Die Vergadering

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Februarie 16, 2013
in Boulder, Colorado

Daar is ‘n groot Vergadering, die Engelagtige Teenwoordigheid wat oor hierdie wêreld waghou en het oor hierdie wêreld vir ‘n baie lank tyd wag gehou.

Hoe verskillend is hierdie, hoewel, van mense se opvattings en gelowe, die manier dat sulke groot Wesens in jou boeke op religie en in die getuigskrif van sekere mense in die verlede afgebeeld geword het.

God bestuur nie die wêreld nie. God bestuur nie die klimaat nie. God beweeg nie die bloed deur jou are of die waters oor die kranse stroom of die saaie in die grond ontkiem nie – want daardie was alles in beweging na die begin van tyd gebring.

Maar God het ‘n Teenwoordigheid aangestel om oor die wêreld deur al dit se wanordelike en tragiese ontmoetings en tussenverhale in die geskiedenis te waghou – waghou vir daardie individuele wat groter belofte wys; bring dinge in die wêreld na sekere kern draaipunte in die mensdom se evolusie; en stuur een van hul eie in die wêreld om ‘n nuwe Lering en ‘n nuwe begrip te bring om die bewustheid van die mensdom te verander en, as dit moontlik is, die koers van die mensdom in ‘n positiewe manier te verander.

Diegene wie jy as die groot Boodskappers, die groot Sante, die groot Onderwysers ere – soos die Jesus, die Boeddha en die Mohammed – kom van hierdie Vergadering, jy sien. Maar wanneer hulle in die wêreld is, hulle is mense. Wat onderskei hulle is dat hulle hier op ‘n groter missie is met ‘n groter klomp verantwoordelikhede en ‘n groter aanspreeklikheid tot diegene wat hulle gestuur het. Hulle lewe is beproewings. Hulle lewe is opeisend. Dit is nie ‘n reis vir die swak van hart of vir diegene wat plesier en kalmte hier op Aarde soek nie.

Die Vergadering waghou oor die wêreld – luister, wag vir daardie versoeke wat wragtig outenties is en ‘n eerlike bede verteenwoordig, veral as hulle ‘n groot draaipunt in ‘n mens se lewe merk, veral as hulle ‘n groter betoging van ‘n verlange na kontak wys – nie uit ambisie gebore nie, nie uit dwaasheid of eksperimentasie gebore nie.

Dit is die sinjaal dat iemand gereed is om te begin om te ontwaak. Selfs die Hemel weet wat hierdie sinjaal is, hoe dit klink, wat dit beteken en hoe dit behoort om beskou te wees.

Vir julle hier op Aarde, die Vergadering is soos die Hemel – ‘n brug tussen hierdie wêreld en jou Antieke Tuiste, waarvan jy gekom het en waarnatoe jy uiteindelik sal terugkeer.

Elkeiemand in die wêreld, elkeiemand in die heelal wat in Afgeskeidenheid in die fisieke werklikheid lewe, sal uiteindelik na hul Antieke Tuiste toe terugkeer.

Maar terwyl hulle hier is, is hulle gevangene van hul eie voorneme. Hulle is gevangene van hul kulture en hul nasies, in ‘n heelal waarheen vryheid so baie skaars is. Tog het elkeen hier vir ‘n groter doel gestuur geword – ‘n potensiaal, ‘n saad van wysheid, ‘n moontlikheid dat, met die regte omstandighede en met hul eie eerlikheid en bewustheid, ‘n groter lewe ingelei kan word.

Elke wêreld waarheen gevoelende wesens in die heelal geevolusieer het of getrek of koloniseer het, sal daar ‘n Vergadering daar wees – ‘n groot Vergadering of ‘n klein Vergadering, afhanklik op die nommer van individuele en die inbors en die omstandighede van daardie kultuur en nasie in die heelal.

Dit is ‘n Plan op ‘n skaal jy kan selfs nie verbeeld nie. Julle religies kan nie vir dit reken nie. Julle teologie is ver te begrensde in gesigskring om iets van hierdie grootheid te omvat. Probeer soos jy mag om die tekens en die simbole van lewe op Aarde te uitleg, jy kan nie hierdie uitleg nie. Jou verstand was nie geskep om iets op hierdie skaal te uitleg nie.

Maar binne in jou is die mag van Kennis wat God daar geplaas het – ‘n dieper intelligensie, ‘n dieper verstand. Dit is hierdie verstand waarvoor die Vergadering wag. Want as hierdie dieper verstand binne in jou kan binne die konteks kan jou lewe en omstandighede verrys en aangevaar en gevolg en ontvang word, sal jy nou ‘n nuwe reis in die lewe begin. Slegs in hierdie betrekking kan dit gesê geword dat jy sou weer in die wêreld gebore word. Slegs in hierdie betrekking sou hierdie waar en betekenisvol en kragdadig wees.

