Die Afgeskeidenheid

As geopenbaar aan God se Boodskapper
Marshall Vian Summers
op November 25, 2012
in Boulder, Colorado

Om die werklikheid van God en God se Werk in die wêreld en in die heelal rondom jou te verstaan, jy moet jou eie situasie duidelik verstaan, want jy leef in ‘n staat van Afgeskeidenheid, in ‘n fisieke werlikheid, in tyd en ruimte. Jou lewe hier is beperk deur hierdie tyd en hierdie ruimte.

Jy fungeer soos ‘n kreatuur op die Aarde, maar jy is ver groter as hierdie. Jou dieper inbors is verbind met waarvandaan jy gekom het en waarnatoe jy sal terugkeer verby hierdie lewe en wêreld.

Jy leef in Afgeskeidenheid van jou Bron en van die Skeppingswerk sigself, wat heeltemal buite die fisieke werklikheid bestaan. Jy leef in ‘n tydelike werklikheid. Dit is onpermanent. Dit verander. Dit uitstrek. Dit is wanordelik. Dit word deur sy eie reëls en bewegingsleer regeer.

Jy is ‘n geestelike Wesen lewend in ‘n fisieke werklikheid. Hierdie reken vir jou duaal inbors en die grondige konflik en deurmekaarheid wat jou verstand en bedrywighede deurtrek. Dit is in die grond die gevolg van Afgeskeidenheid.

Jy kan nog nie wees wie jy werklik is in hierdie wêreld en lewe nie sonder om ‘n groot voorbereiding te ondergaan, wat die Heer van al die heelalte vir jou verskaf het in ‘n nuwe en rewolusionêre vorm, vry van menslike ingryping, manipulasie en korrupsie.

Insgelyks, kan jy nie net ‘n kreatuur op die Aarde wees nie, want hierdie ontken jou dieper werklikheid en jou groter intelligensie. Hoewel baie mense het hierdie vermoed gemaak, hulle kan nie die feit ontken dat daar ‘n groter mag in hulle lewe en ‘n groter dimensie tot hul eie persoonlike werklikheid is.

Om ‘n gevoelende wesen lewend in ‘n fisieke heelal te wees beteken jy moet ‘n dieper gewete en ‘n dieper werklikheid hê, of jy sal in elke geval treurig wees – beperk, oorweldig, in gevaar gestel, gedurend sienend probleem oplossing en dilemmas onder oë, baie daarvan jy nie kan oplos nie. Die lewe word hels in weervil van sy pragtige voorkomste en sy eenvoudige plesiere.

Om werklik waar aan jouself en reg met jouself te word, jy moet toegang aan jou dieper inbors kry, wat nog verbind met die Skeppingswerk is en nog verbind met daardie Groter Werklikheid is waarvandaan jy gekom het en waarnatoe jy sal terugkeer.

Hierdie gaan ver buite mense se opvattings van die Hemel en Hel, ver buite antieke lerings vir primitiewe volke gebou, ver buite wat die mensdom op hierdie punt intellektueel kan verstaan. Want jy is nie net van die Skeppingswerk afgeskei nie, jy is van jou Bron afgeskei, en jy is van jou dieper inbors afgeskei. Want al drie is geassosieerd, jy sien, en is deel van dieselfde werklikheid.

Baie mense mag wel vra, “Wel, waarom Afgeskeidenheid?” Die Skeppingswerk is vry. As jy kies om nie deel daarvan te wees nie, jy is vry om te vertrek. Maar jy sou nêrens hê om te vertek nie as God nie die fisieke heelal gestig het nie as ‘n plek vir die afgeskeidene om te leef. Hierdie alternatiewe werklikheid, wat lyk soos jou volle werklikheid waarvandaan jy op hierdie oomblik sien, is maar ‘n klein deel van die Skeppingswerk. Daardie is hoe groot die Skeppingswerk werklik is.

