Die Groot Draaipunt vir die Mensdom

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Desember 31, 2019
in Boulder, Colorado

Op hierdie groot draaipunt, jy staan by die drumpel van groot verandering in die wêreld, groter as jy nog besef, ‘n groter verandering as wat op enige tyd in die menslike geskiedenis gebeur het.

Want jy staan by die drumpel van ‘n heelal vol intelligente lewe. ‘n Ingryping vanuit hierdie heelal het nou begin. En jy sien ‘n nuwe wêreld werklikheid voor, want die mensdom het die wêreld in so baie maniere verander, en nou verander dit op sy eie, in maniere wat jy nog nie kan beheer of voorspel nie.

Op hierdie groot draaipunt, het die Hemel ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld gestuur, ‘n Openbaring ongeleke as enigiets wat vir die wêreld sedert die dae van Mohammed gegee geword het. Want hierdie Openbarings word slegs op groot draaipunte gegee, verteenwoordigend ‘n beantwoord vir ‘n groot behoefte en ‘n groot geleentheid om die mensdom te oplig, om dit voor te berei vir sy volgende groot fase van ontwikkeling.

Diegene wat sensitief is, diegene wat kyk, diegene wat luister kan die bou van hierdie mag, hierdie beweging in die lewe, hierdie groot verandering, voel. En dalk het hulle ook geroer geword, want God het mense geroer om voor te berei vir hierdie tye, die groot tye van Openbaring.

Want waarom sou God weer vir die wêreld praat tensy daar ‘n groot behoefte was – so groot dat die vorige Openbarings nie dit werklik heeltemal of voldoende kon aanspreek nie, so groot dat God weer moet praat, in weerwil van al die ontkenning en geloof dat hierdie kon gebeur? Maar slegs God weet wanneer God sal praat, en niemand het die gesag om te verkondig hierdie nie kan wees nie.

Die volgende dekade sal ‘n groot draaipunt vir die menslike familie wees, as hierdie groot omgewings verandering begin om die gesig van die wêreld te verander, as die mensdom ‘n groeiende teenwoordigheid in die wêreld sien van diegene van buite af wat sou soek om hierdie wêreld vir hul eie doelwitte te gebruik. Hulle is nie hier om julle te vernietig nie maar om julle te gebruik, sienend julle as deel van die hulpbron van die wêreld.

Voelend hierdie groot draaipunt, sommige mense sal dink dit die einde is – dit is die einde van die mensdom, dit is die einde van tyd, of dit is die einde van die menslike beskawing. En sommige mense dink dit ‘n glorieryke begin is, ‘n groot nuwe tydperk vir die mensdom van inligting en eenheid, van geestelikheid.

Maar wie kan die werklikheid onder die oë sien met die dapperheid en die mag van Kennis wat God binne in elke persoon geplaas het? Tog is hierdie Kennis onbekend in die wêreld, behalwe deur ‘n weinige.

So hulle [mense] misluk om te beantwoord. Hulle misluk om voor te berei. Hulle misluk om die groeiende voortekens van die wêreld te erken. Hulle bly óf verdrukte in hul nasies waarheen daar armoede of godsdienstige of politieke verdrukking is, of hulle bly versonke in hul eie persoonlike afgetrokkenhede en begeerte en moeilikhede, agteloos, ombewus dat hul lewens netnou buite hul rekening gaan verander.

Daar is diegene wat hierdie groot verandering voel, maar te bang is om dit onder die oë te sien. So hulle draai weg, of hulle probeer om dit betekenis en begrip te gee, proberend om dit in hulle begeerte en hulle begrip van die wêreld te insluit, wanneer die groot verandering feitlik iets ver buite hulle bekwaamhede in hierdie betrekking is.

Baie mense bid vir vrede en gelykmatigheid op hierdie tyd. Sommige soek eens na wat hulle inligting noem, maar hierdie is nie voorbereiding vir wat kom nie. Wat kom is ‘n groot uitdaging, ‘n beproewing, ‘n moeilike pad voor.

Want God sou slegs weer praat as hierdie die geval vir die hele menslike familie was. Genoeg het deur die eeue verskaf geword om menslike etiek en sedelikheid te oplig, selfs al hierdie dinge grootliks vandag in die wêreld verontagsaam of vermy word.

