Belangrike Terme

Die Nuwe Boodskap van God openbaar dat ons wêreld op die grootste draaipunt in die geskiedenis en die ewolusie van die mensdom staan. Op hierdie draaipunt, het ‘n Nuwe Boodskap van God gekom. Dit openbaar die groot verandering wat na die wêreld kom en ons bestemming binne die Groter Gemeenskap van lewe buite ons wêreld waarvoor ons onbewus en onbereid is.

Hier die Openbaring heromskrywe sekere welbekende terme maar binne ‘n groter konteks en inlei ander terme wat nuut vir die menslike familie is. Dit is belangrik om hierdie terme te verstaan wanneer ons die tekste van die Nuwe Boodskap lees.

God word in die Nuwe Boodskap geopenbaar as die Bron en die Skepper van alle lewe en van ontelbaar rasse in die heelal. Hier word die groter werklikheid van God onthul in die uitgebreide konteks van alle lewe in hierdie wêreld en alle lewe in die heelal. Hierdie groter konteks heromskrywe die betekenis van ons begrip van God en van God se Mag en Teenwoordigheid in ons lewens. Die Nuwe Boodskap sê dat om te verstaan wat God in hierdie wêreld doen, ons moet verstaan wat God in die hele heelal doen. Hierdie word nou vir die eerste keer geopenbaar deur ‘n Nuwe Boodskap van God. In die Nuwe Boodskap, God is nie ‘n personasie of ‘n enkelvoudige bewustheid nie, maar pleks daarvan ‘n deurtrekkende krag en werklikheid wat alle lewe deurtrek, bestandend buite die beperkte grense van alle teologie en godsdienstige begrip. God praat aan die diepste deel van elke persoon deur die mag van Kennis wat binne in hulle leef.

Die Afgeskeidenheid is die voortgaande staat en toestand van afsonderlik van God te wees. Die Afgeskeidenheid het begin toe deel van die Skeppingswerk het gewil om die vryheid te hê om afsonderlik van God te wees, om in ‘n staat van Afgeskeidenheid te leef. As ‘n gevolg, God het ons ewolusierende wêreld en die uitstrekkende heelal geskep as ‘n plek vir die afgeskeidenes te leef in ontelbaar vorme en plekke. Voor die Afgeskeidenheid, was alle lewe in ‘n tydelose staat van suiwer eenheid. Dit is na hierdie oorspronklike staat van eenheid met God dat al diegene lewend in Afgeskeidenheid uiteindelik geroep is om terug te keer – deur diens, bydrae en die ontdekking van Kennis. Dit is God se missie in ons wêreld en dwarsdeur die heelal om die afgeskeidenes terug te eis deur Kennis, wat die deel van elke indiwidueel is wat nog steeds met God verbind is.

Kennis is die dieper geestelike verstand en intelligensie binne in elke persoon, wagtend om ontdek te word. Kennis verteenwoordig die ewige deel van ons wat nooit God verlaat het. Die Nuwe Boodskap praat van Kennis as die groot hoop vir die mensdom, ‘n innerlike mag by die hart van elke person wat God se Nuwe Boodskap hier is om te openbaar en voort te roep. Kennis bestaan buite die intellek. Dit alleenlik het die mag om elkeen van ons na ons hoër doel en bestemde verhoudings in die lewe te lei.

Die Engelagtige Vergadering is die Engelagtige Teenwoordigheid wat oor die wêreld waghou. Hierdie is deel van die hierargie van diens en verhouding deur God gestig om die verlossing en terugkeer van alle afgeskeidene lewe in die heelal te oorsien. Elke wêreld waar gevoelende lewe bestaan word deur ‘n Engelagtige Vergadering dopgehou. Die Vergadering wat ons wêreld oorsien het die Wil van God vir ons tyd in menslike taal en begrip vertaal, wat nou deur die Nuwe Boodskap van God geopenbaar word. Die term Engelagtige Vergadering is sinoniem met die terme Engelagtige Teenwoordigheid en Engelagtige Leërskaar.

