Die Suiwer Godsdiens

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Maart 23, 2013
in Boulder, Colorado

Dit is ‘n groot ongeluk dat mense so ontmoedig deur die staat van godsdiens en die geskiedenis van godsdiens in hierdie wêreld geword het – al die geweld wat dit opgelewer het, korrupsie, misverstaan en deurmekaarheid. Dit is ‘n betoning van wat mense met God se Openbarings doen wanneer hulle nie deur die mag van Kennis binne in hulleself gelei word nie. Hier word godsdiens in ‘n gereedskapstuk van die staat, ‘n hulpmiddel vir ambisieuse mense, nog ‘n onderskeiding wat een volkstam sal gebruik om ‘n ander te oorweldig of oorkóm.

Natuurlik, het hierdie mense weggejaag en het mense gewond, selfs in huidige tye, tot die punt waarheen God se Nuwe Openbaring moet in ‘n suiwer vorm gegee word, nieteenstande die groot waarde, diepte en wysheid van God se vroeër Openbarings en hul belangrikheid om die menslike beskawing in die wêreld te bou.

Maar God moet weer praat, want die Openbaring moet verhelder word. Die doel van Godsdiens moet verhelder word. En die betekenis en doel van jou lewe moet verhef en verhelder word. Andersins, word godsdiens in ‘n groot probleem vir die wêreld, terwyl in die begin was dit bedoel om ‘n groot oplossing te wees.

As jy na hierdie sonder veroordeling kyk, sal jy die groot behoefte vir Kennis [die dieper geestelike Verstand] binne in jouself sien. Want sonder Kennis, sal jy alles misgebruik. Jy sal die natuur misgebruik; jy sal jou verstand misgebruik; jy sal jou liggaam misgebruik omdat jy vanuit ‘n posisie van deurmekaarheid werk. Onseker wie jy is, hoekom jy hier is en wat jy doen, jy sal deur vreemde kragte en uitwendige invloede bestuur word. So is die tragedie om in Afgeskeidenheid [van jou Bron] te leef, ‘n tragedie wat dwarsdeur die heelal bestaan.

Daarom moet ‘n groot verheldering vir godsdiens en elke aspek van godsdiens gegee word – ‘n groot verheldering oor God; ‘n groot verheldering oor verlossing en wat dit beteken en hoe ‘n mens dit bereik; ‘n groot verheldering wat al die wêreld se godsdienste verenig, want hulle ‘n gemene Bron hê.

Wat is Godsdiens? Waarom is dit noodsaaklik? Waarom is dit onmoontlik om dit heeltemal uit die menslike hart te blus? Godsdiens verteenwoordig die uitdrukking van jou dieper inbors en die behoefte van jou dieper inbors om hierde uitdrukking in die lewe te hê, om stem en vorm vir hierdie te gee, wat so wesenlik en elementaal is vir wie jy is, waarvan jy gekom het en wat jy daartoe sal terugkeer wanneer jy hierdie wêreld agterlaat. Dit is grondig vir jou dieper inbors en vir alles jy werklik is – alles wat gesien kan wees en nie gesien kan wees nie, beide die betoning en die geheimenis van jou lewe.

Godsdiens is nie ‘n ideologie nie. Godsdiens is nie ‘n gebou of ‘n organisasie of ‘n hiërargie van organisasies nie. Wesenlik, is dit die beweging van God binne in jou en tussen jou en anderes in die wêreld fungerend. Want God dien die wêreld, werkend deur mense van die binnekant uit.

God bestuur nie die weer of die geologiese kragte van Aarde nie. God het al daardie by die begin van tyd in beweging gestel. Dit werk alles heeltemal op sy eie. Jou uitdaging is om by dit te aanpas en dit betekenisvol en voordelig te benut, vir jouself en vir anderes. Hierdie, natuurlik, sou onmoontlik wees as Kennis het nie vir jou gegee geword nie – die groot begiftiging om jou te lei, om jou te beskerm en jou voor te berei vir ‘n groter lewe.

