Die Globale Noodgeval

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op Oktober 20, 2015
in Boulder, Colorado

Die mensdom is op die drumpel van groot globale verandering, wêreld verandering op ‘n skaal nooit tevore gesien nie, veroorsaak nou deur die mensdom se misgebruik en oorgebruik van die wêreld, deur menslike onwetendheid en menslike grypsugtigheid. Dit is ‘n toestand nou wat die lewens van elke persoon sal raak.

Hoewel weinige mense nog bewus daarvan is, dit is ‘n globale noodgeval. Julle het die chemie van die atmosfeer, van die waters en die grond verander. En nou die wêreld verander – verander so vinnig, so gevaarlik, verander nou in maniere wat jou meer as jy besef sal raak.

God se Boodskap vir die wêreld moet die alarm laat klink en die voorbereiding vir ‘n nuwe wêreld werklikheid verskaf. Dit is ‘n tyd en ‘n draaipunt wat op baie sal roep om uit hul self-besete lewens te verrys, uit hul persoonlike treurigheid en deurmekaarheid, om ‘n wêreld in gevaar te dien.

Hierdie is een van die redes waarom daar ‘n Ingryping vanuit die heelal buite julle is omdat diegene wat hierdie wêreld vir hulleself skat herken wat gebeur. Hulle het die atmosfeer van die wêreld getoets. Hulle verstaan wat die mensdom het gedoen om sy lug, sy waters en sy grond te besoedel. Want hierdie het ontelbaar tye in die heelal gebeur. Dit is goed verstaan daarheen. So nou is daar ‘n wedloop om beheersing van hierdie wêreld te kry, om dit vir die gebruik van diegene van buite af te bewaar. Hulle is direk met hierdie verbind, jy sien.

Dit is ‘n globale noodgeval op ‘n skaal jy nog nie besef het nie. Dit het die mag om die menslike beskawing te verniel. Dit het die mag om ingryping van buite af te skep. Dit het die mag om wanorde hier te skep by ‘n verdieping nooit tevore gesien nie.

Jy gaan nou ‘n dieper mag binne in jouself moet volg, want meer en meer sal daar wrywing orals rond jou wees en wrywing orals rond die wêreld as menslike gemeenskappe word tot ‘n breekpunt gespan; as antieke vyandskappe begin nou om oor te stroom en nasies en landstrekke te opsluk as die mededinging vir die oorblywende hulpmiddels word wreed en gevaarlik, oplewerend konflik en terging op ‘n skaal nooit tevore gesien nie.

Vir sommige, sal dit soos die einde van die wêreld lyk, ‘n vervulling van ‘n antieke voorspelling, asof dit alles die werk van God is. Maar God is nie die skrywer van hierdie globale noodgeval nie. God is die getuienis. Hierdie is die produk van die mensdom se onwetendheid en selfsugtigheid en kortsigtigheid en gebrek van begrip van die toekoms en die gevolge van sy aksies.

God moet nou die menslike familie waarsku oor die groot gevaar dit geskep het, oor die groot ramp wat dit in beweging gestel het. Want binne hierdie tyd, die mensdom kan voorberei en kan die gevolge van sy aksies verlig.

As dit misluk om hierdie te doen, dan sal die menslike beskawing allerweë in gevaar gestel word, in elke nasie. Ekonomies sal geruïneer word. Miljoene mense sal werkloos wees. Miljoene mense sal hul moederlande moet agterlaat, wat vrugteloos en onbewoonbaar geword het.

Daardie is hoekom God se Openbaring vir die wêreld moet hierdie alarm laat klink, moet hierdie waarskuwing gee. Julle het die klimaat van die wêreld verander. Dit verander [nou] op sy eie. Dit sal aanhou om te verander. Dit sal droogte en oorstrome en verlies oplewer. Dit sal die ekonomies van nasies ruïneer wat met die gevolge en die gebeure moet behandel – die rampe wat meer en meer herhaaldelik en meer en meer vernielend nou sal wees.