Lidde van die Vergadering sal aan sekere individuele bedien wat ‘n groter bydrae tot die wêreld maak, maar slegs as die dieper Kennis binne in daardie individuele die boodskaap stuur – die boodskap waarvoor die Vergadering wag en soek tussen diegene wat in Afgeskeidenheid leef.

God veroorloof jou om in Afgeskeidenheid te wees. God veroorloof jou om te ly. God veroorloof jou om foute te maak omdat daardie is hoekom jy Afgeskeidenheid gekies het – om hierdie vryheid te hê.

Maar sedert daar geen werklike alternatief tot die Skeppingswerk is nie, jou bestaan hier is net partydig werklik. Dit is nog met die Skeppingswerk verbind, maar dit is ‘n veranderende, evolusierende omgewing – ‘n omgewing waarheen jou lewe kortstondig is en baie uitgedaag en baie in gevaar gebring deur baie dinge is, waarheen fout en misluk sal die gevolg wees van om te leef sonder hierdie Kennis om jou te lei.

God veroorloof hierdie om te gebeur omdat jy gemaak was om vry te wees. Jy is selfs vry om te probeer om nie wie jy werklik is nie te wees. Jy is selfs so vry.

Maar jy kan nooit sukses in Afgeskeidenheid hê nie omdat Kennis binne in jou leef. Dit is die deel van jou wat nooit God verlaat het en nog beantwoord vir die Mag en die Teenwoordigheid van die Heer van die Skeppingswerk en van die Skeppingswerk ditself.

Dink oor jou godsdienstige lerings in die wêreld – die stories, die lerings, die enorme skare idees geassosieerd met hierdie – en beskou hulle in lig van wat Ons hier vir jou vandag sê. Want Ons gee vir jou die groot prent van jou lewe. Sien die teenstelling en jy sal begin om te sien dat jy moet op ‘n nuwe reis skeepgaan.

Jou oud idees van godsdiens en geestelikheid kan jou net tot ‘n sekere mate dien. Buite daardie, hulle moet weg gesit word, want slegs God weet die weg om te terugkeer. Slegs God weet die betekenis van jou ware bestaan en die spesifieke doel wat jou hier in die wêreld op hierdie tyd gebring het, in hierdie omstandighede.

Die verstand moet uiteindelik neerbuig. Dit kan net volg wanneer dit aan ‘n groter werklikheid verdien. Hierdie verg nederigheid. Hierdie verg oorgawe, met verloop van tyd, tot die mag en die Teenwoordigheid wat binne in jou leef, wat slegs vir jou Bron kan beantwoord.

Die Vergadering veroorloof alles op Aarde om te gebeur. Tensy hul Teenwoordigheid benodig is en met die grootste eerlikheid versoek is, hulle sal nie inmeng nie. Slegs op ‘n groot draaipunt, wanneer ‘n Nuwe Boodskap bedoel is om aan die wêreld gegee te word, sal hulle die mensdom met ‘n nuwe begrip, ‘n groter bewustheid verskaf. Daardie is hoekom die groot Openbarings slegs op sekere kritiese draaipunte in die evolusie van die menslike beskawing gegee was. Hulle kan nie gefabriseer word nie. Hulle kan nie verdig word nie. Hulle kan nie selfs verbeeld word nie, hoewel baie mense het geprobeer, natuurlik.

Dit is op hierdie dat die groot tradisies gebou geword het. Maar dit is ook op hierdie dat die groot tradisies nie bekwaam gewees het nie om die gees van Openbaring te volg wat hulle bestaan in die begin ingelei het. God weet dat sonder Kennis, mense sou in oortreding betreffende hierdie dinge en sou baie foute langs die weg maak. Dit is die toestand van om in Afgeskeidenheid te leef.

Maar eens jy begin om die mag en die teenwoordigheid van Kennis binne in jouself te ontdek, begin jy om die Afgeskeidenheid binne in jouself te einde – tussen jou wêreldlike verstand en idee van jouself en die groter intelligensie wat binne in jou leef, ‘n intelligensie jy het gehad tevore jy in die wêreld gekom het en wat jy weer sal ontdek eens jy weggaan.

Hierdie verg ‘n groot resonansie met die lewe en nie slegs ‘n ingewikkelde teologie of wysbegeerte. Die Engelagtige Vergadering beantwoord nie vir hierdie dinge nie.

