opgewondenheid is nie. Dit is ‘n bloudruk om die wêreld se godsdienste genoegsaam te verenig dat hulle hul teenstand aan mekaar sal eindig en begin om mekaar te ondersteun, elkeen gee unieke kenmerke, oefenings en begrip vir die menslike familie. Want God het hulle almal geïnisieer, en hulle is almal hier om die groeite en die bewaring van die menslike familie te dien.

Maar jy kan nog nie hierdie sien nie, want jy word in konflik en twis vasgesit. Jy word in oordeling en veroordeling vasgesit. Jy word in partydigskap en teenstand aan andere vasgesit. Jou opvatting van God is singulier ontbrekend in hierdie betref.

God is die Bron van al die wêreld se godsdienste, en tog veg mekaar heftig en inderdaad vir eeue het so gedoen. Standend by die drumpel van ‘n Groter Gemeenskap van lewe, julle kan nie meer hierdie vernielende en tragiese bedrywigheid bekostig nie.

God weet wat die mensdom moet hê. God weet wat kom oor die horison. God wil nie die mensdom sien misluk as dit verniel sy grondslag in die wêreld en as dit sien voor, onbereid, ‘n heelal, ‘n mededingende omgewing groter as enigiets jy hier op Aarde kan sien.

Hierdie is die Liefde van God. Jy is vry om lewend in Afgeskeidenheid te wees, want jy was geskep om vry te wees. Jy is selfs vry om jou Antieke Tuiste te verlaat. Jy is vry om in Afgeskeidenheid te leef, maar jou verbinding met God het nooit opgehou nie.

Deel van jou verstand is nog met God verbind. Deel van jou verstand kan aan God se Leiding, Mag en Teenwoordigheid beantwoord. Deel van jou verstand, buite die gebied en die bereik van die intellek, is nog met jou Antieke Tuiste verbind en met die hele Skeppingswerk buite die fisieke gebied.

Moenie dink hierdie te groot is vir jou om te verstaan nie, want hierdie is jou natuurlike staat waarvan Ons hier vandag praat. Dit het alles om te doen met hoekom jy in die wêreld is, wie jy moet ontmoet, wat jy moet doen en wat jy moet vermy as jy jou deel sal speel in God se Groter Plan vir die mensdom vir alle lewe in die heelal.

God is ver groter as enige godsdiens ooit bedink het of kon bedink, in hierdie wêreld of enige wêreld – ‘n God van ‘n biljoen, biljoen, biljoen rasse en meer, ‘n God van sterrestelsels buite hierdie een, ‘n God van die Skeppingswerk buite alle fisieke betoning. Geen teologie of filosofie kon hierdie vergesig van lewe, wysheid, mag en voorneme bevat.

So verstaan dat al jou godsdienstige oortuigings betreklik in inbors is, betreklik tot tyd, ruimte en verandering. Hulle is almal ‘n approksimasie.

Maar as hulle korrek verstaan word, sal hulle jou help om vorentoe te beweeg. Hulle sal jou help om jou lewe te organiseer en korrek te leef so jy opwek nie skaamte en onwaardigheid vir jouself nie.

Maar godsdiens word nie korrek bedink nie. Die Liefde van God word nou in versoeke vir wonderwerke en bedelings aangetrek. En God word nog as kwaad, wraaksugtig en straffend afbeeld by die kern van meeste van die wêreld se teologië.

Daarom, om die Liefde van God te verstaan, om God se Plan om elkeiemand te red te verstaan, moet jy die oë hê om buite waaraan jy gewoond is te sien, dalk buite wat jy geleer geword het. Buite jou godsdienstige en sosiale bedinging, tot ‘n sekere trap, moet jy sien.

En wanneer jy so doen, die betekenis van jou lewe sal begin om blykbaar te word. Jy sal voel asof jy het van ‘n tronk gevry geword, ‘n tronk binne in jou eie verstand, ‘n tronk van bedinging en godsdienstige oortuiging.