Dit is ‘n tyd wanneer die mensdom sal moet verenig om die wêreld te beskerm en sigself te red. God is hier en gee die waarskuwing, die seën en die voorbereiding om julleself te red, om julle nasie te red, om julle families en julle gemeenskappe te red, om die menslike beskawing te red.

Julle kan nie bekostig in wanorde om te val nie, want daardie sou die oorblyfsel van die wêreld se hulpmiddels verbruik, en ‘n mate van verarming agterlaat wat jy nie kan verbeeld nie.

Die Engelagtige Vergadering wat hierdie wêreld oorsien het hierdie gesien kom. En nou kom dit so vinnig nader, bespoedigend sigself en verder bespoedig deur die mensdom se aanhou om die lug, die waters en die grond te besoedel – stellend in beweging kragte wat jy nie eens volledig verstaan nie; stellend in beweging kragte van verandering en onrustigheid wat teen die mensdom sal werk, wat die mensdom nou sal dreig.

Dit is die wedloop om die menslike beskawing te red. Dit is ‘n wedloop wat gehardloop moet word. Dit is die roeping vir menslike samewerking en eenheid om ‘n werklikheid nooit tevore hier op die Aarde in die tyd van menslike beskawing gesien nie onder die oë te sien.

God weet wat kom. Die Vergadering weet wat kom as die mensdom nie voorberei nie. Want hierdie het ontelbaar tye in die heelal gebeur waarheen ongewone en pragtige wêrelde soos hierdie word verniel en geruïneer deur die onwetendheid van hulle inheemse bevolking, ontgin en beroof en besoedel tot ‘n mate waarheen die natuurlike omgewing begin om te agteruitgaan.

Jy kan nie hierdie bekostig nie. Jy moet hierdie sien. Jy moet hierdie onder die oë sien. Jy moet die dapperheid, die eerlikheid en die nederigheid hê om hierdie onder die oë te sien. Slegs ‘n groot gevaar nou, slegs ‘n groot beproewing, slegs ‘n groot geleentheid vir menslike eenheid en samewerking, gebore nou van noodsaaklikheid, sal God roep om weer vir die wêreld te praat.

Die uur is laat. Die mensdom het ver te lank uitgestel. Dit is ‘n krisis voorgesien deur diegene wat voorafwetend en goed ingelig is. Moenie dink daar enige ander probleme voor die mensdom is wat met wat Ons hier vandag sê kan meeding nie. Moenie dink daar ‘n ander groot behoefte of vereiste is wat oorksry wat Ons hier vandag sê nie. Dit is ‘n groot waarskuwing. Dit is op jou.

Die kus-stadde en hawes van die wêreld kan in 30 jare oorgestroom wees. Die lande sal droog word. Die gesaaides sal faal. Daar sal menslike verhuising wees op ‘n skaal nooit gesien nie, met groot beproewing en konflik verrysend. Dit sal ‘n oorweldigende situasie wees as die mensdom nie voorberei nie.

Dit is die belangrikste ding in die wêreld. Dit sal al die mensdom se hulpmiddels, talente, vaardighede en samewerking verg om met hierdie te stry en die mensdom se toekoms te beveilig in ‘n wêreld wat nou verander geword het en moeiliker gemaak geword het en gevaarliker gemaak geword het. Dit sal die grootste menslike beywering in die geskiedenis van hierdie wêreld wees.

Maar die mensdom moet verenig. Dit moet sy onophoudelike konflikte en sy vernielende mededinging eindig om nou mee te werk, of nasies sal soos domino’s val. En hulle krisis sal so oorweldigend wees, dit sal die vermoë van die mensdom om met hierdie te behandel oorskry as die mensdom kan nie en wil nie voorberei nie. Ons het oor hierdie herhalend gepraat, maar die krisis groei. Stygend, is dit.

God het die mensdom lief, of God sou in die ander rigting kyk en veroorloof die bitter vrugte van jou aksies om jou te konfronteer en oorval. Maar God het hierdie wêreld lief en soek om dit in ‘n vry en bevorderende nasie in die heelal te maak, waarheen vryheid skaars is en waarheen wêrelde soos hierdie skaars is en so moeilik is om te vind.