Verby die sterre, verby die sterrestelsels, daar is die Skeppingswerk. En die Skeppingswerk is nie net wat buite is nie. Dit is wat op hierdie oomblik hier is. Jy leef nou in die Skeppingswerk hoewel jou oë kan nie dit sien nie. Jou hande kan nie dit aanraak nie. Jou ore kan nie dit hoor nie. Want hierdie bekwaamhede van verstand en liggaam het nie genoegsaam ontwikkeld geword nie om hierdie groter werklikheid te onderskei waarin jy elke oomblik van elke dag leef.

So dit is nie asof jy het daarheen verlaat en hierheen gekom nie. Jy het net in ‘n verskillende dimensie beweeg van waarheen jy in die begin was. Daardie is hoekom diegene wat jy in hierdie werklikheid gestuur het nog met jou nou is. Dit is nie asof hulle ver af is en jy ver van tuis af is nie. Dit is baie verwarrend vir die intellek, wat net met een dimensie op ‘n tyd kan behandel om hierdie te eens beskou. Maar dit is nietemin waar.

Aanvaar die begrensings van jou intellek. Dit was nooit ontwerp om die groter vrae van die lewe te antwoord of jou dieper inbors of doel in die wêreld om te verstaan nie. Dit is ‘n wonderlike meganisme, ‘n groot dienaar aan Gees. Hierdie is sy ware funksie en waarde.

Maar die Skeppingswerk en selfs die fisieke werklikheid strek uit so ver buite jou grense, jou intellektuele vermoë, dat jy onwys is om te probeer om daarheen te gaan, want jy sal vind slegs deurmekaarheid, frustrasie en die pyn van jou eie begrensings om te vind, wat jy nooit intellektueel kan oorskry nie.

Waarom die Afgeskeidenheid? Die ware antwoord vir hierdie is waarom jy afgeskei in hierdie oomblik wil wees, waarom jy nie die groter stem wil hoor nie wat God binne in jou gesit het – die stem van Kennis, die stem wat deur jou dieper inbors resoneer , wat nog met God verbind is. Waarom verwerp jy hierdie? Waarom vermy jy hierdie? Waarom wil jy uit in die wêreld leef en daarheen verloor word, opgeraak deur jou belangstellings, jou stokperdjies en jou dilemmas? Waarom hardloop jy weg van daardie wat jou sal verlos?

Die vraag [Waarom die Afgeskeidenheid?] is belangrik, maar uiteindelik moet die antwoord binne jou eie ervaring gevind word, benede die oppervlak van jou verstand. Bly by die oppervlak van jou verstand, optredend en reagerend aan die wêreld, en jy sal nooit enige van hierdie dinge verstaan nie hoewel hulle hou die noodwendige waarde en doel van jou lewe en die betekenis van jou bestaan in hierdie wêreld, op hierdie tyd, onder hierdie omstandighede, maak nie saak hoe troebelend hulle mag lyk nie.

In die Skeppingswerk, jy is vry. Jy is so vry, jy is selfs vry om nie in die Skeppingswerk te wees nie. Maar sedert daar nêrens is vir jou om te gaan in die Skeppingswerk om nie in die Skeppingswerk te wees nie, God het ‘n alternatiewe werklikheid geskep en het dit ‘n ewolusionêre loopbaan gegee – ‘n begin, ‘n uitstrekkende heelal. En dit het bevolk geword deur al diegene wat hierdie ervaring gesoek het, vir watter rede ook al.

Maar omdat jy nie vir baie lank van jouself afgeskei kan wees nie, jou lewe in hierdie alternatiewe werklikheid sou tydelik wees. En omdat die enigste manier jy nie kan wees wie jy werklik is nie is om afgetrokke en behep deur jou omgewing te wees, hierdie tydelike werklikheid sou problematies wees. Dit sou moeilik wees. Dit sou gevaarlik wees. Dit sou veranderend wees. Dit sou onvoorspelbaar wees. Dit sou verwarrend wees.