Daar moet ‘n groot gevaar, ‘n groot moeilikheid, maar ook ‘n groot geleentheid wees. Want wat kan ‘n gebreekte mensdom verenig – strydend met sigself, vol wraak en kwaadheid en die behoefte of begeerte om anderes te verower? Wat kon hierdie oorkóm – wat so endemies in die wêreld vandag lyk, en dag ná dag erger word dit lyk – behalwe ‘n groot uitdaging vir almal wat hierheen woon, ‘n uitdaging wat elkeiemand sal raak, ‘n uitdaging waarvandaan daar geen ontsnapping is nie? Daar is slegs voorbereiding en verrysing om ‘n groot klomp omstandighede te ontmoet.

Hierdie is nie ‘n tyd om te terugtog en op jou eie geestelike begrip te werk nie, of weg van die wêreld te hardloop en iewers te wegkruip, of te dink dat alles klaar is of dat alles begin net. Dit is ‘n voortsetting, jy sien, want die mensdom, deur die vorige weinige eeue in besonder, het die wêreld in so baie maniere verander, die wêreld in so baie maniere verlaag, het die wêreld oorgebruik.

Hierdie het die Ingryping van buite af gebring, want hierdie wêreld word deur anderes gewaardeer wat vir ‘n baie lank tyd gekyk het. Hulle soek om hulleself hier te plant, in die geheim. Hulle is nie militêre nie, so hulle het geen groot wys van krag nie, maar hulle is baie oortuigend. En op tye soos hierdie wanneer mense disoriënteerd word, of baie bang of angstig is, of met groeiende angstigheid leef, hierdie oortuiging kan baie sterk word – draaiend die menslike verstand, draaiend mense teen hulle eie instellings en leiers, draaiend mense na die Ingryping sigself.

Om enige sin van wat gebeur en wat kom te hê, moet jy die dapperheid hê om sekere dinge onder die oë te sien wat dalk wat jy as moontlik bedink het, ver oorskry. Jy moet bekwaam wees om te beantwoord. Jy moet verantwoordelik wees.

God se Nuwe Openbaring vir die wêreld verskaf alles jy sal nodig om te moet weet en alles jy sal nodig om te moet doen, binne in jouself en in jou verhoudings met anderes. Want hierdie moet by die verdieping van die indiwidueel gebeur. Hele nasies kan nog nie voorberei nie. Dit begin met indiwiduele, indiwidueel en saam voorbereidend.

Maar wie sou weet hoe om hierdie te doen? Niemand weet hoe om jou voor te berei vir lewe in die heelal as dit werklik is nie. Niemand weet eens wat daarheen is. Julle rolprente en julle fiksie kan jou geen werklike idee van hierdie gee nie.

Wie kan jou voorberei vir ‘n nuwe wêreld werklikheid? Jy het ‘n weinige oplossings, maar jy sal baie meer nodig. Wie het die dapperheid om ‘n skuiling te bou lank tevore die storm kom? Wie het die vooruitsiendheid om te doen wat vandag gedoen moet word tevore die waters styg en die lande droog word? Jy het hierdie mag binne in jou, maar dit nog onbekend vir jou is.

Ons is hier om jou voor te berei vir die groot verandering wat na die wêreld toe kom, die groot verandering wat die menslike beskawing sal verander, vir beter of vir slegter – bestendig, van hierdie tyd vorentoe, asof jy ‘n onsigbare lyn oorskry het wat alles verander.

Jy kan nie jouself vir hierdie voorberei nie. Selfs as mense dit betekenisvol kon sien en voel, sou hulle in verskil wees oor wat dit is en wat dit beteken en hoe dit sal gebeur en wat gedoen moet word.

Betreffende jou ingaan by ‘n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal, niemand op Aarde weet hoe om vir hierdie te voorberei nie. Slegs God kan hierdie verskaf. En daardie weinige rasse in jou buurt van die ruimte wat vry is het ‘n belangrike rol gespeel, maar hulle sal nie ingryp nie. Hulle kan slegs hul wysheid met jou deel, wat hulle het gedoen.

Hierdie is ‘n groot roeping uit jou self-besetenheid; ‘n groot roeping uit om jouself te vervul in ‘n wêreld waarheen vervulling nie werklik verkry kan word nie; ‘n roeping uit die deurmekaarheid en jou self-ontkenning; ‘n roeping uit menslike konflik, menslike wil en menslike oorheersing.