Die feit dat Kennis vergeet geword het, of onbekende in hierdie wêreld tot so ‘n groot mate is, skep die dilemma vir godsdiens omdat sonder Kennis, godsdiens word in reëls en voorskrifte, vermanings, en sonder uitsondering word in ‘n vorm van groot verdrukking vir die mense. In die begin gegee dalk om hulle te help om hul denkery en hul lewens te organiseer, word dit in ‘n juk om hulle te harnas, en die geestelike lig gaan uit hul lewens.

Hierdie is nie God se voorneme nie. God se voorneme is dat mense die groot begiftiging van Kennis sal ontdek wat die Heer van die heelal, die Heer van ontelbaar godsdienste en rasse in die heelal, aan hierdie wêreld bestee het. Maar wanneer Kennis verlore is, vrees en verbeelding neem beheer. Deurmekaarheid regeer. Mense word in die kraal gejaag om te werk en in slawerny te leef. So het die geval gewees dwarsdeur die geskiedenis van die menslike familie.

Daarom het God nou ‘n suiwer Boodskap gegee en het die Stappe na Kennis as sy grondslag verskaf sodat hierdie nie net nog ‘n geloof om met bestaande gelowe te mededing sal wees nie, nog ‘n ideologie wat beskerm en betwis en gebruik om anderes te oorweldig of onderdruk moet word nie.

Want God het nie die Stappe na Kennis vir een ras of volkstam of groep gegee nie, nie vir een landstrek alleenlik nie, maar vir al die volke van die wêreld, om in al die geloof tradisies van die wêreld gebruik te word, om erken te word as die kern Boodskap van God vir God se Skeppingswerk lewend in Afgeskeidenheid in die fisieke werklikheid.

So wat is godsdiens as ‘n instelling of ‘n versameling van lerings? Wesenlik, sy doel is om ‘n omgewing en ‘n aanmoediging te skep vir mense die Teenwoordigheid, die Mag en die Genade van God binne in hulleself, hul lewens, binne in mekaar en binne die wêreld om te ervaar.

Wat beteken hierdie? Dit beteken dat die doel van godsdiens is om mense na die groot begiftiging toe te bring, na die begiftiging van Kennis toe, want hierdie is hoe God jou sal lei en jou beweeg en jou weerhou – dra jou voor, hou jou weer, ‘n groter krag verby woorde of uitdrukking. Buite die gebied en die bereik van die intellek is dit.

Hierdie is die suiwer godsdiens. Dit het die godsdiens van die gesaligdes, die groot skeppers en mensliewendes gewees. Deur ‘n groter mag en krag in hul lewens beweeg, verby die gewone dinge wat mense se lewens en ervarings bepaal, hulle het deur ‘n groter krag beweeg geword, soos ‘n geestelike swaartekrag, bewegend hulle om buitengewone dinge vir die voordeel van anderes te doen, verby net weldaad en gunste of diens vir mense om te doen, per ‘n voorbeeld om te stel en om die mag van Kennis in anderes te aanmoedig en ontvlam.

Jy kan die name vergeet van bekende generale en leiers van nasies, bekende politikuste, selfs bekende kunstenaars, maar die name van die groot gesaligdes sal seëvier omdat hul bydrae die grootste en die mees durend en diepgaande gewees het. Hulle dien selfs vandag, hul groot gawes resonerend voortdurend deur die menslike hart en verstand, herinnering mense dat wie hulle is, is groter as hul verstande en hul liggame, herinnering mense dat hulle deel van ‘n Groter Werklikheid is, buite wat hul sintuie verslag kan gee.

Hierdie is die suiwer godsdiens aan die werk, jy sien, omdat God verlos jou deur die mag en die teenwoordigheid van Kennis werkend in jou lewe. Tot die mate dat jy dit kan erken, aan dit oorlaat en dit fluks volg, hierdie is hoe God jou sal verlos.

Want Kennis is nie deur jou kulture of jou gelowe vasgebind nie. Kennis is nie deur tradisie vasgebind nie. Dit beweeg buite hierdie dinge. In hierdie manier, mense kan dinge doen wat buitengewoon en geheimenisvol is, skeppend waarde en voordeel wat buite menslike verstaan is. Hulle word in ‘n betoning van die groot begiftiging.