Want as hierdie alternatiewe werklikheid so rustig en pragtig as jou Antieke Tuiste was, sou jy net onmiddelik ontwaak, en jou wens vir Afgeskeidenheid sou baie vinnig eindig. So ten einde vir jou hierdie staat vol te hou, hierdie wens om uniek en afgeskei te wees, om by hierdie ander werklikheid te ingaan, dit moet baie uitdagend wees, jy sien. Andersins, jy sou reguit belang verloor. Dit sou jou nie boei nie, en jy wil geboei wees as jy Afgeskeidenheid soek.

Die ware geheimenis van hierdie is nog in jou ervaring ingesluit, in die besluite wat jy elke dag maak: of te beoordeel en veroordeel en dus jou Afgeskeidenheid te verdiep; of weg van jou dieper ervaring te hardloop, wat jou nader aan jou dieper inbors kon bring; of jy vermy en ontken daardie ervarings, moeilikhede en geleenthede wat hierdie groter mag van Kennis uit jou kon roep; waarom jy behep word met mense, plekke en dinge; waarom jy so maklik afgetrokke word; waarom jy leef in deurmekaarheid en debat, proberend om die lewe met eenvoudige uitlatings te omskryf.

Selfs jou godsdienstige affiliasie is ondiep en het baie min diepte daarin. As jy nog Afgeskeidenheid soek, wil jy nie baie ver of baie diep gaan met enigiemand of enigiets, want hierdie sou jou terug na jouself bring. Hierdie sou jou terug na Kennis binne in jou bring, wat God daar gesit het om jou te lei en jou te seën in hierdie moeilike alternatiewe werklikheid.

Mense vra, “Wel, is mense net deel van die ewolusionêre proses van lewe op Aarde? Het mense van eenvoudige vorms van lewe hul oorsprong geneem?” Wel, nee. Vir ‘n gevoelende wesen by hierdie werklikheid te ingaan, hulle moet ‘n fisieke voertuig hê wat bekwaam is om hulle voorneme en hulle kreatiwiteit te uitdruk. Andersins, dit sou net ‘n tronkhuis wees en sou ondraaglik wees. So gevoelende wesens hoef ‘n lank tyd te wag vir die ewolusionêre proses so ‘n voertuig te skep vir hulle te bewoon, ‘n liggaam bekwaam om marvelose dinge te doen – om die landskap te verander, vir beter of slegter; om die werklikheid te verander; om by die werklikheid te aanpas; om strukture te bou; om dorpe en dorpies en stadde en nasies uiteindelik te bou – om groter en groter vastigheid en veiligheid te skep vir diegene lewend in hierdie moeilikhede fisieke werklikheid.

Verbeeld jy ‘n gevoelende wesen was, maar jy net die liggaam van ‘n hond of ‘n voel gegee was. Jy kons nie enigiets verander nie; jy kon nie enigiets regmaak nie; jy kon nie enigiets verstel nie. Jy sou gestrand wees in hierdie baie ingetoë en moeilike lewe deur jou fisieke voertuig sigself.

God wil vir jou om te leer en skep in hierdie wêreld en tot sy welstand en die waarde van andere te bydra, wat jy nie kon doen nie as jy nie ‘n marvelose instrument gehad het nie, ‘n marvelose voertuig, ‘n marvelose liggaam waarin te fungeer. Jy kon nie kommunikeer sonder hierdie nie. Jy kon nie jouself uitdruk nie. Jy kon nie enigiets skep nie. God het jou lief selfs as jy Afgeskeidenheid soek, so God verseker dat jou ervaring van Afgeskeidenheid in die einde betekenisvol vir jou kan wees.

Dink oor wat Ons sê in lig van die skepping stories wat deur godsdienstige tradisies uitdink geword het. Hoewel hulle simbolies is, hulle is heeltemal belaglik in terme van die werklikheid. Die werklikheid is so baie groter as menslike waardering.

