Die Groot Geloof

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op April 25, 2007
in die Oude Stad, Jerusalem, Israel

Dit is noodsaaklik nou om te beskou wat werklike geloof is in die lig van groot verandering in die wêreld. Met die komende golwe van verandering wat dwarsdeur die gesig van die wêreld sal vee, met die Groter Donkerheid wat in die wêreld is, jou begrip van geloof moet verander. Dit moet ‘n hoër grond, ‘n veiliger posisie, ‘n meer outentiese begrip en uitdrukking neem.

Hierdie geloof dan moet op wat onsigbaar is gebaseerd wees, nie op wat sigbaar is nie. Dit moet op wat bekend is en diepste gevoel word, gebaseerd wees. Dit kan nie op verskynings gebaseerd wees nie. Dit kan nie op die betonings van nasies of godsdienste gebaseerd wees nie, of dit sal vreeslik ly en faal jou in die tyd van krisis en groot behoefte.

Jou geloof moet in iets groter wees as wat die mensdom geskep het. Dit moet iets groter wees as wat die instellings van die wêreld geskep het.

Jy sien, jou geloof is bedoel om jou verstand op ‘n groter mag gefokus te hou, wat binne in jou woon en binne in die verstande en die harte van almal wat hierheen woon. Dit is hierdie mag binne in jou en om jou wat die fokus en die substansie van jou geloof moet wees.

Want beskou, as jou geloof op die betonings van die lewe gebaseerd is – die skeppings van die mensdom, wat menslike instellings ontwikkel het – hoe dan kan dit in die toekoms volgehou word? Wat sal vir jou geloof gebeur wanneer nasies stry, wanneer vreeslike optredings teen onskuldige mense in die naam van God en godsdiens gedoen word? Wat sal vir jou geloof gebeur wanneer mense uithonger en uithongering vermeerder as die wêreld se toevoer van vars water en kos agteruitgaan weens omgewings verlaging en oorgebruik? Wat sal vir jou geloof gebeur wanneer heilige gebiede ontheilig word, wanneer plekke geliefde deur mense verniel word deur verwarring, deur medediging, konflik en oorlog?

Wat sal vir jou geloof gebeur binne hierdie scenarios? As jy glo dat God die skrywer van alles wat gebeur is, hoe sal jy hierdie dinge regverdig? Hoe sal jy God heilig en genadig en voordelig hou as jy dink God die skrywer van menslike opdrag en menslike konflik is?

Daar moet ‘n verheldering hier wees. Daar moet ‘n groter begrip wees, of geloof sal jou faal as dit nie alreeds so gedoen het nie.

Daar is baie mense vandag wie se geloof alreeds verpletter geword het. Hulle het sinies geword, en hulle vrees het regverdig geword. Hulle glo nie in ‘n groter beloftigheid vir die mensdom nie. En as hulle godsdienstig is, sal hulle dink dat die mensdom onder die gewig van God se teenbeskuldiging en straf sal ly.

Hulle dink hierdie dinge omdat hulle het geloof verloor in wat wesenlikste in die lewe is. Hulle is onbewus van die groot begiftiging van Kennis – ‘n groter Intelligensie wat vir die menslike familie gegee geword het, wat binne in elke hart woon as ‘n potensiaal binne in elke persoon.

Hulle het hulle drome gesien verpletter word deur menslike konflik, korrupsie en verlaging. En nou is hulle hart gesluit en hulle verstande donker. Hulle sal maklik aan die Groter Donkerheid in die wêreld swig, wat aan hul vrees en hul kwaadheid en hul wantroue kan spreek.

Hulle is onbewus van die groot begiftiging van die Skepper van alle lewe. Dit is hierdie begiftiging – hierdie dieper Intelligensie, hierdie geheimenisvolle mag, hierdie onsigbare krag – wat die bron van jou geloof moet wees.

Alles om jou kan verander. Alles om jou is onderwerp van vernieling en ontheiliging. Maar wat God binne in jou geplaas het is buite die bereik van menslike bedrieëry en korrupsie. Dit is buite die bereik van manipulering en verleiding deur enige krag, as dit ‘n menslike krag is of ‘n krag van buite die wêreld af.

