Die Verbintenis

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op April 16, 2011
in Boulder, Colorado

Ons sal vandag oor God, die Hoër Gesag praat.

Die Hoër Gesag praat nou met jou, deur die Engelagtige Vergadering, praat met ‘n deel van jou wat die sentrum en die bron van jou Wese is, praat verby jou sosiale bedinging, verby jou idees en gelowe en die idees en gelowe van jou kultuur of selfs jou godsdiens.

Die Hoër Gesag het ‘n Boodskap vir die Wêreld en vir elke persoon in die wêreld. Die Boodskap is meer as ‘n idee. Dit is meer as selfs ‘n klomp idees. Dit is ‘n roeping en ‘n bevestiging, wat vir jou roep om te beantwoord en wat bevestig dat daar ‘n dieper inbors binne in jou en binne in al die mense van die wêreld is. Die bevestiging is ‘n draaipunt in jou bekwaamheid om te beantwoord.

Die Mag en die Teenwoordigheid presideer oor die fisieke heelal, ‘n heelal ver groter en meer uitgestrek as jy moontlik kan verbeeld, en selfs verby die fisieke heelal na die groter sfere van die Skeppingswerk sigself, wat iets is wat weinige mense in die wêreld het nog ooit bedink moontlik kan wees.

En tog praat die Hoër Gesag met jou in jou privaatste plek, die sentrum van jou Wese, diep onder die oppervlakte van jou verstand.

Hierdie is die grootste verhouding en die Bron van bedoeling in al jou verhoudings met mense, met plekke en selfs met dinge.

Nou nodig jy om hierdie Hoër Gesag met die dieper deel van jouself te praat, om jou in kennis met die dieper deel van jouself te stel en jou voor te berei vir lewe in ‘n nuwe wêreld en vir verbintenis met ‘n heelal vol intelligente lewe, wat die Groter Gemeenskap van lewe is. Jy weet nie oor dié dinge nie, maar hulle is deel van jou.

Miskien het jy jou dieper inbron in tye van helderheid ervaar, tye van voorafwetenheid en selfs tye van teleurstelling, toe jy verby jou begeertes en jou vrese en die begeertes en die vrese van ander mense kon gesien.

Die Hoër Gesag roep vir jou, roep vir jou deur die Antieke Gange van jou verstand, roep vir jou verby jou gelowe en jou vooringenomenhede.

Want God het weer gepraat en die Woord en die Klank is in die wêreld. Dit is ‘n dieper kommunikasie, ver meer diepgaande as die intellek kan verstaan.

Dit praat oor ‘n groter doel en ‘n dieper verantwoordelikheid en ‘n groter verbinding, albei binne hierdie wêreld en buite. En deur hierdie verbinding, word jy in ‘n brug – ‘n brug na die wêreld toe, ‘n brug van jou Antieke Tuiste waarvandaan jy gekom het en waarnatoe jy sal terugkeer.

Mense wil baie dinge hê. Hulle het groot vrese – die vrees van verlies, die vrees om nie te hê nie, die vrees van berowing, die vrees van verdrukking, die vrees van pyn en lyding en die vrees van dood.

Maar die Hoër Gesag praat verby al dié dinge. Hier praat die Skepper met die Skeppingswerk.

Die Skeppingswerk binne in jou is die dieper verstand wat Ons “Kennis” noem. Dit is die bestendige deel van jou. Dit is die deel van jou wat vorige hierdie lewe was en ná hierdie lewe sal wees, wat deur die sfere van die Afgeskeidenheid reis, slegs deur die mag van die Stem gelei.

Mense wil baie dinge hê. Hulle het groot vrese. Baie mense het vas gelowe. Maar die Hoër Gesag praat verby dié dinge met almal wat kan sien en hoor en uit ‘n dieper verdieping kan beantwoord.

Jy kan nie rekenskap van hierdie gee nie. Dit is groter as jou verstand. Jy kan nie hierdie debat nie, want dit is verby jou bekwaamhede.

Dit is so geheimenisvol want dit deurtrekkend is. Die oorsprong daarvan is buite hierdie wêreld en alle wêrelde; dus kan jy dit nie verbeeld nie.

Maar die ervaring is so diep, dit kan die pad van jou lewe verander en kan jou uit jou droom van Afgeskeidenheid ontwaak, en uit jou vooringenomenheid en jou assosiasies en alles roep sodat jy die Antieke Stem sal kan hoor, so antiek dat dit oor ‘n lewe verby jou rekenskap praat. Maar ‘n lewe wat jou lewe is.