Maar op ‘n groot draaipunt, soos wat in die wêreld vandag gebeur, een van hul eie sal in die wêreld kom. Een van hul eie sal gestuur geword om die beproewing van om die Boodskapper te wees te aankyk – die groot moeilikheid, die groot geheim, die groot onsekerheid, die groot Teenwoordigheid wat met hulle sal bly terwyl hulle deur die proses gaan van om in ‘n volwassene mens te word, tog met min bewustheid van hul groter bestemming en doel totdat hul roeping ingelei geword het.

Niemand verstaan die lewe van die Boodskapper nie, maar elkeiemand kan die geskenke van die Boodskapper ontvang, wat geskenke is wat groter is as enige persoon kon ooit aan die wêreld gee – geskenke ver meer langdurig, deurtrekkend, magtig en besielend as enige persoon kon ooit skep of verdig. Mense mag meeslepende idees hê, maar niks wat die lewe van ‘n persoon in die natuurlikste en pragtigste manier kan omvorm nie.

Daardie moet van die Hemel kom. Dit moet deur die Vergadering wat die Wil van God uitleg kom. Want God van die heelal is ver te groot om betrokke met hierdie wêreld te wees – die God van ontelbaar sterrestelsels, dimensies en die Skeppingswerk buite die fisieke betoging, wat selfs groter is, so groot dat daar geen moontlikheid is dat jy kon dit se gesigskring en dit se groot insluiting in die lewe begryp nie.

Die Heer van ‘n biljoen, biljoen, biljoen rasse en meer is seker buite enige teologiese beginsel wat ooit in hierdie wêreld geskep geword het. Maar dit is deel van God se Nuwe Openbaring, jy sien, omdat die mensdom nou in ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal verrys en nou moet begin om oor God in ‘n groter panorama te dink.

Want om wat God in hierdie wêreld doen te verstaan, moet jy wat God in die heelal doen verstaan. En vir die eerste keer, die Openbaring betreffende hierdie word gegee aan ‘n mensdom wat na die grens van die ruimte staan, aan ‘n mensdom wat na die grens staan van om die omgewing van die wêreld te verwoes en hulleself in ruïne en katastrofe te bestuur. Dit is die grootste draaipunt wat die mensdom ooit aangekyk het, en die mees gewigtig.

Alles sal verander en selfs op hierdie oomblik verander. Weens hierdie groot draaipunt, God het, deur die Engelagtige Teenwoordigheid en Vergadering, ‘n Nuwe Openbaring vir die wêreld gestuur – ‘n Openbaring oor lewe in die heelal en die werk van God allerweë, nie op ‘n volkstam of ‘n godsdiens of op ‘n natuurlike veskynsel of op die begrensde geskiedenis van ‘n groep of ‘n nasie gebaseerd nie, maar op die werklikheid van die lewe allerweë.

Hierdie groter panorama gee vir jou die grootste geleentheid om die mag en die teenwoordigheid wat binne in jou leef te herken en aanmoedig jou om jou verstand te gebruik om hierdie beseffing te ondersteun, want hierdie is wat dit geskep was om te doen, en hierdie is dit se grootste diens vir jou.

Jy sal nie die name van diegene in die Vergadering weet hoewel hulle mag ‘n naam na ‘n sekere punt vir ‘n sekere persoon verskaf om hulle te help om te beantwoord. Hul name is betekenloos, want hulle is albei individuele en hulle is een – ‘n verskynsel jy kan nie met die verstand verstaan nie, wat slegs oor dinge van hierdie wêreld kan dink.

Na die tyd van groot Openbaring, die Vergadering praat as een Stem. Dit praat deur een van dit se lidde, maar hulle praat almal tegelykertyd, ‘n verskynsel wat jy kan nie werklik beskou nie. Dit is te verbasend. Dit is te fenomenaal. Dit praat heeltemal buite jou opvattings van die werklikheid. Jy kan net individuele in die heelal verbeeld, maar die Vergadering is een en baie en een, omdat hulle so naby die Hemel is, jy sien, waarheen die baie is een, en die een is baie.

Jou fokus in die lewe is nie met die Vergadering verruk te word of op die Vergadering te konsentreer nie, want hul doel is om jou in die terugeising van Kennis wat binne in jou leef te inskakel.

Want jy moet die een wat kies wees. Jy moet die een wees wie die gevolge en die moeilikhede en die seënings van jou besluite aankyk. Jy moet die een wees wie die groot offering moet kies en ontvang of weier. Jy moet die een wees wie verantwoordelik vir alles wat jy doen moet wees.