Hierdie groter mag binne in jou is hier om jou te lei en jou te beskerm – om jou na jou grootste uitdrukking in die lewe en jou groter bydrae vir die wêreld en vir alle lewe hier te lei. Dit is op hierdie oomblik binne in jou. En dit sal op elke oomblik binne in jou wees ongeag wat aan die buitekant gebeur.

As jou geloof in dinge sienbaar en tasbaar is, plaas jy jouself in groot wondbaarheid. Jy verseker dat jou toekoms vol kwaadheid en teleurstelling, skok en tragedie sal wees.

Jy ingaan by baie verwarrende tye in die wêreld. Die wêreld is in agteruitgaan. Sy hulpbronne verminder. Tog aanhou menslike bevolkings om te groei. Daar het groot skade tot die lewe-volhoudende hulpbronne van hierdie wêreld gewees. Die omgewing het tot ‘n baie ernstige mate gekompromitteer geword. En daar is kragte van buite die wêreld af wat hier is om voordeel van ‘n swak en verdeelde mensdom te neem.

Waar sal jou geloof staan in die gesig van al hierdie groot moeite en uitdagings? Hoe sal jy jou fokus op die groot beloftigheid vir die mensdom volhou? Hoe sal jy vermy om geloof in jouself te verloor, in ander mense, in nasies, in regerings, en in God, as jou wêreld beroerende verandering ondergaan? Jou lewe dan is bestem vir onmeetlike teleurstelling, deurmekaarheid en ontnugtering as jou geloof in dinge is wat sienbaar en hoorbaar en tasbaar is.

Dit is die groter mag van Kennis – die Geheimenis, die bewys van dinge onsigbaar – wat die fokus van jou geloof moet wees; daardie moet die hart van jou godsdiens wees; daardie moet die bron van jou aanmoediging, jou wysheid en jou leiding wees.

Hierdie is die groot geloof. Hierdie is die geloof wat versterking verg. Hierdie is die geloof wat van jou sal vra om jou sekerheid in ‘n groter onsigbare mag te plaas – ‘n mag wat jy slegs afwisselend, of selfs seldsaam kan ervaar.

Hierdie mag het vir die ware beofenaars van godsiens dwarsdeur die eeue bekend gewees, maar dit gaan ongeherkend vir amper al die mense [vandag] ongeag hulel nasie of hulle geloof tradisie.

Hierdie is waarom daar ‘n Nuwe Boodskap van God in die wêreld is – ‘n Boodskap om hierdie geloof te herstel, sy belangrikheid te beklemtoon, en jou te wys hoe dit verskaf jou vryheid van wondbaarheid, vryheid van kwaadheid, vryheid van teleurstelling en ontnugtering.

Want jy mag geloof in alle dinge sienbaar en tasbaar verloor, maar die geloof in Kennis moet sterk bly. As hierdie die geval kan wees, dan sal jy in staat wees om die Groot Golwe van verandering teen te staan sonder om jou skatting vir jou Goddelike inbors of die Goddelike inbors van anderes wat hierheen woon te verloor. Jy sal in staat wees om vergifnis en verdraagsaamheid en terughoudendheid te oefen – dinge wat jy andersins sou verloor sonder hierdie groot geloof.

Hierdie groot geloof verseker dat die Mag van God daar is om jou te lei en te beskerm en jou na jou groot bereikings in die lewe toe te lei. Sonder so ‘n geloof, sou jy nie hierdie groter verantwoordelikheid sien nie. Jy sou nie die voortekens binne in jouself sien nie. Jou sou nie die rigting wat verskaf is oppas nie.

Want jy sou deur die wêreld rondom jou oorgeval word – geswig deur die ergernisse en die woede en die konflik wat jy sien en hoor om jou. Jy sou verlore wees – weg gevee deur die Groot Golwe van verandering, oorgeval deur menslike lyding, oorweldig deur ‘n wêreld jy nie kon verstaan nie. En jou verstand sou vol kwaadheid, vrees en wraak word.