Want jy kry nie by die Hemel gebaseerd op oortuiging nie. Jou pad na die Hemel het om te doen met bydrae in die wêreld, op verdraagsaamheid, vergifnis en diens vir anders gebaseerd. Wees jy van enige geloof tradisie, wees jy van geen geloof tradisie nie, jou lewe is óf sinvol in hierdie saak of nie. Om neer aan God te buig beteken niks nie as jy sal nie volg wat God gegee het vir jou binne in jouself te volg nie.

Want God is nie aan die skrifte gebind, en wat God binne in jou gesit het is buite die skrifte. Laat die skrifte jou voorberei vir hierdie dieper verbintenis, maar laat hulle nie hierdie dieper verbintenis vervang nie.

Want deel van jou is nog met God verbind, en daardie is die deel jy moet leer om te erken, onder die ander stemme en aandrange in jou verstand te onderskei, die deel van jou jy wat jy moet leer om te volg, die deel jy in gemene hou met alle andere wat hier woon.

Elkeiemand is in die wêreld vir ‘n doel, maar slegs hierdie deel van jou weet wat daardie is en gebind is om jou te lei, indien moontlik, om jou rendezvous met andere te ontmoet, en jou voor te berei vir ‘n groter lewe van diens en vervulling hier.

Alles wat Ons vertel jou hier vandag sal jou voorberei om God se Plan om elkeiemand te red te verstaan.

God word nie deur jou foute geskok nie. God word nie deur al die tragedies van die mensdom hier op Aarde geskok nie – sy wreedheid, sy vernieling. God word nie deur jou foute, jou dwaasheid, jou self-waardevermindering, jou waardeverminding van andere geskok nie omdat God weet dat sonder hierdie Kennis om jou te lei, sal jy in deurmekaarheid leef, en vanuit deurmekaarheid sal kom foute, en vanuit foute sal kom wreedheid en geweld na jouself en andere.

God sal nie jou vir hierdie straf nie, want God weet dat as jy nie verbind is met die dieper Kennis wat God binne in jou gesit het nie, die deel van jou wat nooit God verlaat het nie, jou foute sal onontkombaar wees. Selfs as jy probeer om ‘n baie goed en regop lewe te leef, sal jy nog deurmekaar wees en gedurig agtergevolg word deur jou eie onsekerheid en treurigheid, en in veroordeling van die wêreld om jou.

Mense probeer in elke denkbare manier by hierdie te aanpas, óf positief of negatief, maar dit alles eindig werklik dieselfde. Want sonder Kennis, jy weet nie waarvandaan jy gekom het nie. Jy weet nie wat jy doen nie. Jy weet nie waar jy werklik in jou lewe moet gaan nie. En die hele tyd voel jy ‘n leegheid binne, erkennend, ten minste oombliklik hier en daar, dat jy leef nie die lewe jy bedoel was om te leef nie.

Selfs as jy rykdom en prag hê, selfs as dit lyk asof jy alles hê wat die samelewing as waardevol bêre, hierdie leegheid sal nog binne in jou woon tensy jy volg daardie wat jy moet volg, wat buite begrip is, maar wat die magtigste ervaring is wat jy in die lewe kan hê, eers jy hierdie verbintenis begin.

God weet jy nie heeltemal van die Hemel en die Skeppingswerk kon afskei nie. En in jou reis hier in fisieke werklikheid, sou jy sig daarvan verloor omdat dit so baie moeilik is om in hierdie omgewing te leef.

Jou natuurlike staat, jou natuurlike resonering met die Skeppingswerk, sou vervang word deur al die indrukkings van die wêreld; deur die pyn van die wêreld; deur die dwaashede van die wêreld; deur die lokmiddels van andere, dwingend jou te aanpas, dikwels baie onnatuurlik, by jou omstandighede, by jou familie, by jou kultuur, by jou godsdiens totdat jy so verwronge word dat jy geen opvatting van jouself hê nie. Jy is ‘n vreemde vir jouself. Jy beoordeel jouself soos jy alle andere beoordeel, gebaseerd op indrukkings en waardes wat deur jou kultuur in jou ingedril geword het, wat nie inheemse is vir wie jy is nie.