Rasse van buite die wêreld af het hierdie situasies onder oë gesien. Dit is goed bekend, en daardie is hoekom ontginning van die Aarde en Ingryping word nou met sulke vasberadenheid aangedra, sonder die gebruik van geweld aangedra. Want hierdie weinige nasies wat in hierdie beset is wil nie die wêreld verder verlaag deur konflik nie en sal op menslike arbeid en samewerking staatmaak om sukses te hê om beheersing hier te kry. Hulle wil nie die mensdom verniel nie, maar wil die mensdom vir hul eie doelwitte gebruik. En aangesien verowing nie toegestaan is in hierdie deel van die heelal nie, ander maniere moet gesoek word: bedrieëry en oortuiging – ver groter wapens as jy besef.

Mense is self-opgeraak. Hulle is self-besete. Die rykes is in ‘n web van grypsugtigheid en deurmekaarheid en teleurstelling gevang. Die armes sukkel om te oorleef meet altyd groter moeilikheid. Die regerings is verplig om ‘n werklikheid te volhou wat die wêreld net verder kan verlaag.

Moenie dink hierdie maklik sal wees nie. Moenie dink dit net ‘n weinige dinge sal verg om die koers wat die mensdom vandag op is te verander nie. Moenie dink daar maklike en basiese oplossings is nie. Daar is ‘n duisend oplossings wat benodig sal wees, en julle het net ‘n weinige. Julle sal die anders moet vind, en dit sal groot menslike inspanning en meewerking neem om hierdie moontlik te maak.

Jy leef nou in ‘n globale noodgeval. Moenie dink hierdie sal nie jou en jou lewe diep en heeltemal raak nie. Dit kan julle ekonomies ruïneer. Dit kan lei tot massa uithongering en versterwing. Dit kan lei tot oorlog, durende oorlog, op ‘n skaal wat nooit tevore hier gesien geword het nie. Dit kan rampe so geweldig en aanhoudend skep, asof die natuur slaan uit teen die mensdom, nou in gevaar gestel deur wat dit [die mensdom] geskep het – die wêreld dit het geskep, die verandering dit het geskep, die vernieling dit het geskep – bewerk nou op ander lewe en nou op sigself.

Hierdie is ‘n roeping vir elke nasie, elke godsdiens. God het die kern voorbereiding verskaf, wat moet gebeur as die mensdom die dapperheid, die vasberadenheid en die visie sal hê om te sien wat gedoen moet word, om die aksie te neem wat geneem moet word en die samewerking te bou wat gebou moet word.

Dit is nie genoeg nie net om te fokus op armoede om te eindig, of groter geregtigheid te bring waarheen dit in soveel plekke benodig is. Dit is nie genoeg nie net om die wêreld meer wys te gebruik. Dit is nie genoeg nie net om besoedeling alleenlik te eindig.

Julle gaan die planeet moet afkoel – ‘n taak ver buite wat ooit bereik geword het, maar nog bereikbaar. Maar dit sal ‘n radikale redistribusie van hulpmiddels verg, ‘n herrigting van menslike wil en bedoeling, ‘n groter benutting van al die mensdom se wetenskap en bekwaamhede.

Julle gaan die planeet moet afkoel. Dit sal alles verander wat dit mensdom nou doen. Julle sal die woude moet herplant en die grond moet herstel en die riviere moet skoonmaak. Mense sal lewe baie eenvoudig moet leef, want al die rykdom van die wêreld sal op hierdie gespandeer word.

Daar is nêrens vir die rykes om te skuil. Daar is geen afsondering vir die bevoorregtes; want alles wat hulle hê sal bedreig wees deur die dinge waarvan Ons hier vandag praat.

Dit is die groot Liefde van God wat hierdie waarskuwing vir jou bring. Moenie dink dit in enige manier oordrewe is nie, want Ons vertel jou selfs nie alles nie. En Ons vertel jou nie alles nie omdat jy het nog nie die vermoë, die dapperheid of die vasberadenheid om dit te hoor en dit onder die oë te sien nie.