Jou bestemming dan word helder, want sonder hierdie groter geloof sal jy in donkerheid val. Jy sal jou verbinding met Goddelikheid verloor. Jy sal bid vir dinge om te verander. Jy sal bid vir dinge om beter te kry. Jy sal bid vir jou lewe om bewaar te wees. Maar al jou gebede sal vol vrees en misverstaan wees. Hulle sal nie op die groot geloof gebaseerd wees wat jy moet hê as jy die Groot Golwe van verandering sal deurstaan en ‘n lig in die wêreld van donkerheid sal wees.

Want Kennis is nie hier net om jou lei en te beskerm nie. Dit is hier om jou in staat te stel om die groter gawes wat jy in die wêreld gebring het te ontdek en uitdruk.

Jy het in die wêreld op ‘n tyd van groot verandering en omwenteling gekom. Hierdie groot verandering en omwenteling – pleks van jou te verslaan, pleks van jou in deurmekaarheid en donkerheid te stuur – sal eintlik voort van jou die gawes roep wat jy gekom het om te gee. Want hierdie wêreld is die wêreld wat jy gekom het om te dien. En sy omstandighede sal omskrywing gee vir jou groter doel en betekenis hier.

Dalk kan jy begin om te sien dat dieselfde omstandighede wat jou andersins sou verslaan is daardie omstandighede wat jou sal belig, wat jou groter gawes vir die wêreld voort sal roep. Hierdie is ‘n heeltemal verskillende beantwoord as die beantwoord van meeste mense om jou. Hierdie is ‘n heeltemal verskillende beantwoord as jy sou hê as die groot geloof nie binne in jou volgehou was nie.

Want of die mensdom stygend of vallend is, die mag van Kennis leef binne in jou. En jy kan hierdie mag in anderes vergroot deur om die groot geloof met hulle te deel, deur om die Nuwe Boodskap van God met hulle te deel, wat van hierdie groot geloof praat en sy vitale belangrikheid beide nou en in die toekoms beklemtoon.

Hierdie is die Mag van God binne in jou. Hierdie is jou verbinding. Hierdie is wat die dieper behoefte van jou siel sal vervul, wat deur al die plesiere en opgewondenhede van die wêreld onvervul bly. Want dit nodig om sy doel te besef en dit hier in die wêreld te vervul. Daardie is die groot behoefte van jou siel. En daardie behoefte kan vervul word selfs as die beskawings strydend is, selfs as alle hoop verlore lyk in die verstande en harte van mense om jou.

Wie sal hulle lei, dan, behalwe een wat hierdie groot geloof hê? Wie sal hulle herstel en hulle sterkte, dapperheid en wysheid gee behalwe diegene wat hierdie groot geloof hê? Wie sal ‘n lig vir die wêreld wees, en wie sal in staat wees om die Groter Donkerheid in die wêreld teen te werk behalwe diegene wat hierdie groot geloof hê?

Wie sal in staat wees om verby die verdeeldhede van godsdienstige ideologie en geskiedkundige uitleggings te sien, en wie sal in staat wees om die konflikte reg te maak wat tussen die wêreld se godsdienste bestaan behalwe diegene wat hierdie groot geloof hê? Wie sal die vredebewaarders en die vredemakers wees, wie sal nie na geweld draai nie, wie sal nie kante neem en stry nie behalwe diegene met hierdie groot geloof?

Jy moet geloof hê, dan, in wat die Skepper van alle lewe binne in jou geplaas het om jou te lei en jou te beskerm, en jou na jou groter uitdrukking en prestasie in die wêreld te lei.

Jou sekerheid in enigiets anders moet baie agterhoudend en voorwaardelik wees. Want soveel sal verander, en jy moet veroorloof hierdie verandering om te gebeur. Jy mag jou uit teen dit spreek en jy mag probeer om sy meer skadelike gevolge te verminder, maar jy moet veroorloof hierdie verandering om te gebeur.

Wat jy vir mense kan gee is kos, water, skuiling en die groot geloof. Vir mense te sorg, mense te voed, mense te help en die groot geloof vir hulle te gee – daardie is wat benodig sal wees. Want dit is slegs die groot geloof wat die mensdom ‘n toekoms sal gee. Dit is slegs die groot geloof wat jou en andere in staat sal stel om die moeilike waters voor te navigeer. Dit sal jou vlot in die onstuimige oseane wees.