God verstaan hierdie dinge. God het Kennis binne in jou gesit om jou te lei, jou te beskerm en jou na ‘n groter lewe van diens in die wêreld te lei.

Maar hierdie verg ‘n nuwe benaderingswyse. Terwyl Die Pad van Kennis het deel van elke wêreld godsdiens gewees, dit het weergehou geword, so die mense van die wêreld kon dit nie hê nie, kon nie daarvan hoor nie. Weergehou, deur regerende magte. Weergehou, deur kerklike liggame. Weergehou, deur leiers van nasies.

Hierdie soort vryheid was onbekend in die antieke wêreld behalwe in baie ongewone uitsonderings en in die wêreld vandag is dit in groot dele van die wêreld onbekend. Dat mense innerlik gerig kon wees lyk soos ‘n bedreiging aan die samelewing, vir regering, vir vastigheid, vir kultuur.

Maar as jy kon verstaan wat Ons hier vandag sê, sou jy verstaan dat Kennis binne in jou nie teenstand aan Kennis in ‘n ander kan wees nie. En hierdie is die groot vredemaker in die wêreld.

Jy mag vredesooreenkomste maak. Jy mag die aggressie van oorlog weerhou. Jy mag nasies en volke weerhou van mekaar te aantas, maar jy het nie bereik wat werklik geverg sal wees om ‘n gelykmatige en regverdige samelewing hier te stig nie.

God het ‘n dieper gewete binne in alle mense gesit. As hierdie bedek word, sal hulle dit nie ervaar nie, behalwe dalk hier en daar, in oomblikke van vrees of skuld of deurmekaarheid.

Die deel van jou wat nooit God verlaat het nie is regverdig. Dit is nie in teenstand aan andere nie. Gesigspunte sal verskil. Benaderingswyse sal verskil. Begrip sal nie dieselfde in hierdie wêreld wees nie. Maar Kennis kan al hierdie dinge tussen mense van verskillende nasies, verskillende godsdienste, verskillende kulture, verskillende oriënterings, oorry. Al hierdie dinge wat tussen mense staan, wat mense afskei, wat mense in konflik met mekaar gooi kan oorgery word deur waarvan Ons hier vandag praat.

Want God se Plan is om elkeiemand te red. Maar God se Plan is nie wat mense dink of verstaan nie. Hierdie sal tyd neem, maar tyd is niks vir God nie. Tyd is alles vir jou, wat in tyd leef en jouself moet besorg om nie tyd te mors nie – die tyd van jou lewe, die waarde van jou lewe, die tyd hier wat jy gegee geword het.

God se Plan is om elkeiemand te red. Hierdie sal die godsdienstige oortuigings en die filosofië van die wêreld se godsdiente verander. Maar dit moet gegee word met ‘n hele Nuwe Boodskap van God, want dit is nie net ‘n idee alleenlik nie Dit skep ‘n hele nuwe begrip, ‘n begrip wat inheemse is vir wie jy is, wat by elkeiemand toepas, wat by ander rasse in die heelal toepas, wat by die hele heelal toepas. Want God het ‘n verskillende Plan vir elke enkel klein wêreld nie.

Die God waarvan Ons praat is so uitgestrek, en tog praat God in die intiemste deel van jou – ‘n plek geheilig, ‘n plek ewig, ‘n plek so diep. Jy moet na hierdie diepte gaan as jy sal verstaan en die outentiese ervaring van verbintenis hê waarvan Ons hier vandag praat.

God se Plan is om al die afgeskeidene oral terug te eis, want jy kan nooit werklik heeltemal van God afgeskei wees nie. So selfs as jy Hel op Aarde skep vir jouself en andere, is jy nog met God verbind.