Ritueel en ideologie is waardevol, hoewel, om ‘n voorbeeld of ‘n pad te stel. Mense nodig hierdie om te begin en om dit te gebruik om hulle te help om hul lewe te balanseer, om struktuur en oriëntering vir hulle te gee. Dit is soos voorbereiding om te vlieg, voorbereiding om die vliegtuig te vlieg. Jy moet eers studeer. Jy moet eers georiënteerd word. Jy moet oor die fisika, die omgewing, die winde en lugvaartkunde leer tevore jy die stuurraat van die vliegtuig kan neem. Hierdie is wat ritueel en ideologie waarvoor bedoel is, om jou te oriënteer, om jou voor te berei vir vlug.

Maar die ervaring van vlug is ‘n verskillende saak. Hier stap jy buite die begrensings van intellektuele verstaan en by die Geheimenis ingaan – die Geheimenis wat suiwer en onverontreinig deur die wêreld is, die Geheimenis wat nie deur towerkuns of romans of die soek na mag bestuur is. Hierdie is die suiwer Geheimenis. Hierdie is die suiwer godsdiens omdat hier inskakel jy direk met God in maniere wat wesenlik en elementaal vir jou is.

Jy kan nie hierdie mag vir jouself gebruik nie. Dit is nie daar vir jou om te bestuur of te rig. Regtig, is dit daar om jou te bestuur en jou te rig. Maar dit verg jou intelligensie. Dit verg jou self-bewustheid. Dit verg verantwoordelikheid en selfbedwang en ware medelydendheid vir anderes, of dit sal nie verrys nie.

Daardie is hoekom die ambisieuse nooit verkose is nie. Daardie is hoekom die groot Boodskappers dwarsdeur tyd het teësinnig gewees, teësinnig aanvarend die groot taak voor hulle gestel. Terwyl elkeiemand anders mag wil godsdiens vir mag of voordeel gebruik, die ware Boodskappers is teësinnig. Hulle is eerlik. Hulle is eenvoudig. Hulle is voorbereid vir groot diens.

Buite ideologie en geloof en oor hierdie dinge om te betwis, en die voortdurende en eindelose debat oor hierdie dinge in die poging om met jou verstand iets wat buite die verstand se gebied en bereik te verstaan, moet jy by die suiwer godsdiens ingaan. As jy ‘n Christene, ‘n Boeddhist, ‘n Jood, ‘n Moslem of van enige ander tradisie is, of heeltemal geen tradisie nie, die pad na God is oop vir jou.

God het nou weer gepraat om ‘n helder pad te gee, om helderheid te gee vir mense van alle gelowe en nasies en die sentrale belangrikheid van die groot begiftiging, die begiftiging van Kennis om te illustreer. Want jy kan nie na God toe kom op geloof alleenlik gebaseerd nie. Jy kan nie jou lewe of die lewe van anderes op geloof alleenlik verbeter nie, want nie elkeiemand sal hierdie gelowe meedeel nie.

Hierdie is die teengif vir al die misgebruik van godsdiens in die wêreld. Hierdie is die teengif vir menslike grypsugtigheid, deurmekaarheid en verdrukking in die naam van godsdiens aangedra. Hier word God ontheilig. God se Wil en Doel word belaster. Hier alles wat heilige en diepgaande is word verlore en verneder.

Jy wat soek om jou groter doel in die lewe en die betekenis van jou bestaan hier moet ‘n nuwe ervaring van die Goddelik hê as jy onder hierdie uitkomste en gevolge ly.

Daardie is hoekom God weer gepraat het, nie om die wêreld se godsdienste te vervang nie, maar om hulle te verhoog en hulle voor te berei vir die groot verandering wat na die wêreld toe kom, en vir die mensdom se ontmoeting met ‘n heelal van intelligente lewe. Want geen van God se vorige Openbarings kan hierdie doen nie, jy sien. Dit is deel van ‘n Groter Plan wat altyd ver buite menslike verstaan en begrip sal wees.