Die Nuwe Boodskap van God is ‘n oorspronklike Openbaring en kommunikasie van God vir die mense van die wêreld, albei vir ons tyd en die tye te kom. Die Nuwe Boodskap is ‘n gawe van die Skepper van alle lewe vir mense van alle nasies en godsdienste en verteenwoordig die volgende groot uitdrukking van God se Wil en Plan vir die menslike familie. Die Nuwe Boodskap is meer as 9000 bladsye in lengte en is die grootste Openbaring ooit vir die wêreld gegee, gegee nou vir ‘n geletterde wêreld van globale kommunikasie en groeiende globale bewustheid. Die Nuwe Boodskap is nie ‘n afskiet of hervorming van enige verlede tradisie nie. Dit is ‘n Nuwe Boodskap van God vir die mensdom, wat staar nou in die gesig groot onvastigheid en omwenteling in die wêreld en die groot draaipunt van verrysing in ‘n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal.

Die Groot Golwe van Verandering is ‘n stel magtige omgewings, ekonomiese en sosiale kragte nou op die wêreld saamlopend. Die Groot Golwe is die gevolg van die mensdom se misbruik en oorgebruik van die wêreld, sy hulpmiddels en sy omgewing. Die Groot Golwe hê die mag om die gesig van die wêreld drasties te verander, oplewerend ekonomiese onvastigheid, weghol klimaatsverandering, geweldige weer en die verlies van bewerkbare grond en varswater hulpbronne, bedreigend om ‘n wêreld toestand van groot moeilikheid en menslike lyding te oplewer. Die Groot Golwe is nie ‘n eindtye of apokaliptiese gebeurtenis nie, maar pleks daarvan ‘n period van oorgang na ‘n nuwe wêreld toestand. Die Nuwe Boodskap openbaar wat vir die wêreld kom en die groter voorbereiding wat deur genoeg mense onderneem moet word. Dit roep vir menslike eenheid en samewerking gebore nou uit blote noodwendigheid vir die bewaring en beskerming van die menslike beskawing.

Die Verstandelike Omgewing is ‘n omgewing van gedagte en emosie wat parallel aan die fisieke omgewing bestaan. Die verstandelike omgewing bevat kragte wat ons denkery en emosies affekteer en wat ons kan oorheers totdat ons sterk met Kennis word.

Hoër Doel verwys na die spesifieke bydrae elke persoon in die wêreld gestuur was om te maak en die unieke verhoudings wat die vervulling van hierdie doel bekwaam sal maak. Kennis binne in die indiwidueel hou hul hoër doel en bestemming vir hulle. Dit kan nie deur die intellek alleenlik uitgemaak word nie. Dit moet ontdek, gevolg en uitgedruk in diens vir andere word ten einde om volledig verwerklik te word. Die wêreld nodig die toning van hierdie hoër doel van baie meer mense soos nooit tevore nie.

Geestelike Familie verwys na die klein werkgroepe gevorm ná die Afgeskeidenheid om alle indiwiduele in staat te stel om na groter state van eenheid en verhouding te werk, onderneem oor ‘n lank tydsduur, uitlopend in hul finale terugkering na God. U Geestelike Familie verteenwoordig die verhoudings wat u gedurende u lank reis deur Afgeskeidenheid deur Kennis terugeis het. Sommige lede van u Geestelike Familie is in die wêreld en sommige is buite die wêreld. Die Geestelike Families is ‘n deel van die geheimenisvolle Plan van God om al diegene lewend in Afgeskeidenheid vry te laat en te herenig.

Antieke Tuiste verwys na die werklikheid van die lewe en die staat van bewustheid en verhouding wat u gehad het voordat u by die wêreld ingegaan het, en waarnatoe u sal terugkeer ná u lewe in die wêreld. U Antieke Tuiste is ‘n staat van verbinding en verhouding met u Geestelike Familie, Die Vergadering en God.