Slegs hierdie groot geloof sal die mensdom wys dat dit groot rede hê om in sy eie beskerming en vir die beskerming van die wêreld te verenig. Dit is hierdie, dan, wat die mensdom sal veroorloof om ‘n groter toekoms te hê – ‘n toekoms groter as sy verlede. Maar hierdie toekoms sal nie op politieke opdragte of godsdienstige ideologies gebaseerd wees nie. Dit sal op ‘n groot geloof gestig en gebou word.

Want slegs die mag van Kennis binne in jou kan die wispelturighede van die lewe en die konflikte van die lewe teenstaan. Dit is hier op ‘n missie binne in jou en binne in elke persoon om ‘n spesifieke en unieke bydrae te gee vir ‘n wêreld in verandering. Kennis binne in jou is volledig bereid om met die moeilikhede voor te behandel selfs al jy jouself is nie.

Slegs hierdie groot Kennis binne in jou kan suiwer en onaangeraak deur die wêreld bly selfs al mense om jou verwoed en verskrik en onseker sal wees. Dit is sekerheid, dan, van Kennis gebore wat jou ware raad en jou ware gids sal wees, en die bewys van ‘n Groter Mag binne in jou en binne die wêreld sal wees.

Jy werk vir die goed. Jy sal probeer om lyding te verlig. Maar jy moet hierdie onder die gids van Kennis doen, of die wêreld sal jou vang en jou wegneem. Jy sal in sy verdeeldhede en sy konflikte val. Jy sal kante neem, en jy sal stry, en jy sal veg.

Selfs jou wens om die mensdom te dien moet deur hierdie groter mag binne in jou gelei word. Andersins, jou wens om te gee sal op jou eie ambisies, jou eie ideëels, jou eie ergernisse gebou wees. Dit sal nie suiwer wees nie en dit sal nie doeltreffend wees nie. Jou wens vir ‘n beter wêreld, selfs jou idees om ‘n beter wêreld te stig in wat ook al gebied jy daarin geïnteresseer is of waarin jy vakkundigheid hê, moet ook deur Kennis gelei word, of jou idees en jou aksies sal nie doeltreffend wees nie.

Want slegs God het ‘n antwoord vir die toekoms. Jy het nie ‘n antwoord nie. Die verandering wat op die mensdom is, is ver te groot vir jou intellek om te begryp. Dit is ver te groot vir jou intellek om te oplos sonder hierdie groot geloof en sonder hierdie groot mag.

In ‘n manier, jy en die mensdom sigself [het aangedryf geword] tot ‘n punt van radeloosheid waarheen jy die mag van Kennis moet vind of mislukking en ineenstorting riskeer.

Daardie is hoekom daar ‘n Nuwe Boodskap van God in die wêreld is omdat dit slegs hierdie Nuwe Boodskap is wat die mensdom kan red. Dit is slegs hierdie Nuwe Boodskap nou wat die verdeeldhede van die mensdom kan verbysien – die verdeeldhede van kultuur, die verdeeldhede van godsdiens, die verdeeldhede van ras en ekonomiese mag. Dit is slegs hierdie groot geloof wat onaangeraak deur die verlede is – deur die onrustige, geweldige en ernstige geskiedenis van die menslike familie.

Hierdie is die behoefte van die siel: die behoefte om sy missie in die wêreld te vind en vervul. Want jy is nie hier per toeval nie. Jy het nie net op die strand gewas nie. Jy het vir ‘n doel gekom. Jy het gekom om ‘n wêreld in behoefte te dien en ‘n unieke en spesifieke bydrae te maak. Maar slegs Kennis binne in jou rêrig weet wat hierdie is.

Mense is baie ongeduldig en wil die antwoord dadelik hê, so hulle skep ‘n antwoord wat aantreklik vir hulle is, wat hulle goed en gerieflik, veilig en gerustig laat voel. Maar hierdie opvattings, hierdie idees en hierdie proposisies het geen mag in die gesig van die Groot Golwe van verandering nie. Hulle sal onder die gewig van menslike bestemming brokkel. Hulle is net wense. Hulle het geen sterkte, geen wysheid, geen veiligheid vir hulle nie.