Dit is verstaanbaar dat mense sou probeer om eenvoudige stories te skep in ‘n kinderlike staat van verstand. Maar die heelal is vol van ‘n biljoen, biljoen, biljoen rasse en meer, en hulle het almal Afgeskeidenheid van die Skeppingswerk in hierdie werklikheid gesoek. En hulle is baie verskillend van mekaar, aangesien hulle het verskillende ewolusionêre loopbane in verskillende omgewinge gevolg, op mekaar inwerkend, vir beter of slegter – beskawings stygend, beskawings vallend.

Jou God is hulle God ook, jy sien. Daardie is hoekom jou streng omskrywings van goddelikheid so beperk is en hoef as baie, baie uniek vir jou en jou gedagtes beskou te wees. Want daar is niks absoluut hier besonder die Mag en die Teenwoordigheid van God en wat God vir jou gegee het om te volg – om jou te lei, jou te beskerm en jou na jou groter vervulling te lei in hierdie moeilike en veranderende werklikheid.

Mense mag vra, “Wel, waarom behoort ek oor Afgeskeidenheid en wat jy hier sê te omgee?” Ons sê dit is omdat dit alles hê om te doen met wie jy is en hoekom jy in die wêreld is en hoekom jy ly en hoekom jy begrensings hê en hoekom jy die groter sterkte en mag nodig wat God binne in jou gesit het om jou te lei, jou te beskerm en jou na ‘n groter lewe te lei. Dit het alles om te doen met jou unieke ontwerp as ‘n indiwidueel, wat vir jou geskep was om ‘n spesifieke rol in die wêreld te neem, iets jy nie kon verstaan nie tensy hierdie rol blykbaar vir jou geword het en jy in staat was om dit te erken, ontvang, en voor daarvoor te berei.

Andersins, dit is ‘n vloek om intelligensie in die lewe te hê – bewus van jou dood, vreesvol van alles wat jy mag verloor, lewend in angstigheid en bevreesdheid, sienend die gevare van die wêreld om jou, altyd vreesvol, altyd behoedsaam, altyd wrewelig, altyd kwaad, altyd voelend swak en hulpeloos.

Die diere is gelukkiger as jou omdat hulle dink nie hierdie dinge nie. Hulle is onbewus van hierdie dinge. Hulle kan in die oomblik leef hoewel hulle mag in die volgende uur sterf. Hulle leef in die oomblik. Hulle sien nie of ken nie hulle einde nie totdat die oomblik dit gebeur. Hulle sien dit nie. Hulle kommer nie oor dit nie. Dit is nie ‘n besorg nie. Hulle probeer om te leef en wat hulle elke dag nodig hê te kry.

Vir ‘n gevoelende wesen, hoewel, die bewustheid van die toekoms en die spyt van die verlede is ‘n onmeetlike las en bron van lyding en treurigheid. Slegs ‘n groter doel in die lewe kan die verlede en die toekoms vir ‘n groter doel benut, dus verligtend jou van die lyding en die angstigheid wat hulle andersins in ‘n oorweldige manier sou oplewer.

Sonder hierdie groter doel, mense is verdoof. Hulle is behep. Hulle is verslaaf aan dwelms. Hulle is verslaaf aan mense. Hulle is gefixeer omdat hulle probeer om hul eie treurigheid te ontsnap, hul eie anxiety, hul eie onsekerheid, hul eie ergernisse, hul eie vrees in al sy betonings.

Moenie mense veroordeel vir die feit dat hulle behep en gefixeer is nie. Hulle probeer om iets te ontsnap wat jy probeer om te ontsnap. Hulle neem die verkeerde pad net, dis al. Hulle naderkomswyse is vrugteloos en gevaarlik en self-vernielend.

God het jou die teengif tot lewend in die fisieke werklikheid gegee. Die teengif is die dieper Kennis wat God binne in jou geplaas het. Buite die gebied en die bereik van die intellek is dit. Jy kan nie dit met jou intellek verstaan nie. Jy kan net aan dit beantwoord en dit volg en dit verloorloof om sy mag en doeltreffendheid vir jou te betoon.