Om te eens begin, moet jy die werklikheid waarvan ons hier vandag praat en dwarsdeur God se Nuwe Openbaring vir die wêreld gepraat het, onder die oë sien. Dit is nie soos wat jy dink nie. En as jy dit onder die oë sien, mag jy oorweldig en hopeloos voel, maar God het alreeds die hoop binne in jou gesit, die mag binne in jou, die sterkte binne in jou – diep binne in jou.

Jou intellek is te klein en te swak en te afgetrokke en te beding deur die wêreld om bekwaam te wees om te sien en weet wat om te doen. Jy sal ‘n Openbaring van God nodig. En daardie is wat gegee geword het.

Wie het die nederigheid en die eerlikheid om hierdie onder die oë te sien en te aanvaar? Hier sal jy sien wie dapper is en wie is nie, wie nederig is en wie is nie, wie beantwoord en wie dit nie doen nie, wie oop aan die toekoms is en wie is nie, wie vry genoeg is van hulle eie belegging in hulle posisie in die lewe en hulle ideologie om iets nuut en groot en magtig onder die oë te sien.

Jy kan dit as ‘n groot toets sien, en dit sal jou toets, sekerlik. Maar wat jy sien is die werklikheid en die gevolge van julle eie misgebruik van die wêreld, en die gevolg om ‘n heelal van intelligente lewe te sien en nie onder die oë te sien nie, ‘n gevolg om egskei van die natuur en die werklikheid se magtigste en volledigste betoning te wees.

Jy moet eerlik genoeg wees om te sê jy weet nie wat om te doen nie. Jy moet eerlik genoeg wees om te sê jy kan nie ‘n plan maak nie. Jy moet eerlik genoeg wees om te sê jou idees te klein vir hierdie is.

Maar dit is jou bestemming om hier te wees. Jy was in die wêreld gestuur om op hierdie tye hier te wees, om hierdie groot dinge waarvan ons hier vandag praat onder die oë te sien. Daardie deel van jou wat gestuur was en wat hierdie weet woon onder die oppervlak van jou verstand. Jy het die bekwaamheid om hierdie te sien en weet as jy dieper binne in jouself kan gaan.

Wat jou sal aandryf is dringendheid. Jy mag bang by die begin wees, maar verby hierdie, sal dit Kennis wees wat jou voort sal dra, want dit sonder vrees is. Dit is ewig. Dit is die deel van jou wat ewig is wat nog verbind met sy Bron is. Dit wil jou lewendig hou en jou beskerm en jou lei sodat jy vir die wêreld kan gee wat jy gestuur was om te gee, om jou klein maar belangrike deel te speel, wat jou in hierdie lewe sal vervul en jou bestaan hier regverdig.

Jy sal nie beantwoord totdat jy die werklikheid wat kom onder die oë kan sien. Dit is groter as wat jy daarvan op hierdie oomblik kan dink. Maar ons kan sommige prente vir jou verf sodat jy ‘n idee van sy gesigskring en sy krag mag hê.

Groot deelte van die wêreld sal onbewoonbaar word, waarheen baie groot bevolkings alreeds woon. Wat sal hulle doen? Waar sal hulle gaan? Wie sal hulle in hul nasies aanvaar?

Daar sal groot verlies van kos produksie in die toekoms wees as die wêreld droër word, warmer, moeiliker om te navigeer.

Alles wat belangrik in jou lewe is sal neer kom tot baie elementale dinge vir jou welstand en vir jou bekwaamheid om ‘n opbouende verskil in hierdie nuwe wêreld werklikheid te maak.

Die oseane sal styg. Die lande sal droog word. Hele stadde sal verlaat moet word. Hele kuslyne sal verlaat moet word. Nie in sommige toekomstige eeu nie, maar in hierdie eeu. Nie môre nie, maar dit kom.

Jy voorberei nie vir hierdie wanneer dit netnou sal gebeur nie, want daardie te laat is. Jy beantwoord nie wanneer jy netnou oorgeval sal word nie, want daardie te laat is. Jy bou nie jou huis op die sand nie, op die sy van ‘n vulkaan nie, of langs ‘n rivier nie, want dan is dit te laat.