Hierdie is die Geheimenis. God leef in die Geheimenis. Mense leef in die betoning. Hulle probeer om die Geheimenis ‘n betoning te maak. Maar die Geheimenis is altyd die Geheimenis.

Jy moet die sterkte en die dapperheid hê, dan, om verby die betonings van godsdiens te gaan. Jy moet baie eerlik wees. Jou beweegrede moet helder wees, of jy sal nie bekwaam wees om voort te gaan nie. Die suiwer godsdiens verg ‘n helderheid en ‘n suiwerheid van voorneme as jy daarheen sal ingaan.

Moenie godsdienstige tradisies en plegtighede en lerings en oefenings verag nie, want hulle daar is vir mense by die begin. Hoewel hulle mag misgebruik en misverstaan word, hulle verskaf die struktuur by die begin, wat baie nuttig vir baie mense kan wees. Maar ongelukkig word hierdie dinge in godsdiens sigself.

Mense onderrig dat as jy nie volgens ‘n sekere voorskrifte of ‘n lering van oudheid glo, sal jy nie in die Hemel ontvang word nie. Tog presideer God oor ‘n heelal van ontelbaar rasse en godsdienste, so duidelik is dit nie nie geloof of ideologie wat jou oor die drumpel in die Goddelike Teenwoordigheid bring nie.

God sal nie jou straf as jy misluk omdat God weet dat sonder Kennis, kon jy slegs in deurmekaarheid wees en foute maak, selfs vreeslike foute.

Daardie is hoekom die Stappe na Kennis te neem so grondig is vir wat godsdiens werklik is en wat dit moet wees, want hier God verlos jou – nie in jou verstand nie, nie in jou gedagtes nie, nie in jou gelowe nie. Want as jy ooit na jou Antieke Tuiste terugkeer, wat jy uiteindelik sal doen, sal jy mense daarheen sien met allerhande gelowe, komend van gelowe wat heeltemal verskillend is, komend van ander wêrelde, komend van dwarsdeur die heelal. Kan jy so ‘n ding verbeeld? Jy kan nie.

Maar die Geheimenis is in jou lewe. Dit is in jou hart. Jy kan nie jouself van dit heeltemal skei nie. Mense probeer. Hulle is altyd baie besig. Hulle wil nie vir ‘n oomblik stil sit nie. Hulle wil nie voel wat hulle oor hulle lewens voel nie, of hulle sal ‘n krisis hê. Omdat die Teenwoordigheid altyd daar is, wagtend, roepend met ‘n natuurlike aantrekkingskrag.

Hierdie is die suiwer godsdiens. Maar om hierdie eens as moontlik of voordelig te beskou, moet jy vertoue in die menslike hart hê. As jy dink mense in die grond boos is en geneig op boosheid is, dan sal jy van godsdiens dink as ‘n manier om hulle te harnas en in die kraal te jaag, om die sweep oor hulle te knak en om hulle met verdoemenis en allerhande folter en treurigheid te bedreig as hulle volg nie wat jy vir hulle vertel nie. Mense dink hierdie is hoe God is.

‘n Algenadige God is algenadig. ‘n Alwetende God is alwetend. God weet dat sonder die mag en teenwoordigheid van Kennis, kan jy nie jou lewe waaragtig lei nie. So God gee vir jou die Stappe na Kennis. Hulle was tevore in antieke tye gegee, maar was vergeet of afwys, want diegene wat oor godsdiens geregeer het nie die menslike hart betrou nie.

Maar nou is die mensdom geletterd. Dit is bewus van die groter wêreld waarin dit leef tot ‘n sekere mate. Julle is nie meer geïsoleerde, primitiewe volkstamme nie. Hoewel jou neigings nog primietief en self-verwoestig mag wees, julle is bewus van groter dinge.

God moet jou voorberei vir die wêreld en vir lewe buite die wêreld en vir die trap van eenheid wat natuurlik tussen mense sal moet gebeur as die mensdom sal hierdie wêreld as ‘n bewoonbare plek bewaar en sy vryheid en self-bepaling in die heelal bewaar, waarheen vryheid baie skaars is.