Want Kennis binne in jou is sonder vrees. Dit is nie korrup deur die wêreld. Dit verteenwoordig die ewige deel van jou wat buite hierdie wêreld gaan leef. Maar dit is gemoeid dat jy jou bestemming hier mag vervul, en tot daardie einde werk dit onophoudend op jou behoewe, proberend om jou te oriënteer deur baie verskillende maniere om ‘n ware rigting te volg, om daarmee te bly en nie moed te verloor nie of af die pad getrek te word deur skoonheid, rykdom en aanloklikheid of deur vertwyfeling en sielepyn.

So terwyl God het die heelal veroorloof om geskep te word, die fisieke heelal waarin jy leef, God het ook die teengif tot lyding en tot Afgeskeidenheid gegee by dieselfde begin omdat jy nie werklik afgeskei van jou Skepper en van die Skeppingswerk kan wees nie. Selfs al jy behep in die fisieke werklikheid is, jy kan nog nie jou herkoms en jou groter bestemming ontsnap nie.

Dan is dit alles ‘n kwessie van tyd, en tyd hier kan gelykstel met lyding word, die lyding jy ervaar tot verskeie mate elke dag van jou lewe. Jy weet nie eens hoeveel jy ly nie omdat jy weet nie hoe dit is lyk om vry daarvan te wees nie, besonder dalk vir kort oomblikke hier en daar. Selfs jou staat jy noem “normaal” is ‘n staat van lyding – ‘n staat van bevreesdheid, besorgdheid en angstigheid; ‘n staat oorsgekadu deur die moeilikhede van die lewe en die groot verandering wat in die wêreld op hierdie tyd gebeur.

Dit is moeilik vir mense om eerlik oor hierdie te wees. Hulle het by hul eie treurigheid so aangepas dat hulle noem dinge “goed” wat nie goed is nie. Hulle aanvaar dinge wat onaanvaarbaar is. Hulle aanpas by situasies wat skadelik of onvervullend vir hulle is. Selfs as hulle in ‘n vry nasie leef en kan hulle omstandighede verander, sal hulle aan dinge vasklou wat geen beloftigheid of voordeel vir hulle hê nie. Vir veiligheid, vir goedkeuring, hulle sal in ‘n situasie bly wat hulle nooit werklik kan bevoordeel nie.

Hulle sal hul besieling verloor en vermoeid word. Hulle sal hoop oorgee en in wonderwerke glo, en in die Hemel glo, en in ‘n groot gesaligde of profeet glo, want hulle werklik kan nie ontvang wat God vir hulle gegee het, wat binne in hulle op hierdie oomblik leef.

Dit is ‘n tragiese situasie. Afgeskeidenheid is tragies. Dit is die bron van alle lyding en deurmekaarheid, angstigheid en self-veroordeling. Dit is ‘n vreeslike ding, werklik, maar dit is verstaanbaar. Dit is die uitkoms van in Afgeskeidenheid te leef. Want jy kan nooit volledig gelukkig of tevrede wees lewend in ‘n wêreld soos hierdie nie, maak nie saak hoe pragtig of interessant dit werklik is nie.

En as jy onsterflik in hierdie omgewing was, sou jy kortliks uitvind dat jy moeg daarvan sou word. Jy sou moeg word van sy gedurige probleem oplossing, sy gedurige dillemmas, sy gedurige stres en sy gedurige verandering. Jy sou moeg daarvan word en ‘n groter werklikheid en betrokkenheid soek. Daardie is hoekom jou lewe hier tydelik is, jy sien. Andersins, dit sou meer en meer hels vir jou word.

Soos dit is, jou tronkhuis kan ontsnap word. As jy onsterflik hier was, daar sal geen ontsnap wees nie. Jy sou gestrand wees in ‘n werklikheid wat nie jou Antieke Tuiste, jou groter doel, jou dieper inbors of die ware betekenis van jou bestaan verteenwoordig nie. Hier is jy net ‘n kreatuur met ‘n naam, ‘n merk op die landskap, heeltemal ontbeerlik sover as die natuur bemoeid is.