Die voortekens van die wêreld kom elke dag na jou as jy aandag sal skenk. Jy moet nie opgee of ingee aan vrees of ontkenning of swakheid nie. Hierdie is wat jou sterk sal maak.

Hierdie is wat die mensdom sal verenig – die ding wat niemand verwag nie, die ding wat niemand wil hê nie, die ding wat niemand glo moontlik is nie, die ding wat onverklaarbaar en nuut lyk, ongeleke as enigiets meeste mense ooit ge-ervaar het – ‘n planetariese noodgeval wat nie ophou nie.

Jy mag kla. Jy mag kwaad vir God wees. Jy mag sommige ander nasie beskuldig, of jou regering, of jou ouers. Maar jy was in die wêreld gestuur om op hierdie tyd hier te wees. Dit het jou naam daarop. Dit is wat jy werklik hier is om te doen en daarvoor te beantwoord.

Hoewel jou rol baie spesifiek mag wees, hoewel jou verbintenis baie beperk mag wees, dit moet binne hierdie groter werklikheid wees waarvoor Ons hier vandag praat.

Jy hoef voor te dink. Jy hoef jou vrees en voorkeur en obeslistheid en jou vermoeide opinies en jou veroordeling van anderes en jou skeptisisme en jou belaglike idees oor die lewe en jouself oorkóm.

Jy hoef mense te dien. Jy hoef jouself te aanvaar. Al die dinge wat werklik vir jou saak maak sal jy hoef te doen, nie omdat dit die maklike ding om te doen is of die ding wat jou gelukkig maak is nie, maar omdat dit ding is wat geverg is.

God laat die alarm klink. Dit is nie net vir een groep nie. Dit is nie net vir een nasie nie. Dit is vir die hele wêreld.

Daar is nêrens om te wegkruip nie. Daar is nêrens om te ontsnap nie. Daar is nêrens wat nie deur die Groot Golwe van verandering oorgeval sal word nie of die gevaar van die Ingryping wat in jou wêreld vandag deur kragte van buite af gebeur, nie sal voel nie.

Jy moet uit jou drome snap. Jy moet uit jou swakhede en jou patetiese houdings en vyandelikheid na anderes snap.

Geen een groot leier gaan kom en die mensdom red en julle uit hierdie groot krisis lei nie. Dit sal die inspannings van baie mense werkend saam in ooreenstemming wees.

God het jou die Openbaring gegee om jou te wys wat kom en wat gedoen moet word om voor te berei, binne in jouself, die lewe en binne in jou verhoudings met anderes. Maar verby hierdie, sal daar groot menslike uitvinding moet wees. Daar moet groot menslike inspanning wees. Daar moet groot menslike koste wees. Hierdie sal al die rykheid in die wêreld neem om voor daarvoor te berei.

Dit is perfek vir jou, wat andersins ‘n lukraak, betekenislose lewe sou lei, vol teleurstellings, misverstaan, sonder ware rigting, sonder ware betekenis. Jy sou van ding tot ding swerf, van persoon tot persoon, soekend wat ook al jy soek, maar nog werklik omverbind, meestal, van wat belangrik rondom jou is.

Daar is diegene op hierdie oomblik beantwoordend, maar hul nommers is baie klein. Daar is diegene wat op hierdie tyd ontwaak, maar hul nommers is baie klein. Hierdie is ‘n Roeping vir elke persoon wat kan beantwoord. En vir diegene wat nie kan beantwoord nie, hulle sal die gevolge om lewend in ‘n nuwe wêreld werklikheid onder die oë moet sien.

As die mensdom nie genoegsaam kan beantwoord nie, as genoeg mense nie kan beantwoord nie, dan sal die menslike familie prooi val tot oorheersing deur ander kragte, wat alreeds die saaie van oneensgesindheid onder julle en selfs binne julle, binne in sekere mense geplant het. Hierdie is hul groot geleentheid om te ingryp terwyl die mensdom onhoedsaam is, terwyl die mensdom onverantwoordelik is, terwyl die mensdom besete is met sy eie konflikte en belaglike nastrewings.