Dit is jou diepste behoeftes en die behoefte van die wêreld sigself wat God se Nuwe Openbaring na die wêreld toe gebring het. Dit is die eerste Openbaring van hierdie soort in meer as 1400 jaar.

Jy leef op ‘n tyd van Openbaring. Maar jy moet die verskillende verdiepings van godsdiens verstaan. Daar is godsdiens om vir mense te sorg en om hulle te voed. Daar is godsdiens om kultuur en samelewing basiek te organiseer. Daar is godsdienstige geloof, wat mense kan help, tot ‘n sekere mate. Maar dan is daar die suiwer godsdiens, wat mense in inskakeling bring met Kennis binne hulleself en die Groter Magte in die heelal wat die God van die heelal vir die welstand van alle volke en nasies rig.

Wanneer jy by die geheimenis van hierdie ingaan, moet jy jou vas gelowe, jou ideologie agterlaat. Jy sal die sterkte en vertroue en dapperheid moet hê om hierdie te doen, of jy sal buite die innerlike binnevertrek van die tempel gelaat wees. Want geloof sal nie jou na die God van alle lewe bring nie. Dit sal ‘n groter inskakeling neem, ‘n meer diepgaande inskakeling, en ‘n lewe deur die groot begiftiging gelei, wat binne in jou op hierdie oomblik leef.

Mense sal teen hierdie redeneer. Hulle sê, “Mense kan nie betrou word nie. Hulle is boos. Hulle is korrup. Hulle het van genade geval.” Hierdie is belaglik. Afgeskeidenheid was geskep omdat deel van die Hemel het gewil om dit te ervaar, en so hier is jy. Dit is te groot en diepgaande om ooit te begryp.

Jy het God agtergelaat, maar God het nie jou agtergelaat nie. Jy is in jou gedagtes, jou vrese, jou begeerte en jou afgetrokkenhede verlore, maar die Teenwoordigheid gaan met jou. Want daar is ‘n deel van jou wat God nooit agtergelaat het, en hierdie is die deel van jou wat Kennis genoem is.

Daardie is hoekom God sal jou in die einde verlos, en elkeiemand anders, omdat jy kan nie jouself van jou Bron afskei nie. Jy kan in Afgeskeidenheid leef. Jy kan in fantasie leef. Jy kan ‘n lewe van vernedering en misdaad en armoede en self-mishandeling leef, maar jy kan nie die verbinding breek nie.

Eendag, uiteindelik, sal jy aan die mag binne in keer – uitgeput, frustreerd, oorweldig. Jy sal aan hierdie mag keer, en dit sal ‘n lank proses van verlossing begin, sittend jou in diens vir anders in die eenvoudigste en nederigste maniere sodat jou waarde en waardigheid en eiewaarde hergestel kan word. Want jy kan nie na jou Antieke Tuiste as ‘n treurige, ontheiligde skepsel terugkeer nie. En jy word nie in die wêreld gestuur net om vir jou lewe verlore en gemors hier te word nie.

Die verstand is ‘n belangrike gereedskapstuk, maar dit is nie die platvorm vir noodwendige waarheid nie. Geloof en ideologie kan nuttig by die begin wees, maar ‘n belemmering na die einde. Jy moet verby die plaveisel tot in die wildernis stap omdat God daarheen is. Jy moet leer om stil te wees. Jy moet leer om binne in jouself te luister. Jy moet jou passies en jou ergenisse en jou vermanings weerhou om jouself hierdie kans te gee.

Dit ‘n verskillende manier om in die wêreld te wees. Dit is ‘n geseënde manier om in die wêreld te wees. En hoewel jy deurmekaar is en weet nie wat jy doen en dinge veranderend is, het jy ‘n hoek gedraai. Jy begin om te terugkeer.

God weet die pad God toe. Mense weet nooit die pad God toe nie. Maar jy hoef nie om die pad te weet nie omdat God die pad weet. Jy hoef net om te vra en met groot vasberadenheid te aanbid dat die inskakeling vir jou kan begin, en die Stappe na Kennis te neem wat God verskaf het, en jou te onderrig hoe om na die dieper stem binne in jou te luister – nie die stem van jou kultuur, jou familie, jou grypsugtigheid of jou vrees nie, of die grypsugtigheid en vrees van die wêreld of enige krag in die wêreld wat onheilig is, maar die ware stem. Dit sal die natuurlikste ding wees vir jou om hierdie te doen.