Daardie is hoekom jy moet aan jou diper inbors draai. Want God wil nie jou uit die wêreld bring nie. God eis jou nie terug deur die dood nie. God wil hê dat jou ‘n ware lewe hier leef sodat jou Antike Tuiste in hierdie plek van Afgeskeidenheid gebring kan word, sodat jy mag jou gawes en die gees van gee hierheen bring wat ‘n Groter Werklikheid verteenwoordig wat elkiemand nodig en waarna elkeiemand in verskeie maniere soek.

God verlos jou deur die mag en teenwoordigheid van Kennis binne in jou. Kennis sal jou voorberei om ‘n bydraer in die lewe te word sodat jou werklike unieke gawes gegee kan word waarheen hulle benodig is en die mag van hierdie gee mag jou verlos en vervang die spyt, die haat en die self-veroordeling wat nog elke dag met jou bly.

God is met jou selfs in jou staat van Afgeskeidenheid, albei as ‘n Teenwoordigheid en as ‘n lewende werklikheid diep binne in jou. Want jy kan nie jou Bron ontsnap nie, en daardie is hoekom jou verlossing in die einde gewaarborg is. Selfs die diepste dieptes van Hel sal uiteindelik leeg word, want jy kan nooit vir altyd die Skeppingswerk verlaat nie. Jy kan dit net tydeliks verlaat, en hierdie is ‘n groot seën, jy sien.

Jy mag aan die lewe vasklou. Jy mag gebind aan mense, plekke en die dinge van die lewe wees, maar jou Gees sou rusteloos hier word as jou werk volledig is. Daardie beteken nie om te sê dat elkeiemand sterf wanneer hulle gereed is of wanneer hulle behoort om so te doen nie, want baie mense sterf nogal onnodigs deur konflik, oorlog, siekte en ontneming. Daardie is deel van die tragedie van die menslike toestand in hierdie wêreld, ‘n toestand wat dwarsdeur die heelal gedeel is, die Groter Gemeenskap van lewe waarin julle altyd geleef het.

So jy is in jou eie verstand van God afgeskei. Jy is van die Skeppingswerk afgeskei omdat jy in ‘n alternatiewe werklikheid leef wat nie die Skeppingswerk heeltemal verteenwoordig nie. En jy is van jou dieper inbors afgeskei, wat nog verbind met God is en die ewige deel van jou verteenwoordig.

God het nou ‘n Groter Intelligensie binne in jou geplaas om jou te lei en jou te seën as jy leef in hierdie moeilike en uitdagende werklikheid. Die doel van alle godsdiens is om jou na hierdie Kennis te bring en jou met jou dieper inbors te verbind.

Jy is nie hier om God te behaag nie. Jy is nie hier om verdienste te verdien nie. Jy is nie hier om Hel te ontsnap nie. Jy is hier om te bydra omdat daardie is wat jou sal verlos. Daardie is hoe Hel ontsnap sal word. Daardie is hoe jy met jou Bron en Skepper sal resoneer.

Maak nie saak wat jou godsdienstige tradisie is nie, of as jy geen godsdienstige tradisie hê nie, dit is dieselfde, jy sien. Maar die doel van godsdiens het verander geword. Dit het oor held aanbieding en vasklewing aan idees en gelowe geword. Dit het versleg, jy sien, deur tyd. Dit het sy primêre fokus en funksie verloor. Hierdie kan nog in die groot tradisies gevind word, maar jy sou ‘n baie wys en baie helder onderwyser nodig as ‘n gids om hulle te vind, want hulle is bedek met die versiering, die rituaal en die menslike kommentaar met godsdiens geassosieerd.

Dit is asof die skat in die tempel is, maar dit is diep binne op slot, en jy hoef dit te gaan vind. Daardie is deels hoekom God ‘n Nuwe Openbaring in die wêreld gestuur het, om die Stappe na Kennis te verskaf in die helderste vorm moontlik wat in enige taal vertaal kan word en direk, magtig gestudeer kan word, sonder menslike kommentaar en sonder die gewig en die korrupsie van die geskiedenis onderdrukkend dit.