Jy besef nie hoe waardevol hierdie wêreld is in ‘n heelal van onvrugbare planete. Jy besef nie wat jy voor sien nie. So slegs God kan hierdie dinge vir jou openbaar. As jy hierdie nie kan aanvaar nie, dan sal jy verlore in hierdie wêreld wees – verlore in deurmekaarheid, verlore in moeite, verlore in vyandelikheid en rebellie.

Al misluk julle politieke regerings, brekend uitmekaar, julle nasies verdeel tussen extremists wat probeer om hulle lande te lei, beseffend nie dat nasies sal moet verenig, werkdadig en grondig, om bekwaam te wees om met die gevolge te behandel van waarvoor Ons vandag praat. Pleks van uitmekaar te breek, behoort julle om te verenig – nie omdat dit ‘n goeie ding is om te doen nie, maar omdat dit die enigste ding om te doen is.

Diegene wat sê, “O, hierdie is te veel. Hierdie is te uiters. Hierdie kan nie gebeur nie. Dinge sal nie soos daardie wees nie!” Hierdie is mense wat te swak is om te beantwoord. Hulle is te veel aan hul eie prioriteite en besetenhede gegee. Hulle het nie die innerlike sterkte om iets soos hierdie onder die oë te sien nie, selfs al die voortekens van die wêreld word elke verbygaande dag vir hulle voorgestel.

Hierdie is die ewolusie van die mensdom. Ewolusie het pynlike draaipunte binne daarin. Die wêreld het nie in die paradys dit vandag is deur sierlike verandering alleenlik geword nie, maar deur stuiptrekkende verandering – groot uitwissings, groot verandering van die klimaat, stuiptrekking, verbranding. Hierdie is ewolusie. Dit is nie sommige eenvoudige pad wat jy volg nie, wat jou op elke draai verruk nie. Jy het in die wêreld op ‘n tyd van groot ewolusie gekom. Misluk en jy sal deur vreemde kragte regeer word, verby wat jy vandag kan verbeeld.

As julle verrys en verenig, sal die mensdom ‘n sterk ras word, ‘n onafhanklike ras, in so ‘n manier dat hierdie onafhanklikheid beskerm en bewaar kan word. Slegs die Nuwe Openbaring beskryf hoekom hierdie die geval is en wat dit werklik beteken.

Jy sou nooit hierdie dinge weet nie. Jy sou nooit weet wie in jou wêreld is en wat hulle krag gee en wat hul swakhede is of waarvandaan hulle gekom het en hoekom hulle hier is en hoe hulle opereer nie. Jy sou ‘n denkbeeldige oogpunt neem, ‘n voorkeurige oogpunt. “O, dit moet vir ons voordeel wees. Hulle gaan ons gawes van tegnologie gee. Hulle gaan ons help om ons probleme hier op Aarde te oplos. Hulle gaan ons vriende wees. Hulle gaan ons redders wees.” O, sulke domheid. Tragies is dit. Voorspelbaar, ja, maar nietemin tragies.

Jy het geen idee wat jy voor sien of die sterkte wat jy hou om daarvan te beantwoord. Moenie in jou swakheid of die swakheid van anderes glo nie, want jy moet in jou sterkte glo. Jy moet aan hierdie wakker word. Word nugter. Word realisties. Word beantwoordend. Word opbouend. Jy kan nie net ‘n klomp kermende babas wees oor hoe die wêreld gaan nie. Daardie sal niks vir jou of enigiemand anders doen nie.

Ek moet vir jou soos hierdie praat omdat die uur laat is en die mensdom beantwoord nie genoegsaam nie. Ek moet vir jou soos hierdie praat omdat ek respek wie jy is, selfs al jy weet nie wie jy is nie. Jy dink jy is sommige persoon swerfend in die wêreld, maar wie jy is, is iemand hierheen gestuur om ‘n deel te speel in iets van die grootste belangrikheid vir die toekoms van hierdie wêreld en die toekoms van die mensdom.

Jy weet nog nie wat hierdie beteken nie. Jy sal nog nie weet hoe hierdie sal lyk nie, natuurlik nie. Jy het hierdie reis skaars begin. Hoe sou jy weet waarheen dit jou neem, hoet dit sal lyk?

Jy sal mense om jou sien in ontkenning gaan, of grappies oor hierdie maak, of dink dit belaglik is, of dink dit soos iets anders gaan wees, of vurig verskil, of sê jy moet in ‘n groot gesaligde of redder glo en daardie al jy moet doen is.