Kennis is met jou – hier, daar en oral. Jy kan dit nooit verloor nie. Dit kan nooit weg van jou geneem word nie. Jy kan dit vergeet. Jy kan dit ontken. Jy kan weg daarvan hardloop. Jy kan ‘n lewe afsonderlik daarvan leef. Maar dit is altyd met jou.

Jy is vasgemaak aan die Hemel, jy sien. Maak nie saak hoe vernederend jou lewe is wêreld is nie, maak nie saak hoe wreed jou omstandighede nie, maak nie saak hoe vreeslik die politieke of godsdienstige onderdrukking waaronder jy leef nie, jy is nog in hierdie manier verbind, en hierdie is hoe God sal jou red.

God gee nie om oor jou godsdienstige oortuigings nie. Hulle waarde is net tot die trap waarnatoe hulle kan jou met hierdie dieper intelligensie verbind, hierdie dieper deel van jou waarvan Ons praat.

Om ‘n wonderlike of korrekte oortuiging te hê sal nie die gat tussen jou en jou Bron oorbrug nie. Om in een van die groot Boodskappers wat vanuit die Engelagtige Vergadering na die Aarde toe gekom het te glo is nie genoeg nie.

Jy moet volg daardie wat vir jou gegee was om te volg. Jy moet jou lewe volgens hierdie leef, binne in godsdiens of buite godsdiens, waarookal jy bestem is om te wees. Hierdie is hoe God sal jou red.

Wanneer jy jou leer hier in die wêreld voltooi het, sal jy by ‘n groter Vergadering aansluit wat lewe in hierdie wêreld oorsien om diegene wat agter bly te help. Jou bereikings sal nie gemors word nie.

Wanneer jy nie meer nodig om in hierdie wêreld te wees of in fisieke werklikheid te leef nie, jou opleiding is nog nie volledig nie. Jy sal by ‘n verdieping van diens ingaan om diegene wat agter bly te help. Hierdie is hoe God sit elkeiemand lewend in Afgeskeidenheid aan die werk vir die redding van almal. ‘n Plan so pragtig jy kan nie eens verbeeld hoe dit werk nie. ‘n Plan so volledig dat dit nie in tyd kon misluk nie.

Maar tyd is jou probleem, jy sien, want jy verswak in tyd. Jy ly in tyd. Jou lewe word misbestee. Jy gaan nêrens nie. Jy vind nie daardie wat jy moet vind nie en doen nie daardie wat jy moet doen nie. Nie nog nie. Dalk is jy naby. Dalk is jy ver weg.

Hierdie is die Roeping van die Hemel. Hierdie is hoe God sal elkeiemand red. Om hierdie te aanvaar, moet jy leer om ag vir jouself en vir andere te hê. Jy moet jou foute sien as die gevolg om sonder Kennis te leef. Jy moet sien dat die tragedies, die foute en die konflikte van die mensdom alles die gevolge is van mense nie bewus van hierdie dinge waarvan Ons praat te wees nie.

Sonder Kennis, sal mense met hulle idees en hulle oortuigings, hulle politieke agenda, hulle godsdienstige agenda identifiseer, baie daarvan wat op konflik en teenstand aan andere gebaseerd is.

Dit is ‘n hopelose situasie. Maar daar is ‘n pad uit hierdie oerwoud, en God het die mag binne in jou gesit om jou uit te lei, stap ná stap. Jy sal nie verstaan terwyl jy voortgaan. Jy nodig net volgende stap te neem. Jy verstaan nog nie wat werklik in jou lewe gebeur nie. Maar jy moet jouself genoegsaam vertrou, en jy moet ophou andere te veroordeel sodat jou begrip oop kan word, sodat jy kan begin om te beantwoord.

God se Nuwe Openbaring in die wêreld roep uit vir die hele wêreld en verskaf die pad wat by die hart van al die wêreld se godsdienste is, maar wat nooit tevore beskikbaar gemaak geword het nie.

Want God se Plan is om elkeiemand te red. En jou bestaan in die wêreld is deel van hierdie Plan.