God weet wat oor die horison kom. God weet hoekom jy hier is. God het jou vir ‘n doel gestuur. Jou planne en jou doelwitte selde vir hierdie rekenskap gee.

Dit is iets ver groter. Dit is iets meer eenvoudig en nie so hoogdrawend nie. Dit is iets wesenlik vir jou Wese en jou inbors en jou ontwerp.

Dit is die aanvanklikste verhouding wat jy hê, die diepste liefde, die grootste verbinding. Dit verenig jou met jouself en bring jou lewe in fokus.

Dit roep jou uit situasies wat skadelik is of nie ware belowe vir jou het nie. Dit roep jou in ‘n groter deelneming in die wêreld, deur ‘n geheimenisvolle Antieke Stem gelei, ‘n Stem anders as enigiets jy nog ooit gehoor het, dieper as enigiets jy nog ooit gevoel het, groter as enigiets jy kan sien of aanraak.

Mense wil baie dinge hê. Hulle is deur groot vrees aangedryf. Selfs hulle plesiere is vol vrees en bedugtheid.

Maar die Antieke Stem is verby vrees, en wanneer jy beantwoord, is jy verby vrees.

Wie kan sê wat hierdie is? Wie kan rekenskap vir hierdie gee?

Moenie dwaas wees en oor hierdie in terme van produktiwiteit dink nie. Moenie analities wees nie. Want hierdie gebeur by ‘n dieper en meer grondige verdieping.

Moenie huiwering vir hierdie wees nie. Want hierdie is jou lewe, jou doel en jou roeping.

Die Teenwoordigheid en die Genade is met jou. Maar jy kyk na ander dinge. Jou verstand is êrens anders. Daardie wat jou verlos en herstel nou met jou is. Maar jy kyk in die tenoorgestelde rigting.

Die Openbaring is in die wêreld. God het weer gekom met ‘n groter Boodskap vir die mensdom en ‘n voorbereiding vir ‘n moeilike en gevaarlike toekoms vir die menslike familie.

Wat is hierdie? Wat beteken dit? Hoekom gebeur dit? Hoe kan ‘n mens voorberei?

Slegs die Openbaring kan hierdie vrae antwoord. As jy jouself afsonderlik stel, kan jy nie hierdie vrae beantwoord nie.

Mense wil baie dinge hê. Hulle is baie afgetrokke. Maar hulle weet nie waar hulle is of wat hulle doen nie. Hul doelwitte is merendeels die doelwitte van die samelewing. Hulle weet nie waarheen hulle in die lewe gaan of hoekom hulle hier is of wie het hulle gestuur en wie sal hulle herstel en vervul en hul lewe bedoeling en rigting gee.

Nou spreek die Antieke Stem aan jou. En jou sal die Antieke Stem binne in jouself hoor beantwoord, want die verbinding baie diep is. Dit is soos die riviere wat in die woestyn diep onder die ground vloei, ondergronde riviere van die suiwerendste water wat nie van die oppervlakte gesien kan word nie en nie gevind kan word nie, sonder ander metode.

Terwyl jy jou lewe by die oppervlakte leef, diep binne in jou, is jou met die Goddelik verbind. En hierdie verbinding is deur die Roeping en die antwoord ervaar, per ‘n dieper Stem en ‘n groter rigting te volg.

Mense vra Waarom? Waarom gebeur dié dinge? Hulle moet stop en luister en leer om te luister sodat hulle hul aandag volledig in hierdie oomblik kan bring sodat hulle kan hoor en voel en sien wat die Openbaring binne in hulle roer.

So roer die Openbaring, die Openbaring binne in elke persoon. Hierdie is hoe God met die wêreld praat in die tyd van Openbaring. Hierdie is verhouding by die diepste en belangrikste verdiepings.

Jy kan nie weg van God afbreek nie. Want God gaan allerweë saam met jou. God is elke oomblik saam met jou, in elke bedrywigheid wat jy doen.

Net in jou gedagtes kan jy afgeskeie wees, geassosieerde met ander dinge, identifiseerde met ander dinge. Maar die Antieke Stem is binne in jou, en roep vir jou om te beantwoord, en lei jou, en weerhou jou.