Jy moet ‘n groter mag binne in jou hê waarop te staatmaak. Jy moet ‘n groter geloof in hierdie mag hê. Dit moet nie op dinge wat jy kan sien en aanraak gebou wees, op idees en geloof stelsels, op stelsels van geloof. Dit moet ‘n groter grondslag hê. Want die grondslagte van godsdiens en die grondslagte van regering sal alles geskud word en in sommige gevalle sal eens ineenstort in die gesig van die Groot Golwe van verandering.

Jy moet ‘n grondslag hê wat groter as die wêreld is. En jou moet hierdie grondslag versterk deur om die Stappe na Kennis te neem, deur om Die Pad van Kennis te leer, deur om God se Nuwe Boodskap te ontvang en deur om hierdie groot geloof in al die godsdienstige tradisies van die wêreld te erken.

Want die groot geloof is nie nuut nie. Dit het net vergeet geword. Dit het net deur rituaal en geskiedenis en oortuiging oorskadu geword. Dit het vergeet geword. Mense glo in instellings, in vryplase, in rituele, in geskiedkundige uitleggings. Hulle volg groot leiers, avatars, redders of gesaligdes. Maar hulle het die belangrikste ding vergeet. En daardie is die groot geloof.

Wanneer jy aan die groot geloof bid, vra vir dit om sterk te word en jou te lei – om jou foute vir jou te openbaar, jou swakhede vir jou te wys, wat jy moet regmaak vir jou te wys, wat jy moet versterk en wat jy weg moet sit. Vra vir sy raad en sy wysheid, maar vra ook vir die sterkte om dit te volg, die dapperheid om dit te volg en die vryheid van alle ander verpligtings wat dit vir jou sal gee.

As jy die groot pad sal volg, moet jy hierdie sterkte, hierdie dapperheid en hierdie vryheid hê. Hierdie gebeur nie meteens nie. Jy verkry dit toenemend, stap ná stap. Jy bou jou verbinding met Kennis. Jy word bewus van Kennis en sensitief daaraan. Jy begin om sy boodskappe en sy waarskuwings te oppas. Jy voel die terughoudendheid, en jy verloorloof dit om jou lewe in sekere rigtings voort te dryf.

Jy leer deur tyd om die mag van Kennis van alle ander kragte binne jou verstand te onderskei – van alle ander nooddwange en aandrange, idees en oorredings. Hierdie neem tyd om te leer en te ontwikkel. Jy moet hierdie dinge leer en hierdie dinge ontwikkel as die groot geloof substantieel en werklik vir jou sal word en as sy onmeetlike diens vir jou en vir die mensdom verwerklik sal word.

Daarom, erken wat jou geloof en jou toewyding verdien. Besef dat daardie wat onsigbaar is het al die mag en daardie wat sigbaar is, wondbaar en swak is. Hier sal jy sien dat God groot is en die wêreld klein is, dat nasies en godsdienste wondbaar is en dat menslike swakheid oral is.

En jy sal sien dat alles wat vir jou in die lewe gebeur sal jou óf die bewys van Kennis of die behoefte vir Kennis wys, en dat alles wat gebeur sal jou groot geloof substansieer, die groter geloof wat jy nou moet hê. Want hierdie is jou toekoms en hierdie is jou beloftigheid. Hierdie is jou roeping en hierdie is jou missie.

Veroorloof God se Nuwe Boodskap om hierdie vir jou te openbaar sonder kompromis, sonder gewrongendheid van die verlede. Dan sal jy in staat wees om sy bewys in al die groot godsdienstige tradisies te sien. En jy sal die groot onderwysers en die groot Boodskappers van die verlede in ‘n verskillende lig sien. En jy sal hulle aksies en hul missie ver meer helder verstaan, want jou missie stadig binne in jou sal voortkom as jy die Stappe na Kennis neem.

Laat die mag en die teenwoordigheid van Kennis hierdie dag met jou wees. Laat jou verstand stil word. Laat jou leer om te luister en die bewys van die groter mag binne in jou te onderskei. Laat jou met dit bly en laat jou dit jou groot geloof gee, want hier vind jou geloof sy ware woonte en sy ware uitdrukking.