Hierdie is die suiwer godsdiens. Dit kan binne die moskee, die tempel, of die kerk, of êrens beoefen word. Dit wag vir jou om te beantwoord. Dit wag vir jou om jou groot behoefte vir hierdie te besef, want slegs God kan jou vervul en jou in die wêreld rig. As jy godsdienstig is of nie, as jy ‘n godsdiens beoefen of nie, as jy in ‘n godsdiens glo of nie, God se Plan sal jou red as jy kan beantwoord.

Hier is daar geen godsdienstige oorloë nie. Hier is daar geen godsdienstige verdrukking nie. Hier alle gelowe saamleef omdat hulle almal ‘n middel na dieselfde eindpunt is. Hulle almal voed die dieper verlange van die hart as hulle ware en outenties is.

Ons bring jou nou na die suiwer godsdiens sodat jy dit mag omhels en sien hoe belangrik dit is en hoe sentraal vir jou lewe en jou bestemming, jou vervulling en jou ware self-uitdrukking dit werklik is. Hierdie is ‘n gawe van die Hemel vir jou, ‘n gawe wat van ‘n groter Bron kom – gegee nou in terme jy kan verstaan en wat in verskillende tale doeltreffend vertaal kan word; gegee nou met die Wil en die Voorneme van die Hemel.

Jy ly omdat jy weet nie hoekom jy gestuur is en wie jy gestuur het en wat jy daarna moet doen om te begin om hierdie ervaring en begrip van jou lewe te terugeis. Ryk of arm, hierdie deurmekaarheid sal jou kwel totdat jy na ware oplossing soek.

Hierdie begin die heilige inskakeling. Hierdie begin die heilige terugreis. Hier God neem jou nie weg van die wêreld nie, maar bring jou in die wêreld in ‘n heeltemal nuwe manier. Hier sien jy die behoefte vir Kennis orals om jou, en jy nie veroordeel mense vir hul mislukkings en hul foute nie. Hier word jy in ‘n uitdrukking van die Hemel as jy soek om Kennis in anderes te versterk en mense in die grondigste maniere te dien, iewers dit noodsaaklik is vir jou om so te doen.

As jy misgehandel deur godsdiens of deurmekaar deur dit geword het, verstaan hierdie woorde. Sien hierdie groot opening en geleentheid vir jou. Want jou verhouding met God die vernaamste verhouding in die lewe is, en die trap waarnatoe jy dit kan aanvaar en dit ervaar en deel daarvan wees bepaal hoe ver jy in verhouding met enigiemand kan gaan. As jy nie intiem met die mag wat binne in woon kan wees nie, hoe kan jy met enigiemand regtig intiem wees? Hoe kan jy betrouend wees as jy nie wat binne in jou is kan betrou nie? Hoe kan jy oop wees en jou ware affeksie veroorloof om te verrys as jy nie die leiding en mag van Kennis binne in jouself hê nie?

Hierdie herstel jou ware verhouding met jouself, wat in die grond jou verhouding met Kennis is. Van hierdie, begin jy om die basis en die grondslag te hê vir die groot verhoudings jy bedoel is om in die lewe te hê, wat na jou toe sal kom as jy voorbereid is, as jy genoeg van die verlede vrygemaak word om hulle te ontvang en hulle betekenis te verstaan.

Hier begin jy om die suiwer godsdiens te leef in wat jy sê en wat jy doen en eens wat jy dink. Hierdie is ‘n Mag groter as die wêreld en alles in die wêreld – groter as die natuur, groter as die fisieke kragte wat die wêreld beweeg. Want nou vind jy daardie deel van jou wat tydeloos en onveranderlik is, wat jou vryheid van die dood en ‘n sin van jou groot bestendigheid sal gee, selfs deur jou reis hier op Aarde.