So moenie rondom gaan en vertel mense dat God lei jou om hierdie of daardie te doen nie, want daardie is onverantwoordelik. Jy moet sê, “Ek doen hierdie omdat ek voel dit die ding is wat moet gedoen word.” Eis geen ander gesag nie, want jy weet nie vir seker nie.

Jy kan nie die Vergadering of die mag van die teenwoordigheid wat binne in jou leef ken nie tensy Kennis aktief binne in jou geraak geword het en begin nou om magtig in jou lewe te verrys. Moenie ‘n romanse oor jou engelagtige ervaring skep nie, wat dit ook al mag wees, as dit werklik of gefabriseerd is, omdat dit alles oor die verrysing van Kennis binne in jou is, jy sien.

Die Vergadering is slegs met hierdie betrokke, want totdat hierdie gebeur, is jy nie betroubaar nie. Jy is nie verantwoordelik nie. Jy is nie dapper nie. Jy is nie outenties nie. Jy is nog onderwerp van die oorredings van die wêreld en van jou eie vrese en voorkeure. Jy is te swak.

Daardie is hoekom jy moet binne in jouself veredel word deur ‘n proses van groot omvorming wat slegs deur die Vergadering ingelei kan word. Jy kan nie jouself inlei nie. Jy kan vir twintig jaar mediteer en weet nie die mag en die teenwoordigheid van Kennis nie.

Dit is jou gebed nou met die grootste sterkte, dringendheid en egtheid gegee wat die Vergadering by jou roep. Jy bid nie vir voordele of slegs beskerming van skade nie. Jy bid om verlos te word, wetend nie wat hierdie bedoel nie, proberend nie om die verlossing te verstaan nie, dinkend nie jy weet hoe om jouself te suiwer nie. Want slegs die Vergadering weet hierdie.

Dit is ‘n verbasende ding, jy sien. Dit is die grootste wonderwerk van alles. Dit is die wonderwerk wat elke ander wonderwerk skep.

God het nou ‘n Nuwe Boodskap in die wêreld gestuur om die mensdom voor te berei vir hul ontmoeting met lewe in die heelal – die grootste gebeurtenis in die menslike geskiedenis en die een wat die grootste uitdagings, moeilikhede en geleenthede vir die menslike familie stel.

‘n Boodskapper is in die wêreld. Hy het in voorbereiding vir ‘n baie lank tyd gewees om die Openbaring te ontvang, want dit is die grootste Openbaring ooit aan die mensdom gegee – gegee nou aan ‘n geleerde wêreld, ‘n geletterde wêreld, ‘n wêreld van globale kommunikasie, ‘n wêreld van globale bewustheid, tot ‘n sekere mate.

Dit is die eerste keer in die geskiedenis dat ‘n Boodskap aan die hele wêreld tegelykertyd gegee word. Want dit moet die wêreld in ‘n kort period van tyd bereik om die mensdom voor te berei vir die groot verandering wat na die wêreld toe kom en vir die betekenis van hul ontmoeting met intelligente lewe in die heelal wat alreeds in die wêreld gebeur.

Geen van God se vorige Openbarings kan jou vir hierdie dinge voorberei nie, want daardie was nie hul doel of hul ontwerp nie. Hulle was gegee om menslike bewustheid, menslike beskawing en menslike gewete te bou, en die etiek wat die mensdom moontlik tot ‘n groter eenheid en ‘n groter mag in die wêreld kan lei.

Die menslike beskawing het geskep geword, en hoewel dit baie imperfek is – vol korrupsie en verdeling en optreding – het dit nietemin groot belofte. As jy die omstandighede van lewe in die heelal rondom jou geweet het, sou jy hierdie groot belofte sien. Maar jy kan nie dit nog sien nie. Jy het nie hierdie oogpunt nie. Maar die Vergadering sien hierdie, natuurlik, en daardie is hoekom groot klemtoon word vir hierdie wêreld gegee, om vir hierdie groot draaipunt te voorberei. Soveel word nou gegee, deur die proses van Openbaring.

Maar die Boodskapper kyk aan groot moeilikhede, dieselfde moeilikhede wat al die vorige Boodskappers aangekyk het – ongeloof, vyandskap, verwerping, bespotting.

Mense kan nie sien dat die grootste gebeurtenis in die wêreld gebeur te midde van hulle. Hulle dink dit is ‘n verbreking van hul idees, ‘n uitdaging tot hul gelowe. Hulle dink dit sal hul rykheid, hul mag en hul aansien in die wêreld ondermyn terwyl feitlik dit offer die grootste belofte van verlossing hulle kon ooit ontvang en die grootste voorbereiding vir ‘n toekoms wat so ongeleke as die verlede in soveel maniere sal wees.