Om jou dieper voorgevoelens en die aandrange van jou hart te verstaan, moet jy begin om te luister. Luister binne jouself. Luister na die wêreld sonder beoordeling en veroordeling. Luister vir die bewyse van wat kom. Luister na hoe jou moet beantwoord. Luister na wie om mee te wees en wie nie mee te wees nie.

Hier jy volg nie vrees nie. Hier is daar geen veroordeling nie. Hier daar is ‘n groter onderskeidenheid en ‘n groter erkenning.

God het Kennis in jou gestel om jou te lei en te beskerm en op ‘n groter lewe en deelneming in die wêreld te lei. Dit bly buite die gebied en die bereik van die intellek. Dit gebeur by ‘n dieper verdieping.

Eers jy begin om hierdie te ervaar, begin jy ‘n groter onderskeidenheid te kry. Jy word versigtig oor wat jy doen en diegene waarmee jy omgaan. Jy luister aandagtig na ander mense om te sien of jou behoort om met hulle deel te neem en wat hulle vir jou kommunikeer.

Mense vetrou baie dinge, maar hulle weet baie min. Hulle leef by die oppervlakte van die verstand, wat onrustig en wanordelik is en deur die winde en die passies van die wêreld gelei is.

Hul gelowe vervang die dieper verhouding. Hul vooringenomenhede is ‘n vermyding van die groter verbintenis hulle voorbestemd is om te hê.

Afsonderlik, kan hulle nie sien nie. Hulle kan nie weet nie. Hulle is verslaaf aan hul gedagtes, aan hul verstand, aan hul reaksies. Hulle is slawe, en leef slaafs.

Maar die Geheimenis is binne in hulle. Dit is die belangrikste ding in die lewe. Verby om doelwitte te bereik, rykdom en geselskap en erkenning in die samelewing te verkry, dit is die belangrikste ding omdat dit die arena van ‘n groter verbintenis is.

Die Geheimenis is die bron van alles belangrik. Al die groot uitvindings en bydrae, die groot verhoudings, die groot ervarings – hulle kom alles van die Geheimenis – wie jy is, hoekom jy hier is, wat vir jou roep, jou groter verbinding, jou bestemming met sekere mense in die wêreld, jou bekwaamheid om jou pad te vind terwyl almal rondom jou slapend is, dromend is of onantwoordend is. Hierdie is ‘n reis jy moet neem, of jou lewe sal ‘n onrustige droom wees, en niks meer nie.

Wanneer jy na jou Geestelike Familie terugkeer ná jy hierdie wêreld vertrek, sal hulle na jou kyk om te sien of jy jou opgawe vervul het, as jy die dieper verbinding gemaak het. En jy sal weet as jy het dit gedoen of het dit nie gedoen nie.

Hier is daar geeen beoordeling en veroordeling nie, slegs erkenning. Hier wat vantevore geheimenisvol was word selfs die werklikheid en jou prioriteite word duidelik. Daar is geen afleidings nie. Daar is geen weerstrewing nie.

En jy sal wil terugkom, en vir jouself sê, “Hierdie keer sal ek onthou. Ek weet nou. Ek kan nou sien. Ek sal onthou.”

Maar jy moet onthou terwyl jy hier is. Daardie maak die hele verkil. Daardie is die begin van alles belangrik. Daardie is die draaipunt van jou lewe.

Dit is slegs geheimenisvol want jy daarvan afgeskeie is, deur ‘n wêreld van vorm gevang, in die wêreld verlore, as ‘n indiwidueel opgegroei wat by ‘n moeilike en veranderende wêreld moet aanpas. Dan kom iets om jou te herinner, en jy begin om te voel dat die Geheimenis met jou is en jou beïnvloed.

Die Bron daarvan is buite die fisieke werklikheid, want wie jou is, buite die fisieke werklikheid is. Waarheen jy gaan is uiteindelik buite die fisieke werklikheid. Maar jy is bedoel om hier te wees want jy hier vir ‘n doel gestuur was. Daardie is die Geheimenis.

Ons praat oor hierdie dinge om jou by ‘n dieper verdieping te verbind, om daardie wat outenties is uit te roep, om met ‘n deel van jou wat jy skaars weet die dieper deel van jou is te praat. En hierdie deel van jou sal beantwoord weens Ons antieke verpligting bymekaar.

Jy is bang vir die, maar tegelyk wil jy dit hê. Dit is ‘n natuurlike verlange, meer natuurlik as enigiets anders wat jy nou doen of kan in die wêreld doen.

Dit is die Inskakeling.