Hierdie is die swakheid van die mensdom. Hierdie is wat die Ingryping reken op. Dit dink julle swak en verdeelde en pateties is. Dit nodig julle omdat dit nie in hierdie wêreld kan leef nie. Dit het heeltemal geen agting vir jou nie. Dit sal jou verlok as dit kan. Dit sal jou ontmoedig as dit nie jou kan verlok nie. Daardie is sy mag. Daardie is wat dit gebruik.

Jy staan by die volgende dekade – ‘n dekade van roesemoestige verandering, ‘n dekade van ewolusie, ewolusionêre verandering, nie net persoonlike verandering nie, nie net politieke verandering nie – ewolusionêre verandering. [Dit sal] die uitslag vir elkeiemand verander. Sukses hê of misluk, [hierdie is ‘n] vername tyd in die menslike geskiedenis, dalk die meeste ooit.

Een nasie sal nie sukses hê as ander nasies misluk nie. Julle sal in sommige soort funksionele vorm moet verenig om te begin om die groot probleme wat jy nou onder die oë sien te takel. Misluk om hierdie te doen, en die uur sal te laat word en ramp sal groei.

Ons sal nie vir jou vertel hoe hierdie sal lyk nie omdat jy het nie die sterkte om dit te hoor nie. Maar wat Ons offer jou is die pad uit hierdie groter dilemma, nie omdat iemand gaan kom en jou red nie, nie omdat sommige vreemde krag gaan kom en jou red nie – die vreemde krag is jou probleem, nie jou oplossing nie – nie omdat sommige groot gesaligde of salie gaan kom en die mensdom uit sy groot predikament lei nie. Dit is ‘n Roeping vir mense orals rond die wêreld om te beantwoord.

Wees jy van enige godsdiens, enige nasie, enige kultuur, enige stasie in die lewe, wees jy man of vrou, kind of jongeling, hierdie is ‘n Roeping om ver en wyd te gaan. Wie sal dit ver en wyd neem? Wie sal die Boodskapper eer wat in die wêreld vanuit die Engelagtige Vergadering gestuur geword het om dit hierheen by hierdie groot vername draaipunt te bring?

Hierdie is ‘n konfrontasie met die werklikheid Ons gee vir jou hier vandag. Redetwis met dit. Ontken dit. Voorwend dit nie so is, en jy sal misluk.

So wie onder julle sal sukses hê? Wie onder julle sal beantwoord? Wie onder julle sal ‘n pad van voorbereiding nie van jou eie geskep nie neem om ‘n wêreld buite jou begrip en buite waaraan jy gewoond is, onder die oë te sien?

Hierdie volgende dekade sal baie beslissend wees. Dit sal nie heeltemal beslissend wees nie, maar dit sal baie beslissend wees. As jy aanhou in julle huidige maniere, met min verandering in rigting, dan sal die gevolge op die volke van hierdie wêreld ver groter wees as wat hulle vandag is, so groot dat selfs nasies sal nie bekwaam wees om die moeilikhede van hul eie bevolkings te hanteer nie, selfs in die ryk lande.

In die begin, sal jy bang wees. Ons verstaan. Dit is natuurlik; dit is normaal. Ons verwag nie vir jou om altwetend en almagtig te wees nie, maar Ons vra vir jou om verantwoordelik te word. Jy sal verby jou vrees moet beweeg, en as jy sal, sal jy voortgaan.

God het ‘n voorbereiding gestuur om met die mag van Kennis binne in jouself te verbind, voorgestel in so ‘n manier dat dit dwarsdeur die wêreld in die eenvoudigste terme moontlik vertaal kan word, maar met die grootste diepte jy kan verbeeld – ‘n voorbereiding van God gestuur. Daardie het nooit tevore in die wêreld gebeur nie.

Voorbereidings het geskep geword en versin geword, maar iets direk van God? God sou nie beantwoord nie tensy die wêreld en die mensdom in groot gevaar was.