Die Vergadering waghou en lei die Boodskapper, want sy belangrikheid in die wêreld kan nie ondergeskat word. Sy belangrikheid in die wêreld kan nie oorgeskat word. Die Vergadering sal deur hom praat om die Boodskap in die wêreld te bring. En hulle sal praat as een omdat die Boodskap alles is.

As hierdie deur genoeg mense geherken kan word, deur genoeg mense oplet en gevolg kan word, die mensdom sal die mag hê om weg van verbrokkeling en eindelose stryd en oorlog te keer om ‘n nuwe grondslag vir die toekoms te bou.

Die Openbaing het die visie vir hierdie groter wêreld vir die mensdom gegee, maar dit sal ‘n baie verskillende wêreld wees. Dit sal groter mag, dapperheid en eerlikheid benodig om dit te skep en om dit te verdedig in ‘n heelal waarheen daar magtige kragte is en waarheen vryheid skaars is. Slegs God weet hoe hierdie gedoen kan word. Slegs die Vergadering verstaan hierdie dinge.

Jou taak nou is om te leer om te ontvang en die Stappe tot Kennis te neem sodat jy mag jou ware grondslag in die lewe vind, om jou idees te uitdaag, om dilemmas van die verlede te oplos, om jouself en anderes te vergewe, en om aan die wêreld sonder verwerping en veroordeling te kyk. Want dit is hierdie wêreld wat, mettertyd, jou groter geskenke en jou groter rol voort van jou sal roep.

Daar is soveel hier om te ontleer, soveel om te herbeskou. Jy moet nederig genoeg wees om hierdie te doen. As jy dink jy die waarheid weet, as jy dink jy God se Wil weet, as jy dink jy weet wat die heelal is, sal jou kanse om die waarheid te ontdek baie klein wees.

Die Vergadering waghou oor die wêreld. Roep vir die Vergadering – nie toevalligerwys nie, want hulle sal jou nie hoor nie. Nie om jou ambisies, jou drome of jou fantasies te vervul nie, want hulle sal jou nie hoor nie. Jy moet met jou hart en jou siel bid. Slegs dan kan jou stem hulle bereik, want hulle ken slegs wat waar, eerlik en suiwer is.

Hulle kan nie gemanipuleerde word. Hulle kan nie korrup word. Hulle kan nie beïnvloed word. Jy kan nie ‘n kontrak met hulle maak nie. Jy moet die sterkte hê om hul raad mettertyd te ontvang en dit voort te aandra sonder kompromis, sonder korrupsie. Daardie is hoe sterk jy sal moet wees, om deel van ‘n groter krag vir goed in die wêreld te wees.

Mense sal dink, “Ag, hierdie is te veel vir my om te beskou. Die uitdaging is te groot!” Maar Ons sê nee. Dit is toepaslik vir wie jy is en hoekom jy in die wêreld is en wie jou hier gestuur het. Jy dink van jouself in so ‘n vernederende manier. Jy het in ‘n patetiese staat verlaag wanneer jy soos hierdie dink. Jy ken nie jou sterkte, jou mag of jou doel nie, wat slegs Kennis binne in jou kan verskaf.

Die Vergadering kyk en wag vir diegene wat vir die Boodskap wat God in hierdie wêreld op hierdie oomblik stuur kan beantwoord. Want die Boodskapper kom nou voort om te praat, te verkondig en die Openbaring aan mense te leer. Hy het vir ‘n lank tyd weergehou geword totdat die Boodskap volledig was. Nou dit is volledig, en die wêreld is in groot behoefte daarvan, groter as jy op hierdie oomblik kan besef.

Die Boodskapper verteenwoordig die Vergadering hoewel hy ‘n mens is en hoewel hy imperfek is, want alle mense is imperfek. Hy het foute gemaak, maar al die groot Boodskapers het foute gemaak.

Dit is die Mag van die Hemel binne in hom wat sy sterkte is, wat sy vaandel is, wat sy skild is. Jy kan sy liggaam vernietig, maar jy kan nie sy Boodskap vernietig nie. En jy kan nie vernietig wat hy in die wêreld bring en die Mag en die Teenwoordigheid wat hom hier gestuur het nie – die Mag en die Teenwoordigheid wat wag vir jou om te beantwoord.

Want nou is die geskenk voor jou, en die Hemel kyk en wag om te sien wie kan ontvang, wie kan herken, wie kan die Stappe na Kennis neem en die geskenk van ‘n groter lewe ontvang in ‘n wêreld wat donkerder en meer onseker met elke verbygaande dag groei.