Baie sal ignoreer wat Ons vir jou vertel. Baie sal nie beantwoord nie. En hulle sal weggespoel word wanneer die Groot Golwe slaan – onbewus, onbereid – want hulle het nie dit gesien kom nie, en hulle sou nie die waarskuwing oppas nie, en hulle sou nie die voortekens erken nie.

Verander jou lewe. Vereenvoudig jou lewe. Gebruik so min van die wêreld se hulpmiddels as jy kan. Meewerk. Vergewe. Weet wat in jou wêreld gebeur. Sien dit groot krisis komend oor die horison. Kyk met voorwerplike en eerlike oë met soveel dapperheid as jy kan oproep.

God het jou die groot sterkte en vasberadenheid gegee om tot hierdie okkasie te opstaan – die grootste okkasie in al die menslike geskiedenis, ‘n okkasie wat die toekoms van elke persoon sal bepaal, en van jou kinders en jou toekomstige generasies. God het jou die mag en die vasberadenheid by die verdieping van Kennis gegee, die Kennis wat binne in jou buite die oppervlak van jou verstand leef, buite jou intellek en al sy afgetrokkenhede en klagte.

Dit is by hierdie verdieping dat mense ontvlam moet word, of hulle sal nie die dapperheid en die vasberadenheid, die dapperheid of die eerlikheid of die medelydendheid hê om iets van hierdie grootheid onder die oë te sien nie. En daardie is hoekom God gee jou die sleutel, die geheime bestanddeel, die een ding wat die hele verskil sal maak – die hele verskil in jou lewe as ‘n indiwidueel en die hele verskil in die lewe van die mensdom as ‘n heel. Want God het ‘n dieper Kennis binne in jou geplaas. En hierdie is nie korrup of besoedel deur die wêreld en al sy illusies en tragedies, sy treurigheid en sy verlaging.

God het jou die sterkte gegee wat jy sal nodig, en dit word in God se Nuwe Openbaring vir die wêreld verskaf, dalk die belangrikste Openbaring ooit gegee – gegee nou om die mensdom van sigself te red; gegee nou om die menslike beskawing te red; gegee nou om al diegene wat aan dit kan beantwoord te verlos; gegee nou met groot dringendheid, groot waarskuwing, maar ook met die groot Seën van die Skepper. Want God wil nie julle sien misluk op die uur van grootste behoefte nie.

Moenie onttrek in jou vreesvol, klein lewe nie. Moenie terug in die skadus stap nie. Moenie jouself beset met klein dinge of dwase romanse wat nêrens hê om te gaan in ‘n veranderende wêreld.

Hierdie is ‘n roeping om tot die grootste okkasie in die geskiedenis te opstaan. Dit is ‘n roeping van ‘n behoefte so groot en so diepgaande. As jy dit selfs gedeeltelik sou erken, sou dit jou prioriteite, jou aksies en jou voorneme heeltemal verander.

Die Groot Golwe van verandering sal menslike korrupsie, menslike sinsbedrog, menslike onwetendheid en domheid openbaar. Maar hulle het ook die mag om ‘n krag so sterk te skep dat die mensdom se groter sterkte, groter bedoeling en groter begiftiging van die Skepper aktief kan raak en in groot diens vir die wêreld gebring word.

Maar om die oplossing te sien, moet jy die uitdaging sien. Jy moet die globale noodgeval sien. En jy moet deel daarvan wees, want jy is deel daarvan. Jy moet jou plek en jou rol vind. Jy moet bereid voor deur die Openbaring word. Jy moet die oë waarmee om te sien en die ore waarmee om te hoor kry. As jy hierdie kan doen, sal jou indiwiduele rol stadig voortkom as jy bring jou lewe agtermekaar en as jy kry die visie om te sien wat in jou wêreld en in jou lewe gebeur.

Moenie inligting soek nie. Moenie soek om te ontsnap nie, want daar is geen ontsnapping nie. Daar is slegs bydrae en meewerking, of daar is mislukking en katastrofe.

Laat hierdie jou begrip wees.