‘n Antwoord vir die Afgeskeidenheid was gegee in die oomblik dit het begin. Daardie antwoord leef binne in jou vandag. Jy het ‘n groter bestemming in die wêreld, en jy het ‘n groter bestemming buite die wêreld, maak nie saak wie jy is nie – selfs as jy in ‘n verskillende wêreld leef, selfs as jy nie ‘n mens is.

God se Plan is vir elkeiemand in die hele heelal. Daardie is hoekom jou opvattings oor verlossing tevore hierdie het so beperk gewees. Want wat God in die heelal doen is wat God in jou wêreld doen. En totdat die groot Openbaring van jou tyd, wat nou gebeur, hoe sou jy ooit weet wat God in die heelal doen?

Jy kan sien hoe maklik dit is om deurmekaar oor hierdie sake te wees en hoe mense het godsdiens gevorm om hul eie behoeftes, hulle vrese en hulle angstighede te moet. Tog is die seën op jou omdat Kennis binne in jou leef.

Moenie probeer om die fisieke heelal dieselfde as jou Hemelse staat te noem nie, want hulle is baie, baie verskillend. Moenie dink jou verstand en jou liggaam en jou Gees almal vir altyd gaan leef nie, want slegs een is permanent. Die andere is tydelik.

Moenie dink dat geloof gaan jou in die Hemel kry nie, want wanneer jy hierdie wêreld verlaat, jy sal nie enige gelowe hê nie. Jy sal net wie jy is wees. En jou lewe sal nie op die basis van jou gelowe geskat word nie, maar op die mate van diens jy bekwaam was om vir ‘n wêreld in nood te gee, en die mate waarnatoe jy bekwaam was om andere te vergewe en medelydend te wees.

Daar is geen spesiale bedeling as jy ‘n Christene, ‘n Moslem of ‘n Boeddhist is nie. God gee nie om watter godsdiens wat jy toebehoor solank as dit kan jou na die dieper Kennis bring wat God binne in jou geplaas het. Daardie is die Antieke verbond jy hê met God, jy sien. Godsdiens kan baie hulpevol wees as dit korrek verstaan is, maar God se Mag en God se Verlossing bestaan selfs buite die bereike van godsdiens.

Hierdie is die universele begrip. Jy leef in ‘n Groter Gemeenskap van lewe. Jy verskyn in hierdie Groter Gemeenskap. Daardie is deel van die groot draaipunt wat die mensdom op hierdie tyd sien. Daardie is hoekom jy oor geestelikheid in die Groter Gemeenskap moet leer en moet begin om die ware inbors van die Skeppingswerk, die herkoms en die bestemming van die heelal jy sien en voel en die werlikheid van jou doel en betekenis in hierdie wêreld te verstaan – wat jou hierheen gebring het en wat jy hier kan vervul, met die mag en teenwoordigheid van Kennis binne in jou.

Jou verlossing is verseker omdat jy nooit heeltemal van God afgeskei kan wees nie. Hierdie is wat jou in einde sal red, maar die einde kan ver in die toekoms wees. Dit is jou besluit oor of die seën, die mag en die genade te ontvang wat God binne in jou geplaas het hierdie te verloorloof om jou lewe te herrig, om samehang, betekenis en werklike waarde daaraan te te gee, en groot verhoudings in jou lewe te bring en groot verhoudings wat alreeds bestaan te herstel.

Tevore jy hierdie dinge kan gee, jy moet die Stappe na Kennis ontvang en neem. Uiteindelik, jy sal verstaan hoekom Afgeskeidenheid gebeur het as jy ontknoop Afgeskeidenheid binne in jouself, as jy neem die Stappe na Kennis en as jy herenig jou wêreldlike verstand met die dieper verstand van Kennis binne in jou. Hierdie sal begin om die Afgeskeidenheid binne in jouself te eindig, wat jou ervaring van in die wêreld te wees heeltemal sal verander – jou sin van bestemming, sterkte, mag en bedoeling in hierdie tydelike plek.

Laat hierdie jou begrip wees.