Niks anders sal jou sterk maak nie. Niks anders sal jou heel maak nie. Niks anders sal jou bekwaam maak nie. Niks anders sal jou in betekenisvolle verhoudings verbind nie. Niks anders sal jou met anders verenig en die wonde van Afgeskeidenheid tussen volke en nasies en kulture en godsdienste genees nie, behalwe om die dinge waarvan Ons hier vandag praat onder die oë te sien en ‘n Openbaring te ontvang wat die volgende groot stap in God se voorbereiding vir hierdie wêreld is, op ‘n tyd van die mees diepgaande behoefte en moeilikheid gegee.

Die Boodskapper sal voort gaan en van hierdie dinge praat, soos hy tevore het gedoen. Hy sal aan jou hart spreek, maar hy sal ook aan jou sterkte spreek. Hy sal jou opnuut verseker dat daar geen veroordeling in God is nie, geen Hel en verdoeming in God nie, want daardie ‘n menslike skepping is.

Maar jy leef in ‘n helse staat, en God se Plan is om jou uit hierdie te red deur om jou belangrike dinge te gee om in die wêreld te doen – dinge wat benodig is, nie net dinge wat jou goed in die oomblik sou laat voel nie; dinge wat geverg is; dinge wat ‘n werklike verskil sal maak.

As jy in God glo of nie, as jy godsdienstig is of nie, dit is alles dieselfde. Dit is ‘n roep na aksie. Geen godsdiens sal jou red as jy nie kan beantwoord vir waarvan Ons hier vandag praat nie.

Die seën is met jou, maar jy weet nie jy geseënde is nie. Jy is getroebel, maar jy weet jy nie wat jou werklik troebel nie. Jy is deurmekaar omdat jy weet nie waar jy staan en waar jy is en wat oor die horison kom nie.

Jy moet geduldig wees. Jy moet aanhouend wees. Dit is nie iets jy gaan sommer in ‘n naweek of in ‘n jaar regmaak. Dit gaan die res van jou lewe neem om hierdie te doen. Maar wat anders sou jy met jou lewe doen in ‘n nuwe wêreld werklikheid?

Daar sal weinige weeldeartikels in hierdie nuwe wêreld werklikheid wees, maar daar sal groot behoefte en groot betekenis en groot bedoeling en groot bydrae wees. Daardie is wat die mensdom in ‘n magtige en vrye ras in die heelal, waarheen vryheid baie skaars is, sal maak.

Ons gee vir jou hierdie en die uitnodiging om wat Ons bedoel en wat Ons sê te ondersoek. Moenie huiwerig wees nie. Moenie dink jy alreeds die waarheid weet, want wat jy weet bedoel niks in die gesig van God se Nuwe Openbaring nie. Jou idees, jou gelowe, jou oortuigings, jou sterk opinies het niks waarop om te staan nie, maar daar is ‘n dieper Intelligensie binne in jou wat aan wat Ons sê sal beantwoord, as jy vry genoeg binne in jouself is om hierdie te veroorloof om te gebeur.

Dit is ‘n draaipunt. Dit is nie maklik nie. Dit is nie gerieflik nie. Dit is nie gerustellend by die begin nie, maar die mensdom het ontelbaar tye tevore tot groot noodsaaklikhede verrys in tye van groot behoefte, groot moeite, groot konflik.

So waarvan ons hier vandag praat is bekend vir julle. Dit is in julle kulture. Dit is in julle geskiedenis. Dit is in julle bloed.

Julle is nie ‘n tingerige en breekbare volk nie, maar julle het swak in julle weelde en self-bevrediging geword; julle het afgetrokke en deurmekaar geword soekend na persoonlike wense en ambisies.

Die groot tye is op jou, en jy moet beantwoord. Hierdie is ‘n gawe van ongeëwenaarde waarde, as jy kan beantwoord. Dit sal alles vir jou doen wat jy nie vir jouself kon doen nie. Dit sal alles vir die wêreld doen wat gedoen moet word, as genoeg mense kan beantwoord.

Die Hemel wag en kyk om te sien wie kan beantwoord. Daar is geen veroordeling hier nie. Daar is slegs aanmoediging. Maar daar is ‘n groot nugterheid oor wat gebeur, groot behoefte en groot dringendheid.

Groot verandering is op jou. Dit is tyd om voor te berei. Die voorbereiding is hier, dit is gegee, deur die Genade van God en deur almal van God se Engele en advokaats en ware dienaars in die wêreld.